Search found 66 matches
- Thu Jul 23, 2009 9:27 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Powerbox
- Replies: 1
- Views: 890
Powerbox
Ek het bietjie navrae gedoen omtrend die Powerbox op petrolbakkies, hier is antwoord wat persoon vir my gemail het oor petrolbakkie, weet enigiemand dalk meer van die Powerbox en of dit die moeite werd gaan wees? Baie dankie vir die navrae. Ons het alreeds 4 of 5 Toyota 2.7 gedoen en die resultate w...
- Wed Jul 22, 2009 4:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno tuning
- Replies: 12
- Views: 2086
Dyno tuning
Weet iemand dalk van n goeie plek erens in die Kaap waar ek my bakkie kan dyno tune?
- Tue Feb 03, 2009 7:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Are you happy with Car Wash services
- Replies: 13
- Views: 2566
Re: Are you happy with Car Wash services
Richard,
Hoop dit gaan goed met jou, as ek in diep Kaap is vat ek my bakkie altyd na Cape Gate, onder by die parkeerarea, daai ouens ken hulle storie, nie te duur nie, maar hulle job is uitstekend
Hoop dit gaan goed met jou, as ek in diep Kaap is vat ek my bakkie altyd na Cape Gate, onder by die parkeerarea, daai ouens ken hulle storie, nie te duur nie, maar hulle job is uitstekend
- Tue Jan 27, 2009 6:53 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: WAAR KOOP EK NUWE BANDE
- Replies: 15
- Views: 2883
Re: WAAR KOOP EK NUWE BANDE
Hi Piesang, Gaan kyk gerus op Gumtree, ek het so pas 5 Bridgstone Duelers, 31/10.5/15 vir R5oo n band gekoop, 4 van die bande het net 10 000km op en die spaarwiel is splinternuut, ek meen die bande is so te se splinternuut, dit is amper n R1000 per band goedkoper as nuwes maar die is net so goed soo...
- Tue Dec 30, 2008 2:50 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
- Replies: 7
- Views: 1394
Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Manne, dit is nie so ver vanaf julle nie, dit is so 250km vanaf julle. Niel, Kaspaas wat van n paar datums solank sodat die manne kan beplan?
- Tue Dec 30, 2008 6:21 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
- Replies: 7
- Views: 1394
Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Hi Niel,
Daar is def 2 roetes wat oop is vir almal, daar is n lang roete en n kort roete. Die kort roete is meer n speel roete, lekker obsticals ens, as jy net langroete doen kos dit R180, maar as jy altwee roetes doen kos dit R200 wat eintlik n goeie prys is.

- Mon Dec 29, 2008 7:11 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
- Replies: 7
- Views: 1394
Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Hi Niel, Blink idee om die roetes te gaan ry. Klein Tafelberg en Boegoeberg is seker van die top roetes in die land met baie goeie kampplek, netjies, skoon en als is beskikbaar wat jy wil he. Die roete by Piketberg het ek nog nie gery nie, maar is een van my nuwejaarsroetes wat ek wil ry. Ek is nie ...
- Sat Dec 20, 2008 10:46 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Sheila got some presents
- Replies: 10
- Views: 1816
Re: Sheila got some presents
Hey George,
Lekke kersgeskenk, jou bakkie lyk baie mooi, nou gaan jy nog makliker vir Niel uitsleep
Lekke kersgeskenk, jou bakkie lyk baie mooi, nou gaan jy nog makliker vir Niel uitsleep
- Sat Dec 20, 2008 8:58 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Please give tyre recommendations
- Replies: 59
- Views: 5203
Re: Please give tyre recommendations
Safari Mac,
Bf is seker n goeie band as jy na sy prys kyk, maar n vriend van my se BF het presies oorgekom wat joune oorgekom het, sidewall het sy sidewall gesien, so vir daai prys dink ek ATX staan hier geensins terug nie.

