Hi! Dit is 'n 2007 Double cab met 80 000km. Dit het 'n chip en 'n intercooler in.Rebel 4x4 wrote:kilo's, jaar model, chipped or not, single cab, double cab?boerbakkie wrote:My bakkie se 1ste en 2de rat sing nogal baie as ek wegtrek! Watse raad het julle en wat sal so 'n boks kos om reg te maak!
Search found 152 matches
- Fri Dec 13, 2013 7:26 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
- Replies: 3
- Views: 1002
Re: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
- Thu Dec 12, 2013 3:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
- Replies: 3
- Views: 1002
Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
My bakkie se 1ste en 2de rat sing nogal baie as ek wegtrek! Watse raad het julle en wat sal so 'n boks kos om reg te maak!
- Wed Jul 10, 2013 11:57 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: to chip or not to chip
- Replies: 16
- Views: 3887
Re: to chip or not to chip
Wat my betref is daar net een ou wat die chip verstaan en dit is Kosie Swannepoel! Sy Nr is 021 949 4566. Het my 2.5D4D na hom toe gevat en die resultate is uitstekend.
- Mon Jun 24, 2013 10:29 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Babylon's Toren - WC outing Date TBC
- Replies: 62
- Views: 8228
Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC
Hi Thys! Ek sal ook graag my naam op lys wil he! Sal lekker wees om weer saam met julle te ry!
- Mon Jun 10, 2013 1:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Chris! Jy is welkom as jy in die Strand omgewing is 'n draai te kom maak en 'n draatjie te ry.ChrisF wrote:skynbaar n klient of twee se voertuie "ge-toast" ook .... EINA !!
- Mon Jun 03, 2013 4:32 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
O flip!!!!! Dis groot skade!!!!!!!!!ChrisF wrote:Hoor vandag Kosie Swanepoel se werkswinkel het Maandag afgebrand !!
- Fri May 31, 2013 1:06 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2,5 D4D vraag.
- Replies: 20
- Views: 4264
Re: 2,5 D4D vraag.
kykl of jy 1. vuil filters het (air en oilie) 2. water in jou diesel 3. vuil injectors 1. ek het hom n maand terug gediens en nou weer die diesel filter vervang. 2. Ek het nie water gesien nie, as dit water was sou hy nie oor die hele rev range so gemaak het nie? 3. Ek het injector cleaner ingegooi...
- Thu May 30, 2013 9:46 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
baie dankie hier teen die kus is ek nou al gewoond aan wat die 2,5 doen. Maar in Windhoek het dit GESUKKEL !! 1600m bo see vlak, STEIL opdraende, en ek kon net nie weg trek by die robotte nie. :( ek sal nou maar spaar en later weer hoor, na so tenk of drie wat jou ervaring is. Dis reg so Chris! Wat...
- Tue May 28, 2013 4:33 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
HOPPY - what is your feeling/experience with putting intercoolers on the 2,5 D-4D ? Do you provide this service ?? Allan jy kan maar per PM antwoord as jy nie jou voet hierin wil sit nie ... :) Die 3L D4D se intercoler haal Kosie ook uit want dit kry 'n heat soak... Colt was slim en het 'n fan daar...
- Tue May 28, 2013 4:26 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Wilko is daai bedrag "als-insluitend" ? Laai die bakkie af en loop haal, als klaar gedoen ? Het jy nou al n tenk af wat agter die rug, en is jy nog tevrede ? Oorweeg self so iets op Elders - waarborg is nou verby, so nou kan ek mos maar ... Chris! Ek is baie tevrede! Ek kan nog ongelukkig...
- Mon May 13, 2013 12:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Die koste was ongeveer R8200 vir die chip en intercoler saam.Klong se Pa wrote:Bly om dit te hoor. Altyd lekker as mens tevrede is met so projek omdat niemand die uitslag kan waarborg nie. Koste as ek mag vra?
