Search found 1079 matches

by Oupa Stig
Thu May 07, 2015 8:15 pm
Forum: Humor
Topic: ANTI DEPRESSION KIT
Replies: 15
Views: 7546

Re: ANTI DEPRESSION KIT

Well, we have to go see Calvin's school on Monday because he choked his teacher... We made a concious decision to not let his disability get us, and subsequently HIM, down. Here's the good news in relation to this club/forum - he's crazy about Loretta, wants to sit behind the wheel almost every waki...
by Oupa Stig
Thu May 07, 2015 8:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: IFS 2nd hand Front Bumper set wanted
Replies: 9
Views: 1952

Re: IFS 2nd hand Front Bumper set wanted

That's the bullnose. I was going to offer you mine after I one day get around to building the pipe bumper, but it's the older version.

My KZ has a ding in almost the same place where I'd pushed a stubborn Tata out of the way in morning traffic.....
by Oupa Stig
Thu May 07, 2015 9:26 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spot lights mounting
Replies: 22
Views: 4505

Re: Spot lights mounting

Ja, tennisbal hang in die vrou se garage ook. Snaaks genoeg, as sy by hom stop het sy 1m agter die Tazz en amper 2 voor. Maar as die bal nie daar is nie parkeer sy partykeer sommer dwars in die garage.... Maak net copies van die boonste brackets, maar lekker sterk. Jy behoort nie te hoef sny aan die...
by Oupa Stig
Wed May 06, 2015 9:04 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spot lights mounting
Replies: 22
Views: 4505

Re: Spot lights mounting

Volgende keer as jy 'n soortgelyke model as joune sien wat 'n nudge/bullbar op het, kyk bietjie na die mounting points. Onder, obviously, maar gaan daar nie hoër ook twee braces DEUR die bumper nie? Op beide my IFS's ('99/05) is daar 'n secondary brace hoër op. As hulle iets soortgelyks op die Vigo ...
by Oupa Stig
Tue May 05, 2015 7:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota fueled by bullsh*t
Replies: 5
Views: 1404

Re: Toyota fueled by bullsh*t

That is not a bull.
by Oupa Stig
Sun May 03, 2015 8:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 55937

Re: Kungwini 4x4 New trail 6th June

6 June sounds good. We won't camp though, just day visit. If all works out we'll confirm closer to the time, depending on your day's schedule.
by Oupa Stig
Sun May 03, 2015 8:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16853

Re: Waar was jy in die weermag?

'88/'89, Bloem, Tempe, Pantserskool. De Brug, Lohatla vir opleiding, toe op na 61Mech in Namibië vir eerste "grens" toer. Daar rondgeswerf en plekke soos Rooiklip in Walvisbaai, Grootfontein, Oshakati, Rundu gesien in die eerste en tweede toer, afgesluit by Ruakana met lekker groot brigade...
by Oupa Stig
Sat May 02, 2015 8:47 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: Batteries and inverter use at home
Replies: 91
Views: 25598

Re: Batteries and inverter use at home

http://www.forbes.com/sites/jeffmcmahon ... ear-power/" onclick="window.open(this.href);return false;

I hope this link works - Tesla's new battery packs - might take a while to reach us and to prove itself though...
by Oupa Stig
Thu Apr 30, 2015 12:31 am
Forum: Humor
Topic: Hilux NZ ad
Replies: 6
Views: 5601

Re: Hilux NZ ad

Wish our advertising agencies could come up with entertaining stuff like this. They used to. Now it's all bumf.
by Oupa Stig
Thu Apr 30, 2015 12:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Canvas in Cape Town.
Replies: 17
Views: 3091

Re: Canvas in Cape Town.

