Search found 100 matches

by doppies
Tue Dec 17, 2013 9:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hilux Surf with a unique history
Replies: 16
Views: 4200

Re: Hilux Surf with a unique history

I am in Namibia and the NGO's donate a handfull of them to the GRN, specially the double cabs. These vehicles are auctioned by the GRN after several years of service. I became in possesion of one in good shape en at the moment busy to build one out of another two. But to get parts is hard to find, a...
by doppies
Fri Dec 13, 2013 7:29 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My used new SFA 2.8 3L 4X4
Replies: 12
Views: 3077

Re: My used new SFA 2.8 3L 4X4

Welcome , hope jou enjoy us. Your model Hilux was the one which missed the SA market due to the political agenda in the 90's. I got myself tw0 of them, but parts is a major problem, specific the body panels and trimmings. I desperately need both coner indicator lences, are these parts available in y...
by doppies
Fri Dec 06, 2013 2:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SsangYong Musso
Replies: 22
Views: 2631

Re: SsangYong Musso

Nie regtig so 'n sleg voertuig nie, ek reken net baie onder gewaardeer, daarom sy sleg boeke waarde, maar beslis goeie waarde vir die bietjie wat jy betaal vir een. Die ouens wat die hardste huil is die eerste eienaars wat 'n kwaai devaluasie hou vat. Terloop, ek is in besit van 'n baie goeie komple...
by doppies
Tue Sep 24, 2013 7:29 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 7635

Re: Lede en hulberoepe

Ek beoefen een van die oudste beroepe, ja, ek is 'n slaaf, die regering en meerderheid van die land vertel my elke dag hoe sleg ek is, maak nie saak hoe hard ek probeer nie. Hulle se ek is 'n dief en dreig om my weg te jaag daar waar ek woon. My kinders is nerens welkom nie en word uitgesluit vir aa...
by doppies
Wed Jul 03, 2013 6:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!
Replies: 36
Views: 7258

Re: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!

Ek kan maar net raai oor daai lux se eienaar, sekerlik niemand anders as Thomas Visser. Hy's nog die goeie ou garde wat twee geelslange gebruik as kruisbande. Sy skoensole word gemaak van Cat D 12 tracks !
by doppies
Thu Jan 17, 2013 9:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wheel Bearing Nut HELP
Replies: 16
Views: 2881

Re: Wheel Bearing Nut HELP

Let nou mooi op in die klas. Nadat wiel bearings gepak is, sit hub met wiel bearings oor die naaf en torgue die adjusting nut 43 ft-lb. Draai die hub links en regs om so twee of drie maal. Maak los die adjusting nut en torgue hom weer 2.9 - 5 ft-lb. Die preload op 'n trekskaal behoort tussen 2.8 tot...
by doppies
Sat Jan 12, 2013 2:44 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus v8 conversion
Replies: 36
Views: 35939

Re: Lexus v8 conversion

Mark Watson, jy wil nie asb jou kontak nr vir my pm nie ? Ek sit in Namibia en die ouens hier het nie die nodige kennis nie. Dankie. Willie
by doppies
Thu Dec 20, 2012 1:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe Hilux Bakwerk
Replies: 6
Views: 1484

Re: Nuwe Hilux Bakwerk

Ek is daarvan nie so seker nie, enige bak, chassis moet kan twist. Is dit nie dalk dat stewige tralies die twist teewerk en spanning op die bakwerk veroorsaak nie ? Wat betref ou bakkies, ek reken hulle is beter gebou met sterker materiaal.
by doppies
Wed Dec 19, 2012 7:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3270

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Probeer die dealers, of die ouens wat masjine import, dikwels le daar gestripte exchange units .
by doppies
Tue Dec 18, 2012 8:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3270

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Kry die oorspronklike, jy gaan jou masjin verloor met alternatiewe.
by doppies
Sat Dec 15, 2012 1:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Re: Onderdele vir ingevoerde hilux

Baie dankie Francisco, dit is baie gaaf van jou.
by doppies
Fri Dec 14, 2012 4:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Re: Onderdele vir ingevoerde hilux

Jammer Francisco, het jou verwar met Jaco. Sal tog bly wees as jy my kan help met die besonderhede van die parte.
by doppies
Fri Dec 14, 2012 11:18 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Re: Onderdele vir ingevoerde hilux

Sal baie gaaf wees as jy dit vir my kan doen. Dankie, waardeer opreg Jaco
by doppies
Tue Dec 11, 2012 8:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Re: Onderdele vir ingevoerde hilux

