Search found 447 matches

by Willem01
Wed Oct 14, 2015 10:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anti theft idea
Replies: 39
Views: 6411

Re: Anti theft idea

And all these mods ...T SA will tell you then you have voided your warranty, even with my idea to make the OBD inaccessable by relocating it....been this route if they want it they take it...
by Willem01
Tue Jun 30, 2015 12:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 15 inch steel rims wanted
Replies: 1
Views: 874

Re: 15 inch steel rims wanted

maybe a bit far for you.

still available..
viewtopic.php?f=130&t=39051

pm sent
by Willem01
Fri Jun 12, 2015 4:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG ONLY ONE WEEK LEFT
Replies: 133
Views: 26177

Re: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG

Thabogrobler wrote:Mmmm...Willem,

As jy jou GV vat moet ek dalk die Freelander bring!

Btw, het die GV low range?
Jong ek weet nie die voertuig is nog bietjie nuut vir my en weet nie wqat al die knoppe doen nie,,praaat jy van die...
by Willem01
Thu Jun 11, 2015 6:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG ONLY ONE WEEK LEFT
Replies: 133
Views: 26177

Re: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG

het gesien op vorige outing n jeep lerado het daar gery en het dit gemaak ek weet nie wat sy grondvyhoogte is nie al wat ek weet dis glo baie klipperig op die roete...sal hom n lui gee ,,dankie
by Willem01
Thu Jun 11, 2015 6:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG ONLY ONE WEEK LEFT
Replies: 133
Views: 26177

Re: PIESANG KLOOF 4X4 11th JULY GUATENG GTG

Is die roete geskik vir n amper softroader Suzuki GV..210mm ground clearance
by Willem01
Fri May 22, 2015 9:47 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: PowerMaster Inverter Generator for use during loadshedding
Replies: 49
Views: 15207

Re: PowerMaster Inverter Generator for use during loadsheddi

pietpetoors wrote:Ek en George het nou invertertjies gekry wat ideaal vir die TV gaan werk, of vir een of twee rekenaars.

Is 'n invertertjie wat sy eie laaier het en self oorskakel as die krag afgaan en hy gebruik eksterne batterye.
Piet hoe lyk daai inverter se specs,,gee bietjie n link of n picha
by Willem01
Fri May 22, 2015 9:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gas Installation
Replies: 28
Views: 3297

Re: Gas Installation

I staying in a rental unit no external installation options allowed , installed it on the 23 March so it sits under the kitchentop in a cupboard with all the rules applicable,,,,been using it every night for cooking still the 1st bottle.
by Willem01
Sat May 09, 2015 6:20 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Batteries and inverter use at home
Replies: 91
Views: 23762

Re: Batteries and inverter use at home

I'll be watching this space
by Willem01
Sat May 09, 2015 5:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2nh hand ...emu rear shocks
Replies: 1
Views: 668

2nh hand ...emu rear shocks

Wat is n goeie prys om te betaal vir die stel...dit was slegs 4 maande op die pajero
by Willem01
Fri May 01, 2015 8:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ideal spot light
Replies: 7
Views: 1625

Re: Ideal spot light

I think one of the vendors need to comment here....
by Willem01
Fri May 01, 2015 8:35 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Batteries and inverter use at home
Replies: 91
Views: 23762

Re: Batteries and inverter use at home

Hier is baie goeie raad, iets om in gedate te hou ek het n "gas hob" laat insit en hulle het die plug afgeknip en op die elektriese stoof se draad gekoppel, nou die hob start met daai elektriese krag,,maaaaaar toe loadshedding inskop en die krag is af kon ek nie die bleddie gas hob gebruik...
by Willem01
Fri May 01, 2015 8:16 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Is this a mushroom?
Replies: 5
Views: 4508

Re: Is this a mushroom?

lol...dit lyk soos sweets...lekker....maar ek dink nie ek sal dit eet nie my survival kennis is limited
by Willem01
Fri May 01, 2015 8:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1999-2005 IFS Hilux Rust Warning
Replies: 7
Views: 2205

Re: 1999-2005 IFS Hilux Rust Warning

Louis daai kom nie net van as jy by die see bly nie dit gebeur net vinniger as in vergelyking met ons bakkies wat binnelands is dit is soos pieter sê die water het nie erens heen om te gaan nie ,,,voordat ek die roofrack op my bakkie se rails verander het het ek ook gesien daar is roes plekkies en h...
by Willem01
Tue Apr 28, 2015 9:22 pm
Forum: Humor
Topic: BARGAIN ALERT !!!!!!!!!!!!!!
Replies: 10
Views: 6144

Re: BARGAIN ALERT !!!!!!!!!!!!!!

what a late night special....lol
by Willem01
Sat Apr 25, 2015 5:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: engine price??
Replies: 8
Views: 1561

Re: engine price??

