Search found 62 matches

by Husky
Tue Apr 30, 2013 1:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: canopy glasveseldeure
Replies: 4
Views: 1327

Re: canopy glasveseldeure

Dankie baie :thumbup:
by Husky
Tue Apr 30, 2013 11:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: canopy glasveseldeure
Replies: 4
Views: 1327

Re: canopy glasveseldeure

Dankie Hennie se my hoe is daai deure as dit kom by reen,wind,stof ens?
Is dit redelik dig?
by Husky
Mon Apr 29, 2013 3:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: canopy glasveseldeure
Replies: 4
Views: 1327

canopy glasveseldeure

Ek het net gewonder of daar dalk iemand is wat al die canopy vensters teen die kante vervang het met daai glasveseldeure wat heeltemal oop maak en in die wel hoe julle dit vind.
by Husky
Thu Apr 18, 2013 3:09 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu canopy
Replies: 5
Views: 2026

Alu canopy

Ek het nou so bietjie gekrap op forum.Ek het nou n idee wat ek wil doen.Het baie fotos gekry maar nerens sizes nie kan iemand vir my se wat die angle moet wees teen die kante en wat is die beste size material om te gebruik vir frame?
by Husky
Wed Apr 10, 2013 7:48 am
Forum: Build your own:
Topic: Dual battery system
Replies: 10
Views: 2394

Re: Dual battery system

Ek het nou als in gebou van voor tot agter maar nou het ek gaan kyk na hierdie volts indicator wat jy kan op sit. (dubbel een)Ek wil weet brand daai LED liggies die heel tyd of kan jy dit afsit en in die wel skakel dit vanself aan wanneer bakkie weer gestart word of moet jy dit self weer aan skakel....
by Husky
Wed Apr 03, 2013 3:13 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Ek kan nie gesigte onthou nie maar daar was n ou wat ek gevra het hoe lyk die pad af ondertoe en hy het gevra is die bakkie 4x4 en ek het gese ja en toe se hy aan gesien die bakkie 4 wiele het ry die ding man.Jy moet maar vir hulle vra wie dit was met wie ek gepraat het hulle weet van die bakkie wat...
by Husky
Wed Apr 03, 2013 9:54 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Andre ons het die Vrydag daar verby gery maar ja ek het met baie mense gesels op die trip. Ek weet nie presies waar julle was nie maar ek het n groot wit tent gekry met baie nice mense en lekker mense. Ja jys reg het die trip baie geniet nou moet ek plan maak om die familie te vat. Baie gelik met jo...
by Husky
Wed Apr 03, 2013 7:18 am
Forum: Build your own:
Topic: Dual battery system
Replies: 10
Views: 2394

Dual battery system

Ek het so bietjie gekrap op forum omtrent dual battery systems maar ek moet se maar n lui soeker.Eerstens wil ek weet of iemand al n ekstra battery voor in n KZTE gebou het of aldan nie waar is die beste plek om hom te fit.Ek verstaan jy kry n selonoid wat op jou ignition werk dat wanneer jy af skak...
by Husky
Mon Mar 25, 2013 3:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Dit was nou regtig n lekker naweek daarteen die Weskus. Ek het 90% van die paaie teen die see gery tussen Groenreviermond en Southoope. Moet se daar was een sandduin wat ek nie kon oor as gevolg van die dik sand en distansie vir momentum was tekort.Dan was daar 2 paaie verspoel wat ek moes omdraai,m...
by Husky
Mon Mar 18, 2013 12:54 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members
Replies: 89
Views: 71932

Re: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members

Is daar n spesifieke kanaal waarop jou radio moet wees of besluit mens maar op ingeewing watter kanaal gebruik gaan word. 29MHz
by Husky
Mon Mar 18, 2013 11:38 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Net vir interesantheid.Is daar miskien iemand wat ook weskus gaan ry?
Indien wel hoe is julle roete beplan.
by Husky
Wed Mar 13, 2013 12:51 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Hennie baie dankie vir moeite en fotos.
Joe nou kan ek nie wag nie, dit lyk lekker.
by Husky
Wed Mar 13, 2013 7:40 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Re: Weskus trippie

Baie dankie vir julle inligting.
Net vir interesantheid. Ek het gehoor mense duik kreef ook daar.
Is dit waar en so dit waar wees waar kan mens duik?
by Husky
Tue Mar 12, 2013 11:38 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus trippie
Replies: 20
Views: 3345

Weskus trippie

Kan iemand my help. Ek en vriend beplan om bietjie die Weskus te ry.
Groenrivier,Spoegrivier Hondeklipbaai ens. Wat is die beste roete om te ry
as dit jou eerste keer is en waar is die beste plekke om te stop om te kamp?
Ons ry die Donderdag 21ste tot die 24ste.
by Husky
Wed Jan 16, 2013 3:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mileage turned back - Illegal ?
Replies: 21
Views: 2875

Re: Mileage turned back - Illegal ?

