Search found 8 matches

by gerritmocke
Wed Apr 26, 2017 12:16 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Freeflow op 3L Hilux d4d
Replies: 8
Views: 4329

Re: Freeflow op 3L Hilux d4d

Hi Thabo , groter pyp met Unichip op my 3.0D4D. Deur net die pyp te vervang het geen verskil op my voertuig gehad nie. My gevoel was R7500 in die water. Ek stem saam dat inlet mods dalk sou gehelp het soos jy noem in jou voorbeeld met die snorkel. Ek dink net dit help nie as jy goeie uitvloei het, m...
by gerritmocke
Tue Apr 25, 2017 9:14 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Freeflow op 3L Hilux d4d
Replies: 8
Views: 4329

Re: Freeflow op 3L Hilux d4d

Om nou eerlik te wees, n freeflow maak geen verskil op n diesel engin nie. n diesel se kraglewering kom van die turbo en die injector timing af. Jy kan die standaard ecu re- program vir meer krag. kyk op google vir exhaust size calculator. dit dui die grootte aan vir die kraglewering. jy het nie n ...
by gerritmocke
Wed Apr 13, 2016 9:45 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Freeflow op 3L Hilux d4d
Replies: 8
Views: 4329

Re: Freeflow op 3L Hilux d4d

Lees ook hier : viewtopic.php?f=94&t=30642" onclick="window.open(this.href);return false;
by gerritmocke
Mon Jun 09, 2014 9:19 pm
Forum: Fortuner
Topic: Aircon control
Replies: 7
Views: 3664

Re: Aircon control

Dis seker die model met die digitale "climate control" selle as my 2010 vigo. Elke keer as die ignition afgesit word, default die ventelasie na kajuit sirkulasie. Dit is `n groot bron van frustrasie. Laat weet my ook as jy `n oplossing vind. :punch:

Groete
by gerritmocke
Tue Oct 22, 2013 8:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Radio/ Dash transplant
Replies: 11
Views: 4547

Re: Radio/ Dash transplant

Hi
I have a 2012 unit , similar to your top pic and want to install it into my 2010 Hilux. From your pictures I assume that I need to order the dash panel for the 2012 as well because the 2012 radio unit do not fit the 2010 dash panel. Am I on the right track?
by gerritmocke
Fri Oct 18, 2013 1:27 pm
Forum: General Mods
Topic: Bumper replacement lights
Replies: 3
Views: 1356

Bumper replacement lights

Hi Luxers

Do any of you know where I can find lights as per the pic for a ARB replacement bumper. I want to modify the looks of my excisting ARB bumper and they want an arm and leg for their items.
by gerritmocke
Tue May 21, 2013 9:44 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D kry oemf op ander manier
Replies: 51
Views: 10009

Re: D4D kry oemf op ander manier

Dankie Hennie

Ek het reeds `n dastek chip in my lux en sal graag nou die exhaust wil doen. Stel baie belang.
by gerritmocke
Mon May 20, 2013 10:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D kry oemf op ander manier
Replies: 51
Views: 10009

Re: D4D kry oemf op ander manier

Baie netjiese werk op die pyp; moet se ek hou meer van die 2.5' se kurwe. Wonder of die 3' op die 3Ld4d ook so sal dip by 3000rpm of sal dit reggemaak kan word met dastek tjip? laat weet ons sodra getoets is op 3Ld4d met tjip asseblief. Weer eens goeie werk. :thumbup:

Go to advanced search