Search found 35 matches

by Boetman
Thu Aug 01, 2013 4:22 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48795

Re: What's your business?

Sekuriteit risiko en kwaliteit bestuur, Area bestuurder, IBI, Centurion (Wel nog net vir twee maande dan gaan ek hoofsaaklik Pekanneut kweekery teen die Oranje bestuur in die Griekwaland :cooldude: ) Groot uitdaging wat voorle!
by Boetman
Sat Jul 27, 2013 12:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
Replies: 311
Views: 45392

Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek

Hoop my werk is van so aard dat ek kan kom kyk vir die dag! Sterkte kerels(en kerelinne) en geniet dit!
by Boetman
Sat Jul 27, 2013 12:04 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kan iemand help met n bietjie inligting
Replies: 6
Views: 2251

Re: Kan iemand help met n bietjie inligting

:thumbup: Namibia is altyd baie lekker om te besoek!
by Boetman
Sat Jul 27, 2013 11:51 am
Forum: Meet the People
Topic: New Member
Replies: 22
Views: 3118

Re: New Member

:wave:
by Boetman
Wed Jul 24, 2013 11:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rugby Supporters
Replies: 5
Views: 915

Re: Rugby Supporters

:lmao: "puke mobiel" letterlik en figuurlik na jou tweede steilte!
by Boetman
Wed Jul 24, 2013 11:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baby
Replies: 13
Views: 1646

Re: Baby

hehehe Met so paar ore het die outjie seker lekker gesweef toe hy die wereld in gevlieg het, hoop net nie hy het te hard geland nie! :mocking:
by Boetman
Wed Jul 24, 2013 10:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kurt Darren/Toyota
Replies: 39
Views: 3801

Re: Kurt Darren/Toyota

Thabogrobler wrote:Ek verstaan hy het breinskade opgedoen......nou het hy en sy aanhangers darem nog iets in gemeen!
:lmao:
by Boetman
Wed Jul 24, 2013 10:46 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 1981 Toyota Trekker
Replies: 125
Views: 47658

Re: 1981 Toyota Trekker

Well done! :thumbup:
by Boetman
Mon Jul 15, 2013 10:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Replies: 19
Views: 2939

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Moet se dit hang af wat jy wil doen. Ek het in Congo,Suid Sudan en Uganda vir drie jaar gewerk. Op my site het ek n GX Cruiser en n Patrol gehad, in die reen seisoen (en dit reen daar!) met infrastruktuur wat so erg suig dat ons ouens eintlik moet spaar om daar te gaan 4x4 wat dit is regtig wild, ko...
by Boetman
Sun Jun 23, 2013 6:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: A-Frame Questions
Replies: 12
Views: 3315

Re: A-Frame Questions

:idea: good work!
by Boetman
Fri Jun 21, 2013 2:18 pm
Forum: Hunting
Topic: Opsoek na 308 te koop
Replies: 5
Views: 4579

Re: Opsoek na 308 te koop

Baie dankie! By Safari Outdoor, Remington 700 (nuut) vir n goeie prys-9500. Ek sal fotos opsit as ek hom het. Wat sal ñ goeie prys vir ñ 308 2de hands in goeie kondisie wees? Ek het nou die afgelope tyd baie rondgesoek, moet se dit is nie maklik om n goeie 2de handse 308 te kry nie. Prys gaan baie a...
by Boetman
Wed Jun 19, 2013 9:13 pm
Forum: Hunting
Topic: Opsoek na 308 te koop
Replies: 5
Views: 4579

Re: Opsoek na 308 te koop

:dance1: Het reg gekom, dankie!
by Boetman
Mon Jun 17, 2013 7:24 pm
Forum: Hunting
Topic: Opsoek na 308 te koop
Replies: 5
Views: 4579

Opsoek na 308 te koop

Goeie dag,

Ek is opsoek na n goeie tweedehandse 308, enige bekende maak. Indien enige iemand van iets weet sal ek dit waardeer as julle my kan laat weet asb.

Baie dankie :bye:
by Boetman
Tue Feb 19, 2013 8:51 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep word afgedank...
Replies: 2
Views: 608

Gatiep word afgedank...

Gatiep werk al dekades by sy werkgewer op die plaas en met die nuwe 52% minimum loon verhoging kon die boer nie anders as om Gatiep af te dank nie. Maar omdat Gatiep nou al so lank by hom werk besluit die boer hy gaan hom n redelike klomp geld gee en sommer n tjek uitskryf. Gatiep kom by die bank aa...
by Boetman
Tue Feb 19, 2013 5:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - Events Calendar for 2013
Replies: 51
Views: 5711

Re: Gauteng - Events Calendar for 2013

:thumbup: Gaaf, klink vir my reg! Ek gaan dophou!
by Boetman
Tue Feb 19, 2013 5:11 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Watter bande werk?
Replies: 33
Views: 8847

Re: Watter bande werk?

[quoteDaai Hangkoek bande lyk die sleg nie en TSW promote hulle meer as BF's, die naam is net nie so vars nie, klink soos n ou tannie wat al n paar keer op n hoek gestaan het vir n ekstra inkomstekie][/quote] ooo aare :lmao: Hy het nou amper 3000km gedoen, nat en droog, grond en teer, hy het self ge...
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 10:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Hilux lover
Replies: 17
Views: 2440

Re: New Hilux lover

:wave:
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 10:08 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep vang Kreef!
Replies: 8
Views: 1127

Gatiep vang Kreef!