Awesome!
I like the insert idea.
by Oupa Stig
Wed Apr 29, 2015 9:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 55937

Re: Kungwini 4x4 New trail 30 or 31 May 2015

Boss lady gave a tentative nod for the 30th...
by Oupa Stig
Wed Apr 29, 2015 8:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Load Bin Damage
Replies: 9
Views: 1962

Re: Load Bin Damage

Eish, bad news!
Was it the guy with the Jeep who now has a black eye? Because I saw a Jeep driver today with a black eye.
Hope you get it sorted to your satisfaction.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 9:13 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1022801

Re: Joke of the day

Yup.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 7:46 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Rigardt, jy spot so... Swambo se vriendin was saam, het heelpad geknyp. Wil ook nie draai stap in die bos nie, glo bang vir "splashback" op die enkels... Volgende oggend so 4uur toe hoor ek hoe sukkel sy om uit die tent te kom, en siende dat sy my en Swambo nou wakker gemaak het, besluit o...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 7:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New LEATHERMAN THREAD !
Replies: 27
Views: 4022

Re: New LEATHERMAN TREAD !

Kevin, you are right, and I'd say it could be handy, having a tool at hand (arm) with so many functions. It really is impressive, and from a practical point of view I cannot criticise it for an emergency tool.
But even so, not my style. Just like a Harley is not my style.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:58 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Na 'n lekker aand se kamp en kuier en vreet pak ons toe Sondag oggend op, als gereed in die tent om op die bakkie te laai, maar voor ons laai gaan ry ons gou nog 'n draai - daai paadjie na Sundowner, maar die keer is dit kinderspeletjies. En van daar bo kyk jy af teen die krans na die kamp terrein o...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Vandaar was dit maklik huistoe tot by die kamp, waar ons so net teen propperse sonsak aankom.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:46 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Om die klip hou ek so ver regs moontlik, regterwiele op teen die wal, en die sidesteps kom nie naby die klip nie. En ek is verby en Swambo en kie sug diep, toe val die linker voorwiel in 'n gat. En soos die neus af an af an aaaa a a a affff gaan squeel die dames my ore van my kop af. Maar ek het die...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

En die cruiser spring weg, en trap in die eerste gat by die ingang van die tonnel, links voor diep in, regs agter in die lug - daai tipe van besigheid. Maar die ou seil mooi deur, sonder oog knip, en verdwyn om die draai. Nou gaan die Defender, volg selfde lyn, en val amper om. Daai eerste gat is di...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

So Swambo lees die kaart en sê " mmm, hier's 'n tonnel. Kom ons gaan kyk!" En ek het nou al meer as een kiekie gesien van daai plek, en weet waarna die naam verwys. As sy geweet het het ons ander pad gery. :evil: Soos ons nou afdaal na die tonnel toe sien ons so paar voertuie staan doer on...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Nou mik ons terug huistoe, en soos jy kan sien van die kiekies, ten spyte van die feit dat dit nou eers net na 4pm is beginne die sonnetjie baie laag sit. Ons wil nie na donker op 'n vreemde plek sukkel nie, so ons stop nie meer so baie nie, maar so hier en daar kom jy om 'n draai en is in 'n heel a...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 1:14 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Nêrens het ek gevoel die 2.7 het nie genoeg krag nie - hierdie is nie duine nie.
Maar ek moet sê, daai Jeep het mooi geklink hier op hierdie lang opdraendes.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:46 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Praat vanaand klaar, Swambo soek my. :confused:
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:45 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Die ompad is eenvoudig onder normale omstandighede, maar die son sit al effe laag, die pad loop reguit op teen die steil bult, en met die son plek-plek direk in jou oë sien jy NIKS.
Gelukkig was daar niks leliks in die blinde kolle nie, so ons maak dit gamaklik tot bo.
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:41 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

So het ons aangegaan en ons self geniet. Ek was al by deWildt en het nie kans gesien vir Gert se klip nie - te min ondervinding, maar die waterval obstacle het my gewys wat daai bakkie kan doen! En so ry ons weer aan, en dis LEKKER. Tot ons by Helshoogte kom. Ek ek luister na Swambo ten spyte van Pi...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:34 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Die waterval is pragtig, en na bietjie meer reën sal hy asemrowend wees. En ek het nie fotos geneem nie... Maar gelukkig het Swambo heelwat op haar foon geneem. Nou mik ons terug, en ek ry weer voor - dit was net teen die bult op deur die stroom dat Pieter voor gegaan het met sy Jeep. Af by die trap...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:27 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Die fotos laat als plat lyk. Dis nie plat nie.... Eers af in die stroom in. Gelukkig is dié redelik droog, so jy pak die steilte nie aan met modderige wiele nie. Maar dan klim jy trappies... Met los gruis oor die klip banke. Dis moelik om te loop, nevermind ry. Maar Pieter gaan eerste met die Jeep, ...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:20 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

