Search found 17 matches

by Whippet
Fri Jul 15, 2011 1:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bakkie met ingeboude sinkplaat
Replies: 13
Views: 1912

Re: Bakkie met ingeboude sinkplaat

Dankie manne, Ek sal die wielle omruil en gaan toets. Die shaft het ek al bekyk.
by Whippet
Fri Jul 15, 2011 11:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bakkie met ingeboude sinkplaat
Replies: 13
Views: 1912

Re: Bakkie met ingeboude sinkplaat

Dis moeilik om te se. Dit voel amper of dit van agter man kom.
by Whippet
Fri Jul 15, 2011 11:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bakkie met ingeboude sinkplaat
Replies: 13
Views: 1912

Re: Bakkie met ingeboude sinkplaat

Ek het die propshaft laat vervang en balanseer.
by Whippet
Fri Jul 15, 2011 11:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bakkie met ingeboude sinkplaat
Replies: 13
Views: 1912

Bakkie met ingeboude sinkplaat

Ek het 'n 88' hilux 2.2 4y. Wanneer ek besig is om te versnel en kom so by 65km/h tot by 80km/h voel dit of die bakkie oor sinkplaat ry. Wanneer ek my voet afhaal van die versneller hou die sinkplaat op. Ek het het die skokbrekers vervang met geen verandering nie. Daarna het ek gesien dat die center...
by Whippet
Wed Apr 21, 2010 7:11 am
Forum: The Workshop
Topic: Diff and Gearbox
Replies: 2
Views: 1047

Re: Diff and Gearbox

Thanx Mud Dog i will infestigate the weekend and listen specific to all the questions.
by Whippet
Mon Apr 19, 2010 4:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff and Gearbox
Replies: 2
Views: 1047

Diff and Gearbox

Ek het 'n 89 Hilux. Die laaste tyd het ek 'n gezoom begin hoor.
Hoe bepaal ek of dit die ratkas of diff is wat begin lol?
by Whippet
Mon May 11, 2009 3:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y Efi takes long to start
Replies: 24
Views: 4535

Re: 4Y Efi take long to start

Thanks

I will ask Bennie when his back.
by Whippet
Mon May 11, 2009 6:20 am
Forum: The Workshop
Topic: 4Y Efi takes long to start
Replies: 24
Views: 4535

4Y Efi takes long to start

Hi all Now that it is winter my 4y Efi takes very long to start. I have to try 5 to 6 time before she start. Should I do some settings on the ECU to correct it? When I turn her off there is a sisling noice (like a tyre with a puncture) from the intake manifold. Is this normal? -- Mod: Deleted duplic...
by Whippet
Thu Apr 16, 2009 12:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Common problems with SFA HiLux?
Replies: 115
Views: 114606

Re: Common problems with SFA HiLux?

Bennie Ek het al die pype nagegaan ( die toevoer na die pomp en die terug vloei na die tank ). Die petrol loop vrylik deur. Ek het ook 'n druk meter op die lyn gesit om te sien wat gebeur. Die petrol pomp loop mooi, dan skielik val die druk na zero en dit net bokant 'n sekere temperatuur. Dan koel e...
by Whippet
Sat Apr 11, 2009 6:41 am
Forum: The Workshop
Topic: Common problems with SFA HiLux?
Replies: 115
Views: 114606

Re: Common problems with SFA HiLux?

Hi Bennie Net so in kort vir die ander lesers ook. Ek het laas jaar vir my 'n 89 4y D/C ook gekoop en met Bennie se hulp brandstof inspuiting opgesit. Desember was ons Kalagadi en Namibia toe. Op pad het ons so 15 keer gaan staan vir so 10 min elk. Die probleem, die petrol pomp het net opgehou pomp,...
by Whippet
Thu Apr 09, 2009 12:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Common problems with SFA HiLux?
Replies: 115
Views: 114606

Re: Common problems with SFA HiLux?

Ek het my hilux 2.8d in 1997 nuut gekoop. Het nou 510 000km op. Die volgende is al gedoen. 1. Termostaat 3 keer 2. Engine vervang op 380 000 km ( cluth ook vervang vir eerste keer met 50% lewe oor ) 3. Ratkas seel 1 keer 4. Drade brand uit van voor tot agter 5. Roes by dak geut en op bak langs modde...
by Whippet
Wed Dec 10, 2008 10:02 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1803

Re: EFi in Mosselbaai

Bennie

Ek het nog die donkie ook, sal nog my profiel verander.

Die hoek werk op 63 grade. Op afdraande met voet opgelig tussen 40 en 60 km/h teen kompressie backfire sy so effens.

Met Johan se map sonder verandering aan hoek (59 grade) kan ek nie die verandering optel nie.
by Whippet
Tue Dec 09, 2008 9:51 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1803

Re: EFi in Mosselbaai

Nog 'n BFi klub lid, Vlakvark

Sy is klaar, met 'n Bennie dizzy. Ek sal haar Don vat vir haar dino.

Bennie, nogmaals baie dankie vir al jou tyd om haar aan die loop te kry. Sy klink wonderlik behalwe vir so effense kuggie op n afdraande.

Volgende week vat sy die pad na Gemsbokpark en dan Namibia.
by Whippet
Wed Nov 05, 2008 9:32 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1803

Re: EFi in Mosselbaai

Dankie Thys en Matt ek het juis my intake manifold by Shaun gekry. Gaan my bakkie vir hom neem vir dyno wanneer ek klaar is.
by Whippet
Wed Nov 05, 2008 3:49 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: EFi in Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1803

EFi in Mosselbaai

Hello almal Ek is op die oomblik besig met 'n EFi op my bakkie. Die 'throttle body' was gebreek maar dit het ek reggemaak. Ek het klaar die vergasser afgehaal en ook die 'ex manifold'. Die naweek is dit inmekaar sit. Ek het egter nog een probleem en dit is die dizzy. Myne is nog ou punte dizzy. Ek h...
by Whippet
Fri Sep 05, 2008 5:55 am
Forum: The Workshop
Topic: The Kaap 4Y EFi Conversions
Replies: 184
Views: 16761

Re: The Kaap 4Y EFi Conversions

Rich

Where can I contact Bennie. I would like to bring my Hilux to Cape Town to do the BFi. All the way from Mosselbay. Sound that he is THE MASTER.
by Whippet
Thu Sep 04, 2008 10:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: The Kaap 4Y EFi Conversions
Replies: 184
Views: 16761

Re: The Kaap 4Y EFi Conversions

Hi everyone. I want to do the Efi on my 88 lux. I do not find a Efi manifold for the 4y in Mosselbay/George area. Where can I buy in Cape Town or PE and what can I expect to pay for a manifold.

Go to advanced search