Search found 9 matches

by mleroux
Tue Feb 28, 2012 1:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: This is remarkable!
Replies: 10
Views: 1513

Re: This is remarkable!

Awesome! Another kudos to the unbelievable potential within human beings. You'd probably only beat that with nanotechnology.
by mleroux
Tue Feb 28, 2012 12:00 pm
Forum: Humor
Topic: Wens ek kon ’n foto geneem het...
Replies: 7
Views: 948

Re: Wens ek kon ’n foto geneem het...

Nogal gedink die vertel van dié storie sou wees soos om "sa!" vir Spike te sê! :clap:
by mleroux
Tue Feb 28, 2012 7:52 am
Forum: Humor
Topic: Wens ek kon ’n foto geneem het...
Replies: 7
Views: 948

Wens ek kon ’n foto geneem het...

Net ’n vinnige staaltjie, hoewel ’n foto of video natuurlik beter as ’n duisend woorde sou gewees het. Dis mos maar altyd amusant wanneer ’n mens ’n klassieke stereotipe in die werklikheid teëkom. Ek ry die afgelope Vrydagmiddag op Ontdekkers toe ek ’n stilstaande voertuig ver voor my in die linkerb...
by mleroux
Thu Feb 23, 2012 1:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is ORRA?
Replies: 9
Views: 1120

Re: What is ORRA?

Nou 'n ander vraag dan: Het 'n dakrak enigiets uit te waai met die stuur en ontvang van VHF-radioseine? Met ander woorde, kan 'n dakrak as 'n radio-antenna gebruik word?
by mleroux
Mon Feb 20, 2012 1:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is ORRA?
Replies: 9
Views: 1120

Re: What is ORRA?

Is ek dus reg in die aanname dat ORRA omsien na radiolisensiëring ensovoorts, nie na toerusting nie? Die toerusting behels dan seker gewone tweerigting-UHF/VHF-radio's?
by mleroux
Mon Feb 20, 2012 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is ORRA?
Replies: 9
Views: 1120

What is ORRA?

Yip, another newbie question. I won't call it a stupid question, because there is apparently no such thing and because I would be insulting myself in the process.

Anyway. What is ORRA? I see ORRA callsigns and imagine it to be a radio communication method similar to CB radio—for 4x4'ers, I suppose?
by mleroux
Wed Feb 08, 2012 9:59 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagsê! / Howzit!
Replies: 21
Views: 2392

Re: Dagsê! / Howzit!

Hallo daar André! Ja, ongelukkig is ek nie tans in die gewilde en gesogte Hilux-klub nie, maar nou ja. Sou graag wou wees, maar vir nou is dit nie prakties nie. Die organisasie waarmee ek saam werk, het 'n aantal Hiluxes, en ek het nog altyd groot respek vir hulle gehad. My swaertjie het ook jare la...
by mleroux
Wed Feb 08, 2012 1:09 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagsê! / Howzit!
Replies: 21
Views: 2392

Dagsê! / Howzit!

Hallo! Ek is nuut hier op die forum. Dankie vir die geleentheid om aan te sluit!

Hello! I'm the new kid on the forum. Thanks for the opportunity of joining!

Go to advanced search