Nico die rede hoekom ek my 2.7 verkoop het is omrede ek gesukkel het om my boot te sleep. Ek dink diesel gaan beter doen vir my. Het jy al enige probleme gehad met jou bakkie? Is daar iets waarvoor ek moet uitkyk of hoe mens hom ry.Is jou bakkie standaard en wat is jou diesel verbruik? Dankie
by Husky
Wed Jan 16, 2013 1:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mileage turned back - Illegal ?
Replies: 21
Views: 2875

Re: Mileage turned back - Illegal ?

Ek het nou my 2.7i verkoop en is besig om n KZTE tekoop (2002). Wat ek nie verstaan nie is hoekom die t-belt liggie brand toe ek hom gaan getoets ry het. N vriend se gisteraand vir my gese dat daai liggie aangaan op elke 150 000km maar die bakkie het net 220 000km op. As dit so is dan vermoed ek ook...
by Husky
Thu Nov 22, 2012 2:36 pm
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Baie dankie vir die terugvoering manne.
Wou die naweek al die veranderinge probeer maar werk en weer speel nie saam.
by Husky
Thu Nov 22, 2012 2:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 Nov
Replies: 173
Views: 20729

Re: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 N

Sorry sal dit nie kan maak nie.
by Husky
Mon Nov 05, 2012 1:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 Nov
Replies: 173
Views: 20729

Re: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 N

Re: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 N Camping is R50 ppn (kids under 12 for free) - Camping for Friday and Saturday nights. Spit to be confirmed but will be +/- R90 per head if there are 30 adults, kids eat for free. - Will be for Saturday evening. Trail fee R200 per vehicle ...
by Husky
Fri Oct 26, 2012 7:09 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kamp naweek
Replies: 4
Views: 1315

Re: Kamp naweek

Johan baie dankie ek sal so bietjie gaan kyk op hulle website
by Husky
Wed Oct 24, 2012 2:01 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kamp naweek
Replies: 4
Views: 1315

Kamp naweek

Ek wil graag my boot gaan toets en het gedink om by bulshoekdam te gaan kamp. Kan iemand vir my se of die plek darem ok is of miskien n voorstel kan gee van n ander plek.
by Husky
Fri Oct 19, 2012 9:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boot outboard
Replies: 6
Views: 1166

Re: Boot outboard

Dankie George
by Husky
Thu Oct 18, 2012 1:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boot outboard
Replies: 6
Views: 1166

Re: Boot outboard

Dankie Allen
by Husky
Thu Oct 18, 2012 1:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boot outboard
Replies: 6
Views: 1166

Re: Boot outboard

Nee die Hilux was vinnig genoeg om ander %%%% te mis.
by Husky
Thu Oct 18, 2012 12:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boot outboard
Replies: 6
Views: 1166

Boot outboard

Ek was in klein ongelukkie met my boot.
Wil weet of iemand vir my kan verwys na n plek om motor deur te gaan.(In Kaap area)
Groot asb net nie backyard mechanics.
by Husky
Mon Oct 08, 2012 12:53 pm
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Ek het nie nog fotos nie maar as jy wil he sal ek vanaand probeer om onder in n foto teneem
by Husky
Mon Oct 08, 2012 10:55 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Sorry 4x4maniac het verkeerd gelees die tafel het 2 u-channels wat op die bearings loop.
by Husky
Mon Oct 08, 2012 9:47 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Vroeer jare het ek n sixpack gehad vir n maag nou het ek n barrel so dit sukkel so bietjie as ek iets voor in bak wil he. :lol:
by Husky
Mon Oct 08, 2012 9:20 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Dis hoe my laai toe uitgekom het, moet nog handvatsels fit.
2012-10-06 16.21.56.jpg
2012-10-06 16.21.49.jpg
2012-10-06 16.21.36.jpg
2012-10-06 16.21.29.jpg
2012-10-06 16.20.57.jpg
2012-10-06 16.21.16.jpg
by Husky
Mon Oct 08, 2012 7:30 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Roofer ons het gesukkel met die fotos wil maar net weet of jy dit gekry het.
Sal vandag probeer om dit op forum te plaas.
by Husky
Fri Oct 05, 2012 1:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Ek sal dankbaar wees as jy vir my kan uitvind.
Hier is n materiaal plek in die Paarl sal vamiddag daar ook n draai gaan maak.
Is dit dieselfde materiaal wat hulle die speaker bokse mee doen?
by Husky
Fri Oct 05, 2012 11:40 am
Forum: Build your own:
Topic: Krag in canopy
Replies: 2
Views: 1058

