Search found 1448 matches

by Piesang
Mon Oct 14, 2013 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Almost done... a little closer..
Replies: 13
Views: 2223

Re: Almost done...

Hey Andy... I'm always around. Just not as noisy these days. The primer is K800 for alu, interesting stuff to spraypaint with, smells like banana! B Just don't tell Piesang! .... :D: :tease: :lmao: and here I was thinking hes gonna pray it black and yellow like Maya the Bee :lol: :lol: :lol: :lol: ...
by Piesang
Thu Oct 10, 2013 6:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: Suspensie lift
Replies: 22
Views: 2866

Re: Suspensie lift

Gee die man 'n Xans, hy het seker eers 'n draai op in Afrika gaan ry om die huidige Suspensie eers te toets. Hy het tenminste 'n Hilux, ek het nie meer :frustrated:
by Piesang
Mon Oct 07, 2013 2:34 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895098

Re: Joke of the day

A Chinese man walks into a bank in New York City and asks for the loan officer. He tells the loan officer that he is going to China on business for two weeks and needs to borrow $5,000. The bank officer tells him that the bank will need some form of security for the loan, so the Chinese man hands ov...
by Piesang
Mon Oct 07, 2013 2:09 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895098

Re: Joke of the day

MALE VS. FEMALE LOGIC! Woman: Do you drink Guinness? Man: Yes Woman: How many a day? Man: Usually about 3 Woman: How much do you pay per beer? Man: $9.00 (This is where it gets scary !) Woman: And how long have you been drinking? Man: About 20 years, I suppose Woman: So a Guinness costs $9 and you ...
by Piesang
Fri Sep 27, 2013 9:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spray painting - Requirements?
Replies: 13
Views: 1598

Re: Spray painting - Requirements?

Nevermind die kompressor! Die belangrikste is n goeie kwaliteit gesig masker. Die soort met vervangbare lugfilters. Die rede hiervoor is dat motorverf "hardner" in het (2k tipe verf). Dit is soos sement, m.a.w. die proses hou aan gebeur ten spyte van hitte of koue en as mens genoeg daarva...
by Piesang
Wed Sep 25, 2013 8:29 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895098

Re: Joke of the day

Image

Hes waiting on the hilux for help :lol: :lol: :lol:
by Piesang
Wed Sep 25, 2013 7:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wind Deflactors - Cortina Flappies
Replies: 34
Views: 2452

Re: Wind Deflactors - Cortina Flappies

My vrou se i10 is selfs op die teerpad altyd vol stof agter. Wonder hoe sal hy lyk met 'n paar varkore :lol: :lol:
by Piesang
Tue Sep 24, 2013 10:33 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895098

Re: Joke of the day

Sjoe!! Dit reën al vir 3 dae by ons.... Al wat my skoonma doen is deur die venster staar.... As dit so aangaan , sal ek haar seker moet laat in kom! :taunt: :taunt: dit gebeur nogal regtig by ons. Ons kombuis venster kyk reg op haar woonsteldeur en dan kom staan sy partykeer by die venster en gesel...
by Piesang
Tue Sep 24, 2013 6:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 'Ripsaw' for extreme off-road
Replies: 3
Views: 832

Re: 'Ripsaw' for extreme off-road

Only one word ATLANTES :gamer: :gamer: :gamer: :gamer:
by Piesang
Tue Sep 24, 2013 9:57 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration
Replies: 129
Views: 17712

Re: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration

Johann nou is ek omtrent :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

pragtig, dis altyd goed om te sien ou voertuie kry weer lewe. :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Fri Sep 20, 2013 5:22 pm
Forum: Amarok
Topic: AMAROK vs FORD RANGER
Replies: 1
Views: 4133

Re: AMAROK vs FORD RANGER

http://mylandroverhasasoul.com/defender ... dodge-ram/" onclick="window.open(this.href);return false;

wys jou net die regte bande is baie, baie, baie belangrik.
by Piesang
Thu Sep 19, 2013 11:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SRX
Replies: 13
Views: 2561

Re: SRX

Don't want to hijack the thread, but what is the difference between SRX and the Raider? If you're referring to IFS, then... Raider has ABS, SRX not. Raider has imported rear diff with electric D/L, SRX has Gearmax with Vacuum-operated D?L MY SRX HAD NO D/L Raider has those blister thingies over the...
by Piesang
Wed Sep 18, 2013 9:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SRX
Replies: 13
Views: 2561

