Search found 31 matches

by IhanvanVuuren
Wed Aug 17, 2016 11:29 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Toyota with the highest kilometers at the moment?
Replies: 48
Views: 6625

Re: Toyota with the highest kilometers at the moment?

2008 Hilux d4D 4x4 Dc with 306000 km on the clock
by IhanvanVuuren
Wed Apr 22, 2015 1:18 pm
Forum: 4x4Direct
Topic: Exide 102Ah Deep cycle batteries at R1750 @ 4x4Direct.co.za
Replies: 1
Views: 1714

Re: Exide 102Ah Deep cycle batteries at R1750 @ 4x4Direct.co

For how many cycles is these batteries rated and at what depth of discharge?
by IhanvanVuuren
Mon Feb 23, 2015 2:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Weird Sounds from Hilux
Replies: 7
Views: 330

Re: Weird Sounds from Hilux

Dit is die enjin, as bakkie stil staan en warm gery is, is hy daar! Maar ook net as dit baie warm is, in die oggende as ek by die werk kom dan is die bakkie stil!
by IhanvanVuuren
Mon Feb 23, 2015 11:31 am
Forum: The Workshop
Topic: Weird Sounds from Hilux
Replies: 7
Views: 330

Re: Weird Sounds from Hilux

Bearing worn but can still go or immediate replacement?
by IhanvanVuuren
Mon Feb 23, 2015 10:47 am
Forum: The Workshop
Topic: Weird Sounds from Hilux
Replies: 7
Views: 330

Weird Sounds from Hilux

A while back a sound started at the front of the vehicle, something like a sonbesie, i took off the fan belt and checked all the pulleys, and all of them turned easily. Now, some times there is a new sound, a whoe whoe whoe type sound. Gears feels notchy, but the vehicle does not feel different. The...
by IhanvanVuuren
Wed Jan 28, 2015 12:31 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Botswana in August
Replies: 5
Views: 905

Botswana in August

Me and my father want to visit Botswana in August. We want to Visit Kubu Island, then Elephant Sands, Kasane, and from there Moremi. Will we be able to drive with a Fortuner towing a Explorer, and a Hilux with a Xt140 Trailer. Will we be able to drive directly from kasane to Maun with the caravan an...
by IhanvanVuuren
Thu Sep 04, 2014 7:50 am
Forum: South Africa
Topic: West Coast Flowers
Replies: 37
Views: 4259

Re: West Coast Flowers 2014

Ons staan nou hier by groenrivier en dit is uitstekend! Sover baie mooi blomme gesien! [attachment=-1]uploadfromtaptalk1409809791528.jpg[/attachment][attachment=-1]uploadfromtaptalk1409809812861.jpg[/attachment]
Ek hoop ma die koue bly weg!

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by IhanvanVuuren
Fri Jun 27, 2014 2:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Blomme in die Karoo
Replies: 21
Views: 1186

Re: Blomme in die Karoo

Ons gaan ook die eerste week vir 3dae by Nieuwoudtville bly. Sak self ook bietjie meer wil hoor!

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by IhanvanVuuren
Thu Apr 10, 2014 10:39 am
Forum: Hunting
Topic: Pellet gun te koop - SOLD
Replies: 7
Views: 2413

Re: Pellet gun te koop

Dis `n baie goeie pellet. Ek het self een. Hy raak stiller. Ek sit nou op rondom 1000 skote en hy skiet nog soos `n droom.
by IhanvanVuuren
Mon Mar 24, 2014 2:50 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Hercules 20 Power Supply
Replies: 0
Views: 973

Hercules 20 Power Supply

Middag almal Ek het `n Hercules 20 in my Jurgens trailer. Ek wil hom nou vervang met die HCdP unit. Wat sal `n goeie prys wees vir die Hercules 20, en stel iemand dalk belang. Die HCdP unit is net onder die R5000, so ek wil darem nie verloor op die Hercules nie. Rede hoekom ek hom wil vervang is sod...
by IhanvanVuuren
Fri Jan 10, 2014 10:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Honde en heinings
Replies: 17
Views: 745

Re: Honde en heinings

Elektriese heining werk die beste, het dit self ook gedoen vir my boerboele, en hulle bly nogsteeds weg. Hulle staan omtrent 1m weg van heining en blaf, maar dis waar dit stop!
by IhanvanVuuren
Fri Dec 13, 2013 8:41 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: spots werk nie
Replies: 10
Views: 2727

Re: spots werk nie

Ek het dieselfde oorgekom laas naweek. 2ure gesukkel to vat ek lig se + en -, en siedaar, bons your uncle!

