Search found 160 matches
- Thu Jul 15, 2010 9:18 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Open Season for Poachers
- Replies: 186
- Views: 95248
Re: Open Season for Poachers
Pm my vir my besonderhede
- Thu Jul 15, 2010 9:14 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Open Season for Poachers
- Replies: 186
- Views: 95248
Re: Open Season for Poachers
Manne
As julle mense in jul omgewing het wat nog Renosters het wat hulle wil beskerm stuur asb hul besonderhede vir my, sodat ons n plan in werking kan stel om die diere te beskerm en die poachers uit te sort.
Groete
Koeka

- Thu Jul 15, 2010 8:35 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hallo All
- Replies: 7
- Views: 1449
Re: Hallo All
Hey Jaco Welkom en geniet hom!!
- Wed Jul 14, 2010 8:58 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Greetings
- Replies: 9
- Views: 1693
Re: Greetings
Hey Mark go for the alternative engine swap much cheaper, I would say!!
Re: ISRAEL
Hey Hennie Kontak Gerrit Nel hulle, website volg onderaan dalk kan hulle jou adviseer oor plekke om te sien ens want hulle doen self toere. http://bedieninge.moadim.za.org/hptours" onclick="window.open(this.href);return false; Sterkte hoop julle kom reg en mag julle dit geniet :thumbup: :t...
- Wed Jul 14, 2010 8:03 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Greetings
- Replies: 9
- Views: 1693
Re: Greetings
Hey Mark
Congrats with your lux , believe you will get it sorted here!!
Congrats with your lux , believe you will get it sorted here!!
- Mon Jul 12, 2010 12:49 pm
- Forum: Humor
- Topic: Bad Humour
- Replies: 12
- Views: 1756
Re: Bad Humour
Good one Eric
- Fri Jul 09, 2010 7:55 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Getting my D4D!
- Replies: 11
- Views: 2456
Re: Getting my D4D!
Congrats Nishan
Hope you will enjoy that Lux
Hope you will enjoy that Lux
- Thu Jul 08, 2010 7:23 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WAT Sê DIE REG
- Replies: 18
- Views: 2701
Re: WAT Sê DIE REG
Ja ou Pieta vra maar jou buurman of hy kan teels doen, en as hy se ja dan moet hy dit maar deur die dag kom doen terwyl jy werk, want jy het net tyd in die aand om dit te doen. :mrgreen: :mrgreen: Maak soos Otto gese het, maar gaan klop hom so 4 uur die oggend wakker en vra sy toestemming :lol: :lol:
- Wed Jul 07, 2010 5:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: my new title
- Replies: 14
- Views: 2320
Re: my new title
Baie geluk julle en vreugde en seen vir julle
- Wed Jul 07, 2010 3:47 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hallo julle almal
- Replies: 20
- Views: 2529
Re: Hallo julle almal
Hey Dawie
Nou het jy in die regte gat getrap want hier op die forum ga jy lank vassit. Welkom en geniet hom
Nou het jy in die regte gat getrap want hier op die forum ga jy lank vassit. Welkom en geniet hom
- Tue Jul 06, 2010 7:03 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Northern Cape
- Replies: 5
- Views: 1750
Re: Northern Cape
Thys dis nou jammer ons gaan mekaar mis maar ek sal definitief n man of twee van die forum raak loop al is dit net my home town boys.
- Tue Jul 06, 2010 6:59 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Northern Cape
- Replies: 5
- Views: 1750
Re: Northern Cape
Manne
Dankie vir julle terugvoer ek waardeer !!
Dankie vir julle terugvoer ek waardeer !!
- Mon Jul 05, 2010 8:30 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Northern Cape
- Replies: 5
- Views: 1750
Northern Cape
Hey guys I am planning to drive through the Northern Cape :mrgreen: from the 23rd of July for 1-2 weeks, if you guys know about some beautiful places that's worth visiting, please advise me, I dont know the area that well. If you are staying up there and you need something from the big Cities give m...
- Mon Jul 05, 2010 8:06 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2.5 D-4D vs 3.0 D-4D (2x4)
- Replies: 3
- Views: 2045
Re: 2.5 D-4D vs 3.0 D-4D (2x4)
Connie I agree with Ooooms go for the 3.0 D4D
- Mon Jul 05, 2010 3:57 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: My 4x4 Training Experience
- Replies: 9
- Views: 3110
Re: My 4x4 Training Experience
Congrats Thys maybe I must follow in your footsteps
- Mon Jul 05, 2010 3:19 pm
- Forum: Hobbies
- Topic: Het so bietjie gaan jag.
