Search found 268 matches

by roeland.vlok
Thu Jan 19, 2017 1:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: Introduction Message
Replies: 6
Views: 1728

Re: Introduction Message

Welcome Marc :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Jan 12, 2017 2:28 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: ford kuga facelift model
Replies: 9
Views: 4845

Re: ford kuga facelift model

Martin,

Wat is op met die goed wat brand?
Ons ken mense wat Kuga's ry en wil nie hê hulle moet skade ly nie.
Gedink dis 'n rook en kook... Blykbaar is daar 'n vuurtjie waar 'n rokie trek... :shock2:
by roeland.vlok
Wed Oct 12, 2016 3:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: New member
Replies: 8
Views: 1852

Re: New member

Welkom Johan!
Hoop jy het 'n gaar tyd hier!
Jou Lux lyk goed, ek hou van wit. :thumbup:
by roeland.vlok
Fri Sep 04, 2015 12:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA Hilux pipe bumper
Replies: 20
Views: 4258

Re: SFA Hilux pipe bumper

Dit lyk BAD ASS!!! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Jan 12, 2015 1:50 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 2014 December Bostwana/Namibia
Replies: 42
Views: 6473

Re: 2014 December Bostwana/Namibia

Also nice to see a SFA, IFS and Vigo on the same trip :thumbup: :thumbup:
+1 :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Apr 10, 2014 1:29 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4112

Re: electric timers

Hannes,

Hier is die manual...
by roeland.vlok
Wed Apr 09, 2014 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eet NIE van die vloer af NIE.
Replies: 8
Views: 1468

Re: Eet NIE van die vloer af NIE.

Bhahahahaaaa!!! :lol:
Dis mooi!
by roeland.vlok
Wed Apr 09, 2014 9:02 am
Forum: Hunting
Topic: Raad asb
Replies: 16
Views: 6260

Re: Raad asb

Jacques, Ek het gou op die net gaan kyk en die boog se pryse (tweede hands tot nuut) is tussen R4500 - R8500. Die Vektor SP1 se pryse (tweede hands tot nuut) is tussen R4500 - R6500. Dit was nie in diepte pryse gekyk nie net vinnig! Wil vir my lyk na 'n goeie ruil... :?: Dit hang seker alles af van ...
by roeland.vlok
Fri Feb 14, 2014 8:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Happy VALentines day
Replies: 9
Views: 1448

Re: Happy VALentines day

Is meer soos Wellingtonsday! Bhahaha! :lol:
by roeland.vlok
Fri Feb 14, 2014 8:33 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi to everybody
Replies: 12
Views: 2065

Re: Hi to everybody

Welkom Andrew :cool:
by roeland.vlok
Fri Feb 14, 2014 8:29 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi all
Replies: 10
Views: 1835

Re: Hi all

Welkom Albert! :thumbup:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 10:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Sludge
Replies: 6
Views: 1407

Re: Sludge

Sheesh!!! :shock:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 9:26 am
Forum: Humor
Topic: Some people just wont let go
Replies: 19
Views: 3002

Re: ome people just wont let go

Kevin, ek sal redelik krapperig raak oor so joke!
Hoe kry mens weer die olie af na jy die stickers verwyder het??? Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 8:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mc Bride Biography....
Replies: 3
Views: 848

Re: Mc Bride Biography....

Wat a sirkus... :frustrated:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 8:28 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi from UK
Replies: 12
Views: 2284

Re: Hi from UK

Powitanie Krzysztof!

Hope you enjoy it here! :cool:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 8:24 am
Forum: Humor
Topic: Some people just wont let go
Replies: 19
Views: 3002

Re: ome people just wont let go

Die land rover badge lyk ge-"edit", maar kyk, ek reken daai man hou sukkel en olie orals...
Shame, sterkte! :slap:
by roeland.vlok
Wed Feb 05, 2014 8:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2002 KZTE vs River
Replies: 23
Views: 3628

Re: 2002 KZTE vs River

Dwayne dit lyk of jou Lux behoorlik geswem het!
Bly dinge is nou uit gesorteer!
:thumbup:
by roeland.vlok
Wed Jan 29, 2014 11:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: ROAD RAGE
Replies: 10
Views: 1666

Re: ROAD RAGE

Hehe! :lol:
by roeland.vlok
Wed Jan 22, 2014 8:37 am
Forum: Meet the People
Topic: Newbee
Replies: 64
Views: 6058

Re: Newbee

Welkom Rubin!
Kry 'n SFA!!! :cool:
by roeland.vlok
Tue Jan 21, 2014 2:25 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2328

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Bennie, sal probeer onthou om 'n foto van die uitleg te neem vanmiddag.
Sover ek weet is daar 'n prentjie in die bonnet geplak. (Op myne is dit so)

:thumbup:
by roeland.vlok
Fri Jan 17, 2014 10:34 am
Forum: Humor
Topic: Spreek vansef.............
Replies: 5
Views: 1196

Re: Spreek vansef.............