Andy daai is baie goeie punte om in gedagte te hou,,,dis net al die plekke is nou toe tot Di en het gedinik iemand sal dalk weet,,,selfs al koop n mens n ander 1 by die recon plekke , want ek weet Toyota gaan amper n hele nuwe bakkie aan n mens wil verkoop
by Willem01
Sat Apr 25, 2015 5:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Right tools
Replies: 6
Views: 1738

Re: Right tools

lol....quickly hiding the "gay" bag
by Willem01
Sat Apr 25, 2015 4:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: engine price??
Replies: 8
Views: 1561

engine price??

Weet enige iemand wat kos dit om nuwe engiine in te sit vir 4.0 vigo shape,,die huidige een het overheat
by Willem01
Sat Apr 25, 2015 3:38 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: suspension lift
Replies: 9
Views: 3898

Re: suspension lift

Andre op wat se bakkie gaan jy dit opsit
by Willem01
Fri Apr 24, 2015 2:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New LEATHERMAN THREAD !
Replies: 27
Views: 3943

Re: New LEATHERMAN TREAD !

:drool: :drool: so wat is die quote Niel wat jy gekry het?
by Willem01
Wed Apr 15, 2015 5:23 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Lexus op sy beste
Replies: 8
Views: 5069

Re: Lexus op sy beste

al die lexus'e klink dieselle dis net die looks wat ons laat drewl
by Willem01
Sun Apr 12, 2015 2:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kz - te Head: AMC vs Toyota
Replies: 15
Views: 2976

Re: Kz - te Head: AMC vs Toyota

mmm ........ cheaper sounds to me like a different compound of alloy is used will maybe only last another 50k km, had another friend that fitted an AMC one and only lasted for 30k km's then he sold the bakkie after that one also gave in on him.
by Willem01
Mon Apr 06, 2015 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2001 Hilux KZTE d/c 4x4 book value
Replies: 6
Views: 1776

Re: 2001 Hilux KZTE d/c 4x4 book value

These toy's dont sell for the prices in that book,,,that book only helps for insurance purpose's to screw you in any case..agree what Thabo have said as well
by Willem01
Sat Apr 04, 2015 10:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: vingers brand ?
Replies: 10
Views: 2209

Re: vingers brand ?

Willem die 120 Prado V6 gebruik nie n cambelt nie, hulle gebruik timing chains wat jy vervang as hulle begin raas. Die 120V6 gebruik ook die 1GR enjin soos in die Hilux. .[/quote] Jong Johan dis volgens die eienaar ek is self nie seker nie, ek sal weerby hom uitvind dalk praat hy van iets anders ek...
by Willem01
Sat Apr 04, 2015 9:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: vingers brand ?
Replies: 10
Views: 2209

Re: vingers brand ?

Ok manne ek het maar besluit om die passion wagon op sy te sit het wel n quote gekry van R20k om die hele interior te vervang. die hoë kilo 1 was die cambelt vervang op 320000km en groot diens gedoen op 358000km en sy lyk nog mooi,,,,sal nog so bietjie dink is net bang ek dink te lank en dan mis ek ...
by Willem01
Sat Apr 04, 2015 8:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 45 jaar gelede
Replies: 7
Views: 1423

Re: 45 jaar gelede

Baie geluk...ek het nog so paaaaaaar jaar om te gaan...nog so amper 33 om korrek te wees
by Willem01
Fri Apr 03, 2015 3:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Over spending on a vehicle, mods, extras etc
Replies: 10
Views: 1987

Re: Over spending on a vehicle, mods, extras etc

Thats totally true in what you are saying...lol....where can we view that wrangler thats not for sale.
by Willem01
Fri Apr 03, 2015 3:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: vingers brand ?
Replies: 10
Views: 2209

vingers brand ?