- Thu Dec 18, 2008 7:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Please give tyre recommendations
- Replies: 59
- Views: 5203
Re: Please give tyre recommendations
Jis dis fantasties, lyk my daar in Pretoria ry julle net teerpad, die dat julle so baie kilos op julle bande krymwhugovr wrote:Ek het ook Firestone ATX op my Agteros en hulle het nou 75000 kms gedoen - ek skat hulle sal nog 20000 kms gaan. Baie tevrede met hulle - sal hulle weer opsit.
- Thu Dec 18, 2008 7:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My 2002 Hilux and its first upgrades
- Replies: 27
- Views: 3452
Re: My 2002 Hilux and its first upgrades
What are you doing hanging around on other forums?? Especially ones with Landies on them.?? [/quote]
Hy sal def beboet moet word
Hy sal def beboet moet word
- Thu Dec 18, 2008 11:22 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Please give tyre recommendations
- Replies: 59
- Views: 5203
Re: Please give tyre recommendations
Piesang, Ek glo in ATX bande, ek ry baie grondpad en ek ry nie stadig nie, het nog nooit n pap band gekry nie, in die berg op 4x4 roetes blaas ek hulle altyd tot so 0.9bar af, ja hy het net n 2 ply sidewall maar ek het nog nooit bande so verloor nie, sand blaas ek hulle maklik af tot 0.5 bar, dit is...
- Wed Dec 17, 2008 7:16 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Alberto's in Durbanville: 19/12/08 (picture sharing)
- Replies: 17
- Views: 2201
Re: Alberto's in Durbanville: 19/12/08 (picture sharing)
George, ek smaak jou bumpertjie, wie het dit vir jou gemaak
- Wed Dec 17, 2008 7:10 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Replies: 70
- Views: 6384
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
George,
Onthou sy verskoning was, sy bakkie is standaard
Onthou sy verskoning was, sy bakkie is standaard
- Wed Dec 17, 2008 5:11 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Replies: 70
- Views: 6384
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Nee ek vertel nie van n ander ou se foute nie, maar as jy regtig wil weet vra maar ons vriend Niel?Kaspaas wrote:Jy kan maar vertel Pieter, jy is tussen vriende..
- Wed Dec 17, 2008 9:25 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Replies: 70
- Views: 6384
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Ok, ok, ek sal maar bos los! :oops: :oops: Een stadium het ek sommer plain stupid gery en lelik in n gat geval, geen verskonings nie, sommer net stupid driving gewees :twisted: Danksy Richard, (dankie weereens) is ek uitgesleep, wel nou weet julle van die een voertuig wat vasgeval het, oor die ander...
- Tue Dec 16, 2008 7:58 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Replies: 70
- Views: 6384
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Niel, Kaspaas,
Ek hoor so tussen die lyne deur daar moes 2 voertuie uitgesleep geword het, is daar nie fotos van die voertuie nie?
Ek hoor so tussen die lyne deur daar moes 2 voertuie uitgesleep geword het, is daar nie fotos van die voertuie nie?
- Sat Dec 13, 2008 11:23 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Replies: 70
- Views: 6384
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Niel en Thys,
Dankie vir n great daguitstappie, dankie vir al die reelings ek dink ons almal het dit baie geniet Dit was vir my great gewees om die gesigte by die forummanne te sit, nogmaals baie dankie!
Dankie vir n great daguitstappie, dankie vir al die reelings ek dink ons almal het dit baie geniet Dit was vir my great gewees om die gesigte by die forummanne te sit, nogmaals baie dankie!
- Fri Dec 12, 2008 9:30 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Sy is in Kaap, gaan bietjie by haar pa en ma kuier, so sy gaan nie die keer saamry nieDoctor V wrote:Dit klink lekker ja Pieter - Kom daai niggie van my saam?
- Fri Dec 12, 2008 11:43 am
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Dankie Niel, sal gaaf wees, laat weet maar net wat ek jou skuld?
