Search found 229 matches

by Tenk
Sun Jan 08, 2017 5:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 6620

Re: Dakar 2017

Dankie Pieter, lyk my na n groot taak net om poduim dan te kan haal, maar dis Dakar hy sal nou konstand goeie tye moet doen en die hilux in een stuk hou. Dis jammer, want hilux lyk vinniger die jaar.
by Tenk
Sun Jan 08, 2017 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2017
Replies: 37
Views: 6620

Re: Dakar 2017

Wat gaan aan by Dakar kom nou van vakansie trip af nie baie opvangs gehad nie, is Giniel nog n faktor vir Hilux poduim?
by Tenk
Tue Apr 19, 2016 11:35 am
Forum: Western Cape
Topic: Lekker Braai - 29 April 6:30pm, 132 Bracken street
Replies: 76
Views: 16523

Re: Lekker Braai - 29 April 6:30pm, 132 Bracken street

Kom ry julle saam met on 27ste Kleintafelberg, dan braai ons weer saan julle die 29ste
by Tenk
Tue Apr 19, 2016 10:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Replies: 15
Views: 3906

Re: More kilos per liter when snorkel head is turned around

Ja ek sal dit nie met n petrol doen nie dink hoe meer koue lug hoe beter loop hy. :yahoo:
by Tenk
Tue Apr 19, 2016 10:19 am
Forum: Western Cape
Topic: 27 April Kleintafelberg
Replies: 0
Views: 2940

27 April Kleintafelberg

Goeie dag, ons beplan n lekker 4x4 dag die 27 van die maand dis n vakansiedag/vryheidsdag. Ons gaan Kleintafelberg ry dit is so 190km vanaf Brackenfell rigting Redelinghuis ons is reeds vyf voertuie, die wat wil saam ry is meer as welkom. Die roete is sand en bietje klip. Ek sal wil finaliseer teen ...
by Tenk
Thu Jan 28, 2016 1:32 pm
Forum: Build your own:
Topic: '87 Hilux DC Re-build
Replies: 229
Views: 65318

Re: '87 Hilux DC Re-build

Lyk spogerig, baie goeie werk, ek dink hy us baie meer werd as 100k.
by Tenk
Thu Jan 28, 2016 1:26 pm
Forum: Gauteng
Topic: REACH FOR A DREAM 2016 - 12/03/2016
Replies: 75
Views: 16281

Re: REACH FOR A DREAM 2016 - 12/03/2016

Goeie inisiatief om te indersteun dis n vooreg om te kan 4x4.
by Tenk
Thu Jan 28, 2016 1:08 pm
Forum: General Mods
Topic: Mods to my FJ
Replies: 5
Views: 2785

Re: Mods to my FJ

Lekker man, wat is volgende?
by Tenk
Thu Jan 28, 2016 1:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: WHY DOESN'T A TURBO WORK WITH HILUX?
Replies: 26
Views: 4858

Re: WHY DOESN'T A TURBO WORK WITH HILUX?

n Turbo werk baie goed op n toyota, gebruik net n 1jz of 2jzgte :cooldude:
by Tenk
Wed Jan 06, 2016 3:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Replies: 15
Views: 5922

Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016

Sal hoor en by n paar ander
by Tenk
Wed Jan 06, 2016 3:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Replies: 15
Views: 5922

Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016

Klink heel reg met my :thumbup: :thumbup:
by Tenk
Sun Jan 03, 2016 10:11 am
Forum: Recommended accommodation and camping
Topic: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart
Replies: 6
Views: 5684

Re: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart

Halo Mossienel, as jy Jacobsbaai inkom en jy ry reguit na die baai toe kry jy n mooi dubelverdieping huis op linkerkant wat oor baai uitkyk en steve se restaurant aan die oorkant. Die plek het onder twee groot dubele kamers met ensuite bo is ses bedens met twee aparte kamers die plek kan 14 mense ak...
by Tenk
Tue Dec 22, 2015 1:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 8522

