Search found 229 matches

by Tenk
Sun Jul 06, 2014 10:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Paradise 4x4 trail???
Replies: 3
Views: 536

Re: Paradise 4x4 trail???

More Kobus. Paradise 4x4 is n GROOT MOET! Jy kan jou vleis saam neem en daar by die lappa lekker gaan braai neem alles saam soos hout en rooster. Jy het n baie mooi see uitsig van daar bo en kan ook die styl pad aandurf (loop) om tot op die strand te kom. Die roete is grootliks sand en daar is plek ...
by Tenk
Mon Jun 09, 2014 9:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Propshaft repairs - Cape Town Northern Suburbs
Replies: 3
Views: 1216

Re: Propshaft repairs - Cape Town Northern Suburbs

Try 4xLux in Brackenfell Gemini st, they sorted my lux out also had play on the propshaft and a service, verry happy. In Elsiesriver is Propshaft Engineering, know them for many years, can also try them in that regard.
by Tenk
Mon Jun 09, 2014 9:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Toy Conversion
Replies: 18
Views: 3873

Re: My Toy Conversion

Bakgat Dion! Stem saam oor die "anders". :thumbup:
by Tenk
Sun Jun 08, 2014 3:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneeu innie Kaap
Replies: 25
Views: 3198

Re: Sneeu innie Kaap

Jis Ferdinand, dit klink na n goeie idee! Was verlede jaar September Matroosberg op toe dit dik gesneeu het daar. As die sneeu begin smelt dan raak die roete interessant. Miskien moet ons klomp toyotas bymekaar kry en hom gaan ry een of ander tyd. :thumbup:
by Tenk
Fri May 23, 2014 11:36 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: New Body under The Toy
Replies: 18
Views: 3265

Re: New Body under The Toy

Baie mooi geniet hom :( :thumbup: .
by Tenk
Fri May 23, 2014 11:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: YAMMMMMIEEEEE !!!!!!
Replies: 17
Views: 2390

Re: YAMMMMMIEEEEE !!!!!!

Boost is koning!
by Tenk
Fri May 23, 2014 11:02 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: good deal or not please help?
Replies: 7
Views: 5487

Re: good deal or not please help?

I see u got the diesel, so now go big and buy the 4L v6 4x4 :evil:
by Tenk
Fri May 23, 2014 10:47 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Maskam 2014-Duin 7
Replies: 7
Views: 6100

Re: Maskam 2014-Duin 7

Dis darem lekker om n moeilike duin baas te raak :thumbup:. In Wildernis is n roete (paradise 4x4) n moet as jy lief is vir sand en duine. Die een duin se naam is Fugly dis nie almal wat hom baas raak as hy los gery is nie, probeer hom ook gerus as jy daar verby. :thumbup:
by Tenk
Sun May 18, 2014 9:01 am
Forum: General Mods
Topic: Lexus Rat Trike
Replies: 22
Views: 5541

Re: Lexus Rat Trike

Mad Max! Sit vir daai ding n diflock in en hy ry oral!
by Tenk
Sun May 18, 2014 8:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: 6x6
Replies: 15
Views: 2539

Re: 6x6

Wat se tyres is daai?
by Tenk
Fri May 16, 2014 3:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: They've got the last one right...
Replies: 36
Views: 2945

Re: They've got the last one right...

Landie = Toolbox
Amarok = 2lt pienk melkie
by Tenk
Fri May 16, 2014 3:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Replies: 42
Views: 6274

Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads

Het iemand dalk al bridgestone mud d674 probeer en wat is die resultate? Teen R2000 n band nie sleg nie. Bfg km2 is duur, maar is dit goed afgeblaas in sand en as jy lank ente op teer moet afle. Ek het bfg all op, maar soek iets meer agressief as ek 4x4. Goed in sand teen .8 afgeblaas nie te veel ge...
by Tenk
Mon May 05, 2014 10:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: At last! 2016 Hilux spotted!
Replies: 36
Views: 3532

Re: At last! 2016 Hilux spotted!