Na vele stoppe en groot longe vol vars lug en 'n magdom fotos en rustigheid kom ons by die waterval amfiteater afdraai. Ons klim uit en klouter deur die stroompie en op met die berg. Maar my vrou wil die wateval sien en ek sê dan moet jy vashou....
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:17 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Re: Nog 3 Provinsies...

So nes jy die roete begin is daar 'n paadjie na die Sundowner toe, maar Swambo loer die steil los klippe en sê nee, so ons haak 4L en ry aan...
by Oupa Stig
Mon Apr 27, 2015 10:07 am
Forum: Trip Reports
Topic: Nog 3 Provinsies...
Replies: 24
Views: 4766

Nog 3 Provinsies...

Toe ek Kobus se 3 Provinsies trippie sien het ek net geweet ons moet dit doen. Dankie, Kobus! Saterdag oggend vroeg weggespring uit Jhbmet die 2.7 Ifs (Loretta) en vir Pieter met sy Jeep ontmoet by Bethal. Vandaar stadig deur na 3Provinsies want die Jeep raak dors as jy vinnig ry. Aangekom, geluiste...
by Oupa Stig
Fri Apr 24, 2015 9:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New LEATHERMAN THREAD !
Replies: 27
Views: 4022

Re: New LEATHERMAN TREAD !

Ek wil nou nie julle bobbeltjies bars nie, maar daai ding is lekker vir looks en minder lekker vir prakties in my opinie. Eerstens lyk dit vir my asof jy 'n ekstra skroewedraaier in jou sak moet rond dra om die skroewe wat jou spesifieke tool vashou los te maak. Dan eindig jy op met 'n skroewedraaie...
by Oupa Stig
Wed Apr 22, 2015 5:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Honde met Golfstok doodgeslaan
Replies: 18
Views: 3039

Re: Honde met Golfstok doodgeslaan

If a neighbour's dog barking drives you insane, tackle the OWNER of the dogs.
by Oupa Stig
Wed Apr 22, 2015 9:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: xenophobia
Replies: 12
Views: 1894

Re: xenophobia

Yes, some dudes come over illegaly and commit crime. But most of these "foreigners" come here with nothing and work hard for what they've got, be it a spaza shop or other business - something the locals seem unable to do, and of which they are jealous. They also often bring much needed ski...
by Oupa Stig
Thu Apr 16, 2015 9:29 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1022801

Re: Joke of the day

Jiggs McDonald, NHL Hall of Fame broadcaster speaking in Ontario,says:  "I am truly perplexed that so many of my friends are against another mosque being built in Toronto. I think it should be the goal of every Canadian to be tolerant regardless of their religious beliefs. Thus the mosque shoul...
by Oupa Stig
Fri Apr 10, 2015 8:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jerry can history
Replies: 8
Views: 1264

Re: Jerry can history

Lekker gelees. Tx.
by Oupa Stig
Fri Apr 10, 2015 6:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: fuel cap side?
Replies: 8
Views: 1287

Re: fuel cap side?

Mmm, so hose on right/fuelcap on right is coincidence. See the Tazz also shows hose right but cap sits left. So the arrow must be a newer thing. Even my KZ does not have the arrow. Must have started on the Hiluxes in the 2005 models? It certainly helps if you drive a vehicle not your own, like a ren...
by Oupa Stig
Thu Apr 09, 2015 7:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: fuel cap side?
Replies: 8
Views: 1287

Re: fuel cap side?

Does the fuelpump symbol have a hose? If the hose is on the left, the cap is on the left. If the hose is on the right, the cap is on the right, if the hose is on top...
by Oupa Stig
Fri Apr 03, 2015 8:32 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hilux Vigo Storage Problem
Replies: 11
Views: 3351

Re: Hilux Vigo Storage Problem

Put a pic up for Shivaan, Neil.
by Oupa Stig
Fri Apr 03, 2015 8:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: vingers brand ?
Replies: 10
Views: 2256

Re: vingers brand ?