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Laat net die colt en twee melkbottels in die middel ry anders kan dit n lang dag raak. :lmao:
by Tenk
Mon Dec 21, 2015 8:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 8522

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Julle moet dit geniet, jammer ek kan nie saam om julle te recover nie :tease:
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 7:44 pm
Forum: General Mods
Topic: Rhino bumpers
Replies: 1
Views: 1563

Re: Rhino bumpers

Ters bel vir cape offroad.
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 7:38 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 9734

Re: my hilux project almost done

:drool: :drool: :drool: al wat ek se!
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 7:21 pm
Forum: Useful Articles
Topic: New Hilux Revo engine info
Replies: 24
Views: 13491

Re: New Hilux Revo engine info

My ou v6 motortjie maak darem na n Hoppy exhaust en Dynotech chip 188kw en 399nm nie te sleg nie sal ek reken. :yahoo:
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 6:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: Thank you Barloworld Toyota Kuilsrivier
Replies: 7
Views: 4534

Re: Thank you Barloworld Toyota Kuilsrivier

Ek stem saam Kevin, kyk net na al die toekomstige hilux eienaars, wat ons groot maak, Wian kyk ook net net onder deur daai hoedjie, maar dra sal hy hom dra :thumbup: .
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 11:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek soek advice
Replies: 7
Views: 1917

Re: Ek soek advice

Daai 32s lyk mooi op jou bakkie, ek het ook 32s op dink dit het net daai bietjie voordeel op n 31 band, veral as jy 10j rims het. Die groot vraag natuurlik is watter maak band, bfg is duur maar hulle is die geld werd.
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 11:23 am
Forum: Western Cape
Topic: Daytrip on 16 December?
Replies: 15
Views: 6115

Re: Daytrip on 16 December?

Honingklip kan werk Corne, ons hoor wat se ander. :thumbup:
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 11:21 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 22-29 December.
Replies: 16
Views: 6209

Re: Atlantis 22-29 December.

Im stil working that week and of to Gansbaai area that weekend, would have liked to hear that v8 roar in the dunes. :clap:
by Tenk
Tue Nov 24, 2015 11:09 am
Forum: Trail Reports
Topic: MUST DO 4X4 ROUTES IN KNYSNA?
Replies: 7
Views: 6147

Re: MUST DO 4X4 ROUTES IN KNYSNA?

Paradise 4x4 I go there every time when passing Wildernis. :thumbup:
If u wanne do a longer route u can do Louvain its part of the Voortrekker 4x4 route, its an awsume seenic route through mountain and forest. :thumbup:
by Tenk
Mon Nov 23, 2015 8:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Daytrip on 16 December?
Replies: 15
Views: 6115

Re: Daytrip on 16 December?

Ek sal ook join voorlopig niks aan nie, sal kyk of ek nog n paar manne kan saam trek. :thumbup:
Corne watter plek het jy in gedagte? :dance1:
by Tenk
Sun Nov 08, 2015 5:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49141

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Lekker mense , lekker kamp, dankie ook OMO vir die bevange hilux pette. :thumbup:
by Tenk
Mon Nov 02, 2015 8:24 pm
Forum: General Mods
Topic: Hilux face lift
Replies: 7
Views: 2270

Re: Hilux face lift

Hy lyk nou lekke bos :thumbup:
by Tenk
Mon Nov 02, 2015 8:18 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49141

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Jis, is julle manne al gegear vir die naweek, Eben ek dink daai roete is n moet :yahoo: . Daar is ook RSE 4x4 op Soloms se plaas lyk ook bakgat. :thumbup:
by Tenk
Thu Oct 22, 2015 7:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Garden Route People
Replies: 1
Views: 585

Re: Garden Route People

Nick u can take a drive to Paradise4x4 just past Wildernis direction Knysna. Awesome 4x4 sand trail with views. There is a lekke braai lapa and u wil meet new ppl there, lots of regulars hanging out there over weekends. :thumbup:
by Tenk
Tue Oct 20, 2015 11:50 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49141

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Ok my p/a se die fondse is betaal, nou kort ek net n tent :lmao: :lmao: :lmao:
by Tenk
Mon Oct 19, 2015 8:17 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 47937

Re: What's your business?

