Search found 20 matches

by HeinrichPrinsloo
Wed May 05, 2021 7:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fair price 2005 Hilux V6 4x4 DC
Replies: 3
Views: 1435

Re: Fair price 2005 Hilux V6 4x4 DC

Agteros wrote: Wed May 05, 2021 11:17 am Is it the manual or auto gearbox?
Leather seats?
Have you done the water pump/head gasket?
Manual and Leather seats

Sorey gents, I've collected today

What a good example of a well cared vehicle

Plenty extras and Alu Canopy
by HeinrichPrinsloo
Mon Mar 01, 2021 11:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Hulp Asb - 4Y Vacuum Pype
Replies: 1
Views: 761

Hulp Asb - 4Y Vacuum Pype

Goeie more

Ek het n 1994 Hilux met n 4Y

Die vacuum pype is n disaster to say the least

Is daar enige iemand in Pretoria waarheen ek kan gaan wat my kan help om die pype op die regte plekke te koppel

Ek het al na al die threads gekyk en die prentjies is vir my Grieks

Hulp sal waardeer word
by HeinrichPrinsloo
Mon Feb 04, 2013 2:41 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Auto Lock !!!
Replies: 6
Views: 2046

Re: Fortuner Auto Lock !!!

Ok blykbaar kan die Fortuners wat na September 2012 vervaardig is nie die geprogrameer word vir die Auto-Lock nie
by HeinrichPrinsloo
Mon Feb 04, 2013 10:40 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Auto Lock !!!
Replies: 6
Views: 2046

Re: Fortuner Auto Lock !!!

Tx

Sal bietjie op die ander forums ook soek :thumbup:
by HeinrichPrinsloo
Mon Feb 04, 2013 10:27 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Auto Lock !!!
Replies: 6
Views: 2046

Re: Fortuner Auto Lock !!!

CasKru wrote:Het joune die touch screen in die middel?

Ek vermoed jy sal dit kan self doen as jy by die setting menu kan uitkom


Yip hy het die Touch Screen radio

Hulle vertel my dit is "Goverment Regulations" en hul mag nie meer die Auto lock stel vir die deure nie
by HeinrichPrinsloo
Mon Feb 04, 2013 10:22 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Auto Lock !!!
Replies: 6
Views: 2046

Fortuner Auto Lock !!!

Hi Almal Weet enige iemand na watse Toyota Dealer ek my voertuig kan neem om die "AutoLock" te programeer op my 2013 Fortuner ?? Ek het reeds die bridge wire laat installeer by Toyota Hatfield nou kom hul met stories hul MAG dit nie meer doen nie Enige terugvoer sal waardeer word tx Heinrich
by HeinrichPrinsloo
Thu Jan 24, 2013 8:25 am
Forum: Hunting
Topic: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??
Replies: 14
Views: 5842

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Dankie Frik

Ek het die details so deurge gee :thumbup:
by HeinrichPrinsloo
Wed Jan 23, 2013 1:37 pm
Forum: Hunting
Topic: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??
Replies: 14
Views: 5842

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Tx Rian

Maar Musina is bietjie n entjie

:thumbup:
by HeinrichPrinsloo
Wed Jan 23, 2013 12:58 pm
Forum: Hunting
Topic: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??
Replies: 14
Views: 5842

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Hoppy wrote:Skiet jy kop of nek skoot?


Dit is vir n vriend van my wat mal is oor sy Volstruis biltong

Ek het geen idee waar hy skiet nie maar dink hy doen dit in die hardloop
by HeinrichPrinsloo
Wed Jan 23, 2013 12:22 pm
Forum: Hunting
Topic: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??
Replies: 14
Views: 5842

Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta



As enige iemand weet laat weet asb

Tx
Heinrich
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 3:19 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

Lappe wrote:My grond is aan die klein kant met trekwild so nou en dan. My buurman het 4000 hektaar. Plaas se naam is Talamanzi. Baie mooi daar maar hulle het meestal buitelandse jagters.Kan vir jou kontak besonderhede kry as jy belang stel.
Oh daar by Dirk ??

Is Jou plaas op die Grondpad ??
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 3:04 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

Lappe wrote:Ek ken vir Niel. As ek reg is het Andries nou eers onlang in die dorp aangekom.
In elk geval n mooi zebra wat jy daar het, baie geluk.
Yes Dries is n nuweling

Dankie :yahoo:

Jy nie jagplek daar nie Lappe >???
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 2:56 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

Lappe wrote:By wie het jy gejag Heinrich, ek bly 2 km van rietvaly af en ken omtrent almal in die omgewing.


EK het by my vriend Andries gaan kuier wat die Meule op Marico besit

Hy ken die einaar - Niel
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 1:07 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

@ Lappe

Ek het die Zebra juis daar in die Rietvaly area geskiet :thumbup:
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 12:50 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

Hangover wrote:Ek het ook n 30-30winchester! lekkerste geweer ooit! hys lig, kort loop, hak nie in die takke vas nie en hy kan enige ding plat trek. het jy vir joune n scope opgesit?

Yes ek het n scope op

Image
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 10:24 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Aansluiting
Replies: 15
Views: 2309

Re: Nuwe Aansluiting

Dankie :wave:
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 10:11 am
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11815

Re: Jag

Het ook al darem my eerste lood gegooi vir die Jaar

Geskiet met my 30-30 Win, 150gr op 110m

Image
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 9:58 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Aansluiting
Replies: 15
Views: 2309

Re: Nuwe Aansluiting

Dankie julle

Ek het wel die "10 Posts" deel raakgesien :lol:
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 9:55 am
Forum: Hunting
Topic: Hunting 2013
Replies: 6
Views: 4718

Re: Hunting 2013

Frik

Ek het ook al redelik baie terugvoer ontvang van plase

Jy kan my Jou email adres stuur en ek kan al die mails aanstuur :thumbup:
by HeinrichPrinsloo
Tue Jan 22, 2013 9:45 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Aansluiting
Replies: 15
Views: 2309

Nuwe Aansluiting

Hi Almal

Ek wil net myself voorstel

Ek is n avid Toyota upporter en ry tans n 2012 Hilux en Fortuner

Hoop ek sal lekker kan saampraat

Is daar enige rede hoekom ek nie in die Wanted deel kan post nie ??

Moet ek eers n sekere hoeveelheid posts hê?

groete
Heinrich

Go to advanced search