Re: SRX

Ek wil graag weet hoeveel 99 SRX eienaars op die forum is? Want ek sien amper nooit een op die pad nie. Ek het een gehad vir 7jaar, begin van die jaar verkoop, met slegs 204 000 op die klok :cry: :cry: Don't want to hijack the thread, but what is the difference between SRX and the Raider? die SRX h...
by Piesang
Wed Sep 18, 2013 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

Daai leer was gelukkig nie so hoog nie en die hout-voet is seker weer reg, sterkte, bly om jou terug te sien. Ek het na baie jare se gesukkel met hantering n paar dinge met n SWB Bug geleer; 1. Die voor en agter rims MOET dieselfde grootte wees, maar die agterstes kan wel wyer wees 2. As iemand vir...
by Piesang
Tue Sep 17, 2013 8:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

CasKru wrote:
Piesang wrote:
CasKru wrote:Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
My plek is klaar bespreek daar, maar die waglys is baie, baie, baie lank. So dit gaan jare vat om daar te kom.
So bek moet jam kry :thumbup: :thumbup: :angel:
Lekker kweper jam asb. :lol: :lol: :lol:
by Piesang
Tue Sep 17, 2013 8:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

CasKru wrote:Jis Pieter... bly om te sien jy het nog nie die hede met die ewige verruil nie.
My plek is klaar bespreek daar, maar die waglys is baie, baie, baie lank. So dit gaan jare vat om daar te kom.
by Piesang
Tue Sep 17, 2013 3:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

Lyk goed, het baie bugs gebou in my tyd, met daai band-kombinasie gan jy maar sukkel om n pad te kry wat breed genoeg is Ek het hom so gekoop, maar daar lê 'n stel std 15" wat moet gesandblast en gespray moet word, dan kan hulle op kom. Besig om sanblast box tebou vir die sandblasting. Het 'n ...
by Piesang
Mon Sep 16, 2013 3:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

Net gister gekyk waneer laas jy ingelog het! bly jy het, en dit het gewerk :lol: :lol: :lol: :lol: net bly om te sien julle het nie van my sterretjie weg gevat nie :lol: :lol: Ek is natuurlik mos nie meer 'n hilux man nie :shh: :shh: :shh: :shh: Ek het my hilux verkoop :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:...
by Piesang
Sun Sep 15, 2013 7:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: METALICSPRAY PAINTING
Replies: 33
Views: 3378

Re: METALICSPRAY PAINTING

Was vir lank stil, maar nog nie verdwyn. Ek het to 15.12.2012 die buggy gestrip en begin reg kry vir spray http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/Buggy/012.jpg Die 17 de val ek van leer en breek my linker enkel op twee plekke en twee beentjies in die regter voet so als staan toe vir lank. ...
by Piesang
Fri Jan 04, 2013 8:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?
Replies: 8
Views: 1460

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

:thumbdown: Hennie die wat ek het is S/T's en met 'n goeie kyk, dink ek nie hul loopvlak het nog veel lewe oor nie.
by Piesang
Thu Jan 03, 2013 11:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?
Replies: 8
Views: 1460

Re: Iemand mer 'n Cooper Discoverer ATR (miskien 2)?

Ek het 1 van my ATR's verloor in die Sederberge, binne sig van die teerpad! :blackeye: Nou sit ek met 3 Cooper ATR's 30x9.5x15 met 15000km op! NERENS in die Kaap kan jy meer ATR's koop nie!! :blackeye: :blackeye: :slap: :slap: Iemand het nie dalk 2 wat rondle nie asb asb asb?? :beg: Alternatief moe...
by Piesang
Thu Jan 03, 2013 11:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Papa's got a brand new toy...
Replies: 109
Views: 10293

Re: Papa's got a brand new toy...

Nou dis 'n mooi Black Cat wat jy daar het Thys. Sal self nie om gee vir een van hulle nie.
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Wed Jan 02, 2013 8:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Happy new year!
Replies: 22
Views: 2650

Re: Happy new year!

