Search found 22 matches

by karoodonkie
Wed Sep 10, 2014 10:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Need some advise - Kia Sorento gearbox
Replies: 3
Views: 986

Re: Need some advise - Kia Sorento gearbox

Only place that I know of is Korean Boys in Salt River. On their list for gearboxes, their is one for an diesel and petrol.
by karoodonkie
Thu Aug 07, 2014 7:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: timing merke op 4y
Replies: 2
Views: 685

Re: timing merke op 4y

My damper pulley (crank voor) se rubber het los gekom. As jy die lig op hom skyn dan lyk dit of dit al in die kloks gewyste rigting loop. Toe die fanbelt afgehaal is was hy sommer los by die rubber. Het die bakkie gekoop met `n elektriese fan op en toe die viscous deel terug gesit en daar het die sp...
by karoodonkie
Sat Jul 12, 2014 6:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Opinion about Aluminium Radiator
Replies: 14
Views: 2847

Re: Opinion about Aluminium Radiator

http://www.caparadiator.com/aluminumvscopper.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Een man se denke.
by karoodonkie
Fri Jan 10, 2014 9:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flooding
Replies: 24
Views: 2396

Re: Flooding

Cobus. Ons ken beslis mekaar,my van is Muller en my ouers het die viswinkel daar langs die Engen gehad. Julle het nog die Datsun en die Tata daar by die werk aangesleep. Die Datsun het ons mos toe weer aan die loop gesit en die Tata het die versekering daar weg. Ou Mure het dan tot hael gehad saam m...
by karoodonkie
Thu Jan 09, 2014 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flooding
Replies: 24
Views: 2396

Re: Flooding

Die hoogte op peak-tyd oor die oorloop was 4.5m , vol volgens Danial Craford. Hy was vanmore op die dorp nadat hy oor die kop geloop het na sy pa wat die waterfiskaal is. Toe hy die steil trappies uit klim om die lesings te neem het daar water af geloop, maar nie gedink wat hy so sien nie. Toe hy sy...
by karoodonkie
Wed Jan 08, 2014 11:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flooding
Replies: 24
Views: 2396

Re: Flooding

:o:
by karoodonkie
Thu May 16, 2013 7:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Steering damper
Replies: 14
Views: 2540

Re: Steering damper

Die steering damper van my bakkie (`81 model) het olie begin lek. Ek toe ook `n gabriel ingesit part no 721051 op die dop gedruk. Kom met die stut deel wat aan die draglink vas kom.
by karoodonkie
Thu Dec 06, 2012 7:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Running hot
Replies: 40
Views: 6229

Re: SFA Running hot

Also check that the rubber damper pully. Mine was loose and did the same as an slipping fan belt when the fan engaged. There was no sound like an slipping fan belt but when checked with an timing light the paint mark on the pully would go round and round and not stay fixed on the timing mark.
by karoodonkie
Mon Jul 09, 2012 9:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fuel Tank Frustration
Replies: 17
Views: 4406

Re: Fuel Tank Frustration

AFAIK it is an "anti spit back valve". There for when filling up to prevent spit back as the tank reaches its max mark.As the fuel goes in and suddenly hits the pocket of air in the top part of the tank (ballon effect) and the fuel will go up the filler pipe and spills out. This is an big ...
by karoodonkie
Sun Dec 11, 2011 11:06 am
Forum: The Workshop
Topic: To do or not to do?
Replies: 13
Views: 1917

Re: To do or not to do?

Ek weet nie hoe lank jy al die bakkie het nie maar as die geluid nie daar was nie en nou daar is sal ek `n bietjie bekommerd raak.Al die ratte draai in die ratkas as hy stil staan(afhangende van die trurat se ontwerp sal die se tussen rat stilstaan) en die kooppelaar is gelos . Hulle is op mekaar in...
by karoodonkie
Thu Dec 01, 2011 11:42 pm
Forum: Amarok
Topic: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)
Replies: 21
Views: 8628

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Ek wonder net waar het die "tyre" heen verdwyn wat op die laaste wa was? Toe hy draai na die merker was dit daar en toe ook nie weer. :eh: :confused:
by karoodonkie
Tue Nov 29, 2011 10:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shudder on IFS??
Replies: 14
Views: 2206

Re: Shudder on IFS??