- Replies: 14
- Views: 2465
- Mon Jul 05, 2010 3:04 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My Lux se ratkas
- Replies: 3
- Views: 1088
Re: My Lux se ratkas
Okkie
My advies aan jou as jy die tyd het koop n Repair manual en maak homself reg, want daai prys is bietjie wild. As jy eenkeer jou ratkas self gedoen het dan dan is die volgende keer baie makliker en na n rukkie sal jy daai ding toe oe kan uitsort.
Sterkte

- Mon Jul 05, 2010 2:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0 D4D
- Replies: 3
- Views: 1197
Re: 3.0 D4D
Nee man Pieta
Die D4D gee nie probleme nie man
Die D4D gee nie probleme nie man
- Mon Jul 05, 2010 2:46 pm
- Forum: Hobbies
- Topic: Het so bietjie gaan jag.
- Replies: 14
- Views: 2465
Re: Het so bietjie gaan jag.
Heinrich
Bly om te sien jy het biltong geskiet vir die jaar wat voorle ek sal maar daar by jou moet stop as ek daar verby kom
Bly om te sien jy het biltong geskiet vir die jaar wat voorle ek sal maar daar by jou moet stop as ek daar verby kom
- Wed Jun 30, 2010 3:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kantoor met 'n uitsig
- Replies: 10
- Views: 1707
Re: Kantoor met 'n uitsig
Knap gedaan Pieta klink-klare bewys van hoe goed Landies eintlik is !!
- Tue Jun 29, 2010 1:31 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The flex and wheel travel on these...
- Replies: 5
- Views: 1097
Re: The flex and wheel travel on these...
My maat daai manne is serious!!!
- Mon Jun 28, 2010 8:50 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Wat dink julle ?
- Replies: 15
- Views: 2871
Re: Wat dink julle ?
Hey Fred
Dankie vir jou effort daai ARB lyk goed man
Dankie vir jou effort daai ARB lyk goed man
- Mon Jun 28, 2010 3:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Not again ....
- Replies: 4
- Views: 1043
Re: Not again ....
I am glad they caught the person may he/she be locked up for a long time
- Mon Jun 28, 2010 3:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Klein maar getrain..
- Replies: 8
- Views: 1531
Re: Klein maar getrain..
Dis mos hoe n jongman moet grootword Knap gedaan Sheldon
- Sat Jun 26, 2010 7:04 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Raised suspension
- Replies: 22
- Views: 3576
Re: Raised suspension
Hey Heinrich
Lyk excellent
Lyk excellent
- Thu Jun 24, 2010 4:00 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Snorkel Intake
- Replies: 8
- Views: 2088
Re: Snorkel Intake
Gentleman thank you so much for your inputs, I am a bit more informed than before!! :D
- Thu Jun 24, 2010 7:13 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Snorkel Intake
- Replies: 8
- Views: 2088
Re: Snorkel Intake
Johan
Dankie vir jou advies ek waardeer, dis vir my goed om al hierdie fynere dinge te leer.
Dankie
Dankie vir jou advies ek waardeer, dis vir my goed om al hierdie fynere dinge te leer.
Dankie
- Wed Jun 23, 2010 8:24 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Snorkel Intake
- Replies: 8
- Views: 2088
Snorkel Intake
Do you guys know why some guys turn their intake on their snorkels to the back , my logic reasoning tells me it can influence performance but maybe they know something I don't know.
Can someone explain this to me if possible please!
Thanks
Can someone explain this to me if possible please!
Thanks
- Wed Jun 23, 2010 2:54 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Paul's Pride and Joy
- Replies: 10
- Views: 2324
Re: Paul's Pride and Joy
Hey Paul
Nice "Van" and that's why most of us are addicted to them because they give us freedom
Nice "Van" and that's why most of us are addicted to them because they give us freedom
- Wed Jun 23, 2010 2:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Richtersveld recovery
- Replies: 8
- Views: 1290
Re: Richtersveld recovery
Well done again by a Toyota ownerI don't know if it's a good thing if we (Hilux Group) go, I already had to recover a colt from it's driveway this morning. :D Made my Day TBH
- Wed Jun 23, 2010 2:36 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello
- Replies: 14
- Views: 2299
Re: Hello
Hey Paul altyd lekker om n nuwe ou hier te sien. Welkom en geniet hom
- Wed Jun 23, 2010 1:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: How do you know your lux is a LTD?
- Replies: 11
- Views: 2046
Re: How do you know your lux is a LTD?