Hehehehe! So waar en ook so swaar om te aanvaar! :oops:
by roeland.vlok
Fri Jan 17, 2014 10:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: What do you think.... Then and NOW
Replies: 48
Views: 4465

Re: What do you think.... Then and NOW

Johno MOFASA lyk nou TE reg!!!! :cooldude:
by roeland.vlok
Fri Jan 17, 2014 10:10 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R MANIFOLD PROBLEMS
Replies: 8
Views: 1406

Re: 22R MANIFOLD PROBLEMS

Klink goed. Laat weet as jy 'n hand nodig het. :thumbup:
by roeland.vlok
Fri Jan 17, 2014 7:36 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R MANIFOLD PROBLEMS
Replies: 8
Views: 1406

Re: 22R MANIFOLD PROBLEMS

Jan het jy reg gekom met die manifold? :eh:
by roeland.vlok
Wed Jan 15, 2014 12:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: New in the group.
Replies: 21
Views: 2944

Re: New in the group.

Welkom Nico!
:wave:
by roeland.vlok
Wed Jan 15, 2014 8:13 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R MANIFOLD PROBLEMS
Replies: 8
Views: 1406

Re: 22R MANIFOLD PROBLEMS

Stefan, jy het nou 'n glimlag om my bakkies gesit met jou mooi Afrikaans. "Dergliks" het ek baie lank terug gehoor en sal dit ook sommer weer begin gebruik. :thumbup:
by roeland.vlok
Wed Jan 15, 2014 8:02 am
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Dec 2013
Replies: 44
Views: 5810

Re: Botswana Dec 2013

Neil dit lyk na 'n goeie vakansie in die bos. So kan mens weer mens word!
Goeie kamera werk moet ek by sê! :thumbup:
by roeland.vlok
Wed Jan 15, 2014 7:59 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Everdt dit is 'n koper een. Silverton Radiators het nou net laat weet ek kan hom kom haal!
Regtig goeie diens! Weereens dankie aan almal wat gehelp het. Sal vanaand die oukie in sit en dan gaan ry en kyk wat gaan vir wat. Glo sie Squeek-Meister sal weer 100% wees. :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Jan 14, 2014 1:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R MANIFOLD PROBLEMS
Replies: 8
Views: 1406

Re: 22R MANIFOLD PROBLEMS

Jan jammer om te hoor van die manifold. Klink vir my of dit iewers los was, maar dis altyd moeilik om te sê. Gert Venter (072 twee 64 ses 190) sal jou moontlik kan help of kan verwys. Anders glo ek sal 'n uitlaatstelse plek die ding kan doen. Sien jy is naby, ons moet bietjie gaan ry by Rafters as j...
by roeland.vlok
Tue Jan 14, 2014 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Dankie Dawie en almal wat gehelp het met advies. Was by Silverton Radiators in Koedoespoort vanoggend en het met Arthur gesels. Radiator lyk blykbaar nog baie goed al lek dit op plekke. Arthur reken dis beter om die huidige een net reg te maak. (+- R600) Hopelik kan die Squeek-Meister teen more aand...
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 2:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Dankie Louis! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 2:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Dankie Cassie!

Dawie, Louis,

Ek het hulle gebel en hulle reken daardie radiator word nie meer gemaak nie.
Hoeveel het jul vir die Ali een betaal?
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 12:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Dankie Martin ek maak so! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 11:36 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Allan,

Midas het 'n radiator wat in die HI-ACE taxi's gebruik word vir R950. Is dit die regte ding?
Jammer ek vra, maar ek is seker min manne weet so baie van 'n Hilux soos jy.

R
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 11:21 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

Re: SFA Radiator

Dankie Allan! Ek bel hul gou...
by roeland.vlok
Mon Jan 13, 2014 11:05 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Radiator
Replies: 17
Views: 2136

SFA Radiator

:o: :o: :o: Saterdag het die Squeek-Meister se radiator die gees gegee. Lek die water sommer luidkeels iewers uit. Het met Silverton Radiators gesels en hulle reken die radiator word glad nie meer gemaak nie. As hulle die "core" moet oor doen is dit so R3k5 en net 'n normale diens is R550....
by roeland.vlok
Mon Jan 06, 2014 9:44 am
Forum: General Mods
Topic: Dit het net te stadig gegaan
Replies: 17
Views: 3413

Re: Dit het net te stadig gegaan

Goeie een Hoppy!!! :lol:
by roeland.vlok
Fri Dec 13, 2013 8:26 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: 1981 Toyota Trekker
Replies: 125
Views: 47341

Re: 1981 Toyota Trekker

Your truck is coming along nicely!
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Nov 28, 2013 8:26 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hilux 97
Replies: 8
Views: 2754

Re: Hilux 97

Dries jou Lux is pragtig!
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Nov 26, 2013 8:16 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi there, I'm Kevin (4x4BEES)
Replies: 31
Views: 3406

Re: Hi there, I'm Kevin (4x4BEES)

Welkon Kevin!
Sterkte met die op! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Nov 25, 2013 3:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Replies: 8
Views: 1476

Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)

Jaco, daai is 'n mooi digitale gauge!!! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Nov 25, 2013 9:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Road race
Replies: 7
Views: 1071

Re: Road race

Kyk as daardie knaap so om my stert gery het... :punch:
Sonder verkeer op 'n "track" sal die Audi nie die pyp rook nie...
by roeland.vlok
Mon Nov 25, 2013 9:23 am
Forum: Mozambique
Topic: Info Moz from PUT FOOT
Replies: 14
Views: 7641

Re: Info Moz from PUT FOOT

Dankie Piet, sal so maak. :thumbup:
by roeland.vlok
Wed Nov 20, 2013 8:28 am
Forum: Mozambique
Topic: Info Moz from PUT FOOT
Replies: 14
Views: 7641

Re: Info Moz from PUT FOOT

Pieter,

Hoe lyk die situasie rondom Maputo?
Moet moontlik volgende week vir werk daarheen gaan...
:wth:
by roeland.vlok
Wed Nov 20, 2013 7:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker om die Squeeeek-Meister te sien!
Replies: 5
Views: 788

Re: Lekker om die Squeeeek-Meister te sien!

Pieter, Andy, Cassie, Dankie vir die insette. Sal Desember bietjie loer waar die geluide vandaan kom, want hy kort aandag. Die beplanning is om die bakwerk ook op te knap en die roes kolletjies en duikies reg te maak. Wat 'n besonderse voertuig wat altyd gewillig om te doen wat hy moet wanneer hy mo...
by roeland.vlok
Tue Nov 19, 2013 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker om die Squeeeek-Meister te sien!
Replies: 5
Views: 788

Lekker om die Squeeeek-Meister te sien!

Kerels, dit is so lekker om my Lux aka Squeeeeky aan die bo-kant van die forum te sien!
AWESOME forum! Dankie! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Nov 12, 2013 8:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22007

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Jammer om te hoor Cassie! Sterkte :shock:
by roeland.vlok
Mon Aug 26, 2013 11:50 am
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293114

Re: Welcome to all the new members

Welkom Nico!
:thumbup:
by roeland.vlok
Thu Aug 22, 2013 8:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lexus V8 guys
Replies: 41
Views: 4428

Re: Lexus V8 guys

Thanks Allan. Will keep that in mind. :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Aug 22, 2013 8:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lexus V8 guys
Replies: 41
Views: 4428

Re: Lexus V8 guys

Allan what would a KZTE cost to do?
Also thinking of doing the lexus mod, but if the KZTE is better then why not.

:think:
by roeland.vlok
Wed Aug 21, 2013 10:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Android alweer
Replies: 11
Views: 1666

Re: Android alweer

Willem,

Hou self nie van apple nie, sal hou by Samsung of Sony...
Nie seker van die tablet sinc nie, maar dit klink moontlik.

:smile:
by roeland.vlok
Wed Aug 21, 2013 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: The Bourke engine
Replies: 3
Views: 717

Re: The Bourke engine

Dankie Werner!
Het dit nou geniet om te lees van die enjin.
Wonder of mens iewers een in die hande kan kry???
Dit het my ook laat dink aan die studente dae van Thermo's en al die heat cycles ens.

:thumbup:
by roeland.vlok
Tue Aug 20, 2013 2:43 pm
Forum: Humor
Topic: They wish................
Replies: 9
Views: 1694

Re: They wish................

Arme plante...

:laugh2:
by roeland.vlok
Tue Aug 20, 2013 8:22 am
Forum: Recommended accommodation and camping
Topic: HAMMELHOEK PRIVATE GAME RESERVE-TANKWA KAROO
Replies: 45
Views: 15127

Re: HAMMELHOEK PRIVATE GAME RESERVE-TANKWA KAROO

Trevor,

Jy maak 'n man se hart sommer swaar. Soek die Karoo, elke dag. My wereld daai!!!
Sal verseker bietjie reel om daar by jou in die rustigheid van die vlaktes te kom kuier!
Hammelhoek is pragtig! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Aug 20, 2013 7:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Tie-Rod
Replies: 6
Views: 1180

Re: Tie-Rod

Die Squeek-Meister is nou sonder 'n wobble! :thumbup:
Die probleem was die "drag link" wat erg uit gesluit was. Redelik dankbaar die ding het nie uit gehaak terwyl ek gery het nie... :shock:

Waar kan mens 'n SFA se "wheel alignment" laat doen in PTA?
by roeland.vlok
Mon Aug 19, 2013 2:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: TECH day
Replies: 42
Views: 5345

Re: TECH day

Klink goed Jeepie! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Aug 19, 2013 12:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293114

Re: Welcome to all the new members

Welkom Trevor!
Pragstuk van 'n Cruiser wat jy daar het!
:cooldude:
by roeland.vlok
Wed Aug 14, 2013 3:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tie-Rod
Replies: 6
Views: 1180

Re: Tie-Rod

Just spoke with Louis and he will have a look!
Thanks for the help! :thumbup:

Go to advanced search