As hy kom in n sterker v6 ligter op petrol, kan dit werk, anders hou ek by die vigo.
by Tenk
Mon May 05, 2014 10:22 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Richtersveld - Fish River Adventure 2014
Replies: 65
Views: 9224

Re: Richtersveld - Fish River Adventure 2014

Lekker trip Thys, jy lyk sommer tys daar. :taunt:
by Tenk
Sun May 04, 2014 7:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Replies: 42
Views: 6274

Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads

Thys ek het al so 20 000 km met bfg all gedoen en nog nooit enige probleme ondervind nie. Baie rotsagtige bergroetes en .8 tot .6 in sand geen probleem nie. As ek so na van die sny merke op my sywande kyk is ek verbaas oor hulle vermoe. Ek was verlede naweek weer Stilbaai toe en ook slegte grondpad ...
by Tenk
Sat Mar 08, 2014 8:48 am
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan nou ry
Replies: 10
Views: 2576

Re: Ons gaan nou ry

Wil ook tenk se bene rek. Lus vir duine!
by Tenk
Sat Mar 08, 2014 7:21 am
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2014
Replies: 10
Views: 2574

Re: angola 2014

Bakgat! Veilig ry en geniet. Vat kwaai fotos! :thumbup:
by Tenk
Fri Feb 28, 2014 8:17 am
Forum: Trip Reports
Topic: Cape Point
Replies: 16
Views: 4717

Re: Cape Point

Lekker Thys, ja ons is bevooreg om talle sulke plekke in die Kaap te kan he. Daai bult boontoe is nogal n workout, maar die uitsig beloon jou.
by Tenk
Mon Feb 03, 2014 8:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

IMG_1262.jpg
IMG_1262.jpg (149.46 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1260.jpg
IMG_1260.jpg (150.15 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1258.jpg
IMG_1258.jpg (108.38 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1255.jpg
IMG_1255.jpg (137.16 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1233.jpg
IMG_1233.jpg (157.35 KiB) Viewed 2645 times
by Tenk
Mon Feb 03, 2014 8:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Hier is myne GENIET!!
IMG_1217.jpg
IMG_1217.jpg (144.94 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1190.jpg
IMG_1190.jpg (165.58 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1180.jpg
IMG_1180.jpg (142.84 KiB) Viewed 2645 times
IMG_1216.jpg
IMG_1216.jpg (131.05 KiB) Viewed 2645 times
by Tenk
Mon Feb 03, 2014 2:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

He he al wat ek kan se adrenalien junkie!
by Tenk
Mon Feb 03, 2014 2:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Jis Clinton dis altyd die geval n foto of video verminder half die effek, en dan lyk dit nie so styl as wat dit regteg is nie. Die manne sal maar self eerstehans moet gaan kyk. Die los grond en klippe maak ook dat jy lekker traksie verloor soos ou Andre sal se. Ek sal nogal wil sien hoe lyk dit op d...
by Tenk
Sun Feb 02, 2014 10:48 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Dankie vir almal se bydra, dit was ook goed om nuwe gesigte te ontmoet. Die roete word sterk aanbeveel, en het plek plek n uitdaging. Twee pap wiele en een herwinning maak dit n behoorlike hilux roete he he. Die dag was afgesluit met n lekker braai en probeer gerus van die bier wat by Honingklip geb...
by Tenk
Fri Jan 31, 2014 2:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Regso Tertuis, hoe laat kry ons jou by jou huis?
by Tenk
Thu Jan 30, 2014 9:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Tertuis, miskien kan ek, jy en Dirk mekaar naby kry bv Soneike sentrum en die ander wat in die Strand/S-wes bly, kan ons daar by die BP kry. Ons drie is mos naby mekaar. Net n gedagte.
by Tenk
Sat Jan 18, 2014 1:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 14007