Krag in canopy

Ek wil nou krag agter in bakkie he so wat se manier is dit maklikste om dit te doen en wat is die bekendste krag shocked om te gebruik. As drade direk van battery kom hoe sterk fuse moet ek in sit
by Husky
Fri Oct 05, 2012 8:57 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Ok ek het toe raam gebou en laai onder in gebou en tafelblad bo op wat ook uittrek. Wil graag nou blad en laai se voorkant oortrek met materiaal. Is daar n spesifieke tipe materiaal wat gebruik word?
by Husky
Wed Sep 26, 2012 7:20 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Ek sal dit waardeer as jy vir my fotos kan stuur ek soek juis voorstelle omdat ek ook nog nie presies weet hoe om dit te bou nie.
by Husky
Tue Sep 25, 2012 11:14 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

Re: drawer system

Dit lyk goed maar iets wat ek nie verstaan nie is,die vrieskas wat aan die eenkant is skuif dit dan in tot teen die voorkant van bak of skuif dit in net tot wanneer dit in is want dan verloor jy die spasie tussen yskas en voorkant van bak.
by Husky
Tue Sep 25, 2012 9:56 am
Forum: Build your own:
Topic: drawer system
Replies: 23
Views: 4410

drawer system

Het nou roofrack gebou en awing gebou tafels wat in gly onder roofrack en nou wil ek weet wat die forum se van die drawer system. Werk dit en hoe sal mens dit dan uitle as jy nog n minus 40 ook bo-op wil sit? Het iemand dit al probeer of gesien laaie onder en dan die blad bo-op trek ook uit.
by Husky
Tue Sep 04, 2012 11:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Towbar
Replies: 5
Views: 1057

Re: Towbar

Theunis het jy dalk n nommer van hulle vir my.
Het telkom probeer naam nie gelys.
by Husky
Tue Sep 04, 2012 7:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Towbar
Replies: 5
Views: 1057

Towbar

Kan iemand miskien vir my help ek het n towbar dringend nodig.
Waar in die Kaap sal ek n towbar vir die goedkoopste kan koop en laat op sit
vir n Fortuner
by Husky
Wed Aug 29, 2012 3:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ry met 4x4 Hi of nie?
Replies: 35
Views: 3492

Re: Ry met 4x4 Hi of nie?

Baie dankie
by Husky
Wed Aug 29, 2012 3:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ry met 4x4 Hi of nie?
Replies: 35
Views: 3492

Re: Ry met 4x4 Hi of nie?

Ek het nou so bietjie op forum gekyk na almal se kommentaar oor 4WH maar ek wil weet of dit nadelig is vir jou bakkie as jy net die hubs indraai en dan 2WD ry en net waar nodig is Nope... jy mag dalk net 'n klein bietjie meer vebrasie kry en bietjie slegter petrol verbruik Geld dit vir SFA en IFS mo...
by Husky
Wed Aug 29, 2012 2:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ry met 4x4 Hi of nie?
Replies: 35
Views: 3492

Re: Ry met 4x4 Hi of nie?

Ek het nou so bietjie op forum gekyk na almal se kommentaar oor 4WH maar ek wil weet of dit nadelig is vir jou bakkie as jy net die hubs indraai en dan 2WD ry en net waar nodig is WH
by Husky
Fri Aug 24, 2012 7:38 am
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4677

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Ek wil weet of daar lede is wat die grond paaie gaan ry vleisfees toe of ry almal maar die N7
by Husky
Wed Aug 22, 2012 8:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel slot
Replies: 9
Views: 1549

Re: Spaarwiel slot

Ek het gister by Kwikfit gestop om te hoor of hulle my nie kan help met n spaarwiel slot. Ek was die 4de persoon vir die dag wat n spaarwiel slot soek. Die ander 3 manne se spaarwielle is afgesteel.
by Husky
Mon Aug 20, 2012 2:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel slot
Replies: 9
Views: 1549