- Fri May 10, 2013 12:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Goeie resultate! Die bakkie is van 75kw op na 98kw en van 267nm na 330nm torque! Amper die selfde as die standaard 3ld4d. Ek moet se dit is 'n fees om nou met hom te ry!
- Mon May 06, 2013 8:22 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Boerbakkie gaan vir intercoler na Kosie wannepoel toe asook vir 'n chip 8 Mei! Wie het al sortgelyke job laat doen. Die intercoler is van Motor Cade. Jy moet net mooi vir hulle verduideli jy soek lae rev krag.Hulle is geneig om die bakkie te toor vir drag racing. Ek moet se dit wat ek van Kosie geh...
- Mon May 06, 2013 8:20 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Waar sit hy die cooler, bo of voor? Scoop? Hulle gaan die intercooler voor in sit! Dit is 'n lekker grote en sit hom hoog bo die ARB in anders kry hy nie wind nie. Het die oorweeg om 3l D4d intercooler in te sit en lees toe dat dit nie so effektief is ssos die een voor nie en jy moet te veel modifi...
- Fri May 03, 2013 1:54 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Boerbakkie gaan vir intercoler na Kosie wannepoel toe asook vir 'n chip 8 Mei! Wie het al sortgelyke job laat doen. Die intercoler is van Motor Cade.
- Wed Feb 20, 2013 8:36 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Wil net vir die wat belangstel laat weet die dans was 'n groot sukses en ons het vir die ACVV Speelkasteel Skooltjie R22 000 rand ingesamel!!! Ons het ongeveer 280 mense gehad. Dit stop baie gate toe op hul tekort van R40 000 op hul begroting wat hul nie meer van die Lotto kry nie!!!
- Fri Dec 07, 2012 11:11 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Ok julle! daar is nog net 50 kaartjies van die 175 oor!!! Laat weet wie stel belang.
- Thu Nov 08, 2012 7:47 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Nee wat,ek sal maar weg bly.In die platteland het ek gesien dat die vertikale posisie van dans gee n mens horisontale gedagtes en dit met jou beste maat se metgesel.Kortom gestel is ek oortuig dat dans aanleiding gee tot seks.Om een of ander rede hou ek egter van bietjie kite vlieg. Steve Hofmeyer ...
- Wed Nov 07, 2012 4:32 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Dankie! Ek sal hulle kontak..!JEEPIE wrote:steves auto clinic doen dit
en chip saam
dink laaste kwotasie was R8500
- Wed Nov 07, 2012 3:47 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
Re: 2.5 D4D Intercoler!
Is daar al iemand wat dit op die 2.5 D4D gedoen het.....?ChrisF wrote:hou ook hier dop .....
die standaard 3.0 D4D stelsel is gewild. Sekerlik die maklikste om net aan te boud. MAAR dan moet jy die bonnet scoop opsit.
Vir "front mount" moet jy heelwat meer pyp werk doen ....
- Wed Nov 07, 2012 3:44 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
So vir wie kan ek kaartjies bespreek...???
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
- Wed Nov 07, 2012 3:42 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Petou wrote:Ek stel voor Thys doen die leeuloop ding om getalle te trek
- Wed Nov 07, 2012 3:40 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Dan is dit tyd.....!!!!Hoppy wrote:Kapenaars dans net een keer in 11 jaar
- Wed Nov 07, 2012 3:39 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Hilux 1 wrote:dis lank vooruit ne? is dit n gereelde ding of eerste keer?
Dit is die eerste keer wat ons dit reel en as dit 'n sukses is dan doen ons dit volgende jaar weer. Die kaartjies is nog nie gedruk nie toe is al 80 van die 175 dubbel kaartjies verkoop! SO JULLE SAL MOET SPRING!!!
- Wed Nov 07, 2012 3:37 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Dan moet jy die Klipwerf Version van "Wie se kind is jy" kom luister. Hulle kan!ThysdJ wrote:Kan nie, of wil nie? Ware Kapenaars doen die riel dans..boerbakkie wrote:Lyk vir my die Kapenaars kan nie langarm dans nie!!!!
