Search found 23 matches

by Deonpretorius
Mon Sep 09, 2013 2:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is verander van die Hilux na die nuwe facelift hilux
Replies: 0
Views: 483

Wat is verander van die Hilux na die nuwe facelift hilux

Wat is verander van die Hilux na die nuwe facelift hilux,sien die flikker lig sit nou in die spieel en nie meer op die kant nie ,word die selfde metode nog steeds gebruik om die drade van die flikker uit te short om die alarm stil te maak of werk dit dieselfde daar is ook n ekstra sensor onder die b...
by Deonpretorius
Wed Jul 31, 2013 4:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux radio harnas vir reverse kamera
Replies: 1
Views: 690

Hilux radio harnas vir reverse kamera

Wie kan my help waar kry ek n harnas wat ek agter by my radio insit vir n reverse kamera,wil n kamera laat insit toe kan hulle nie want my radio het nie die harnas waar jy die kamera opkoppel,my radio is die standaard radio met die groot skerm waarmee die hilux uitkom,by die plaaslike toyota agente ...
by Deonpretorius
Mon May 20, 2013 1:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Simple AntiTheft Device
Replies: 120
Views: 17183

Re: Simple AntiTheft Device

Please add my name on for one also Deon Pretorius
by Deonpretorius
Fri May 17, 2013 6:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Diefstal ?
Replies: 27
Views: 3111

Hilux Diefstal ?

Ek hoor nou as die skelms n Hilux wil steel vat hulle n stuk draad en short iets uit by die ligte of flikker lig,die alarm se drade loop blykbaar daar iewers,hoe waar is dit en wat kan gedoen word om dit te keer,want meeste van die keer kry ons nie eers n kans om die wetters te skiet nie,hul is baie...
by Deonpretorius
Thu May 02, 2013 2:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Central Locking Key
Replies: 3
Views: 897

Re: Central Locking Key

Johan ja, ek stem saam, maar is dit nie net n klein programering ding op die stelsel wat dit sal moontlik maak nie, sal maar sien of daar iemand is wat dit al probeer laat doen het ,die Toyota garage se nee dit is nie moontlik so sal dit maar dan so moet aanvaar.
by Deonpretorius
Thu May 02, 2013 11:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Central Locking Key
Replies: 3
Views: 897

Central Locking Key

Weet iemand of die Hilux se sleutel geprogrameer kan word dat as die voertuig af is en jy druk die remote om die voertuig te sluit dan ook die vensters kan toe maak al wat jy doen is om die remote se sluit knop lank in te hou tot die vensters almal toe is,ek weet die isuzu se remote werk so baie lek...
by Deonpretorius
Mon Apr 15, 2013 1:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Reverse camera
Replies: 2
Views: 892

Reverse camera

Wie installeer die cameras en dan konnekteer dit op my radio se touch screen skerm,is dit kleur of wit en swart.
Dankie
by Deonpretorius
Fri Feb 15, 2013 10:41 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Forum lede-Clarens, Lesotho
Replies: 6
Views: 1493

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Stephan
As jy by Katse gaan oor slaap moet jy daar bo by die kamp plek oor slaap dit kos R20-00 per nag vir die kamp plek, dan kyk jy so af na die dam wal en dan word die dam wal verlig in die aand dit is baie mooi.Geniet dit.
by Deonpretorius
Mon Feb 11, 2013 3:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Lesotho Trip Feb 2013
Replies: 2
Views: 1542

Re: Lesotho Trip Feb 2013

Hi Cedric What about a couple of pictures.
by Deonpretorius
Thu Oct 25, 2012 1:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Hybrid polo
Replies: 4
Views: 992

Re: Nuwe Hybrid polo

Ek dink dit is die rigting waarheen ons maar sal moet gaan weet net nie van wat gemaak met n hybrid 4x4 nie
by Deonpretorius
Wed Oct 24, 2012 3:26 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: camping with bar fridge
Replies: 13
Views: 3282

Re: camping with bar fridge

Hi look in the camping colum theres a 80liter 12v 220v for sale
by Deonpretorius
Wed Oct 24, 2012 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Watter rooftop tent is die beste
Replies: 5
Views: 1452