1: Rooi bietjie wild.
2: 40k budget te klein.
3: Hoë kilos op V6... Soos ek verstaan is dit nie 'n issue nie.

Koop die ouer een, en gebruik die tyd wat jy sou mors om die lae kilo lelike rooi ene reg te maak om mee te LEEF.
by Oupa Stig
Fri Apr 03, 2015 8:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tuffstuff and trackers
Replies: 16
Views: 2602

Re: Tuffstuff and trackers

My '99 hilux het nie tracking device nodig volgens Santam, hulle dek my vir alles behalwe "timed events", so as ek tjol maak op 'n trail dan is ek gedek. As ek uit die land uit gaan is ek ook gedek, maar ek weet nie wie betaal vir die voertuig terugbring SA toe nie, want ek beplan nie om b...
by Oupa Stig
Thu Apr 02, 2015 8:15 pm
Forum: Build your own:
Topic: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Replies: 15
Views: 3901

Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk

Netjies!
Voel goed, né!
by Oupa Stig
Wed Apr 01, 2015 7:56 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1022801

Re: Joke of the day

Daai antie sukkel maar...

If you look at your fuel gauge you'll see a little fuel pump symbol. Apparently the side of the hose on the pump symbol (or on some vehicles a little arrow) is the side on which your fuel cap sits.
would be interesting to see if this is always true...
by Oupa Stig
Wed Apr 01, 2015 9:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???
Replies: 29
Views: 3978

Re: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???

Forum ouens is nice, forum is nice. FB is lewendig, soms rof, maar Thys en span admins doen goeie werk om manne te kry om effe beskaafd te wees. Ek dink die FB blad is 'n goeie ding, want soos genoem, die nicer ouens daar word verwys na die forum, en so groei die forum. Die forum voel wel bietjie st...
by Oupa Stig
Wed Mar 25, 2015 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TopGear problems
Replies: 33
Views: 3898

Re: TopGear problems

Not as if they have much choice in the matter. Clarkson was on a final warning, and he did overstep the bounds when he gave that girl a fat lip for not wanting/being able to organise him some grub. Thus, for the sake of a fat lip the BBC is out of their best selling show. James May has already said ...
by Oupa Stig
Thu Mar 19, 2015 2:33 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 3 Provinsies 25,26 April
Replies: 1
Views: 1238

3 Provinsies 25,26 April

Ek wil nie 'n spanner in die werke gooi van die ouens wat so hard werk om vir ons GTG's te reël nie, maar ek, die vrou en 2 ander gaan op Saterdag April 25e so 5am wegspring uit Jo'burg met die 2.7 en 3 provinsies toe gaan om ons tent daar vir die aand op te slaan en die roete te ry. Ek wil nie 'n f...
by Oupa Stig
Wed Mar 18, 2015 8:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 or Web wheeling?
Replies: 41
Views: 10122

Re: 4x4 or Web wheeling?

Ek het daai plek gaan Google.
Ek gaan, en as ek alleen moet gaan dan is dit julle verlies. Moet nog net datums bespreek met my vrou....
en haar toestemming vra...
by Oupa Stig
Wed Mar 18, 2015 7:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Skyscraper built in 19 days
Replies: 16
Views: 2764

Re: Skyscraper built in 19 days

Baie impressive. Hier sal dit 19 jaar vat. Maar ek wil nie die ou wees wat daai plek se snag-list gaan moet uitsort nie...
by Oupa Stig
Tue Mar 17, 2015 8:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 or Web wheeling?
Replies: 41
Views: 10122

Re: 4x4 or Web wheeling?

