Search found 5 matches

by 4500EFi
Tue Mar 13, 2012 11:36 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Piet Retief
Replies: 22
Views: 2957

Re: Hallo uit Piet Retief

Welkom Paul Baie nice voertuie ou maat!! Hoe loop daai V8 in die Hilux?? Eks besig met n conversion Naas, Die Lexus enjin is 'n fees. Wat vir my die heel lekkerste is, hier in die dorp vergeet ek die bakkie in 4de rat en hy trek sommer van daar doer onder in die revs af sonder om te hakkel. Ek sukk...
by 4500EFi
Tue Mar 13, 2012 11:26 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Piet Retief
Replies: 22
Views: 2957

Re: Hallo uit Piet Retief

Welkom Paul, goed om jou hier te hê. Vertel ons van julle 4x4 Punctuality Challenge in Pietretief!!! Piet, lekker om hier te wees. Ons beplan die 'Punctuality Challenge' vir 12 Mei. Ons wil die roete so 5 tot 6 ure lank maak, met genoeg 4x4 ry daarby ingesluit. Vir die ouens wat nie weet nie, ons S...
by 4500EFi
Wed Feb 22, 2012 4:33 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Piet Retief
Replies: 22
Views: 2957

Re: Hallo uit Piet Retief

My Toyotas:
by 4500EFi
Wed Feb 22, 2012 4:14 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343904

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Zendelingspos
by 4500EFi
Wed Feb 22, 2012 4:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Piet Retief
Replies: 22
Views: 2957

Hallo uit Piet Retief

So pas by Hilux4x4 aangekom. Lyk lekker hier.

Ek het 'n 1995 'Single Cab' met verskeie mods, waaronder 'n Lexus V8.
Eintlike vakansievoertuig is 'n Cruiser 105GX sodat die familie ook kan saam,
maar die Hilux is maar my dag-tot-dag regterhand.

Ek sien uit na die lekker gesels....

Go to advanced search