Aan alle mede Hilux 4x4 manne EN VROUE. My wens vir elk van julle vir 2013 is "Mag die DROOM wat God het vir jou lewe waar word, mag jy die WYSHEID hê om te kan sien as die vyand dit wil steel en die KRAG om die vyand tee te staan. Blessings :yahoo: :yahoo: :yahoo: DIS 'N NUWE JAAR VOL OPWINDIN...
by Piesang
Mon Nov 05, 2012 3:42 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hiluxer's that you meet unexpectedly!
Replies: 127
Views: 65213

Re: Hiuxer's that you meet unexpectedly!

Was genooi om Saterdag 03/11/2013 te help met 'n groep manne wat uitgneem is na Outerkpad en daar ontmoet ek toe 'n nuwe lid op die forum

AnthonyW
Image
by Piesang
Fri Nov 02, 2012 9:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hiluxer's that you meet unexpectedly!
Replies: 127
Views: 65213

Re: Hiuxer's that you meet unexpectedly!

Het so paardae terug 'n Hiuxer gesien stop voor ons winkel. Uit gegaan en die man nader geroep en lekker gesels, maar sorry sleg met name kan nie sy naam onthou nie.

Maar as een van julle deur Grabouw ry en by KFC gaan vir padkos, loer by my in net reg lans KFC.
by Piesang
Fri Nov 02, 2012 9:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Companies to lose BEE points if they donate to white charity
Replies: 15
Views: 2005

Re: Companies to lose BEE points if they donate to white cha

Dan gaan my werk se BEE ook weg geneem word.

Ek pay of sal ek sê 'tip' word gereken as 'charity to a whiteman' :laugh2: :laugh2: :laugh2: ........
by Piesang
Wed Oct 24, 2012 9:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: TUBE BUMPER in progress
Replies: 34
Views: 4153

Re: TUBE BUMPER in progress

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

gaan goed lyk as jy klaar is, ek het ook iets soortgelyk oorweeg voor ek my bamper gebou het.
by Piesang
Fri Oct 19, 2012 1:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Power saving methods and ideas
Replies: 45
Views: 3995

Re: Power saving methods and ideas

Sjoe! That would have to be a pretty big genny, to run 2 geysers, fridges, freezers, lights etc. etc. ...... probably about 12KW output. Would set you back a pretty penny as well. :think: well I pay R24 000 plus a year to Eksdom, and recon that for that price I can get a very good genny and go on a...
by Piesang
Thu Oct 18, 2012 8:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2403

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Ek dink as jy jou Lux aan die ou moet verkoop wie se KZ jy wil koop moet hy vir jou inbetaal.......
by Piesang
Thu Oct 18, 2012 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Power saving methods and ideas
Replies: 45
Views: 3995

Re: Power saving methods and ideas

now please help the dum and dummer me when it get to electricity. what size generator do you need to run a medium house hold, we have a grannyflat that has its own geyser, so two of all
by Piesang
Wed Oct 17, 2012 3:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Power saving methods and ideas
Replies: 45
Views: 3995

Re: Power saving methods and ideas

We have a gas stove for more than 10 years, and then Eksdom brings on the gas for electric. Just after thy stop that the price of gas nearly dubble. from R86 to R145 for 9kg then it whent to R168. :think: :think: Looks to me that Afrox had sponsored the gas for electric. So make a long drop and use ...
by Piesang
Wed Oct 17, 2012 1:34 pm
Forum: Humor
Topic: Lelik, mag ek haar nooit sien nie
Replies: 10
Views: 1296

Re: Lelik, mag ek haar nooit sien nie

Hoppy wrote::lmao: Moet haar aan Malema voorstel :lmao:

djy vegiet, hy ken ha kla, dis hoeko hy to tekere ga....
by Piesang
Tue Oct 16, 2012 2:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 8J's
Replies: 7
Views: 1517

Re: 8J's

STAMPIE wrote:Ai Pieter.
Ek is ook op soek na so 'n stel.
Sal maar aanhou soek. Lyk my die 7j's is nog skaarser.