- Fri Dec 12, 2008 11:10 am
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Van Zyl, ek is bly ons gaan uiteindelik bietjie kan saamry
- Fri Dec 12, 2008 9:02 am
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Dankie vir jou kreatiewe voorstel, maar is ok, ek sal maar wag en ene bestel
- Fri Dec 12, 2008 8:19 am
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
More Kaspaas,
Dankie dat jy my naam opgesit het, die Winestop1 garage is dit die ene net anderkant Kraaifontein, waar daar alkant een van die pad is, as dit hy is sal ek julle graag ook daar ontmoed. Jy of Niel het nie dalk hilux forum stickers vir my bakkie in voorraad nie?

- Fri Dec 12, 2008 5:25 am
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
More Niel,
EK moet naweek in Kaap wees, ry laat vanmiddag hier vanaf Lutzville, is daar asb vir my nog n plekkie om saam te gaan?
EK moet naweek in Kaap wees, ry laat vanmiddag hier vanaf Lutzville, is daar asb vir my nog n plekkie om saam te gaan?
- Thu Dec 11, 2008 8:02 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Kan iemand dalk vir my se hoe lank gaan dit vat om roete te ry?
- Tue Nov 25, 2008 7:56 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
- Replies: 213
- Views: 18116
Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
As daar nog plek is kan julle my naam voorlopig opsit asb
- Tue Nov 25, 2008 7:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 147742
Re: Wat is die naam van jou HILUX
Pieter - 2001 - 2.7 Hilux - OU WITPIET
My 4 jarige seuntjie het hom gedoop met daai naam
My 4 jarige seuntjie het hom gedoop met daai naam
- Tue Nov 25, 2008 7:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno Charts
- Replies: 249
- Views: 116476
Re: Dyno Charts
Thanx Rich,
Let me know if you are satisfied, also thanx a lot for my cd with the beautiful fotos
Let me know if you are satisfied, also thanx a lot for my cd with the beautiful fotos
- Tue Nov 25, 2008 3:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno Charts
- Replies: 249
- Views: 116476
Re: Dyno Charts
Wil graag weet of enigiemand weet van iemand hier in die Wes Kaap wat goed is met dyno tunings?
- Mon Nov 03, 2008 6:50 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: To the dunes then
- Replies: 42
- Views: 3256
Re: To the dunes then
Hi Niel,
Wanneer gaan julle n naweek maak en n slag Lambertsbaai duine kom ry
Wanneer gaan julle n naweek maak en n slag Lambertsbaai duine kom ry
- Mon Nov 03, 2008 6:42 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Re: Boegoeberg Uitnodiging
Hi Rich,
How is it going with engine mounting
How is it going with engine mounting
- Mon Nov 03, 2008 3:05 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Re: Boegoeberg Uitnodiging
I'm sure many have seen their g*t in that waterg*t!
Its been called the Landies "gat" you would not believe me how many landies we had to recover with broken sideshafts from that gat. But i am always available to help a landi in need
Its been called the Landies "gat" you would not believe me how many landies we had to recover with broken sideshafts from that gat. But i am always available to help a landi in need
- Mon Nov 03, 2008 9:26 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg 31.10.2008 - 4W4J - Trail Report
- Replies: 0
- Views: 602
- Sun Oct 19, 2008 4:32 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Re: Boegoeberg Uitnodiging
Rich, ive send you a pm, i really hope more of our forum people can join us!
- Sun Oct 19, 2008 8:08 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Re: Boegoeberg Uitnodiging
Hi Rich, It will be great to have some of your guys there. Most of us cathered on Friday at Boegoeberg, but some people just came threw for the 4x4 drive on Saturday. 4 Wheels 4 Jesus is a non denomination ministry, we dont do weird things we strictly do things out of the Bible. Our ministry is base...
- Fri Oct 17, 2008 7:49 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Re: Boegoeberg Uitnodiging
Hi julle Jammer ek reply nou eers op julle mails. Boegoeberg is gelee tussen Clainwilliam en Graafwater, ongeveer 250km vanaf Kaapstad. Dit is n pragtige roete, vir die afgelope 6 jaar is hy elke jaar onder die top 10 roetes in die land. Ongelooflike mooi kampterrein, met groot bome en groot swembad...