Ja nee wragti wat n topic....ek is bang en weet nie of dit n regte besluit is dis hoekom ek hier kom vra dalk is daar al manne wat deur dieselle besluite was.....nee die is nie n mercedes benz nie.. :think: Koop ek n 2004 v6 prado120 series met 360000km wat spotless is en geen werk aan hom nodig het...
by Willem01
Fri Apr 03, 2015 2:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help - Strange noise from Hilux (IFS)
Replies: 16
Views: 3314

Re: Help - Strange noise from Hilux (IFS)

cool..bly jy's uitgesort
by Willem01
Tue Mar 31, 2015 5:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Guard dog
Replies: 28
Views: 3521

Re: Guard dog

Hello Bull terrier (varkhond) eet min "peop" min het min spasie nodig so taai soos n ratel en het nie rubbertande nie.Vreeslik lief vir kinders en sal hulle met sy lewe verdedig.Hulle blaf en raas ook nie hulle is nie kleurblind nie Voor aftrede hulle geteel en kan nou nog oor hulle huil ...
by Willem01
Tue Mar 31, 2015 5:03 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Stretched SFA
Replies: 24
Views: 4415

Re: Stretched SFA

lol....dit lyk soos n Lubners delivery van......mooi gedoen baie netjiese werk
by Willem01
Tue Mar 31, 2015 11:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming .....

rood wrote:Ek het nog niks gekry nie pm my jou email, dan sal ek jou email
Sent from my iPad using Tapatalk
pm gestuur...sal so deur die dag weer n update stuur
by Willem01
Fri Mar 27, 2015 4:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Not for the faint hearted
Replies: 22
Views: 2921

Re: Not for the faint hearted

...ooo e e ...malkoppies
by Willem01
Thu Mar 26, 2015 7:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Guard dog
Replies: 28
Views: 3521

Re: Guard dog

Gee wizz I wonder who wears the pants in the house....lekker lazy on the couch
by Willem01
Thu Mar 26, 2015 7:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

TOYODA wrote:
Willem01 wrote:1ste mail gestuur aan almal,
Ek het niks gekry nie, net ñ BBM met 2 fotos... Het jy my op die lys gesit?
Of het jy dit na die werk se e-mail adres gestuur?
pm my jou pvt mail,,,die werk se box is crappy :cool: :cool: kan jy nie wag tot more nie..huh
by Willem01
Wed Mar 25, 2015 8:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

1ste mail gestuur aan almal,
by Willem01
Tue Mar 24, 2015 10:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

Almal se toys moet reeds hierdie veranderinge al gefit het deur toyota,,,dit vertraag hulle net nog so bietjie..http://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/ ... cd0df3a935
by Willem01
Tue Mar 24, 2015 10:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

Ek sit julle almal op die group lys, onthou om jou email adres saam in die pm te sit dis net makliker om vanuit die email te kommunikeer as hier, sodra ek die lazer cutting terug gekry het van die dosie dan sal ek vi julle wys hoe dit lyk.....
by Willem01
Mon Mar 23, 2015 10:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

ok cool 2 pm's sover hoe meer insette hoe beter..Dankie
by Willem01
Mon Mar 23, 2015 9:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

Ek dink jy sal maar die ouens wat belangstel moet PM lol...ok wie stel belang want ek dink enigiemand sal meer eerder R400 spandeer om sy R200k+ voertuig te behou want ek het baie op die net gesoek na so iets en daar is slegs 2 produkte wat ek kon sien en dis glad nie by ons beskikbaar nie,, ....go...
by Willem01
Mon Mar 23, 2015 8:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Diefstal..voorkoming ....."hide"

Hoe praat ons oor die topic hier sonder dat die skurke/skelms sien wat ons doen om hulle in hulle spore te stop om nie ons toys te steel nie,,,ek het n idee in my kop wat sal werk en wil n ding installeer wat jou 20min vat ....sny glad nie in jou bakkie se bedrading in nie boor ook nie gate in die b...
by Willem01
Sat Mar 21, 2015 2:02 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Book of Life - Hilux Service Schedule
Replies: 1
Views: 10880

Re: Book of Life - Hilux Service Schedule

What do you look at to service when the mileage is way past 80k km at about ....... 316k km...for a prado 4.0 v6
by Willem01
Fri Mar 20, 2015 11:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Capetown Bellville -check out a veh
Replies: 5
Views: 1277

Re: Capetown Bellville -check out a veh

Hoppy wrote:Ek vra R450 om hom deur te gaan
Ok Hoppy kom ek sê jou wat gaan hom deur vir my ek maak staat op jou kundigheid en as ek die voertuig vat en het geland met die vliegtuig dan stick ek jou vir n middagete en "koeldrank" voor ek die langpad Pta toe terugvat.
by Willem01
Thu Mar 19, 2015 1:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Capetown Bellville -check out a veh
Replies: 5
Views: 1277

