Search found 11 matches

by Garreth
Fri Jan 11, 2013 3:42 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Re: Help needed

Is nie seker nie sal ma kyk wat is die ratio

Via Tapatalk
by Garreth
Fri Jan 11, 2013 10:00 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Re: Help needed

More , dankie sover vir almal se hulp en raad , I ander ou wat ek mee gepraat het hom se vir my ek moet one time I Ford courier se diff in sit wat dink julle van dit ?

Via Tapatalk
by Garreth
Thu Jan 10, 2013 10:09 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My lux
Replies: 5
Views: 2052

Re: My lux

by Garreth
Wed Jan 09, 2013 12:55 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My lux
Replies: 5
Views: 2052

My lux

My lux het hom nou 2 weeke nou om hom reg te kry en biekie op te toffel

Via Tapatalk
by Garreth
Wed Jan 09, 2013 8:33 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Re: Help needed

Het nog sy standaard 14's op

Via Tapatalk
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Re: Help needed

Dankie vir al julle raad nou wat sal die maklikste wees om die heele diff te verander of net CW&P , in die geval van heele diff watse diff moet ek kry met watse ratio en as ek net die CW&P verander wa sal ek sulke parte kry en wat sal specs wees

Via Tapatalk
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 2:25 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Re: Help needed

Soos wat ek kan sien het hy sy standaard ratkas in en standaard diff , die dif ratio is 4-1.1 soos hy nou is

Via Tapatalk
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 2:24 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut by die form
Replies: 14
Views: 2352

Re: Nuut by die form

Baie dankie julle lat i mens baie welkom voel hier

Via Tapatalk
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 1:56 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut by die form
Replies: 14
Views: 2352

Re: Nuut by die form

Baie dankie

Via Tapatalk
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 1:40 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Help needed
Replies: 20
Views: 6699

Help needed

Ok goeie dag an al die lede ek het so biekie julle raad en hulp nodag ek het vir my I toyota hilux 2.4d lwb 2x4 2002model gekoop , nou die probleem wat ek het is die voorage eienaar het die diesel motor uit gehaal en I V6 in gesit nou die ding wat my pla is die ratio baie kort en is hel stadig en re...
by Garreth
Tue Jan 08, 2013 1:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut by die form
Replies: 14
Views: 2352

Nuut by die form

Goeie dag almal ek is nuut hier by die form bly te kenne Garreth is die naam

Via Tapatalk

Go to advanced search