Search found 23 matches

by MariusF
Tue Jan 03, 2017 2:53 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Universal Joints
Replies: 0
Views: 3379

Universal Joints

Hi guys,

Do you perhaps know the part code for the aftermarket 2006 Fortuner 4.0 4x4 Universal Joint kits at Midas?

Also, is there a noticeable difference in quality between the Midas and Dealer part to justify the R3000 price difference?

Thanks
Marius
by MariusF
Wed Sep 21, 2016 10:41 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Bonnet Guard for my KZ
Replies: 5
Views: 4680

Re: Bonnet Guard for my KZ

Or ask someone close to Montana Traders Pretoria to buy one and post it to you. I think I bought my Fortuner's there for +- R200.00


Sent from my iPhone using Tapatalk
by MariusF
Wed Jan 07, 2015 1:23 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Wanted: Fortuner nudgebar
Replies: 2
Views: 4552

Wanted: Fortuner nudgebar

Hi guys,

I'm looking for a Fortuner nudgebar to fit on my 2006 Ft.
Anyone out there with one for sale? :beg:
by MariusF
Tue Oct 07, 2014 8:47 am
Forum: Build your own:
Topic: A HILUX IS REBORN..... the itch!!!!!!!
Replies: 133
Views: 34088

Re: A HILUX IS REBORN..... the itch!!!!!!!

Hi Dean...any progress?
by MariusF
Fri Jan 31, 2014 12:15 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Replies: 7
Views: 2139

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Wat het toe gebeur Pieter?
Plak bietjie n foto of 2 om ons te wys.... :razz:
by MariusF
Fri Jan 31, 2014 10:52 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10922

Re: DIY Offroad Caravan

Hoe vorder die projek...bietjie lanklaas gepos...
by MariusF
Sun Nov 03, 2013 9:44 am
Forum: Build your own:
Topic: En toe begin die werk
Replies: 101
Views: 14705

Re: En toe begin die werk

Hi Nathan. Hoe vorder die trok jong?

Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
by MariusF
Sun Nov 03, 2013 9:25 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10922

Re: DIY Offroad Caravan

Dankie julle, ek sal bietjie gaan loer.

Wayne, het jy jou waentjie benodighede/parte by Roadque in Silverton gekry?

Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
by MariusF
Fri Nov 01, 2013 3:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10922

Re: DIY Offroad Caravan

Baie dankie!!

Hoe stewig is daardie connectors?
Dis dalk nou n lui vraag, ek hoop iemand het dalk n antwoord.... :oops: Hoe sal 4x4Direct die square tubes by my kry, pos gaan n ongemaklike storie wees.
by MariusF
Fri Nov 01, 2013 1:54 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10922

Re: DIY Offroad Caravan

Baie nice! Ek hou hierdie thread met al my oge dop... :thumbup: Kan jy dalk vir ons min of meer sê wat die Connect-It's kos? Is dit los beskikbaar / kan n mens die hoeveelheid koop wat jy nodig het of is dit net in pakkies beskikbaar? Ek het n epos vir Maizey's gestuur, maar hulle is nie baie hulpva...
by MariusF
Mon Jan 28, 2013 4:52 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Disk brakes 2.7i
Replies: 2
Views: 1363

Re: Disk brakes 2.7i

Geepers George, lyk of daardie goed n Tank kan stop! :lmao:
by MariusF
Mon Jan 28, 2013 4:39 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: sound proofing
Replies: 2
Views: 1861

Re: sound proofing

Toni, I have seen something this weekend on television.
I might be wrong, but it sold at Alu-Cab.