Yip, this is one that will pick your brain for an long time. Heard of an similar case on an Maxima with an shudder on pull away and on different load conditions. The lower alternator bolt was loose. This vehicle has an knock sensor and would advanced and retard the ignition timing which resulted to ...
by karoodonkie
Fri Nov 25, 2011 7:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gear lever
Replies: 7
Views: 1347

Re: Gear lever

Is it not that it`s the clutch pedal moves up to high before the clutchplate takes the load from the engine? At 160k of town driving it might be that the plate is worn and needs to be replace.
by karoodonkie
Thu Nov 10, 2011 6:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Exhaust
Replies: 32
Views: 3921

Re: Exhaust

Het al gesien die mannne gebruik sommer `n papsak. Dis nou die boks wyn se inner. Word net so oor gesit en met `n stukkie draad vas gemaak. Hoe dit reuk weet ek nie maar die plastiek laag smelt en die tinfoil gedeelte doen die seelwerk
by karoodonkie
Fri Oct 28, 2011 6:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mooi van vêr mar vêr van mooi...
Replies: 8
Views: 1612

Re: Mooi van vêr mar vêr van mooi...

Quick Brake verkoop stelle vir elke wiel afsonderlik met al die nodige springe. Hulle is in Garsfontein East.
by karoodonkie
Mon Oct 24, 2011 7:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Changing from LRP to unleaded- 4Y
Replies: 20
Views: 2778

Re: Changing from LRP to unleaded- 4Y

Volgens die Q491 (4Y) Engine (Wanfeng auto holding group) operation manual word "leadless gasoline 90" aanbeveel. Die head moet ook geretorque word na 1000km.
by karoodonkie
Sun Oct 23, 2011 11:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: hilux 2.7vvti gearbox or clutch?
Replies: 6
Views: 2222

Re: hilux 2.7vvti gearbox or clutch?

I would agree to it being the spigot bearing. The hardness of the clutch pedal could be that of the release bearing on to the tube/cover of the input shaft that is dry and is difficult to move forward to relaese the clutch.
by karoodonkie
Wed Oct 19, 2011 9:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Replace with new or used
Replies: 17
Views: 2426

Re: Replace with new or used

Components for Africa, Krugersdorp sells heads as well as crankshafts. We got an geniune femoco branded crankshaft for an tractor from them at an fraction of the price. We also got heads from them with out any problems afterwards. They sell gaskets and headbolts as well.
by karoodonkie
Sun Oct 16, 2011 8:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: `81 Hilux
Replies: 9
Views: 2380

Re: `81 Hilux

Dankie almal. Ek moes eers `n bietjie herstel werk doen want hy`t +-1 1/2 jaar lank gestaan. Voorste hub seels als vervang ,remme voor (vol olie). "calipers" nuwe seels in gesit ,het skeef getrek as jy rem en `n paar klien goed wat gepla het vir die padvaardigheids toets. Die voorige eiena...
by karoodonkie
Sun Oct 16, 2011 7:58 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling
Replies: 7
Views: 1038

Re: Nuweling

Baie dankie vir die verwelkoming.
by karoodonkie
Sun Oct 16, 2011 12:13 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: `81 Hilux
Replies: 9
Views: 2380

`81 Hilux

Jip hy`s al ou maar lank nie koud. Nog taamlik oorspronklik maar met `n paar veranderinge. Ingevoerde 4y (+- 11000km al gedoen) klok lees 57500km of dit nou 100 of 300 is weet ek nie. Het dubble tanke langs mekaar +- 120l. Het nog die 4 spoed ratkas met import diffs. Die kappie het al beter dae gesi...
by karoodonkie
Sat Oct 15, 2011 11:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling
Replies: 7
Views: 1038

Nuweling

Hello. Ek so 3 maande terug vir my `n `81 hilux RN46 aangeskaf om die vlaktes in te vaar en `n bietjie weg te kom van die gewoel. Voor ek die bakkie gekoop het ,het eers op die webwerf rond geblaai en so al die interresante dinge gelees en partykeer lekker gelag vir al stories. Ja ek weet ek moet `n...

Go to advanced search