Search found 54 matches

by hansie
Fri Aug 23, 2013 11:51 am
Forum: The Workshop
Topic: 3D4D pertol pomp - geraas
Replies: 9
Views: 1457

Re: 3D4D pertol pomp - geraas

Dankie aan almal. Nog een minder ding om oor te warry.
:yahoo:
Hansie
by hansie
Thu Aug 22, 2013 3:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3D4D pertol pomp - geraas
Replies: 9
Views: 1457

Re: 3D4D pertol pomp - geraas

hehehe

Dit is die Diesel pomp in die tank
by hansie
Thu Aug 22, 2013 10:25 am
Forum: The Workshop
Topic: 3D4D pertol pomp - geraas
Replies: 9
Views: 1457

3D4D pertol pomp - geraas

Hello

Hoop dit is die regte plek. Ek het n 3D4D 4x4 2009. As ek die sleutel aan sit hoor ek hou die Diesel pomp aan gaan ek pomp.

Is dit normaal dat ek hom kan hoor, of is daar iets fout en moet daar na laat kyk
:beg:
Hansie
by hansie
Fri Jul 05, 2013 11:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Turbo adjustment
Replies: 12
Views: 4680

Re: Turbo adjustment

hehehehe Cool :yahoo:
by hansie
Fri Jul 05, 2013 9:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Turbo adjustment
Replies: 12
Views: 4680

Re: Turbo adjustment

Weet nie sal moet uit vind.

Dankie so ver
by hansie
Fri Jul 05, 2013 7:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Turbo adjustment
Replies: 12
Views: 4680

Re: Turbo adjustment

Hello

Thank you, The Service adviser told me that it is not pulling as it should. The Bakkie have 122000km on the clock. It is nit chipped.

I think I could have put more attention on the cooling down of the Turbo, but I thing we did n good job of letting it cool down, I hope
by hansie
Thu Jul 04, 2013 1:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo adjustment
Replies: 12
Views: 4680

Re: Turbo adjustment

It is not pulling as otter 2009 3D4D's. As per Toyota all is fine with the engine. I remember friends of mine who had turbo's could adjust the amount of "bars" the Turbo would pump?????
by hansie
Thu Jul 04, 2013 1:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo adjustment
Replies: 12
Views: 4680

Turbo adjustment

Hello All

Need to know if one can adjust a 3D4D turbo? Is this possible and most of all recommended
by hansie
Thu Apr 18, 2013 11:10 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Spotlight mounting
Replies: 32
Views: 6579

Re: Spotlight mounting

Hello

Hier is die Foto

Hansie
by hansie
Wed Apr 17, 2013 2:08 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Spotlight mounting
Replies: 32
Views: 6579

Re: Spotlight mounting

hello
Die Jaghoekkie in Henopspark, Centurion het n bracket. Kan enige plek gesit word. Sal kyk of ek n foto het
Hansie
by hansie
Tue Feb 12, 2013 12:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: High Lift Jack fitment
Replies: 1
Views: 1189

High Lift Jack fitment

Hello all

Please help. I need to fit my high lift Jack on a Vigo 2009 in the load bin. Please any suggestions and pics will be apresiated

Hansie
by hansie
Mon Nov 26, 2012 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sodwana Beach Driving
Replies: 8
Views: 2176

Re: Sodwana Beach Driving

Hello

Nou net met Sodwana gepraat.
1. 100 camp permitte
2. 100 dag besoekers permite
3. Stand sal van 7 Des tot 16 Jan elke dag oop wees

Dit sal my laaste besoek wees aan Sodwana. :banned:

Hansie
by hansie
Fri Nov 23, 2012 12:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sodwana Beach Driving
Replies: 8
Views: 2176

Sodwana Beach Driving

Hello Kan iemand asb. vir my se wat die situasie is met die strand ry in Sodwana? :beg: Wat ek gehoor het is as volg: 1. Moet nou ʼn permit hê 2. Net 100 sal per dag uit geruik word 3. Mense wag van 4 am om een te kry Is die 100 vir kampeerders of is daar nog vir mense wat van buite die kamp plek kom...
by hansie
Thu Nov 01, 2012 7:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Car Safe
Replies: 4
Views: 1300

Re: Car Safe

Dankie sal graag wil sien. Het ook gedink om een onder die agterste sitplek te sit in die gat wat daar is
by hansie
Wed Oct 31, 2012 9:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Car Safe
Replies: 4
Views: 1300

Car Safe

Hello

Waar kan ek n Kar Safe kry vir my hilux. ek is nou moeg dat as hulle die venster breek all wat.
by hansie
Wed Oct 10, 2012 12:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idea I am toying with....
Replies: 23
Views: 4059

Re: Idea I am toying with....

Hello

Hier is wat ek gedoen het op die einde het ek 6 bearings op elke kant gesit en in die middel 1 en agter 1.

ek is nie die skets maker maar kyk maar hier
by hansie
Tue Oct 09, 2012 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: iPad or Galaxy Tab?
Replies: 15
Views: 2167

Re: iPad or Galaxy Tab?