Vir die slim mense, my bakkie se VIN nr is YN1060022235 . Ek soek die part nrs van die volgende onderdele. L+R corner indicators, front right mudguard, bonnet, front windscreen, complete grille with surrounds of headlights,front bumper and lower appron under bumper. Enige iemand bereid om dit vir my...
by doppies
Mon Dec 10, 2012 10:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Re: Onderdele vir ingevoerde hilux

Het nou gaan kyk, myne se corner indicators is reeds vervang met , ek neem aan die SA 99 - 2002 s'n, maar die ronding is nie presies dieselfde nie, maak 'n gaping van omtrent 20 mm, lyk maar soweto agtig. Van die gerolde bakkie is feitlik die hele bakwerk beskadig.
by doppies
Sun Dec 09, 2012 10:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Reverse pop my fuse - Problem solved
Replies: 14
Views: 2288

Re: Reverse pop my fuse

Die reverse switch self is foutief, koop een maar by Toyota , dit gaan jou heelwat kos, maar sal weer vir jare hou.
by doppies
Sun Dec 09, 2012 10:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onderdele vir ingevoerde hilux
Replies: 15
Views: 2587

Onderdele vir ingevoerde hilux

Goeie dag almal, ek wil hoor of iemand nie dalk die regte verwysings kan gee nie. Ek het 'n YN 106 hilux, sy shape is dieselfe as die Surf. Hierdie modelle was nooit in SA beskikbaar nie. Ek kort die volgende op die voertuig. bonnet, regs mudguard en L+R indikator lence voor asook 'n voorruit. Enige...
by doppies
Sat Dec 08, 2012 11:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi from Australia
Replies: 22
Views: 3386

Re: Hi from Australia

Welcome Taz. May be you can help. I got Hilux, suppose the same shape of yours, but import here, and find it hard to get a bonnet, right fender and front windscreen, also left and right front indicators. Any help where to get these parts ?
by doppies
Sat Dec 08, 2012 3:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Interessante feite Lexus V8
Replies: 3
Views: 1232

Re: Interessante feite Lexus V8

En julle sit hom in 'n hilux, hy hoort eerder in jou merzedes ! Hehe
by doppies
Thu Dec 06, 2012 10:40 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5156

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Hi Ian, welkom. Jy vra 'n vraag wat baie van ons ook al wou vra. Na baie rond kyk lyk die ou 2.7 hilux na 'n goeie roep. Dit is die masjin met die half split intake manifold. Die latere 2.7 (bulnose) was swaarder op brandstof. Kan enige iemand vir ons kommentaar gee oor so 'n ombouing van die vroee ...
by doppies
Mon Dec 03, 2012 7:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3270

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Plesier en sterkte.
by doppies
Mon Dec 03, 2012 4:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3270

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Die 2 L diesel engine ? Die maklikste opsie is om die sump om te ruil as jou vorige masjin ook 'n 2 L was. Jy moet die pick-up vir die oliepomp ook ruil.
by doppies
Sun Dec 02, 2012 8:27 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Skoonste Hilux
Replies: 26
Views: 5685

Re: Skoonste Hilux

George, wat se gearbox het jy op die Lux en watter electronics ?
by doppies
Sun Dec 02, 2012 8:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3270

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Wat se masjin het jy in gehad en watter masjin het jy nou in ?
by doppies
Fri Nov 30, 2012 8:18 pm
Forum: Build your own:
Topic: 1988 Hilux Rebirth III
Replies: 5
Views: 1837

Re: 1988 Hilux Rebirth III

Nice !
by doppies
Thu Nov 29, 2012 10:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced
Replies: 22
Views: 3904

Re: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced

Ek het maar altyd my masjine by John Dauth in Brackenfell gekoop, maar hy het nou Paarl toe geskuif by Paarl gearboxes. Hier by ons in Whk is die ouens mal met pryse. Het lanklaas 'n L engine gekoop,sal probleem wees as hulle nie meer beskikbaar is nie.
by doppies
Thu Nov 29, 2012 7:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced
Replies: 22
Views: 3904

Re: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced

Maybe it's better to replace with a good import, and sell your old engine.
by doppies
Thu Nov 29, 2012 6:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced
Replies: 22
Views: 3904

Re: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced

When the previous mechanic remove the top, he should notice this serious fault on the pulley, otherwise he is blind. You have to remove the pulley first and timing cover and belt. Eish, they became only new part fitters. The pulley also act also as a vibration damper and it is best to replace the pu...
by doppies
Thu Nov 29, 2012 12:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Overlanding vehicle
Replies: 34
Views: 3916