Gatiep vang n klomp krewe,SAPD kom op hom af.. Polisieman:"Waar is jou Permit?" Gatiep:"Djy sien,hierie is my pets,ek bring hulle elke dag virre swempie..as ek hulle ingooi dan fluit eke net dan kom hulle terug djysien, kom eke wys jou lani" Gatiep gooi die krewe in.....en na so ...
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 9:48 pm
Forum: Humor
Topic: Oscar
Replies: 71
Views: 6864

Re: Oscar

:tongue: Lus is ek nou vir Nandos :laugh2:
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 9:46 pm
Forum: Humor
Topic: Oscar
Replies: 71
Views: 6864

Re: Oscar

Van Hero to Zero....toe die skoot klap.
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 9:17 pm
Forum: Humor
Topic: Woord verklarings..
Replies: 6
Views: 869

Woord verklarings..

Etenstyd: Enigste tyd wanneer n kind nie wil eet nie. Dieet: n Manier van eet waarvoor jy gou dik word. Bruidegom: Iemand wat hom teen iets taai vasgeloop het. Babawaentjie: Verlede jaar se pret op wiele. Wittebrood: Die vakansie wat n man neem voor hy vir n nuwe BAAS begin werk. Vleisbraai: Partytj...
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 9:07 pm
Forum: Humor
Topic: BEST SCOTSMAN PICK UP LINE EVER
Replies: 14
Views: 2045

Re: BEST SCOTSMAN PICK UP LINE EVER

:cooldude: :lmao: :lmao:
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 9:04 pm
Forum: Humor
Topic: A singer, a dancer ....
Replies: 9
Views: 1500

Re: A singer, a dancer ....

:alvarin: :lmao:
by Boetman
Mon Feb 18, 2013 8:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - Events Calendar for 2013
Replies: 51
Views: 5711

Re: Gauteng - Events Calendar for 2013

Klink lekker, wil graag n paar saam kom ry :drool: ! Gaan dit moontlik wees om my gesin saam te bring, het n dogtertjie van 8mnde nou...word nie vreeslik opgepiep nie en sy is ook baie lief vir die veld...
by Boetman
Wed Feb 13, 2013 4:30 pm
Forum: Humor
Topic: Dis ñ Hilux, my maat
Replies: 9
Views: 9409

Re: Dis ñ Hilux, my maat

:thumbup: oorspronlik!
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 7:20 pm
Forum: Humor
Topic: To all thieves...
Replies: 9
Views: 1327

Re: To all thieves...

Praat jy! :lmao:
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 7:03 pm
Forum: Humor
Topic: NO Speak English
Replies: 8
Views: 1620

Re: NO Speak English

:lmao:
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 6:56 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep word gedoop!
Replies: 3
Views: 612

Gatiep word gedoop!

Pastoor druk Gatiep se kop 4x in water;"jy's nou gedoop, n nuwe skepsel en jou naam Joseph..die ou ene weg...geen meer drank oor jou lippe...!"
Gatiep kom by die huis en gryp sy bier uit die yskas en tap die wasbak vol water en druk die bier 4x daarin en se"djy is nou oros!"
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 1:42 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 1981 Toyota Trekker
Replies: 125
Views: 47658

Re: 1981 Toyota Trekker

:thumbup: Gr8 job!
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 8:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Hallo ou bul, bly jy is ok. Waar staan jou bakkie nou(pinto?), wil gou gaan kyk.
by Boetman
Tue Feb 12, 2013 7:57 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Watter bande werk?
Replies: 33
Views: 8847

Re: Watter bande werk?

Sal so maak. Hy is nou Natal se Noord-kus toe, hy gaan verseker nat toestande kry. Hy gaan ook bietjie binneland van daar en hoopenlik bietjie modder en grondpad ervaar.
by Boetman
Sun Feb 10, 2013 6:58 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Watter bande werk?
Replies: 33
Views: 8847

Re: Watter bande werk?

Ja, dit bly maar n storie. Moet se ek het nou al nat paaie gery met my BF's, dalk ry ek bietjie meer versigtig maar het nog nie probleme opgetel nie. Ek het op my vorige stel baie goeie km's gekry en kan ook nie onthou of ek al n band moes ruil nie. Hy het toe besluit om vir hom Hankook - Dynapro AT...
by Boetman
Fri Feb 08, 2013 10:23 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Watter bande werk?
Replies: 33
Views: 8847

Watter bande werk?

Ek ry met BF's A/T op my Hilux en het nie n probleem van n dag oud nie. My skoonpa wil op sy 2010 VX Prado bande vervang en my voorstel natuurlik BF's, ons is vertel dat BF nie goeie water verplasing het nie.

Enige meenings (voorstelle) van iemand met ondervinding asb.
by Boetman
Fri Feb 08, 2013 10:11 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo almal!
Replies: 12
Views: 1310

Hallo almal!

Ek het nou al n geruime tyd terug aangesluit, weet nie hoekom het al gergroet nie maar hier is dit nou! Hallo :yahoo: !

Bly in Pta, ry 2009 D4D D/C 4x4.

Groete!

Go to advanced search