Search found 1103 matches

by Masekind
Mon Jan 18, 2016 7:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek hulp met pryse asb
Replies: 11
Views: 1291

Re: Soek hulp met pryse asb

Bibendum wrote:Ek stel belang in die tank asb.
Riaan
082drie3een0ses11
Sorry hy is klaar weg
by Masekind
Tue Jan 12, 2016 3:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Soek hulp met pryse asb
Replies: 11
Views: 1291

Re: Soek hulp met pryse asb

Sorry dit kom van n 2005 vigo V6 af
by Masekind
Mon Jan 11, 2016 10:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek hulp met pryse asb
Replies: 11
Views: 1291

Soek hulp met pryse asb

Dagse aan almal
Was baie lank laas hier gewees voorspoed vir almal
Ek soek hulp mat pryse wil n ARB bumper,LR tank weet nie wat se size is hy nie, hilux belly plate en rock sliders wat ek wil verkoop
by Masekind
Wed Aug 26, 2015 9:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toy land cruiser
Replies: 8
Views: 435

Re: Toy land cruiser

ChrisF wrote:By Toyota ?

Sien nie Toy in die winkels nie .....
Hulle het ook nie lol
by Masekind
Wed Aug 26, 2015 9:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toy land cruiser
Replies: 8
Views: 435

Re: Toy land cruiser

Dankie latweet maar as jy iets kry asb
by Masekind
Wed Aug 26, 2015 7:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toy land cruiser
Replies: 8
Views: 435

Re: Toy land cruiser

Hy is n regte toy, soek n model cruiser lol
by Masekind
Wed Aug 26, 2015 7:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toy land cruiser
Replies: 8
Views: 435

Toy land cruiser

Dagse almal was baaai lank laas hier :shh:
Kan iemand my dalk help ek is opsoek na n "toy land cruiser"
Groete
by Masekind
Tue Apr 28, 2015 12:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Right tools
Replies: 6
Views: 728

Re: Right tools

haha n man met n plan
by Masekind
Fri Mar 27, 2015 9:26 am
Forum: Build your own:
Topic: Brad Harrison plug vraag
Replies: 7
Views: 1088

Re: Brad Harrison plug vraag

Dankie sal so maak
by Masekind
Fri Mar 27, 2015 8:27 am
Forum: Build your own:
Topic: Brad Harrison plug vraag
Replies: 7
Views: 1088

Brad Harrison plug vraag

Ek sit n duel battery system in en wil hoor hoe druk die brad Harrison plug se pinte in die casing
by Masekind
Fri Mar 27, 2015 7:36 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Outer CV joint removal
Replies: 2
Views: 501

Re: Outer CV joint removal

Nee hy het nie 1 nie net die inner
by Masekind
Thu Mar 26, 2015 7:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: I wonder what happened here
Replies: 20
Views: 1014

Re: I wonder what happened here

Aquanaut wrote:
Obelix and Dogmatix wrote:
Masekind wrote:Dink dit was die Cruiser wat alles vol modder gespin het want die deur is nog skoon
Mooi opgelet dink nou ook die selle
I think you are right :celebrate:
Ek sit voor in die klas :lmao: :lmao: :lmao:
by Masekind
Wed Mar 25, 2015 11:02 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 IFS sump plug washer
Replies: 6
Views: 360

Re: 2.7 IFS sump plug washer

Houkswyn wrote:Thanks for the responses guys.

I will go buy a few on the weekend.

Should I get aluminum or copper washers? Is aluminum better?
Toyota verkoop nou net aluminium washers het laas week gekoop dink dit was R9
by Masekind
Wed Mar 25, 2015 10:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: I wonder what happened here
Replies: 20
Views: 1014

Re: I wonder what happened here

Daai radiator skoon maak :lmao:
by Masekind
Wed Mar 25, 2015 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ai Ai Ai
Replies: 8
Views: 521

Re: Ai Ai Ai

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Eksdom ook
by Masekind
Wed Mar 25, 2015 8:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: I wonder what happened here
Replies: 20
Views: 1014

Re: I wonder what happened here

Dink dit was die Cruiser wat alles vol modder gespin het want die deur is nog skoon
by Masekind
Mon Mar 23, 2015 11:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Help please D4D 3.0 Hilux
Replies: 9
Views: 790

Re: Help please D4D 3.0 Hilux

Is daar diesel in die tank :surrender: :surrender: :surrender: :surrender:
by Masekind
Mon Mar 23, 2015 7:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Not for sensitive viewers...
Replies: 12
Views: 1029

Re: Not for sensitive viewers...