Ek het daai stel 8's by JP's in Voortrekerweg Goodwood gekry. Hul deel met 2de hande rims
by Piesang
Mon Oct 15, 2012 3:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 8J's
Replies: 7
Views: 1517

Re: 8J's

Spray hulle weer wit dan sal hulle werk... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Is dit op die IFS Pieter?? Jy gaan dalk die body so bietjie moet lig. Ander moet jy die agterkant van die wielboog waar hy vang bietjie met 'n hammer karnuffel... Jip dis IFS en ek het hom al met ball joins spacers g...
by Piesang
Mon Oct 15, 2012 11:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: 8J's
Replies: 7
Views: 1517

Re: 8J's

Image

Ek het die rims toe Matt Black gespry en my 31" bande op gesit.

Maar dit staan te ver verby die bakwerk en as ek skerp draai in 'n dip dan vang die band die bakwerk.
by Piesang
Tue Sep 11, 2012 4:10 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Powerflow Exhaust system
Replies: 27
Views: 12216

Re: Powerflow Exhaust system

Ek het my lux se stel 3 jaar terug met s/s freeflow vervang in Somersetwes by Wheel en Steel teen R2000, paar made later neem ek hom na PowerFlow Bellville vir die branch toe word ek gewys die manne van Somerset het 'n groot gemors aan gevang met die sogenaamde freeflow wat hul ingesit het. Ja en da...
by Piesang
Tue Jun 26, 2012 8:55 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: IFS Front Differential Drop
Replies: 41
Views: 4961

Re: IFS Front Differential Drop

Dom vraag, maar maak dit hom nie meer onstabiel nie
by Piesang
Tue Jun 26, 2012 8:01 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS CV BOOT
Replies: 0
Views: 781

IFS CV BOOT

Ek sien die naweek ek het ' skeur op een van my CV boots.

Ek het nou al op 'n plat kar so iets vervang, maar weet nie of dit die selfde of ander gedoen word op die 4x4 CV nie. :think:

Eenige advies, soos moet en moet nie's. :!:
by Piesang
Tue Jun 26, 2012 7:54 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: IFS Front Differential Drop
Replies: 41
Views: 4961

Re: IFS Front Differential Drop

WayneSchalk wrote:
GeorgeJvR wrote:Thanks Wane maar ek bedoel die Ball joint spacers
Hier is hoe hulle lyk en waar hulle gaan :thumbup:
Wat en waarvoor is die link aan die linker kant van die laste foto?
by Piesang
Mon Jun 25, 2012 3:38 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Tattoo?
Replies: 50
Views: 10133

Re: Tattoo?

Het self nie een nie en nog nooit gedink dis mooi nie. My bynaam kom nie van 'n tatoo af nie.... Pieter, wat probeer jy vir ons se? :lol: :lol: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: Geweet jul gaan weer gedagtis kry Net soos jy so baie tattoo's kry wat nie...
by Piesang
Fri Jun 22, 2012 3:56 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: IFS Front Differential Drop
Replies: 41
Views: 4961

Re: IFS Front Differential Drop

Tensy ek vekeerd gelees het is dit net van toemassing as jou 'n balljoint drop gedoen het van oor 2".

Ek het my balljoint spacers al so 45 000+ km terug gedoen en nog geen probleem.

Oja en volgens hulle is daar 'n stel van 1/2" boute wat saam gaan, dus 13mm gat in blok.
by Piesang
Thu Jun 21, 2012 6:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 8J's
Replies: 7
Views: 1517

8J's

Lank begeer, gebid en gewag, maar hier is hulle. http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/21062012001.jpg het van dag vir die beachbuggy vola voorrims gaan soek toe hulle net op die rak gesit word en teen R950 vir stel kon ek nie sien om hul daar te los nie. Nou moet hul net eers weg gesit w...
by Piesang
Mon May 28, 2012 9:04 am
Forum: Humor
Topic: Nando's - The Spear
Replies: 7
Views: 1502

Re: Nando's - The Spear

Helen wou weet waar oor die boehaai van die skildery gaan en vra hom "nou wat hys fout met die paintinting?" http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/811CA3FC22335E3F33E3568A1B70CE-1.jpg hy antwoord "hy het hom so groot geteken" http://i283.photobucket.com/albums/kk318/ga...
by Piesang
Fri May 25, 2012 3:59 pm
Forum: Humor
Topic: Medication
Replies: 10
Views: 702

Re: Medication

hulle sê "mental illness" is net die simtome, Mans is die oorsaak :lol: :lol: :lol:

Letwel HULLE Sê SO :lol: :lol:
by Piesang
Tue May 22, 2012 1:28 pm
Forum: Humor
Topic: Claude the hypnotist
Replies: 9
Views: 1469

Re: Claude the hypnotist

klink soos die probleem op Johannes se boot :lmao: :lmao:
by Piesang
Fri May 18, 2012 3:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: code 3
Replies: 3
Views: 889

Re: code 3

not car code 3 drivers license code 3, that is what my paper says, confusing to say the least yep, just came back from writing my learners for the 3rd time car, bike and now truck now to start preparing for drivers test do have a few questions, that I need to go find out about, might as well ask he...
by Piesang
Thu May 17, 2012 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8264

Re: Stop smoking???