Re: Overlanding vehicle

For me it is a tool to do the job, but not any 4x4. It must have a solid front axle. Why ? Because you always sure about ground clearance, its robust and easy to repair. In the market are now only Land cruiser and land rover. Previous there was also the Hilux SFA and Nissan Safari. The most points g...
by doppies
Mon Nov 26, 2012 9:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced
Replies: 22
Views: 3904

Re: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced

Wat my pla is dat dit nie nodig is om enigsins die dieselpomp los te maak as die top afgehaal word nie. As die top geskim is, dan moet jy die top ook ''linebore'' waar die camsaft loop, anders loop jy die gevaar dat jou cam met 'n kromming loop en breek dan gewoonlik in twee. As jy linebore gedoen h...
by doppies
Mon Nov 26, 2012 7:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced
Replies: 22
Views: 3904

Re: Hilux 2.8D problems after head gasket replaced

Jammer as 'n werktuigkundige jou voertuig so opfoeter, maar dit kan na my mening nie 'n groot fout wees nie, daar word iets mis gekyk. Eerstens, begin by die dieselpomp. Is jou pomp nie ''geswop'' nie ? Is jou dieselpomp se timing nie verander nie ? Ek dink die setting vir die 2:8 is 0.75 mm. Is die...
by doppies
Mon Nov 19, 2012 10:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?
Replies: 9
Views: 1633

Re: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?

Gee asb aandag in die klas, ek se, bel vir Lizna, dit is haar job en sy sal al jou vrae kan beantwoord en jou papiere vir jou reel en hulle het mense op die grenspos wat jou onmiddelik deur die doeane klarings vat en jy het geen probleme en frustrasies nie. Hulle vra ook nie 'n arm en been nie.
by doppies
Sun Nov 18, 2012 9:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?
Replies: 9
Views: 1633

Re: Uitvoer na Namibie - Papierwerk ?

Wetgewing het verander,jy benodig nou 'n uit/invoer permit. Kontak vir Lizna by Secure crossings 0827758794 op Upington. Sy ken al die papierwerk en registrasies kan sy vir jou doen. Ek is nie seker of jy 'n tipe werkspermitte ook moet kry, maak net seker.
by doppies
Tue Nov 13, 2012 11:22 am
Forum: Other Vehicles
Topic: '85 V8 landy with 60 000k's for sale
Replies: 7
Views: 4891

Re: '85 V8 landy with 60 000k's for sale

Oupa, kan jy asb vir my kontak besonderhede gee asb. Ek is bewus dat dit baie moelik is om in SA te registreer, maar ek registreer in Namibie. Ongelukkig is invoer plus btw 'n addisionele 31.5 % plus transport wat 'n uitgawe van so 20 000 behoort te loop. Tagtig is ver te veel , maar dalk wil die pe...
by doppies
Mon Nov 12, 2012 9:15 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: '85 V8 landy with 60 000k's for sale
Replies: 7
Views: 4891

Re: '85 V8 landy with 60 000k's for sale

Sal 42000 betaal. Dalk bietjie meer, afhangende van waar en toestand van voertuig.
by doppies
Fri Nov 09, 2012 10:35 pm
Forum: Meet the People
Topic: Major rear diff issue!
Replies: 5
Views: 1810

Re: Major rear diff issue!

If your side shaft is bent, you will notice it from the outside of your rim buckeling. I have the same experience,remove the side shaft and put into a lathe. Let someone holding the backing plate prevent turning. Use a good quality fine file and round the sharp edge of the collar a bit. Polish the c...
by doppies
Mon Oct 29, 2012 9:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Oil AWOL
Replies: 24
Views: 2551

Re: Diff Oil AWOL

Dit slaan my rerig dronk, sonder dat ek 'n dop vat. Iemand steel nie dalk in die aand jou diff olie nie hehe. Vir jou het ek net so min raad as vir daardie VVV wat ek vanmore gekry het wat nie wou opstyg nie. Hehe
by doppies
Sat Oct 20, 2012 10:41 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16058

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

But why are the disc's overheat ? I never face a problem like this, even with my truck i just touch the brakes sligtly by only select the right gear downhill. I do easy 100 K on a set of disc pads.
by doppies
Fri Oct 19, 2012 11:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16058