Ja Pieta
Definitief Botswana daar na Seronga se kant toe.
Definitief Botswana daar na Seronga se kant toe.
- Wed Jun 23, 2010 12:17 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed with dust into loading bin
- Replies: 13
- Views: 3848
Re: Help needed with dust into loading bin
Jaco Use the stuff Oooms was talking about it worked for me (spongy stuff in a roll at Midas) Or otherwise if you are not going to access your loading bin very often, use duct tape and close it properly I know it doesn't look good but it keeps the dust out :D: . Hope you get something that works and...
- Wed Jun 23, 2010 12:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: At least one episode with a happy ending
- Replies: 12
- Views: 2265
Re: At least one episode with a happy ending
Heinrich
You have taught me a lesson , we are so quick to complain but slow to give thanks . Thanks for sharing this and we are happy that your Lux is up and running.
You have taught me a lesson , we are so quick to complain but slow to give thanks . Thanks for sharing this and we are happy that your Lux is up and running.
- Wed Jun 23, 2010 9:59 am
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ not starting in this cold weather
- Replies: 23
- Views: 5233
Re: KZ not starting in this cold weather
Hi Donkey Thanks for the info wrt Diesel city, wrt your problem it might be that there is no diesel coming through, because of the temperature but that all depends on what is the temperature in which your vehicle is standing. At 0 degrees Celsius diesel starts to cloud due to the paraffin in the fue...
- Wed Jun 23, 2010 9:21 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Best Rated Bullbars
- Replies: 30
- Views: 6536
Re: Best Rated Bullbars
Hey Frederick
Jou wa lyk impressive! watse spots het jy op? en dankie vir jou info en fotos oor die bumper ek het ook besluit om hom op te sit maar sal hom eers die 19 de Julie kan laat doen.
Jou wa lyk impressive! watse spots het jy op? en dankie vir jou info en fotos oor die bumper ek het ook besluit om hom op te sit maar sal hom eers die 19 de Julie kan laat doen.
- Wed Jun 23, 2010 9:15 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: How do you know your lux is a LTD?
- Replies: 11
- Views: 2046
Re: How do you know your lux is a LTD?
Nico
Baie dankie ek waardeer wys jou n mens is nooit te oud om te leer nie.
Baie dankie ek waardeer wys jou n mens is nooit te oud om te leer nie.
- Wed Jun 23, 2010 9:12 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello
- Replies: 9
- Views: 1678
Re: Hello
Hey Deon
Welkom by die forum en jammer om te hoor jou Lux gee so effe moeilikheid vir jou , maar hopelik met die slim manne hier se raad gaan jy hom reg kry.
Welkom by die forum en jammer om te hoor jou Lux gee so effe moeilikheid vir jou , maar hopelik met die slim manne hier se raad gaan jy hom reg kry.
- Wed Jun 23, 2010 9:04 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: How do you know your lux is a LTD?
- Replies: 11
- Views: 2046
Re: How do you know your lux is a LTD?
Manne
Duidelik weet julle baie meer van Hilux'e af as ek maar waarvoor staan LTD :? :?
Dankie vir julle verdraagsaamheid met oningeligte jongmanne
Duidelik weet julle baie meer van Hilux'e af as ek maar waarvoor staan LTD :? :?
Dankie vir julle verdraagsaamheid met oningeligte jongmanne
- Mon Jun 21, 2010 7:49 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Competitition What is the item in the photo?
- Replies: 73
- Views: 7448
Re: Competitition What is the item in the photo?
This competition is getting interesting
- Sat Jun 19, 2010 6:43 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Google maps
- Replies: 28
- Views: 3045
Re: Google maps
Hey Kobus
Dankie vir jou hulp , ek het al nader gekom aan n foto maar dit was van n guesthouse daar naby my maar nie van my Khaya nie
Dankie vir jou hulp , ek het al nader gekom aan n foto maar dit was van n guesthouse daar naby my maar nie van my Khaya nie
- Fri Jun 18, 2010 6:43 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Uni Chip of nie???
- Replies: 51
- Views: 8305
Re: Uni Chip of nie???
Dirk by wie het jy joune laat doen en wat het hulle gedoen?
- Fri Jun 18, 2010 1:57 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Bekendstelling
- Replies: 13
- Views: 2209
Re: Bekendstelling
Jaco baie welkom
- Fri Jun 18, 2010 1:54 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Start nie
- Replies: 58
- Views: 4850
Re: Start nie
Heinrich ou maat vasbyt dit gaan n lang naweek wees sonder die wa!