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Tertuis tel my by. Ek was nou die dag daar verby, en nogal gedink ek moet n trip hier pos. As Thys dit tot daar maak dan is ek darem daar om hom uit te pluk, hoop net hy het dubbele herwinnings punte op daai Jeepie.
by Tenk
Wed Nov 27, 2013 8:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: Last ditch attempt at Year end get together WC
Replies: 97
Views: 8686

Re: Last ditch attempt at Year end get together WC

Die oue is verby! Wat beplan ons vir die nuwe jaar?
by Tenk
Thu Nov 21, 2013 7:46 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: my ou hilux
Replies: 18
Views: 3660

Re: my ou hilux

Welkom hier Kevin. Krap bietjie rond hier, jy sal n draar erens kry oor weskaap aktiewiteite. n Lekker plek vir jou bakkie en quad sal ook "Atlantis duine" wees, op die weskus pad net verby Melkbos, dan is daar ook "dirt n dust" net buite Durbanville. Sterkte met jou operasie en ...
by Tenk
Thu Nov 14, 2013 7:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Music that You're Listening To Now!
Replies: 124
Views: 18076

Re: Music that You're Listening To Now!

dire straits ROCK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
by Tenk
Thu Nov 14, 2013 7:46 pm
Forum: General Mods
Topic: ek deel graat wat ek gemaak het
Replies: 17
Views: 2989

Re: ek deel graat wat ek gemaak het

Lyk kwaai Dirk, daai tuna is nou n haai.
by Tenk
Wed Nov 13, 2013 10:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Music that You're Listening To Now!
Replies: 124
Views: 18076

Re: Music that You're Listening To Now!

Wasserfal, Heuwels Fantasties
by Tenk
Wed Nov 13, 2013 9:34 pm
Forum: Western Cape
Topic: Last ditch attempt at Year end get together WC
Replies: 97
Views: 8686

Re: Last ditch attempt at Year end get together WC

Val dit lyk of ek julle ook by die duine sal kry, ek het n jaar permit, so sal julle daar kry. Ek hou van die "see food" pot, ek is egter op die "ligte dieet", as die ligte aan gaan, eet ek! :lol:
by Tenk
Mon Nov 11, 2013 9:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day
Replies: 97
Views: 9849

Re: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day

Ha ha hoop nie dit het so gelyk nie. Hier is die res, kyk hoe vergelyk die twee cruisers.
hf7.jpg
hf7.jpg (142.33 KiB) Viewed 3388 times
hf9.jpg
hf9.jpg (169.36 KiB) Viewed 3388 times
hf8.jpg
hf8.jpg (178.1 KiB) Viewed 3388 times
hf6.jpg
hf6.jpg (142.77 KiB) Viewed 3388 times
hf10.jpg
hf10.jpg (166.08 KiB) Viewed 3388 times
hf3.jpg
hf3.jpg (179.43 KiB) Viewed 3388 times
by Tenk
Mon Nov 11, 2013 9:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day
Replies: 97
Views: 9849

Re: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day

Dit was n kwaai dag, en was ook trots om deel te wees van die span as n nuweling. Dankie aan almal wat betrokke was op welke manier ook al. X Dors, dankie vir die twee koues later die dag, dit het lekker af gegaan. :taunt: Hier is n paar pics.
by Tenk
Wed Nov 06, 2013 10:59 am
Forum: Western Cape
Topic: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day
Replies: 97
Views: 9849

Re: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day

Tertuis ek sal kom kennis maak, tel my in. Sal so na 19h00 wees.
by Tenk
Wed Nov 06, 2013 10:21 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 16
Views: 2254

Re: Hallo

Welkom Wilhelm, kwaai pic ons hiluxe kan mos!
by Tenk
Mon Nov 04, 2013 9:55 pm
Forum: Humor
Topic: What do you enjoy watching on TV/DSTV?
Replies: 26
Views: 3957

Re: What do you enjoy watching on TV/DSTV?