And then you can also try Dynamat too.
by MariusF
Tue Jan 15, 2013 12:44 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Modify headlights to only come on when power is switched on
Replies: 14
Views: 3128

Re: Modify headlights to only come on when power is switched

Hallo julle, Ek het hierdie webwerf ontdek (weet nie of dit al genoem is nie :shifty: ) wat julle kan help, maar nie net met hierdie vraag nie. Ek dink jy sal net in "reverse" moet werk. http://www.toyotawiki.org/index.php?title=Disabling_the_Door_Bell_on_a_1999_4Runner" onclick="...
by MariusF
Sun Jan 06, 2013 5:26 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Engine mountings
Replies: 4
Views: 1958

Re: Engine mountings

Ok, die probleem was toe die bracket. Omdat ek n "SAC stage 1 conversion" het, wat basies n "freeflow" uitlaatpyp is wat die pyp baie dukker maak, was die oorsprong van my probleem. Die vraag is...hoekom was daar nie n SAC bracket opgesit met die "conversion" nie. Was d...
by MariusF
Mon Nov 05, 2012 9:15 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Engine mountings
Replies: 4
Views: 1958

Re: Engine mountings

Maak seker dat daar n "braided flex" op die front pipe is, en ook die bracket teen die bell-housing, die mounts kan ook n verskil maak, maar as hy so gou weer blaas, eerder die eerste twee Daar is definitief braided flex op, maar weet nie van die bracket nie. Kan n non-Toyota gasket ook d...
by MariusF
Fri Nov 02, 2012 9:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek het vanoggend agter n MENEER van n bakkie gery!
Replies: 6
Views: 1287

Re: Ek het vanoggend agter n MENEER van n bakkie gery!

Depending on the weight of the driver...:twisted::grin:

Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
by MariusF
Wed Oct 31, 2012 10:15 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Engine mountings
Replies: 4
Views: 1958

Engine mountings

Hallo julle. Ek het verlede maand my flange gasket vervang omdat die gelek het. Die naweek het ons gaan kamp en Sputnik toe weer nie krag om byna teen opdraendes op te ry nie. Ek besluit toe om hom maar weer terug te vat (Supaquick) sodat hulle kan kyk wat fout is.... Weer is die gasket in sy pieeki...
by MariusF
Thu Oct 25, 2012 8:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Rock sliders and steppies.
Replies: 23
Views: 4124

Re: IFS Rock sliders and steppies.

Baie nice!!

Ek hou nogal van die Replacement bumper...het jy hom ook gebou?
by MariusF
Thu Oct 25, 2012 7:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: A HILUX IS REBORN..... the itch!!!!!!!
Replies: 133
Views: 34088

Re: A HILUX IS REBORN..... THE WAITING GAME!!!!!!!!!!

I think it is time to show us the progress.

Feels like the waiting game is on us....Why are we waiting ? :tongue:
by MariusF
Sun Aug 12, 2012 6:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: IFS Heater Hot/cold switch
Replies: 6
Views: 1119

Re: IFS Heater Hot/cold switch

So as myne nie warm word nie is dit dieselfde probleem? Ek ry nie regtig met n verwarmer nie, maar as hy toe wasem is dit bietjie van n probleem....

Kry n mens nog van daardie waaier motors? Myne maak n geraas,maar daar is nie blare in nie. **Sug**

Jammer dat ek die draad hi-jack.:oops:
by MariusF
Tue Jul 17, 2012 10:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: A HILUX IS REBORN..... the itch!!!!!!!
Replies: 133
Views: 34088

Re: A HILUX IS REBORN..... THE WAITING GAME!!!!!!!!!!

Any updates mate?? :beg:
by MariusF
Tue Jul 17, 2012 9:17 pm
Forum: Build your own:
Topic: En toe begin die werk
Replies: 101
Views: 14705

Re: En toe begin die werk

:beg: :beg: Wys meer, jy't my nou so nuuskurig gemaak dat ek nie my lag kan hou nie....Hoe vorder hy Nathan?
by MariusF
Tue Mar 20, 2012 9:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hy is gevat! En weer terug gekry...
Replies: 42
Views: 5055

Re: Hy is gevat! En weer terug gekry...

Sjoe jong dis groot skade!'n Kollega van my se binneruim het pressies so gelyk en sy skade was amper R200 000!!! Dit hang seker af van die paneelkloppers ook, ne? Ek is in die mark vir my eerste Hilux en wonder of ek moet 2 keer dink voordat ek die stap vat! Ek hoop jy kom reg met die beeldmateriaal...

Go to advanced search