Capetown Bellville -check out a veh

Ek wil misbruik maak van iemand se kundigheid om na n 2de handse Prado 4.0 in:
Protea Valley
Bellville
te kyk, indien so iemand my kan help pm vir die kontak persoon se detail asb.
by Willem01
Wed Mar 18, 2015 6:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Beeste...sideline
Replies: 8
Views: 1627

Re: Beeste...sideline

Hoppy wrote:Daai goed slag hulself in die nag
Ek amper van my stoel afgeval soos ek begin lag het

@Frederick dankie vir die info ons praat graag weer verder
by Willem01
Wed Mar 18, 2015 8:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Beeste...sideline
Replies: 8
Views: 1627

Re: Beeste...sideline

Die beesman koop dit aan nie ek nie....Frederick pm sy nommer asb
by Willem01
Wed Mar 18, 2015 7:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Beeste...sideline
Replies: 8
Views: 1627

Beeste...sideline

Ek soek n bietjie advies as jy so 30 tollies aankoop so teen R1500 wanneer die pryse goed is en jy laat loop hulle vir so jaar en n half tot hulle mooi groot is en verkoop dan slegs as die pryse beter is so R5k- R6k. Voer is nie n probleem nie aangeplante gras wat gesny en gebaal word en gestoor wor...
by Willem01
Sun Mar 15, 2015 4:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 345465

Re: Late night/early morning crew

lol,,,ja 3 dae later,sit maar en kyk wat aangaan op google
by Willem01
Fri Mar 13, 2015 11:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

YEP dis hy daai, ken julle mekaar
by Willem01
Fri Mar 13, 2015 7:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

GeorgeJvR wrote:Bel my ek sal graag my raad gee.
082 419 2359
lol....George jy wil net hê ek moet hom aan jou verkooop... :(
by Willem01
Thu Mar 12, 2015 10:51 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Meet BONES
Replies: 30
Views: 10534

Re: Meet BONES

nice,,very nice
by Willem01
Thu Mar 12, 2015 10:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

nou ja my kop weet nie watter kant toe nie want ma soek nog steeds daai toe ding en dis n ...SUV...ongelukkig is dit nou so dat ek geen ander fabrikaat soek behalwe die met die T badge op nie,,,,het n '97 Prado 90 series V6 met al die "bells en whistles "in die oog so betroubaarheid is nog...
by Willem01
Wed Mar 11, 2015 11:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help - Strange noise from Hilux (IFS)
Replies: 16
Views: 3314

Re: Help - Strange noise from Hilux (IFS)

Hou op sukkel, vat die bakkie na Louis toe hy is n expert en sal gou vir jou kan sê wat dit is...hy ken die lux'e
by Willem01
Wed Dec 24, 2014 8:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Ek neem in wat se raad hier gegee is...daar is baie scrap daar buite wat ek gesien het en kom nie naby die toestand wat meganies heel is in vergelyking met my bakkie...sekerlik stel daar ook n paar manne belang .....maar ek dink na al die info byt ek maar die bullet en hou die trok vir nog n ruk...t...
by Willem01
Sun Dec 21, 2014 1:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

Re: 2.7 4x4 Wit-olifant

Wat is julle gevoel teenoor n 2005 RAV4 5 deur
by Willem01
Sat Dec 20, 2014 9:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 4x4 Wit-olifant
Replies: 29
Views: 3492

2.7 4x4 Wit-olifant

So SWAMBO kla oor die min gebruik van die voertuig want dit is swaar op brandstof, sy soek n "ding daai goed wat so toe is" so het ek toe vasgestel wat sy na verwys...SUV.... Nou waarna kyk n mens wat nou nog steeds darem n grondpad kan aanvat sonder dat jy die hele onderstel verloor oor d...
by Willem01
Tue Dec 09, 2014 5:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Generators?
Replies: 7
Views: 1450

Re: Generators?

extending that wire? - -I did that and I fried the ups it was a 600 amp unit that have 2 small 7.5A 12v batteries then I connected 2 x 40amp to keep it on 24v cycle as it was with the small 7.5A....it lasted for only 2min must be something about the mosfets in the unit rating that is not capable of ...
by Willem01
Mon Dec 08, 2014 12:01 am
Forum: Humor
Topic: Watch "Mutant Giant Spider Dog (SA Wardega)" on YouTube
Replies: 3
Views: 1463

Re: Watch

:lmao: :lmao: :lmao:
by Willem01
Fri Nov 21, 2014 2:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kersfees kom vroeg vir my bakkie
Replies: 26
Views: 3528

Re: Kersfees kom vroeg vir my bakkie

nice

Go to advanced search