Daai kiekies van Kobus by 3provinces spreek hard en luid met my siel. Ek stem vir 3 provinces so einde April, begin Mei. Oornag. Ek bring my vrou en my 2 man tent. (altwee vir my eie gebruik). Hel kêrels, wat meer wil 'n mens hê, ver van die stad, pragtige wêreld, lekker knoppe om oor te ry, goeie g...
by Oupa Stig
Tue Mar 17, 2015 9:36 am
Forum: Meet the People
Topic: buying a new hilux
Replies: 6
Views: 1482

Re: buying a new hilux

Welcome Conrad.
do a search, there's a thread here somewhere that details what to look out for when buying a SFA. Body rust etc.
keep us posted.
by Oupa Stig
Tue Mar 17, 2015 8:49 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 or Web wheeling?
Replies: 41
Views: 10122

Re: 4x4 or Web wheeling?

Nkandla.
Met watercrossing.
by Oupa Stig
Mon Mar 16, 2015 9:08 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 or Web wheeling?
Replies: 41
Views: 10122

Re: 4x4 or Web wheeling?

I must say, on the facebook group there's a lot of activity, with a 4x4hookups type thing going also by Thinus Rautenbach (BlackAdder?) It's not club related and everyone is welcome, specifically other brands, in an effort to rid the guys of that childish brand-bashing business. It's cool, and I wen...
by Oupa Stig
Mon Mar 16, 2015 7:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to the Forum
Replies: 13
Views: 2596

Re: New to the Forum

Welcome!
Sir
Club
A
Lot.
Rather Monty Pythonesque.

When you say you club a lot, what do you refer to?

Seal clubbing is not cool.
Dance clubbing is OK-ish.
4x4 clubbing is cool.

Please clarify...
;)
by Oupa Stig
Fri Mar 13, 2015 12:33 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: What is this?
Replies: 16
Views: 8171

Re: What is this?

Ah. Good thinking, Shaun.
by Oupa Stig
Fri Mar 13, 2015 10:59 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: What is this?
Replies: 16
Views: 8171

Re: What is this?

Frankly, if it is mounted against the back of the cab like that pic seems to show then you'll need to take the cab off in order to make space for the shovel head....

Methinks that was intended for something other than a spade.
by Oupa Stig
Mon Mar 09, 2015 7:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sexy Hyundai
Replies: 8
Views: 1715

Re: Sexy Hyundai

Thys is op sy stukke.
Seker al daai tyd agter sy naaimasjien....
by Oupa Stig
Mon Mar 09, 2015 12:52 pm
Forum: Hobbies
Topic: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian
Replies: 14
Views: 6060

Re: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian

Ja, my pa het ook sy eie lense ge"grind", ook hulp gekry by die astro club. Hy was feitlik klaar toe wen hy 'n fancy teleskoop by een van die klub se goed wat baie beter is as sy eie.... Maar hy't aanhou bou. dis nogals freaky as jy vir Saturnus kyk en die ringe kan sien en tussen die ring...
by Oupa Stig
Sat Mar 07, 2015 4:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: How do I change powersteering fluid?
Replies: 2
Views: 2383

How do I change powersteering fluid?

Someone (ThaboGrobler?) mentioned that I simply undo the outlet pipe, let it drain. This is on a KZ. Would this be on the fatter pipe that sits towards the rear? The pipe runs towards the bottom of the motor where it has a simple clamp, if in an akward position... Letting it drain there makes a bit ...
by Oupa Stig
Sat Mar 07, 2015 3:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Olie na diens...?
Replies: 14
Views: 1958

Re: Olie na diens...?

Selle ding oorgekom vanoggend met my KZ se diens. Dis bietjie weird.

Nog 'n vraag: wanneer is beste tyd om olie vlak te check? Warm enjin wat nounet geloop het (soos hulle by die pertol pomp sal doen) of koue enjin met olie wat gesak het?
by Oupa Stig
Fri Mar 06, 2015 7:47 pm
Forum: Hobbies
Topic: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian
Replies: 14
Views: 6060

Re: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian

I'm dumb.
Are you building a telescope?

If so, will you be grinding the lenses yourself?
by Oupa Stig
Thu Mar 05, 2015 2:38 pm
Forum: Humor
Topic: Camping : Russian style
Replies: 16
Views: 7805

Re: Camping : Russian style

Let op die rokie by die skoorsteen. Wonder watse stouf het hy daar in...

Go to advanced search