Ek hou nogal Maandae van super rugby as die manne in bel warm onder die kraag as sy span verloor het, of die skeidsregters aangejaag het :banned: . Gelukkig vir my het WP net een game verloor die jaar :tease: .
by Tenk
Sat Nov 02, 2013 4:18 pm
Forum: Western Cape
Topic: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day
Replies: 97
Views: 9849

Re: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day

As julle kan doen met nog n paar hande, tel my by :bye:
by Tenk
Sat Nov 02, 2013 2:53 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux at sunset
Replies: 24
Views: 10058

Re: Hilux at sunset

Ok tel my by ek sal kom help. Ek sien daar is nog n draad sal dan daar ook laat weet.
by Tenk
Fri Nov 01, 2013 9:42 am
Forum: Meet the People
Topic: Mirrag Allemal
Replies: 8
Views: 983

Re: Mirrag Allemal

Welkom tuis Philip.
by Tenk
Fri Nov 01, 2013 9:16 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux at sunset
Replies: 24
Views: 10058

Re: Hilux at sunset

Dankie vir terugvoer canopy en sytrappe is alreeds af gaan nou net sy seiltjie op sit met rollbar, beplan voorentoe rocksliders maar nou ja my vurk is vir nou eers vol hooi met ander prioriteite sal later sien. Ali3n ek sal werk daaraan :cooldude: . Dankie Tertuis hoe werk dit is die deelnemers reed...
by Tenk
Thu Oct 24, 2013 10:34 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux at sunset
Replies: 24
Views: 10058

Hilux at sunset

LUX.jpg
LUX.jpg (127.83 KiB) Viewed 9981 times
by Tenk
Thu Oct 24, 2013 12:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to choose your SFA when buying, few pointers
Replies: 26
Views: 36651

Re: How to choose your SFA when buying, few pointers

29. Kyk vir brandewyn vlekke op die seats.
by Tenk
Tue Oct 22, 2013 11:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tipe Bande vir duine ry
Replies: 25
Views: 3073

Re: Tipe Bande vir duine ry

Ek het met m bfg alle terrein al oral gery afgeblaas tot op 0.8 sand, duine en oor klip was ek al afgeblaas op 0.6 en het net bietjie stadiger gery, maar op 0.8 kan jy maar n duin voluit aanvat heeldag lank. Ek ry hom ook op teer na naaste garage om op te pomp party keer al het ek n ingeboude compre...
by Tenk
Tue Oct 22, 2013 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thys is 50! Blik$3m!!!
Replies: 28
Views: 3099

Re: Thys is 50! Blik$3m!!!

Baie geluk Thys, wens jou nog baie geseende jare toe. Die hilux sal jou nog lank jonk hou :dance1: :dance1:
by Tenk
Sun Oct 20, 2013 10:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 302414

Re: Welcome to all the new members

Ek skuld julle n paar pics, geniet!
by Tenk
Sun Oct 20, 2013 9:41 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 302414

Re: Welcome to all the new members

Jammer pos nou eers maar dis lekker om van almal te hoor en te sien, hoop om nog lekker saam te kuier en te gesels.
by Tenk
Wed Oct 09, 2013 2:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Fun Day 2013 - 12 October
Replies: 36
Views: 7552

Re: Atlantis Fun Day 2013 - 12 October

Thys dankie ek sal n draai gooi daar. Miskien praat sy van n ander event... Die permit was prorata R945 tot volgende jaar Junie. Ek was bietjie meer vas die jaar en wil meer tyd maak vir speel die dat ek die jaar permit geneem het. n Dagpermit is R120 so as jy meer trips soontoe beplan kan dit seker...
by Tenk
Wed Oct 09, 2013 11:55 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Fun Day 2013 - 12 October
Replies: 36
Views: 7552

Re: Atlantis Fun Day 2013 - 12 October

Dagse manne, ek het verlede week eers die fun day raak gelees. Ek het toe nou vanoggend vir my n jaar permit uitgeneem om ten minste daar n draai te maak en kennis te maak. Die vroutjie se toe dat die fun day nog nie goedgekeur is nie, is dit waar?

Go to advanced search