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by IhanvanVuuren
Wed Dec 11, 2013 7:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: die reen so lus vir grondpad nou
Replies: 8
Views: 614

Re: die reen so lus vir grondpad nou

Nou jeuk daai tyres van my ook. Darem gaan ons maandag die eerste stof in Mosambiek proe.
by IhanvanVuuren
Wed Nov 27, 2013 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek het hom - EB Lisensie
Replies: 8
Views: 406

Ek het hom - EB Lisensie

So gister toe kry ek my lisensie. Minder as `n maand terug aansoek gedoen vir my leerlinglisensie, en gister toe doen ek die pad toets. :lol: :D: :lol: :D:
by IhanvanVuuren
Mon Nov 25, 2013 10:50 am
Forum: The Workshop
Topic: ABS Light says on
Replies: 3
Views: 317

ABS Light says on

Good Morning A while back my dog chewed the abs cable to the rear left sensor off. Wanted to replace it but the dealers wanted me to buy a new sensor and then i will get the cable with, so i fixed the cable. Now i need to know how to reset the light. Is there anyone that can guide me. :surrender: Th...
by IhanvanVuuren
Wed Nov 13, 2013 7:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Overlanding Spare
Replies: 3
Views: 221

Overlanding Spare

Goeie More Ek is besig om `n lys aan mekaar te sit vir die spare wat saamgevat moet word mosambiek toe. :subscribed: Sover het ek: :dance1: Voor en agter bearings en ABS rings( ek neem aan links en regs dieselfde, so slegs een set :angel: ) Universals (is almal dieselfde groote, sodat ek net een spa...
by IhanvanVuuren
Fri Oct 04, 2013 9:01 am
Forum: The Workshop
Topic: Valve or something in line with slave cylinder
Replies: 0
Views: 274

Valve or something in line with slave cylinder

Does anybody know what this is. It is in the hydraulic line to the slave cylinder.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4
by IhanvanVuuren
Wed Sep 04, 2013 2:23 pm
Forum: Bad Service
Topic: Vandag my redelik vererg vir die Toyota agentskappe.
Replies: 18
Views: 3821

Re: Vandag my redelik vererg vir die Toyota agentskappe.

Ek het op my 150 000km diens die bakkie ingevat dat hulle die timing belt vervang. Na hulle die bakkie klaar gediens het, alles aanmekaar is, toe se hulle die waterpomp moet vervang word, sowel as die voorste rem skoene. Die prys vir alles so rondom R6000. Ek vererg my toe lelik en se vir hulle ek s...
by IhanvanVuuren
Fri Aug 16, 2013 3:58 pm
Forum: Good Service
Topic: Repcom
Replies: 1
Views: 612

Repcom

Dankie vir die goeie diens Eric. Ek het die radios ontvang.

Dit is werklik goeie diens.

Sent from my GT-N8000 using Tapatalk 4
by IhanvanVuuren
Wed Aug 14, 2013 11:23 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: VHF Radios in Mosambiek
Replies: 3
Views: 418

VHF Radios in Mosambiek

More Almal

Ek wil nou `n VHF radio aanskaf, maar nou het ek die vraag of ek hom sal kan gebruik in Mosambiek. Sal dit wettig wees, kort ek `n lisensie vanaf Mos?

Enige iemand wat dit daar gebruik?

Dankie
by IhanvanVuuren
Wed Aug 07, 2013 9:02 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mosambiek December 2013
Replies: 5
Views: 499

Mosambiek December 2013

Goeie More almal

Ons beplan `n trippie na Barra lodge in December. On gaan van Badplaas, na Maputo en dan Barra.