Watter rooftop tent is die beste

Dag almal ek is in die mark vir n rooftop tent wil net graag weet watter een is beter as die ander en dan hoekom is hy beter ,is dit oor waterdigtheid en gewig en dan hoe maklik hy op of afslaan, sal bly wees oor inligting wat my kan laat besluit oor watter een om te koop Dankie
by Deonpretorius
Thu Sep 06, 2012 12:41 am
Forum: Humor
Topic: Slim Blondie
Replies: 2
Views: 819

Slim Blondie

Die blondie stap by n apteek in en haal n botteltjie vloeistof en n teelepel uit haar broek sak. Sy gooi van die vloeistof in die teelepel en vra die apteker om te proe. Die apteker proe en trek n vreeslike gesig. Blondie vra, Proe dit soet, Nee sis die apteker.Dankie tog se die blondie.My Dokter he...
by Deonpretorius
Tue Sep 04, 2012 12:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: DIKWIEL FIETS
Replies: 28
Views: 3632

Re: DIKWIEL FIETS

Soek jy nou n fiets omdat die petrol so baie duurder word of is dit vir oefen
by Deonpretorius
Fri Aug 31, 2012 5:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel en jerry-kanne op die roofrack ?
Replies: 21
Views: 2583

Re: Spaarwiel en jerry-kanne op die roofrack ?

Dink dan daaraan om maar n offroad trailer te kry wat klaar gepak is met alles dan is dit net haak en weer af haak Sondag en dan het jy sommer baie ekstra pak plek
by Deonpretorius
Tue Aug 28, 2012 2:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SECURITY ALERT! - A new way to rob you!
Replies: 14
Views: 2404

Re: SECURITY ALERT! - A new way to rob you!

Dit is die probleem ons raak slimmer maar die skelms al hoe skelmer en het elke dag n ander triek
by Deonpretorius
Tue Aug 28, 2012 6:04 am
Forum: The Workshop
Topic: Hoe om brandstof computer te kalibreer
Replies: 3
Views: 1143

Hoe om brandstof computer te kalibreer

Is daar n manier om die computer te kallibreer of moet die agente dit eerder doen, my computer wys 13,6 km/l dan as ek dit met km/l uitwerk is daar omtrent 3 km/l verskil het enige iemand nog so n probleem
by Deonpretorius
Sun Aug 26, 2012 5:31 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Samsung Tablets & Apps
Replies: 27
Views: 4362

Re: Samsung Tablets & Apps

Ek het ook die 10,1 Tablet mar sukkel heeltemal te veel met hom wil nou van hom onslae raak en vervang met n laptop
by Deonpretorius
Fri Aug 24, 2012 1:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel slot
Replies: 9
Views: 1555

Re: Spaarwiel slot

Hoe gereeld spuit julle die slot met roes middels want ek het dit al gekry dat as jy n pap wiel het dan wil die sleutel nie die slot oop sluit nie so ek sal aan n ander plan dink om my spaarwiel vir myself te hou
by Deonpretorius
Fri Aug 24, 2012 1:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Traffic Camera Fines = SCAM
Replies: 11
Views: 1796

Re: Traffic Camera Fines = SCAM

Ja waar is ons regs geleerde forum vriende wat ons in die een kan uithelp die uitkoms sal baie interesant wees ,sterkte of is dit waarmee ons in die land moet vrede maak
by Deonpretorius
Wed Aug 22, 2012 10:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: En so ry ons Serengeti toe...
Replies: 196
Views: 96810

Re: En so ry ons Serengeti toe...

Hennie
Hierdie report het ek in 3 dae deur gelees en gesit en kwyl oor alles wat julle deur gemaak het,dit kan net n droom wees vir die meeste van ons baie dankie dat ty dit met ons gedeel het al wat ek kan se is UITSTEKEND
by Deonpretorius
Mon Aug 20, 2012 10:14 pm
Forum: Mozambique
Topic: Mozambique - Santa Maria
Replies: 29
Views: 14182

Re: Mozambique - Santa Maria

Ek was in Junie net langs Bella Vista en dit was baie lekker daar het die hele strand net vir ons self gehad maar vat al jou goed saam daar is n klein winkel wat vir die locals is maar het iets van alles so dit help maar niks soos onderdele nie net bietjie kos koeldrank drank en blikkies kos,dan moe...
by Deonpretorius
Mon Aug 20, 2012 9:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 10
Views: 1577

Nuwe lid

Dag almal lees al lankal op die forum het nou besluit om aan te sluit want dit is n baie goeie forum
Deon

Go to advanced search