Search found 14 matches

by TOYOMOZ
Thu Mar 29, 2018 3:24 pm
Forum: Toyota Surf & 4Runner
Topic: Toyota Surf / 4 Runners in South Africa
Replies: 17
Views: 8556

Re: Toyota Surf / 4 Runners in South Africa

I have a 95 KZTE auto. Relocated from Moz about 2 years ago back to Kokstad. Almost done with all the legall stront to register my baby legally in SA.
by TOYOMOZ
Thu Mar 29, 2018 2:52 pm
Forum: Toyota Surf & 4Runner
Topic: Looking into owning a Surf.
Replies: 20
Views: 7509

Re: Looking into owning a Surf.

Hi Louis, I came across this post and realize it is a bit old. People have a lot to say about the Surf. I've had mine 1995 KZTE for almost 7 years now and have done many a trip from Chimoio (Moz) to Kokstad (SA) and back. with no problems. I baught it in Moz with a cracked head and replaced the head...
by TOYOMOZ
Mon Mar 26, 2018 2:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2636

Re: Advies asb

Hi Johan,
Is verseker die offset van die rims. Ek hol 31's op my IFS KZTE SURF met standaard ofset en geen probleme vir oor n jaar al.
Gideon
by TOYOMOZ
Wed May 28, 2014 8:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bonnet guard - Big mistake
Replies: 49
Views: 31493

Re: Bonnet guard - Big mistake

Naanse manne, hier in Moz. het al die ingevoerde Vigos daai scoop met die oop gat, is mos eenvoudig as jy die deflector opsit is dit wat hy doen met die lug na jou Intercooler toe! Nog nie eenhier gesien wat takke,klippe of stof of enige roadkill deur daai gap gesluk het nie...net my opinie! :?: :?:
by TOYOMOZ
Fri Dec 21, 2012 12:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D BONNET SCOOP
Replies: 11
Views: 2501

D4D BONNET SCOOP

Kan iemand help? Waar kan ek n aftermarket bonnet scoop vir n D4D koop? Verkieslik in JHB area.
by TOYOMOZ
Tue Dec 18, 2012 8:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Nie te moeilik nie, maar die lorry gaan Saterdag op verlof Suide toe. Sal maar weer in die nuwe jaar peuter.
by TOYOMOZ
Mon Dec 17, 2012 10:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Hi Marnus, Het oor die naweek gepeuter met die bedrading en uitgevind dat as die glow liggie nie aankom nie dan is daar ook nie n signal van die draad wat uit die computor box na die glo relay toe gaan nie. Lyk my daar is n foutiewe iets binne die computor box of dalk n swak soldeer punt? Het die bo...
by TOYOMOZ
Sun Dec 16, 2012 1:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Groot probleem met hart oorplanting
Replies: 19
Views: 3271

Re: Groot probleem met hart oorplanting

Hi Manne,
Oppas vir net die enjin oplig. Maak dood seker van jou propshaft angle op die ratkas anners gaan jy later GROOT probleme optel.
Change maar liewer die sump en pick up pyp.
by TOYOMOZ
Thu Dec 06, 2012 7:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Marnus, ek hoop rerig so, want ek het die wiring diagram gedownload en behalwe vir die ign switch of n swak konneksie lyk die circuit vir my heel eenvoudig!
by TOYOMOZ
Thu Dec 06, 2012 7:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Hi Jaco,
Ek is in Chimoio by Mozbife. Ekke die fool wat die wiele aan die rol hou. Sorry man, daai lorries ry die manne tot hulle gaan le hier by ons.
Is baie interresant as jy by Cat is want ek het hoeka nou probleme met een van ons D6D se transmissie en is op soek na spec's.
by TOYOMOZ
Tue Dec 04, 2012 6:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Ek het nou n paar keer gesien dat as ek die sleutel hard afdruk na die switch se kant toe dan kom die liggie aan en sy start te lekker. Sal die naweek gou die covers afhaal en die ign. switch chec want lyk my daar is fout met die signal wat die glow circuit voer.
Sal julle op hoogte hou.
by TOYOMOZ
Thu Nov 29, 2012 6:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

Re: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Hi Mars,nee jong die ding het n spook.Is net die glow liggie en ons het al die relay omgeruil. (ONS HET N HELE VLOOT VAN DIE LORRIES) het ook al die fusebox omgedop om te check vir n dry joint waar die glow relay inplug. As jy die sleutel so paar keer aan en af sit dan hoor jy as die relay click,dan...
by TOYOMOZ
Wed Nov 28, 2012 9:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Lekker in Moz.
Replies: 13
Views: 2227

Lekker in Moz.

Groot hello aan almal daar in die Suide hier van Mozambiek af.
by TOYOMOZ
Wed Nov 28, 2012 9:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM
Replies: 13
Views: 2161

D4D INTERMITTENT STARTING PROBLEM

Hi to all my fellow LUXERS all over. I am new to this forum and hope this is the right place to post my problem. Here in Mozambique we are on our own as far as sorting out problems, so any help will be highly appreciated. A friend of mine has a D4D Turbo Intercooled, that started playing up a few mo...

Go to advanced search