Hello

I have voted Ipad but can’t wait for my Windows 8 pro tablet. I am tired of looking for apps that will make windows work. Business is Microsoft not android or IOS6
by hansie
Sat Oct 06, 2012 7:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

Hello

Dankie aan almal hy werk soos n droom
by hansie
Thu Oct 04, 2012 10:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

Die twee op die Nug Bar. Hoe weet jy ek het 4 op dir roll bar wat nog gedoen moet word??? :eh: hehehe
by hansie
Thu Oct 04, 2012 7:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

Hello

Dankie ek wardeur die hulp baie. Het klein saterdag gehad gister so niks is gedoen nie (net gebraai en ontspan) :yahoo: sal vannaand weer aan dit werk en julle laat weet. :dance1: :drool:
by hansie
Wed Oct 03, 2012 2:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

dankie laat ek weer gaan speel en kyk of ek dit reg kry. Ek wardeer dit baie. julle spaar my baie geld n Auto Elec wou my 350 per uur vra vir 2 uure. Nou sien ek hoekom, maar @#$% ek dink dit is n rip off :boss: :cooldude:
by hansie
Wed Oct 03, 2012 12:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

ok nou is ek deer die mikke

87 is die draad wat spots toe gaan
30 gaan na die battery
86 gaan na die lig
85 gaan na die skakelaar maar die een wat ek nou negatief het wat op die body earth moet ek verwuider. waar heen gaan die draad dan op die lig ?????? :?: :alvarin:
by hansie
Wed Oct 03, 2012 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

Dankie ek sal die switch eers uit haal en kyk wat gebeer. Ek het n switch gevat wat n liggie in het. Sal laat weet watter draad ek gebruik het.
by hansie
Wed Oct 03, 2012 7:53 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Re: Spot Light bedrading

Hello almal Dankie vir die link. Het toe gister my drade gedoen. Nou net een probleem. Ek het die diagram gevolg maar alles werk as die ligte aan is met die skakelaar. As ek die ligte af sit met die skakelaar aan werk my spots wat nou. Hier is wat ek gedoen het 87 is die draad wat spots toe gaan 30 ...
by hansie
Tue Oct 02, 2012 9:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot Light bedrading
Replies: 24
Views: 2918

Spot Light bedrading

Hello

Ek weet dit is al bespreek. Kan iemand asb vir my se waar die Topic is
by hansie
Fri Sep 28, 2012 8:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Hello

Dankie vir die hulp. Ek het gister my nuwe lense gekry :yahoo: :lmao: :dance1: :dance1:
by hansie
Tue Sep 18, 2012 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Have you heard of Data Dot on your vehicle?
Replies: 6
Views: 1332

Re: Have you heard of Data Dot on your vehicle?

Hello

Ja dit werk maar as jy soos ek gereeld jou kar met ʼn masjien poleer sal jy baie vinnig agterkom daai swart kolletjie is nie net industrieel afval nie maar die data dot
by hansie
Thu Sep 13, 2012 10:10 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

hello

Yes stuur asb bank details. Ek soek twee droot asb
by hansie
Wed Sep 12, 2012 7:24 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fridge Operation in Garage Mode (Home)
Replies: 14
Views: 2094

Fridge Operation in Garage Mode (Home)

Quick questions? Should I leave my fridge freezer running when in "Home Mode" or do I turn it off. I was told that an Engel need to be kept running or it will build op n memory and at a point will stop working. I have just bought n new 40l snowmaster and at this point is is running 24/7 to...
by hansie
Thu Sep 06, 2012 7:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

oes ek het dit ook gelees maar nie geregistreer nie. :angel:
by hansie
Wed Sep 05, 2012 8:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Hello

GeorgeJvR het jy dalk al iets gehoor????? :wth: :beg: :surrender:
by hansie
Wed Aug 29, 2012 11:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Ek is mal oor die form.!!!!@##$$!!!!!

Dankie sal wag on van jou te hoor
by hansie
Wed Aug 29, 2012 7:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

wow Dankie. Maar my probleem is dat die lens in n 1000 stukke is so om n net n clear lense covers op te dit gaan nie werk nie. Het n ou gekry in Menlow Park wat sal kyk of hy nie vir my n Glas Lens kan maak nie.
by hansie
Tue Aug 28, 2012 7:39 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Nee TJM het nie n 5 inch nie net n 4 inch
by hansie
Tue Aug 28, 2012 7:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Re: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Bie Dankie, sal op volg. as ek nie reg kom sal ek maar n glass maker moet vra on vir my n stel te maak
by hansie
Mon Aug 27, 2012 4:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Warn 5 inch Spotlight replacement lenses
Replies: 33
Views: 3630

Warn 5 inch Spotlight replacement lenses

Hello

Hope there is someone who can help. My Warn 5 inch Spotlight lenses have broken. Warn have discontinued the range so no new parts. Do any one know where I can find an replacement part

Hansie
by hansie
Thu Aug 02, 2012 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie
Replies: 11
Views: 2143

Re: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie

Dankie ek wou net se as dit is hou die tuna lyk will ek nie dir Hilux he nie wat n verligting
by hansie
Thu Aug 02, 2012 9:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie
Replies: 11
Views: 2143