- Tue Nov 06, 2012 4:08 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.5 D4D Intercoler!
- Replies: 24
- Views: 2835
2.5 D4D Intercoler!
Wat kan julle aan beveel en waar kan mens kry! Soek iets met minimum modifikasies. En wat kos dit.
- Tue Nov 06, 2012 4:05 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Lyk vir my die Kapenaars kan nie langarm dans nie!!!!
- Fri Nov 02, 2012 2:46 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
- Replies: 20
- Views: 3184
Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand
Hi alle Hiluxers! My kinders se skool hou 'n fonds insameling deur 'n dans te hou met Klipwerf Orkes in die Strand se stadsaal die 16de Feb 2013. Kaartjies per paartjie is R250 en 'n ete is ingesluit! Vir die wyn liefhebber bring jul beursies vir die wynveiling. Daar sal ook 'n kontantkroeg wees. Vi...
- Fri Oct 19, 2012 11:41 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Spoor se nuwe snorkel
- Replies: 6
- Views: 1926
Re: Spoor se nuwe snorkel
Mmm.... Ek dink nog of ek dit wil doen!! Julle neuk met my!
- Tue Oct 16, 2012 7:45 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Houtwerk raad...
- Replies: 14
- Views: 1943
Re: Houtwerk raad...
Die styn is reg maar passop vir die sanding sealer saam met enige vernis. Indien jy nie spray fasiliteite het nie gebruik Nova 17 (matt) saam met styn en baie fyn staalwol. Dit is reg as jy die styn met lap aan sit. Ons in die houtwerk bedryf gebruik sanding sealer saam met AC Laquer wat aangewend w...
- Wed Oct 10, 2012 3:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Override switch on NL dual battery systems
- Replies: 10
- Views: 1780
Re: Override switch on NL dual battery systems
BAIE HANDIG! My vrou het een aand my bakkie se ligte aan vergeet. Gereken dit werk soos haar Jetta. Verrassing gekry die volgende oggend en net die override ding gedoen en sie-daar! Ek het 1 keer my radio aan vergeet maar gelukkig was battery nie heel dood maar moes hom op selfde manier help. Spaar ...
- Fri Oct 05, 2012 9:49 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Re: Boerbakkie kry rocksliders
Die ARB het standaart die mounting points op en gebruik high tension boude. Het al heelwat bakkies gesien wat dit so doen. Baie Landies het dit ook maar voor op en net nie so hoog nie. Wil nie Ekstra gate agter boor om Jack te mount nie. Haat dit om gate te boor in voertuie onnodig. Dit is die enigs...
- Thu Oct 04, 2012 9:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Is Snorkels die moeite werd?
- Replies: 8
- Views: 933
Re: Is Snorkels die moeite werd?
teerpad, grondpad, makie regtig sakie... jou bakkie suig sy lug in die regtervoorwiel se arch. daar waar die wiel al die gaggas van die pad af opskop... Kannie so lekker gesond wees nie.. :twisted: :twisted: Het n CAN filter en daar is gedurig n aanpaksel wat gewas word veral as daar grondpad gery ...
- Thu Oct 04, 2012 9:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Re: Boerbakkie kry rocksliders
Ek hou daarvan so naby die die bak, lyk nie soos ou tannie trappe nie! Ek was by toe hul die pype getag het. Het self besluit hoe hoog ens. Ek het probleme gehad toe hy dit eerste keer gefit het deurdat die brackets se punte was te lank wat om die onderstel gaan. Dit het toe teen die cab gedruk en ...
- Thu Oct 04, 2012 9:09 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Re: Boerbakkie kry rocksliders
CasKru wrote:Lyk netjies... onthou net om jou mond te gaan uitspoel... hehe
- Thu Oct 04, 2012 9:06 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Is Snorkels die moeite werd?
- Replies: 8
- Views: 933
Re: Is Snorkels die moeite werd?