Om vandag af te tree, moet jy ook twee wildsplase he wat kla betaal is.
by Tenk
Sun Oct 18, 2015 3:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Do you have a Caravan?
Replies: 19
Views: 2800

Re: Do you have a Caravan?

Ek kyk ook al n tyd rond vir een, hoop om goeie inligting hier te kry. My vraag is ook wat kan n man betaal, van die nuwes is baie duur en dan kry n man ook goeie tweedehandses maar waarvoor moet jy kyk?
by Tenk
Sun Oct 18, 2015 3:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi out there
Replies: 12
Views: 2436

Re: Hi out there

Welkom jys by die regte plek en baie wat Tunas ry. :thumbup:
by Tenk
Sun Oct 18, 2015 3:02 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 47937

Re: What's your business?

Transporter
Onlangs ook n 4x4 baan ingeneur Konsultant. :laugh2:
by Tenk
Sun Oct 18, 2015 2:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Wil net dankie se vir almal wat saam gery het, dit was weer hope fun veral die moddergat en bulte wat ons moes uit. :yahoo: Corne kan jy dalk fotos oplaai ek weet jou kamera het oortyd gewerk. :thumbup:
by Tenk
Fri Oct 16, 2015 9:21 am
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Reg so Bernard volgende keer :clap: . Corne nee die paaie is mooi oop sien jou daar :thumbup:
by Tenk
Thu Oct 15, 2015 7:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot. :thumbup:
by Tenk
Wed Oct 14, 2015 6:39 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
by Tenk
Tue Oct 13, 2015 6:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Ek soek ten minste so 20 voertuie, bring somer jou skoonma ook saam.
by Tenk
Mon Oct 12, 2015 7:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler:
by Tenk
Sun Oct 11, 2015 12:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7955

Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n ...
by Tenk
Sun Oct 11, 2015 11:52 am
Forum: Limpopo
Topic: Carnage Canyon on DTSV today 11 Oct 2015
Replies: 4
Views: 3985

Re: Carnage Canyon on DTSV today 11 Oct 2015

Dankie! Kyk ook Blood Lions op 121 Disc vanaand 22h00.
by Tenk
Fri Oct 09, 2015 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Ja Kevin mens moet almal gelukig hou, maar daar is darem altyd n volgende keer. :thumbup:
by Tenk
Fri Oct 09, 2015 10:10 am
Forum: Trail Reports
Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
Replies: 3
Views: 4479

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

Lekker Kobus, ons het genoeg perde vat hom net aan in low range op die kort afstande :yahoo:
by Tenk
Wed Oct 07, 2015 9:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Kevin jys mos naby my ons kan mekaar hier by die garage by kfc se kant so 7:30 daar kry dan ry ons saam.
by Tenk
Mon Oct 05, 2015 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoobij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Klink lekker, tel my in voorlopig.
by Tenk
Wed Sep 30, 2015 8:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Performance chip
Replies: 8
Views: 1574

Re: Performance chip

Hallo Riaan ek het my v6 onlangs laat chip by Dynotech in Brackenfell. Hulle is uiters profesioneel en gebruik goeie produkte. Ek kan nie jou probleem oplos nie maar hulle sal jou beslis goeie raad kan gee.
by Tenk
Fri Sep 25, 2015 6:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24851

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Lekker Kevin :thumbup: , wat makeer Louis se wa?
by Tenk
Fri Aug 21, 2015 10:41 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49141

Re: Year end function - camping weekend

Waterfal lyk ook reg, sien daar is n speelplek vir die Toys.
by Tenk
Fri Aug 14, 2015 5:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My amazing wife
Replies: 41
Views: 4872