- Fri Jun 18, 2010 9:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D 4x4 - New clutch issue
- Replies: 16
- Views: 3637
Re: D4D 4x4 - New clutch issue
Jacques
Let us know what was the problem please! Then we can refer to this for future issues.
Thanks a million
Let us know what was the problem please! Then we can refer to this for future issues.
Thanks a million
- Fri Jun 18, 2010 7:58 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: my project
- Replies: 40
- Views: 5714
Re: my project
Hendrik
Excellent gedoen daar !!
Excellent gedoen daar !!
- Fri Jun 18, 2010 7:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Google maps
- Replies: 28
- Views: 3045
Re: Google maps
Goed gedoen daar Cassie, ja Eric ons gaan seker laaste gedoen word so ek is dan nog reg met "adams gewaad" swem sessies vir so ruk lank. Lyk my tegnologie gaan ons in die voet skiet.
- Thu Jun 17, 2010 6:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng
- Replies: 12
- Views: 2046
Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng
Bloues
Kanselleer vorige versoek my oe sit op n verkeerde plek.
Kanselleer vorige versoek my oe sit op n verkeerde plek.
- Thu Jun 17, 2010 6:11 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng
- Replies: 12
- Views: 2046
Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng
Bloues
Kan julle dalk vir my die tak kode duerstuur asb!
Kan julle dalk vir my die tak kode duerstuur asb!
- Thu Jun 17, 2010 5:55 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New Member
- Replies: 11
- Views: 2657
Re: New Member
Well done Stefan
- Thu Jun 17, 2010 5:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Google maps
- Replies: 28
- Views: 3045
Re: Google maps
Hey George
I tried, but maybe our town is to small cause I only get map images coming through. :?
I tried, but maybe our town is to small cause I only get map images coming through. :?
- Wed Jun 16, 2010 11:36 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nog n Winch probleem
- Replies: 6
- Views: 1002
Re: Nog n Winch probleem
Trevor
Check jou connections dat alles skoon is en lekker kontak maak, as dit nie dit is nie, dan seker maar iets fout met die winch, of try dalk eers weer die 2 batt en sien wat gebeur.
Sterkte
Check jou connections dat alles skoon is en lekker kontak maak, as dit nie dit is nie, dan seker maar iets fout met die winch, of try dalk eers weer die 2 batt en sien wat gebeur.
Sterkte
- Wed Jun 16, 2010 11:33 am
- Forum: Humor
- Topic: Hoe confuse mens webwheelers?
- Replies: 12
- Views: 1861
Re: Hoe confuse mens webwheelers?
Se maar Cassie want ek weet ook nie! :?
- Wed Jun 16, 2010 11:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Webwheeler - Are you?
- Replies: 28
- Views: 3542
Re: Webwheeler - Are you?
:? Well I am caught with my hand in the cookie char! :o: I jumped in here to get some advice, and saw that the guys have the same interests and they are sharing there experiences (Bunch of clever oaks here) , so ja I got stuck here :thumbup: altough not always very active :oops: . But will try to ad...
- Tue Jun 15, 2010 6:13 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Start nie
- Replies: 58
- Views: 4850
Re: Start nie
Manne
My pa het vir my gese jy ruil n Diesel voertuig se filters elke 5 duisend km en sy Toyota 2.4 D het hom 350 000km gegee sonder probleme toe hy hom ingeruil het. So van nou af sal ek maar ook daai oefening doen :? dalk spaar ons n paar rand in die long run.

- Tue Jun 15, 2010 6:21 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Kalahari/Nam tour
- Replies: 20
- Views: 2371
Re: Kalahari/Nam tour
Hey George
Jy sal maak laat party van ons aan die huil gaan!! Omdat ons nie kon saamgaan nie
Jy sal maak laat party van ons aan die huil gaan!! Omdat ons nie kon saamgaan nie
- Mon Jun 14, 2010 11:40 am
- Forum: Places to go
- Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
- Replies: 47
- Views: 14407
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees?
Nou Nico aan wie se kant, sal ons dan skaar?
- Mon Jun 14, 2010 11:35 am
- Forum: Places to go
- Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
- Replies: 47
- Views: 14407
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ek het nie eers geweet daar is soveel mense in Limpopo nie , job well done manne dit lyk of dit n erg leka dag was en die pics lyk bakgat . Wil net vra of daar enige Landies was wat die obsticles kon maak, sien die een moes uitgetrek word
- Mon Jun 14, 2010 11:21 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Best Rated Bullbars
- Replies: 30
- Views: 6536
Re: Best Rated Bullbars
Goed gestel daar Jaco!