Search found 18 matches

by martinleroux
Thu Feb 12, 2015 3:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: LED bar on roof
Replies: 4
Views: 2232

Re: LED bar on roof

Sorry I should have mentioned it
It is for a 76 SW Cruiser
It has a Roadrunner roof rack fitted already
thx
by martinleroux
Thu Feb 12, 2015 11:09 am
Forum: Build your own:
Topic: LED bar on roof
Replies: 4
Views: 2232

LED bar on roof

I would also like to add a LED bar on my roof, BUT.. .. ..
please advise as to how I should go about with the wiring. Especially going into the roof and down to the engin bay

Thx
by martinleroux
Thu May 12, 2011 1:38 pm
Forum: Hiking, Mountain Climbing and Abseiling
Topic: Fish River Canyon Hike
Replies: 25
Views: 7391

Re: Fish River Canyon Hike

Artikel in vandag se Republikein (Namibia) 12.05.2011 Oud-‘recces’ helde in Canyon-drama SUID-AFRIKAANSE stappers wat op Hobas aangekom het toe die Visrivier-spoelvallei reeds weens vloedgevaar gesluit was, het as vrywilligers ’n deurslaggewende rol in die naweek se aangrypende reddingsoperasie in d...
by martinleroux
Fri Apr 15, 2011 3:12 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Security
Replies: 52
Views: 15901

Re: KZTE Security

Ek sal dit ook waardeer as u dit vir my kan stuur.

Thx
by martinleroux
Tue Mar 15, 2011 7:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Gearbox for KZ-TE
Replies: 8
Views: 1799

Re: Gearbox for KZ-TE

Môre Môre Manne

Ek het toe maar my ratkas Donderdag Windhoek toe geneem en gister was hy klaar oorgedoen.

Op die oomblik is ek besig om hom in te bou.

Nou net duim vashou dat alles mooi gedoen was en hy my nie in die steek sal laat nie.

Nogmaals dankie vir jul 'input'

Mooi dag

m
by martinleroux
Thu Mar 10, 2011 5:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Gearbox for KZ-TE
Replies: 8
Views: 1799

Re: Gearbox for KZ-TE

Dankie vir die manne wat my terugvoering gegee het. Ongelukkig is ek in Namibia, so daar is dan net een uitweg.......ry nou Windhoek toe. 900km om box te gaan ingee en dan volgende week weer 900km om hom te gaan haal Soos hulle sê: "Afrika is nie vir sissies nie" Nou net hoop daar is nie k...
by martinleroux
Wed Mar 09, 2011 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gearbox for KZ-TE
Replies: 8
Views: 1799

Gearbox for KZ-TE

I stuffed my gearbox on my KZ-TE 4x4, by towing a Jeep and Microlight at the same time in 5th gear.

I can get a 2.5 D4D 4x4 gearbox for less than a reconditioned box.

Question = will it fit?

Any advise/suggestions will be appreciated
by martinleroux
Thu Sep 09, 2010 7:31 am
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Re: Central locking sound

Baie baie dankie aan Juan wat die spyker behoorlik op die kop geslaan het.

Die af draadjie is herstel en ek is weer die gelukkige eienaar van 'n Hilux wat vir my 'tjirp' as ek wegloop.....

Nogmaals dankie
by martinleroux
Wed Sep 08, 2010 1:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Re: Central locking sound

Jong hierdie is 'n baie ou bakkie. As jy die deure oopsluit met die afstand beheer en jy maak nie die drywer se deur oop nie, sluit hy weer na 'n rukkie, al het jy een van die ander deure oop gehad. Indien jy egter die drywer se deur oopmaak, kan jy enige tyd later inklim en die bakkie aanskakel. Al...
by martinleroux
Wed Sep 08, 2010 12:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Re: Central locking sound

Nee jong CasKru, nou vra jy my vas.
Dit is die sentrale sluitstelsel waarmee die bakkie uitgekom het toe ek hom in 2001 gekoop het.

Wat ek wel tot my ontnugtering moes agterkom, is dat hy homself weer sluit indien jy nie die drywer se deur oopmaak nadat jy hom met die remote oopgesluit het nie.
by martinleroux
Wed Sep 08, 2010 12:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Re: Central locking sound

Nee jong hierdie is nog die sisteem waarmee die bakkie uitgekom het.

Sal rerig gagga wees as hy nie meer wil saamwerk nie.
by martinleroux
Wed Sep 08, 2010 12:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Re: Central locking sound

Dankie, sal gou etenstyd kyk.

Ek aanvaar dit is die sirene wat voor naby die radiator sit?

Thx
by martinleroux
Wed Sep 08, 2010 11:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Central locking sound
Replies: 9
Views: 1826

Central locking sound

Hi

My Hilux (KZ-TE) het altyd vir my 'n audio leidraad gegee as ek die bakkie oop of toesluit.

Skielik is die audio weg. Alles werk 100%, behalwe vir die tjirp waaraan ek gewoond geraak het.

Enige idee waar ek kan gaan soek - en nee, ek het nie 'n kat wat hom kon vang nie......
by martinleroux
Fri Jul 30, 2010 11:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Weet enigiemand?
Replies: 14
Views: 3544

Re: Weet enigiemand?

Dankie Piet

Hy is nog nie uit by ons nie, maar ek sal op die uitkyk bly.

Die foto is van die terein soos dit daar gelyk het. Links op die foto kan een van die Egel vrieskaste gesien word wat die see uitgespoel het

Thx
by martinleroux
Wed Jul 14, 2010 8:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Weet enigiemand?
Replies: 14
Views: 3544

Re: Weet enigiemand?

Ek is maar dom met die oplaai van 'n foto, maar gaan probeer.

Die rims lyk of dit 'n Hilux kan wees
by martinleroux
Thu Jul 08, 2010 4:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Weet enigiemand?
Replies: 14
Views: 3544

Weet enigiemand?

Ek het pas 'n groep mense deur Angola geneem en op 'n voertuig afgekom wat deur die see ingeneem is in die Langewand / Doodsakker.
Volgens die polisie op Foz de Cunene, was dit 'n groep van drie voertuie vanaf SA

Het enigiemand enige inligting?
by martinleroux
Fri Apr 23, 2010 10:59 am
Forum: General Mods
Topic: KZ-TE Battery upgrade
Replies: 1
Views: 1206

KZ-TE Battery upgrade

I have to replace my standard battery, but would like to upgrade to a bigger unit, if possible a deep cycle battery. The space however seems to small. Any help would be appreciated.
Thx
by martinleroux
Fri Apr 24, 2009 4:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Behalwe OME watter ander shocks
Replies: 25
Views: 2783

Re: Behalwe OME watter ander shocks

Ek het 'n stel Camil's op wat nou reeds 6 trips deur Angola gedoen het sonder enige probleme.
Ek hou ook van die 'springload' wat verstel kan word.

As gevolg van laasgenoemde, verhoog hulle die ry-hoogte met ongeveer 1"

Go to advanced search