Re: My amazing wife

Geluk Kevin, bly om te sien die v6 club groei sterk, hy gaan jou nog baie plesier verskaf! Het daar by Hoppy gesien hy is nog baie mooi opgepas. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Tenk
Fri Aug 14, 2015 5:09 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49141

Re: Year end function - camping weekend

1) Tertius, Christine, Nika(8yr) + Madison(4yr) 2) Wynand & Lisl 3) Omo (louis) 4) Bretton, Kim, Joel(11yr) + Jessica(7yr) 5) George +1 6) Pieter +1 7) mossie + mossie vroutjie 8)Kobus + Zelna 9)Dirk+Diana+cor (7)+louise (3) 10)Kevin + Sherry + Alex(8) 11)Fire and ice + wife 12)Stubs + 1 13)Hop...
by Tenk
Wed Aug 05, 2015 8:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: We've been challenged!
Replies: 69
Views: 9549

Re: We've been challenged!

Gauteng
Quentin (Obelix)
Nick (Nick S)
Martin (MCW)
Johno (Mofasa)
Rigardt
Rodney (Scott)


W/Cape
Tertius (Hilux1)
Cobus (Kaspaas)
Eben (Warrior)[/quote]
Dirk (Huismoeles)
Pierre (Tenk)
by Tenk
Mon Aug 03, 2015 9:40 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
Replies: 7
Views: 4979

Re: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust

Lekker man lekker! Ps laat weet ons volgende keer voor die tyd, miskien is daar dan n hilux...
by Tenk
Mon Aug 03, 2015 10:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Been off forum a while
Replies: 31
Views: 3095

Re: Been off forum a while

Jis Kevin, ons het net nou die dag by Welgelegen gewonder wat van jou geword het, goed om weer van jou te hoor, hoop ons 4x4 gou weer saam, maar in n TOYOTA asb...
by Tenk
Mon Aug 03, 2015 9:29 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5419

Re: lekker 4x4 naweek

Ok lekker Dirk so jy is naby my, ek het met die oom gepraat dit lyk my die besprekings is vol, maar het myne en joune sommer geboek, so as jy wil gaan dan is jou plek kla bespreek. Maak maar soos Kevin se gaan koop gou melk die oggend jy behoort so teen 5uur die aand terug te wees :lmao: :lmao: :lmao:
by Tenk
Sun Aug 02, 2015 8:33 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: FJ Fuel Consumption
Replies: 11
Views: 5822

Re: FJ Fuel Consumption

Economy is 11.9l per 100km, so 8.4km per liter nie sleg nie. Ek laaik hom ook kwaai...
by Tenk
Sun Aug 02, 2015 8:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5419

Re: lekker 4x4 naweek

Andre ek bly die langnaweek op Dwarskersbos, ek sal graag julle wil join die 9de by The Dunes. Dirk jy moet n plan maak ek het gehoor die grootste duin in Atlantis is die kleinste duin daar. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Tenk
Sun Jul 05, 2015 6:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 9650

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Dankie almal was n kwaai tripie :thumbup:
by Tenk
Wed Jul 01, 2015 10:45 am
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 9650

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Ek sou se n braai is in orde, ek kan n sak kameeldoring bring, miskien kan Ters net uitvind van die braai geriewe.
by Tenk
Tue Jun 30, 2015 8:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 9650

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Waar is die bra met die v6 colt hy kan ons ook join, hy het seker al uitgefigure waar sit die 4x4 :lmao: :lmao: :lmao:
by Tenk
Mon Jun 29, 2015 10:13 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7692

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Dankie vir die deel ek kyk ook nog net prentjies, maar dit vertel ook al n storie. Ek het erens gelees jy wil n cruiser aanskaf kyk jy na die 100 petrol? Wat dink jy in jou overland ondervinding is sy plus en negatiewe punte bo die v6 vigo bv. Ek laaik altwee kwaai :thumbup:

Go to advanced search