- Sat Oct 04, 2008 8:31 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 27
- Views: 3004
Boegoeberg Uitnodiging
Ek nooi julle graag uit om saam ons klub 4 Wheels 4 Jesus weer die Boegoeberg roete te kom ry. Aangesien dit een van die beste en lekkerste roetes in die land is, verwag ons taamlik voertuie. Dit gaan plaasvind die naweek van die 31 Oktober, hoop ek kan van julle forum manne daar sien. Groete en seen
- Tue Aug 12, 2008 12:00 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspensies??
- Replies: 55
- Views: 4739
Re: Suspensies??
Hi Cobus, Jy gaan baie tevrede wees. Het vanoggend bietjie in Boegoeberg roete gaan speel. Saam my was daar net so bakkie soos myne, met OME in. EK het Mikemvere in met Monroe shocks, ons het die 2 bakkies bietjie getoets in verskillende diepte gate. En nie in een gat of crossaxel het my bakkie met ...
- Tue Aug 05, 2008 10:33 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Boegoeberg Uitnodiging
- Replies: 2
- Views: 851
Boegoeberg Uitnodiging
Hiermee nooi ek alle forum lede vir n 4x4 saamtrek die eerste naweek in September te Boegoeberg, naby Clainwilliam. Boegoeberg is die afgelope paar jaar permanent onder die top 10 roetes in die land. Boegoeberg 4x4 roete word gegradeer tussen n 3-4 en is by uitstek een van die lekkerste roetes in di...
- Mon Jul 28, 2008 11:32 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspensies??
- Replies: 55
- Views: 4739
Re: Suspensies??
Welkom Cobus Ek het die naweek gesien hier by Boegoeberg 4x4 roete wat n Hilux met n Mikem suspensie doen, dis ongelooflik. Ek het ook baie gewik en weeg wat om met my Hilux te doen, ek het my antwoord gekry die naweek, Mikem suspensie staan vir geen ander suspensie terug nie en die voordeel is dit ...
- Fri Jul 04, 2008 5:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Suspension suspension suspension!!!
- Replies: 71
- Views: 8122
Re: Suspesion suspension suspension!!!
Ek het op die forum agtergekom OME is seker maar die beste, maar op die stadium is dit net te veel vir my, so wat dink julle van my plan? Ek wil Mikem se bladvere insit saam met Monroe Shocks, dink julle dit sal werk?
- Fri Jul 04, 2008 8:20 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Niel & Pieter's Aluminium Canopies
- Replies: 212
- Views: 36560
Re: Niel & Pieter's Aluminium Canopies
Niel jy of Pieter stel nie dalk belang om julle vorige kappies te verkoop nie, eks nogsteeds opsoek na ene.
Groete
Pieter Venter
Groete
Pieter Venter
- Fri Jul 04, 2008 8:13 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension check
- Replies: 20
- Views: 2782
Re: Suspension check
Ek wil vir my bakkie die Mikem suspensie opsit, wat is julle opinie oor greasable shackels?
- Wed Jul 02, 2008 10:30 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Suspension suspension suspension!!!
- Replies: 71
- Views: 8122
Re: Suspesion suspension suspension!!!
Tristan,
Jou plan klink ekonomies en goed, het vir OME quote gevra, n volle R16000, dis bietjie kwaai. Dink jy as ek net OME bladvere en daai Monroe shocks opsit dat dit verskil sal maak op my bakkie, of dink jy ek sal nog iets moet bysit?

- Mon Jun 09, 2008 9:31 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: piesang in aksie
- Replies: 7
- Views: 1787
Re: piesang in aksie
Pieter, hoe kan ek jou kontak?
- Sat May 24, 2008 8:33 am
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
So dit gaan nou def Sat die 7 de Junie wees, is daar dalk n manier dat iemand vir my permit kan koop, sal geld oorbetaal asb
- Fri May 23, 2008 8:15 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
Niel, ek sal paar bottels saambring wat ons kan uitdeel vir beste/swakste drivers
- Fri May 23, 2008 7:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
Enigiets wat ek kan saambring?