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Neels, ons in SA het die YN hilux (SFA) gehad tot so rondom 1997 waarna die IFS uitgekom het. Tussen hierdie twee modelle was nog 'n model wat SA gemis het, maar was verkrygbaar in Botswana en 'n paar in Namibie. Hy het die SFA se onderstel, maar sy bakwerk lyk amper soos die geronde IFS. Hierdie sp...
by doppies
Tue Oct 16, 2012 8:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: estimated price for bakkie 2.7 single cab
Replies: 7
Views: 1659

Re: estimated price for bakkie 2.7 single cab

Sou sê so tussen 75 K tot 85 K, hang af van toestand, tyres en x-tras.
by doppies
Sun Oct 14, 2012 10:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: High revs on platcar
Replies: 12
Views: 1888

Re: High revs on platcar

Jou rev's kan nie verander, tensy jy van band grootte verander, dan is dit steeds minimaal. Jou rev counter is foutief.
by doppies
Sun Oct 14, 2012 10:14 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia tour 2013 - the start
Replies: 4
Views: 2515

Re: Namibia tour 2013 - the start

Sand piper ??????
Sandfields (code 0026464) 463136
Rosmund code and 414600
Munispal Bangalows code and 4104334
Ocean view code and 406553
Seagull code and 405287
Strauss code and 412350
Beach lodge code and 414500
good luck
by doppies
Sun Oct 14, 2012 8:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16058

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Ja, ek stem ook saam met jou, conversions is maar ook in my bloed, maar daar is so baie opsies dat mens uiters versigtig moet wees met jou keuse, ek soek nie 'n ( DIY) nagmerrie nie, hetsy proffesioneel of deur jouself veroorsaak. Wat moet ek kies, Ford V6 of Lexus V8 of Toy 2.7 of Ford BT 50 of KZ-...
by doppies
Sat Oct 13, 2012 11:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16058

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Ek wil maar net sê, en dis my eie mening, die beste conversion is die een in die vertoon lokaal van die motorhandelaar, daar waar jy jou cash convert na die keuse van jou fabrieks geboude fabrikaat. Conversions is lekker tydverdryf/plesier of waaroor dit ookal mag gaan, maar 'n hoppy met 'n lexus sa...
by doppies
Mon Aug 27, 2012 10:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: '94 SFA Brakes
Replies: 9
Views: 1467

Re: '94 SFA Brakes

Die master en slave cylinders kan ge-resleeve word met stainlessteel, maar is baie duur. Koop maar die seals by Toy, hulle hou beter. As jy die agterste brieke doen, kyk sommer mooi wat is die toestand van jou olie seels, anders help alles niks
by doppies
Mon Aug 27, 2012 3:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: '94 SFA Brakes
Replies: 9
Views: 1467

Re: '94 SFA Brakes

Willem, soos bg kommetaar stem ek saam,iewers is daar 'n lekasie, maar dit help nie om net een wiel reg te maak nie, sy is al 18 jaar oud, spandeer maar 'n paar rand en doen jou brieke in geheel. Dit gaan jou minder kos as 'n ongeluk.
by doppies
Sat Apr 21, 2012 5:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1754

Re: Forum lede in Namibia

Stefan, die mooiste landskappe is hier in die suide, en vanjaar is hy weer baie mooi. Vat die pad, Grunau die Visvallei, Seeheim, Bethanie, Helmeringhausen, woestynpad Solitaire en Walvis.
by doppies
Thu Apr 19, 2012 10:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Crossovert steering: Will this allow softer ride?
Replies: 16
Views: 2775

Re: Crossovert steering: Will this allow softer ride?

May be it is also important to say I do away with leaf springs and fit Landy ciol springs and control arms with a panardrod(anti sway bar) I make sure every moving part clear and work very nice. The project is not totally finish on other aspects like engine conversion and cab modifications. If I am ...
by doppies
Thu Apr 19, 2012 10:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Crossovert steering: Will this allow softer ride?
Replies: 16
Views: 2775

Re: Crossovert steering: Will this allow softer ride?

Ok, now we agree on that point, fit a suitable pitman arm as you show to do the job 100%. I just raise this matter to make people aware of smal tech points on conversions to be missed and end up in a smash. What i did i use the orginal pitman, relay bar and idler arm as it is on theIFS. I fit a tie ...
by doppies
Wed Apr 18, 2012 10:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Crossovert steering: Will this allow softer ride?
Replies: 16
Views: 2775

Re: Crossovert steering: Will this allow softer ride?

