Search found 6 matches

by HiluxRaider2.7
Fri Jan 17, 2014 9:24 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Savuti vs Nomad vs Wilderness310
Replies: 5
Views: 7882

Re: Savuti vs Nomad vs Wilderness310

tvhsa: hiya - we also needed a bit more space and decided on a standard +/- 6ft trailer. after home work done, decided on the Savuti. Reason: Paid R19000 at venter after neg. First - The gas bottles must fly, replaced with nose loadbin - fits 100% and now looks the part. The axle is stronger than st...
by HiluxRaider2.7
Tue Nov 19, 2013 8:52 am
Forum: The Workshop
Topic: CV boot rubber klamp
Replies: 4
Views: 764

Re: CV boot rubber klamp

Ek het dit ook eers so gekyk en gewonder.... maar myne is steeds vas. Ek moes lank terug `n boot vervang en hulle het die standard Clip teruggesit. Dit het na `n week of wat losgekom en ek ry toe sommer terloops by `n ander CV/Driveshaft centre in. Hulle sit clamps van so `n rolletjie plaat af wat v...
by HiluxRaider2.7
Mon Nov 18, 2013 8:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: CV boot rubber klamp
Replies: 4
Views: 764

Re: CV boot rubber klamp

Hiya - ek het self met `n cvbootrubber gesukkel op `n stadium. die standaard clips probeer jy net in noodgevalle en dit sukkel maar. Kom by die huis en laat hulle vir jou van `n spoel af die beter ties op sit. enige cv and propshaft centre. Die groot cable ties.... was maar skepties, maar het self o...
by HiluxRaider2.7
Fri Nov 01, 2013 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spacers???
Replies: 8
Views: 1306

Re: Spacers???

Hilux1 - aaaah nou verstaan ek - so dis hoe dinge lê! of gaan hang.... daar by dirksemoeles Ek sit self in dieselfde situasie - Ek ry nog die bulte en gate met die my Hilux.....7jaar later en bly die beste! ....Ek dink nog oor my 4.0LFortuner (standaard) se lot. Dit loop verskriklik lekker in die du...
by HiluxRaider2.7
Thu Oct 31, 2013 12:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spacers???
Replies: 8
Views: 1306

Re: Spacers???

Dirk, ek het self ook `n 4.0 vir "vroulief" gekry om mee te ry.... en was heel eagerbeaver om sommer te lig, bande etc. Eers huiswerk gedoen en besef dat oorhaastigheid nie gaan werk nie. Het spacers by vriend gekry.... maar nog nie ingesit nie. Rede: 9/10 van die kommentaar, was dat ek sa...
by HiluxRaider2.7
Thu Oct 31, 2013 12:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D stuurwiel
Replies: 4
Views: 1343

Re: D4D stuurwiel

Hi mufasa I'VE GOT NO IDEA, maar het al in die verlede gevind dat voertuie van min of meer dieselfde jaartal met dieselfde (loom) uitkom. Selfs die gate in die bakwerk is standaard al is sekere -optional extras- nie oorspronklik met bestelling versoek nie. Ek glo die stuurwiel (loom) beskik oor `n -...

Go to advanced search