- Thu May 22, 2008 6:18 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Recovery Points on SFA Hilux
- Replies: 53
- Views: 18786
Re: Recovery Points on SFA Hilux
Herman, jy moet kyk Katools het pragtige bakkie wat hy wil verkoop, maak nou vir eenkeer in jou lewe die regte besluit en koop vir jou so ordentlike bakkie. Onthou, eerstens gaan die mense nie meer vir jou lag oor jou Datsun nie en tweedens gaan jy ook n slag saam die manne kan praat met ordentlike ...
- Thu May 22, 2008 6:02 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
Hi daar
Asb sit my naam ook op, wil baie graag saamgaan
Asb sit my naam ook op, wil baie graag saamgaan
- Wed May 21, 2008 6:03 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Recovery Points on SFA Hilux
- Replies: 53
- Views: 18786
Re: Recovery Points on SFA Hilux
Hey pieter aka oom tas. Hier is die bewyse my maat hiluxie al te snoesig bo oppie landy se flatbed?????????????? Blommie ou maat, ek kan verstaan dat jy verbaas is om n Hilux op n flatbed te sien, vir baie van ons is dit ook die eerste keer, maar dit is mos iets waaraan julle landi outjies baie gewo...
- Mon May 19, 2008 8:31 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Van Lovern uitnodiging
- Replies: 7
- Views: 1882
Re: Van Lovern uitnodiging
Thanks Eric, for helping. Rich, the day is mostly about the family. We decide on a route in advance. A day like this consists of 4x4 (where the landis try to compete with Hiluxes) and then after or during the trail i get a spirtual speaker to give us some Godly input in our lifes. After this we just...
- Mon May 19, 2008 8:19 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
Hi Niel
As julle iets beplan vir die Dunes, sit asb my naam op, ek is def in.
As julle iets beplan vir die Dunes, sit asb my naam op, ek is def in.
- Mon May 19, 2008 8:15 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Van Lovern uitnodiging
- Replies: 7
- Views: 1882
Re: Van Lovern uitnodiging
Ek het n 4x4 bediening, 4 Wheels 4 Jesus, ons gaan Sondag bietjie kerk hou in die berge. Ons gaan n roete ry hier by ons in Robertson , agter die bekende wynkelder, Van Lovern. Enige iemand wat belangstel is baie welkom om saam te kom ry.) I have a 4x4 ministry, called 4 Wheels 4 Jesus. This coming ...
- Mon May 19, 2008 8:02 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Van Lovern uitnodiging
- Replies: 7
- Views: 1882
Re: Van Lovern uitnodiging
Skuus, die uitnodiging moes onder "trail reports" gegaan het, vergewe my, maar kom ons se maar die roete wat ons gaan ry is bietjie tegnies.
- Mon May 19, 2008 7:58 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Van Lovern uitnodiging
- Replies: 7
- Views: 1882
Van Lovern uitnodiging
Hello almal
Ek het n 4x4 bediening, 4 Wheels 4 Jesus, ons gaan Sondag bietjie kerk hou in die berge. Ons gaan n roete ry hier by ons in Robertson, agter die bekende wynkelder, Van Lovern. Enige iemand wat belangstel is baie welkom om saam te kom ry.
Groete
Pieter

- Fri May 16, 2008 12:12 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: atlantis
- Replies: 14
- Views: 1829
Re: atlantis
Kan julle nie nou al n vaste datum maak vir Atlantis nie? Was bietjie laat om te reageer op Saterdag se roete, wil baie graag weer Atlantis toe gaan
- Thu May 15, 2008 10:25 am
- Forum: Western Cape
- Topic: atlantis
- Replies: 14
- Views: 1829
Re: atlantis
Hi Morne
Ek sal kerk bank vir die ene!!
Ek sal kerk bank vir die ene!!
- Tue May 13, 2008 8:31 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: When are we going to the dunes again?
- Replies: 207
- Views: 13736
Re: When are we going to the dunes again?
Hello
Julle al besluit wanneer julle gaan?
Julle al besluit wanneer julle gaan?
- Thu Apr 10, 2008 8:42 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
- Replies: 9
- Views: 8587
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
So ja, dis mos hoe dit hoort!!!