Spaarwiel slot

Ek het nou gesien daar is n slot op my spaarwiel.
Ek het die vorige eienaar gebel maar hy het nie meer die sleutel nie.
Enige voorstelle waar ek so n slot kan kry. Het reeds Paarl toyota agente probeer.
by Husky
Thu Aug 16, 2012 2:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4677

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Allen ry julle nou nog soos n club saam of ry elkeen op sy eie?
Indien ons op ons eie gaan ry kan jy vir my se hoe jy so ry.(watter roetes)
by Husky
Tue Aug 14, 2012 12:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4677

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Allen hoe laat ry julle die vrydag?
Ek gaan defnitief fees toe,maar ek gaan nie in koshuis bly nie so moet nie vir
plek boek nie. As die tye reg uitwerk dan sal ek like om saam julle te kan ry.
by Husky
Tue Aug 07, 2012 10:31 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Replies: 26
Views: 2908

Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012

Niel weereens dankie vir al jou moeite.
Ek sien dit gaan nie werk vir hierdie naweek nie.
by Husky
Tue Aug 07, 2012 10:02 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Replies: 26
Views: 2908

Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012

Dankie Niel
As ek Vryoggend ry wat sal die beste plekke wees om oor te bly?
Kan mens die trip doen in n naweek?
by Husky
Tue Aug 07, 2012 9:26 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Replies: 26
Views: 2908

Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012

Ek het nou so bietjie gekrap op forum en op die Baviaanskloof trip af gekom.
Sal mens dit hierdie tyd van die jaar kan doen of nie, indien wel waar kan ek dan
die gps koordinate kry vir plekke oor te bly ens
by Husky
Sat Aug 04, 2012 11:39 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members
Replies: 89
Views: 71932

Re: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members

Eric ek het nou die vorm vanaf internet gekry vir my radiolisensie,maar nou vra
hulle vir n bewys dat ek wel n lid is van die club. By wie kry ek die bewys?
by Husky
Fri Jul 27, 2012 1:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Geyser timer
Replies: 24
Views: 2277

Re: Geyser timer

Ek kry dit natuurlik goedkoper aangesien ek hier werk
+- R600
by Husky
Fri Jul 27, 2012 1:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Geyser timer
Replies: 24
Views: 2277

Re: Geyser timer

Ek dink dit verskil van area tot area, maar in Paarl dink ek dis R1.40/eenheid en dit is op koopkrag
by Husky
Fri Jul 27, 2012 1:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Geyser timer
Replies: 24
Views: 2277

Re: Geyser timer

Ek dink dit verskil van area tot area, maar in Paarl dink ek dis R1.40/eenheid
by Husky
Fri Jul 27, 2012 1:15 pm
Forum: Humor
Topic: Stormers vs Sharks
Replies: 26
Views: 2688

Re: Stormers vs Sharks

Mr_B Just caught in Table Bay... Stormers beach training session...

[attachment=0]386980_10150938125075563_1464535427_n.jpg[/attachment



This is spectacular
by Husky
Fri Jul 27, 2012 12:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Geyser timer
Replies: 24
Views: 2277

Re: Geyser timer

Ek werk by die maatskappy wat die geyser wise maak.
Ek het self een in my huis en persoonlik dink ek dit werk.
My krag eenhede het met 8 gesak per dag.
by Husky
Wed Jul 25, 2012 2:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293506

Re: Welcome to all the new members

Welkom. Hoop jy geniet jou bakkie, Riaan. Laat weet as jy lus is om saam te ry....ons het al n groot groepie vir die dag, so dit gaan n laaaang dag wees, maar jy is welkom... Weet nie of jy difflok op jou voertuig het, maar hoor van die ouens se dit sal help op die dag na al die reen wat ons gehad h...
by Husky
Wed Jul 25, 2012 2:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4677

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Johannes van die See wrote:Alan ek en my gesin is voorlopig in, as dit oor n skool vakansie is sal ek verlof vat en die trip die moeite werd maak, so iemand moet seker n naamlys begin.

1: Hoppy + ?
2: Johannes van die See + 3
3: Pietpetoors en Kie
4: Husky + 3
5:
6:
7:
8:
9:
10:
by Husky
Wed Jul 25, 2012 2:00 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293506

Re: Welcome to all the new members

Dit sukkel maar om die forum te verstaa
Mud Dog wrote:Welkom Riaan! :thumbup: :thumbup:

Kliek net op daai link wat Roy gepos het ..... als sal daar duidelik word. ;-)
n
by Husky
Wed Jul 25, 2012 1:45 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293506

Re: Welcome to all the new members

Roy waar gaan julle ry?

Go to advanced search