The key word is ADDICTION not coffee, ciggies, gum, ex.......... Die kofi, siggies, gom, dop, porn ens is die simtome van verslawing e verslawing is die wortel van die kwaad. As 'n mens met die wortel deel gaan die simtome vanself weg. Om by die wortel van iets te kom moet jy op jou kniee gaan. :th...
by Piesang
Sat May 12, 2012 9:47 pm
Forum: Humor
Topic: Letter to the Men's Helpline:
Replies: 8
Views: 1121

Re: Letter to the Men's Helpline:

Johannes is oms al weer op die Alias maan "Bob" :lol: :lol:

in daai geval sal ek sê welding is die beste :laugh2: :laugh2:
by Piesang
Sat May 12, 2012 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dogs poisoned
Replies: 40
Views: 3140

Re: Dogs poisoned

:shock2: :shock2: :silent: :silent: :silent: :silent: :cry: :cry:
by Piesang
Wed May 09, 2012 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spotted on Africam
Replies: 8
Views: 1572

Re: Spotted on Africam

Jojojo dis mooi om nog sulkes te sien
by Piesang
Tue May 08, 2012 10:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: I was robbed this morning
Replies: 16
Views: 1963

Re: I was robbed this morning

Daar is iets wat ek nie verstaan nie. As ruolie met bv $10 styg gaan pertol met 10c en diesel met 20c op, volgende maan styg ru olie met $20 petrol styg met 15c en diesel met 5c. Byde diesel en pertrol kry die skuld vir die koste van ru olie per vat, maar petrol en diesel styg of daal nie in die sel...
by Piesang
Tue May 08, 2012 12:22 pm
Forum: Humor
Topic: Nurses aren't supposed to laugh
Replies: 9
Views: 1655

Re: Nurses aren't supposed to laugh

Hoppy wrote:"Bob" like "Koos" is a std alias.

As long as it's big enough to please yourself, you'll be ok.
Image
by Piesang
Tue May 08, 2012 10:02 am
Forum: Humor
Topic: Nurses aren't supposed to laugh
Replies: 9
Views: 1655

Re: Nurses aren't supposed to laugh

Zandyl wrote:
Hoppy wrote:Realy sorry to hear about your ordeal Jaco, maybe you should see a therapist?
Hey that was Bob, not me.
Ja ons weet almal gebruik skuilname :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Tue May 08, 2012 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8264

Re: Stop smoking???

The key word is ADDICTION not coffee, ciggies, gum, ex..........

Die kofi, siggies, gom, dop, porn ens is die simtome van verslawing e verslawing is die wortel van die kwaad.

As 'n mens met die wortel deel gaan die simtome vanself weg.

Om by die wortel van iets te kom moet jy op jou kniee gaan.
by Piesang
Tue May 08, 2012 7:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: I was robbed this morning
Replies: 16
Views: 1963

Re: I was robbed this morning

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: dis hoekom ek vanoggen gestap het
by Piesang
Tue May 08, 2012 7:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: IFS differences
Replies: 16
Views: 2454

Re: IFS differences

:think: Wel jy kan nou sy neus verander en dan ry jy 'n nuwer hilux :o: :oops:
by Piesang
Mon May 07, 2012 9:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8264

Re: Stop smoking???

Gideonvanzyl wrote:it's nice to see how many people managed to stop smoking :thumbup:
Ja ek haal my hoed af vir die wat dit reg kry :welcome: :welcome: en vir die wat nog sukkel, byt vas (nie aan die siggi nie) jul sal daar kom.

En vir die wat dit nog net oor weeg het of daar aan dink :beg: :beg: :beg: :beg:

Go to advanced search