Wilko, sit hom maar op. Die voordele is baie meer as die nadele (amper geen, behalwe dat jy moet gate sny). En dit is nie net met water wat hy werk nie, dit gaan oor skoner, koeler lug ook. Dit help dat jou air-filter langer skoon bly, en sodoende help dit met brandstofverbruik. :thumbup: :thumbup:...
- Thu Oct 04, 2012 8:44 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Re: Boerbakkie kry rocksliders
Morne van Monworx Staalwerke! Hy is oorkant my fabriek hier in die Strand! Moes maar bietjie gat lek on dit gedoen te kry!Hoppy wrote:lyk mooi, wie het dit gemaak?
- Thu Oct 04, 2012 8:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Is Snorkels die moeite werd?
- Replies: 8
- Views: 933
Is Snorkels die moeite werd?
Ek wil graag weet of dit regtig die moeite werd is. Ek reken vir water is die kanse skraal dat jy regtig so diep deur die water ry. Het al vriende wat sonder die goed Botswana en Caprivi gedoen het sonder die goed.........
- Thu Oct 04, 2012 8:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Re: Boerbakkie kry rocksliders
Het gedink die silwer gaan mooi saam met die Keiler Cab se deure....
- Thu Oct 04, 2012 8:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry rocksliders
- Replies: 16
- Views: 1781
Boerbakkie kry rocksliders
Na maande se smeek het ek nou my rocksliders op en lyk dit baie mooi!
- Mon Oct 01, 2012 3:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: D4-D in limp mode with aircon
- Replies: 5
- Views: 1278
Re: D4-D in limp mode with aircon
Do you have a chip fitted? Got that problem with the chip. frustrating hey!
- Wed Sep 19, 2012 3:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
- Replies: 42
- Views: 3132
Re: Boerbakkie kry Keiler Cab
Kry hopelik vandag my bakkie terrug van Dejongs af dan kan my rock sliders opgesit word. Dan Ceres Karoo hier kom ons.
- Wed Sep 05, 2012 12:20 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Drivers Needed - Be a Blessing 12 - Honingklip
- Replies: 9
- Views: 1571
Re: Drivers Needed - Be a Blessing 12 - Honingklip
I would love to help! Where and when and I'll be there!
- Wed Sep 05, 2012 10:46 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
- Replies: 69
- Views: 7660
Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4
Hi Val! Ek sal ongelukkig nie die naweek kan bywoon nie. Het 'n insident gehad met 'n inbreker in die nag 2:40 in die oggend en my bakkie gestamp. So dit sal seker by die panelshop wees dan. Vilgende keer. Groete Wilko Jis Wilko... jammer om te hoor van jou skade. Hoop daai inbreker lyk erger as di...
- Wed Sep 05, 2012 10:43 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
- Replies: 69
- Views: 7660
Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4
Wilko jammer om te hoor oor die inbraak, is julle almal ok.... Jammer ook oor die bakkie... Sien jou weer volgende keer. Dankie! Almal is ok! Die blikskottel het by my buurvrou se kar ingebreek en ek het to 'n swak poging aangewend om hom te vang en in die proses in my muur vas gerevers! Seker maar...
- Wed Sep 05, 2012 9:17 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
- Replies: 69
- Views: 7660
Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4
Hi Val!
Ek sal ongelukkig nie die naweek kan bywoon nie. Het 'n insident gehad met 'n inbreker in die nag 2:40 in die oggend en my bakkie gestamp. So dit sal seker by die panelshop wees dan.
Vilgende keer.
Groete
Wilko
Ek sal ongelukkig nie die naweek kan bywoon nie. Het 'n insident gehad met 'n inbreker in die nag 2:40 in die oggend en my bakkie gestamp. So dit sal seker by die panelshop wees dan.
Vilgende keer.
Groete
Wilko
- Fri Aug 31, 2012 10:15 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
- Replies: 42
- Views: 3132
Re: Boerbakkie kry Keiler Cab
Verseker moet jy weet dis nie die stadigste 2.5 op die pad nie......ThysdJ wrote:Ek het nogals gese hy moet daar by jou indrop, maar toe ek weer op die N1 in my spieeltjie kyk toe sit daai Boerbakkie my hele tailgate vol.. Mens sien net Hi Lift jack..