Re: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie

dink ek het dit reg gekry
by hansie
Thu Aug 02, 2012 9:25 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie
Replies: 11
Views: 2143

Re: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie

Het dit vir Mark gestuur hoop hy kan help
by hansie
Thu Aug 02, 2012 9:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie
Replies: 11
Views: 2143

Re: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie

Kan iemand my asb help ek kry nie die v@#$% foto op gelaai nie
by hansie
Thu Aug 02, 2012 9:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is die nie dalk die nuwe Tuna nie
Replies: 11
Views: 2143

Is die nie dalk die nuwe Tuna nie

Hello

Is die nie dalk die nuwe tuna nie. As dit is will ek nie weet hou aklig die hilux gaan lyk nie
by hansie
Thu Jul 19, 2012 4:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: To rubberise, or not to rubberise, that is the question ....
Replies: 7
Views: 1618

Re: To rubberise, or not to rubberise, that is the question

Ons het al heelwat Landys gedien wat ek vir die eienaars se as jy bang is die ding roes weer behandel dit met ʼn roes keerder. Die rubberizing sal nooit enige water in laat nie dit gebeer alleen lik as die lining begin lig of skeer. Het dit nog nooit gehad dat iemand terug gekom het en gese hy het de...
by hansie
Fri Jun 22, 2012 12:16 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hela plug
Replies: 7
Views: 2190

Re: Hela plug

Ek het nou net gedink as ek die agter sitplek lug is daar nos daai gate met deksels kan ek nie hom daar in sit nie :wth: :banned:
by hansie
Thu Jun 21, 2012 12:54 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hela plug
Replies: 7
Views: 2190

Re: Hela plug

Sal hy nie my drade brand nie. Die een wat ek in my HaredBody gehad het, het sy eie drade na die battery gehad
by hansie
Thu Jun 21, 2012 12:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hou laai ek n foto op under my naam
Replies: 5
Views: 1030

Re: Hou laai ek n foto op under my naam

Dankie amal die ooom gaan my help ek weet waar maar die foto is te groot en kry die #$%^ ding nie kleiner nie

Hansie
by hansie
Wed Jun 20, 2012 4:15 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hela plug
Replies: 7
Views: 2190

Re: Hela plug

dankie sal vannaand gaan kyk. hou erth ek hom?
by hansie
Wed Jun 20, 2012 3:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hou laai ek n foto op under my naam
Replies: 5
Views: 1030

Hou laai ek n foto op under my naam

Hello

Hou laai ek n foto op under my naam. Die enigte foto wat ek het van my Trok is 3meg groot. Hou kry ek die ding 291k
by hansie
Wed Jun 20, 2012 10:10 am
Forum: Build your own:
Topic: Hela plug
Replies: 7
Views: 2190

Hela plug

Hello

Ek will n hels plug in die binne kant van my Trokie sit. waar is n gooi plek on dit te doen.

Die GPS en mamma se IPOD gebryk dir sokets maar my yskas ly daar onder
by hansie
Wed Jun 20, 2012 10:06 am
Forum: Build your own:
Topic: Drawer system - Aluminium / Steel
Replies: 33
Views: 7419

Re: Drawer system - Aluminium / Steel

Dit lyk goed. Ek het ook n slider probeer maar ek dink my maarband wou nie saam werk nie.
by hansie
Wed Jun 20, 2012 9:58 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 357972

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: Hilux 3D4D 2009 Km's on the clock: 101067 Motor: 3D4D 4x4 Vehicle lift/ suspension: OME Tyres: 16" BFG's Carb mod/ spacers?: Std Air filter: Std Snorkel?: Yes Cam cut?: No Exhaust mod?: No Tyre pressure Around town with lighter loads: 2.4 front, 2.5 rear no load Permanent roofrack etc?...
by hansie
Tue Apr 17, 2012 11:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fraud on Hilux odometer
Replies: 19
Views: 3518

Re: Fraud on Hilux odometer

Yes now they are trying to find an new one. Does any one know of an Hilux 4x4 3d4d for +_ R280000 with low km's I am looking for one pleeeeasseeee
by hansie
Mon Apr 16, 2012 9:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fraud on Hilux odometer
Replies: 19
Views: 3518

Re: Fraud on Hilux odometer

Hello

Thanks to all. They have uplifted the HP at the bank and they are looking for an new one for me.

In this case I think it was not the dealer. But they could have done there home work
by hansie
Wed Apr 11, 2012 10:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fraud on Hilux odometer
Replies: 19
Views: 3518

Re: Fraud on Hilux odometer

Dankie ek sal vandag met hulle praat. Dit lyk of hulle n ander kar vir my probeer kry sal sien wat hille se ander gaan ons maar na MIO toe
by hansie
Wed Apr 11, 2012 10:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fraud on Hilux odometer
Replies: 19
Views: 3518

Fraud on Hilux odometer

It looks like I am not having joy with my baby. 1. First they stole her 8 days after I got her 2. They found the Hilux and the insurance fix her up better than new Now this is where the problem started 1. When I went to get a new service book from Toyota they told me that my vehicle was serviced on ...

Go to advanced search