Hoe veilig is dit op die stadium?
by IhanvanVuuren
Sat Jul 20, 2013 9:37 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Khutse
Replies: 1
Views: 389

Khutse

Naand almal

Ek wil einde Augustus Khutse besoek. Eerste vraag, kan ek my sleepwa soontoe sleep, en kan ek alleen gaan. Dan, hoe werk dit om te bespreek? Enige inligting oor Khutse sal waardeer word.

Dankie by voorbaat en lekker aand.:mrgreen:

Sent from my GT-N8000 using Tapatalk 2
by IhanvanVuuren
Fri Jul 05, 2013 12:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BERAKAH
Replies: 47
Views: 1947

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Sou wou join, maar volgende paar naweke is uit. Ek was wel die afgelope naweek daar, saam `n triton, so ons het toe nie die mine shaft gedoen nie. Maar baan lyk nie te sleg nie. Het omtrent die hele roete ge-idle :angel:
by IhanvanVuuren
Wed May 15, 2013 7:38 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Jurgens Xt140
Replies: 5
Views: 3738

Re: Jurgens Xt140

Thank you Legend35

Luckily i am buying it in Gauteng, so the rust problem might not stick its head out. I have also heard about the lack of QC and after sale claims. I am going to check the trailer out today, so i hope for the best.
by IhanvanVuuren
Tue May 14, 2013 10:13 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Replies: 30
Views: 1350

Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie

In vaalpark is daar 'n kwarry gat langs rivier. Lekker om bakkie uit te toets, en seker te maak hoe werk alles. En bass lake ook nie te sleg nie.

Sent from my GT-N8000 using Tapatalk 2
by IhanvanVuuren
Tue May 14, 2013 9:21 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Jurgens Xt140
Replies: 5
Views: 3738

Jurgens Xt140

Naand almal

Ek is besig om vir my 'n Xt140 te koop:D. Wat dink julle van hom. Wie het een en watse modifikasies het julle al gedoen.

Ek wil veral kyk na die kombuis, en om 'n gas geyser in te sit.

Groete

Sent from my GT-N8000 using Tapatalk 2
by IhanvanVuuren
Tue May 14, 2013 9:09 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Replies: 30
Views: 1350

Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie

Welkome Pieter

Ek sien julle was by Soetdoring. Dis darem 'n lekker kamp plek. Berakah is in parys en dis ook 'n lekker roete, hou net by die maklike deel.

Sent from my GT-N8000 using Tapatalk 2
by IhanvanVuuren
Thu Nov 29, 2012 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Which is the best student car other than a Tazz
Replies: 23
Views: 805

Re: Which is the best student car other than a Tazz

The problem with a student car is that it becomes a taxi. And students abuse the vehicles. For a start look at something with steel rims, mags get repossesed. I were a student 2 years back, and i am talking with experience :cooldude: . At this point my wife drives a atoz. it is light on fuel, the ty...
by IhanvanVuuren
Fri Oct 05, 2012 8:57 am
Forum: Meet the People
Topic: Delayed Introduction
Replies: 15
Views: 629

Re: Delayed Introduction

Thanks to all :celebrate: :yahoo: :celebrate: :dance1:

Gaan bietjie kamp die naweek by soetdoring in vereeniging, so hoop ek kan ook `n paar fotos post. :aggresive: :dance1: :tease:
by IhanvanVuuren
Thu Oct 04, 2012 1:29 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SUSPENSION UPGRADE
Replies: 27
Views: 2143

Re: SUSPENSION UPGRADE

Ek hou ook van die Ironman. Maar wat van TJM. Wat is die werklike verskil tussen almal. Kry jy slegte suspensies, of slegte opstellings? :tease:
by IhanvanVuuren
Thu Oct 04, 2012 8:29 am
Forum: Meet the People
Topic: Delayed Introduction
Replies: 15
Views: 629

Delayed Introduction

Good day all my fellow Hilux Lovers This is my first chance to introduce myself :angel: I am Ihan van Vuuren, currently living in Vereeniging. My dream was to get myself a Hilux, with my first bakkie being a corsa utility. And then 4 months back i got a chance to buy a 2008, D4d Hilux dc with 98000k...

Go to advanced search