- Fri Aug 31, 2012 10:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
- Replies: 42
- Views: 3132
Re: Boerbakkie kry Keiler Cab
Hey Wilko, ek hoor by Thys jy was gister hier in ons area (reg langs my) jy moes in pop kon darem n koppie koffie gekry het. Jou bakkie lyk darem baie anders as wat ek hom die eerste keer gesien het in sy virgin kleure. Mooi gedoen mater! Chat later weer Gysie! Ek sal nog maar my tyd was beperk! Ek...
- Fri Aug 31, 2012 9:34 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Ek het beslis pret gehad! Mamma maar plek-plek lekker op haar seniwies....!! En glo my ek het dit gehoor......Mud Dog wrote:Janee, lyk asof die familie lekker pret gehad het!!
- Fri Aug 31, 2012 9:29 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Dit het baie lank gevat om bo te kom. Daar was 'n stootskraper wat die pad opp gestoot het. Die sneeu was plekke so diep soos wat my bakkie se spieel hoog was.
- Fri Aug 31, 2012 9:25 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Dit is nogal priceless om die twee dop te hou vir hul eerste keer in die sneeu!!!
Tamatiesous virrie mond! 'n Vienna virrie neus! Klippe virrie oe! en Fizzers virrie ore!
En was dit groot werk om die ding te bou!!!!!
Tamatiesous virrie mond! 'n Vienna virrie neus! Klippe virrie oe! en Fizzers virrie ore!
En was dit groot werk om die ding te bou!!!!!
- Fri Aug 31, 2012 9:19 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
My Hilux lyk nogal gelukkig so in die Sneeu! Nou kan ek verstaan hoekom in Eropa die mense nie lief is vir wit voertuie nie.
- Fri Aug 31, 2012 9:17 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Een ding moet ek se!!!! Dit is nie 'n speelplek vir beginners nie! Daar is nie ruimte vir foutjies nie. Het maar 'n paar dom outjies gekry wat halfpad met hul Landies en Jeep omgedraai het. Pad baie glad en snotterig met ys modder en gladde rotse.
- Fri Aug 31, 2012 9:14 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Ek dink nie mens besef hoe mooi dit is totdat jy nie self daar was nie.
- Fri Aug 31, 2012 9:13 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Vars water!
- Fri Aug 31, 2012 9:12 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Re: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
Dit lyk baie koud, maar as dit mooi weer is en die wind waai nie dan is dit nogal lekker!
- Fri Aug 31, 2012 9:10 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Matroosberg Sneeu 18 Augustus
- Replies: 10
- Views: 2138
Matroosberg Sneeu 18 Augustus
As jy kinders het en 'n 4x4 het is dit een van daai op jou "to do list". Verseker sien Matroosberg my elke jaar!
- Fri Aug 31, 2012 8:45 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nylstroom to Capetown - overnighting @ Colesberg, This Sat !
- Replies: 6
- Views: 1261
Re: Nylstroom to Capetown - overnighting @ Colesberg, This S
Stubs! Merino In! Been there a twice! Behind 1stop Engen garage.
- Fri Aug 31, 2012 8:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
- Replies: 42
- Views: 3132
Re: Boerbakkie kry Keiler Cab
Besig om rocksliders te fit. Sal Maandag gaan vir epoxy. Hopelik teen Vrydag sal dit opgesit word.
- Wed Aug 29, 2012 3:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerbakkie kry Keiler Cab
- Replies: 42
- Views: 3132
Re: Boerbakkie kry Keiler Cab
Wat nogal bakgat is die skuif venstertjie is 'n toyota venster en dit lyn mooi op met die van die bakkie! So in jou spieeltjie het jy minimaal stuurnis.boerbakkie wrote:Nou kan ek in my garage parkeer en die deur toe maak en nog steed die bakkie aflaai van die kant af.