Andy, ek bedoel nie om die x over steer sleg te maak nie, maar wil net 'n '' mechanical failer'' uitwys in onkundige se hande. Ek reken ook dit is 'n baie goeie ombouing deur kundiges met ondervinding. ek het geen verkeerde indruk van hoe hierdie ombouing werk nie, inteendeel, ek myself het een so '...
by doppies
Wed Apr 18, 2012 12:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Crossovert steering: Will this allow softer ride?
Replies: 16
Views: 2775

Re: Crossovert steering: Will this allow softer ride?

I do have one big problem with cross over steer, and that is the ball joint on the pitman arm. If you have a close look at the KZ (IFS) you will notice that the ball joint on the pitman arm rotate only around himself and there is not sideway movements on the joint. If jou remove the link attached on...
by doppies
Thu Mar 15, 2012 11:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2L engine (2.4D)
Replies: 20
Views: 3164

Re: 2L engine (2.4D)

hallo mense, ek skakel hier uit 'n mooi groen Namibia. Terwyl julle so oor die 2.4 gesels, ek soek dringend na 'n timing belt cover met seelrubber vir die ou (aluminium tapet cover) 2.4 masjin. Ek ry komende Maandag af Kaap toe. Dankie vir eers.
by doppies
Thu Mar 15, 2012 10:42 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: sfa brake conversion/upgrade?
Replies: 21
Views: 4285

Re: sfa brake conversion/upgrade?

Yes Martin, lekker om jou hier te sien, welkom. Ek het verlede jaar by jou die Audi se calipers gekoop, het al die fittings uitgesort. Ek ry Maandag af, sen jou so iewers in die week, sal vooraf reel.
by doppies
Sat Feb 18, 2012 10:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Changed my KZ’s Radiator this morning
Replies: 4
Views: 799

Re: Changed my KZ’s Radiator this morning

Ja, jou KZ gaan swakker trek as die verkoeler nie meer na wense verkoel het nie en die hitte meter vertel jou dit. Die KZ se elektroniese dieselpomp lees die enjin se water tempratuur en sodra dit bo normaal styg, sluit die dieselpomp van die brandstof toevoer pro-rata af om die watertemp te beheer....
by doppies
Sun Jan 15, 2012 10:33 am
Forum: Hobbies
Topic: Gunsmithing
Replies: 42
Views: 11324

Re: Gunsmithing

Jonathan, miskien moet jy die winter by my die gewere hier kom toets op springbokke en kudu's
by doppies
Sun Jan 15, 2012 10:09 am
Forum: The Workshop
Topic: RELAYS; how they work and how to wire it up...
Replies: 15
Views: 13663

Re: RELAYS; how they work and how to wire it up...

Hi, moontlik is jou voertuig positief bedraad, doodeenvoudig beteken die dat jou + kragdraad direk na jou applikasie, in die geval jou ligte gaan. Vanaf die neg. vanaf die lig gaan die draad na jou kontrole of skakelaar. In jou geval is die neg draad van die ligte iewers deurgeskuur en short direk o...
by doppies
Sat Jan 14, 2012 8:44 am
Forum: The Workshop
Topic: LOCKING FRONT SFA HUBS
Replies: 16
Views: 2255

Re: LOCKING FRONT SFA HUBS

Don't be confused, gear selection and driving condition apply. 1. 2x4 H range. Only one hub lock. Spider gears work overtime and can result damage over long period Both hubs locked, no damage results, just normal wear on side shaft seals and bit more feul consumption. 2. 4x4 H and L range. One hub l...
by doppies
Sat Jan 14, 2012 1:17 am
Forum: The Workshop
Topic: LOCKING FRONT SFA HUBS
Replies: 16
Views: 2255

Re: LOCKING FRONT SFA HUBS

Ja Thomas, jy' reg, in 2x4 staan die dryf as en die unlock wiel se as stil, maar die lock wiel se as draai teen dieselfde spoed as die agter aste. Omdat die een as (unlock) stilstaan en die lock as vinnig draai, word hierdie verskil in draaimomentum geabsorbeer deur die spider gears en werk hulle no...
by doppies
Sat Jan 14, 2012 12:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Toyota 2.8 Diesel engine
Replies: 19
Views: 2735

Re: Toyota 2.8 Diesel engine

Die 2.8 werk goed in die 2x4, maar in 4x4 formaat voldoen hy net eenvoudig nie aan die vereiste nie. As jy wil spandeer, koop vir jou 'n winch, die sal jou uitsleep. Dan is hulle ook geneig om warm te word sodra jy die engine force. As dit by duine kom, verkies ek die 4y want jy kan hom lekker opwen...

Go to advanced search