Dit is bad
by Masekind
Fri Mar 20, 2015 3:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 40L V6 Petrol verbruik
Replies: 11
Views: 467

Re: 40L V6 Petrol verbruik

n ekstra tenk help baie :cooldude: :cooldude: :lmao: :lmao:
by Masekind
Fri Mar 20, 2015 2:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 40L V6 Petrol verbruik
Replies: 11
Views: 467

Re: 40L V6 Petrol verbruik

Ek het so 15.6 gekry en met die chip kry ek op die oop pad 13.3 op 130km/h, is mal oor my V6
by Masekind
Thu Mar 19, 2015 7:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Skyscraper built in 19 days
Replies: 16
Views: 982

Re: Skyscraper built in 19 days

:lmao: :lmao: :lmao:
Dit wil gedoen wees
by Masekind
Wed Mar 18, 2015 3:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Beeste...sideline
Replies: 8
Views: 487

Re: Beeste...sideline

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Masekind
Fri Mar 13, 2015 11:39 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: What is this?
Replies: 16
Views: 2996

Re: What is this?

Dit is vir n halwe graaf :laugh2: :laugh2: :laugh2:
by Masekind
Wed Mar 11, 2015 9:28 am
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Another one gone
Replies: 43
Views: 4234

Re: Another one gone

Ai jammer om te hoor Quentin
by Masekind
Tue Mar 10, 2015 3:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Pressure build up in fuel tank
Replies: 14
Views: 651

Re: Pressure build up in fuel tank

Ek is maar dom met die -2005 modelle maar die vigo get n carbon filter wat die over pressure op die tank uitlaat wat van die petrol tank af kom
by Masekind
Tue Mar 10, 2015 7:56 am
Forum: The Workshop
Topic: Pressure build up in fuel tank
Replies: 14
Views: 651

Re: Pressure build up in fuel tank - replace breather?

Koppelaar wrote:Does anyone perhaps know where I can buy a new "breather valve" in Pretoria or Nylstroom? Cannot get one in Ellisras, not even from the stealers!
Praat jy van die carbon filter?
by Masekind
Fri Mar 06, 2015 2:38 pm
Forum: Hobbies
Topic: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian
Replies: 14
Views: 2401

Re: My nuwe projek - 8 Duim Dobsonian

Sal nice wees om hom te sien as hy klaar is
by Masekind
Thu Mar 05, 2015 4:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: First time Toyota Owner
Replies: 20
Views: 2064

Re: First time Toyota Owner

Baie welkom
by Masekind
Tue Mar 03, 2015 7:54 am
Forum: The Workshop
Topic: Pressure build up in fuel tank
Replies: 14
Views: 651

Re: Pressure build up in fuel tank

Stoot hy petrol uit?
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 4:30 pm
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Hilux gesteel
Replies: 26
Views: 3215

Re: Hilux gesteel

dit kan goed werk
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 2:33 pm
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Hilux gesteel
Replies: 26
Views: 3215

Re: Hilux gesteel

Dit kan goed werk
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 11:41 am
Forum: 4x4Direct
Topic: 3x Foldable tables for cheap - Cape Town only
Replies: 14
Views: 2335

Re: 3x Foldable tables for cheap - Cape Town only

I need space, we have 3x foldable tables which we used in the shop but are now standing in our way. Only available at our Cap e Town branch if you buy in the shop. We do not have the boxes no more so I am not going to courier them The were only used to display products on, so they not brand new the...
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 9:25 am
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Hilux gesteel
Replies: 26
Views: 3215

Re: Hilux gesteel

Het die naweek met n ou wat heeldag aan karre werk gepraat en het toe die kill switch/cut out switch met hom bespreek. Hy se dit moet so gedoen word dat die ECU altyd krag moet he aangesien hy nie hou van aan en af die heeldag nie. Ek sal maar die battery na starter draad deur die kill switch laat ...
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 9:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

:lmao: :lmao: :lmao:
het self met 1 geleer hy was baaie oud die bakwerk was erg geroes en die exhaust ook gaar, het die bakkie gestart met n 16mm flat spanner op die starter met die duur oop sodat al die rook eers weg waai en uit die bakkie kom voor jy ry :laugh2:
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 7:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Direct.
Replies: 23
Views: 1298

Re: 4x4 Direct.

Ek moet ook se ek het ook net nog goeie diens gekry, ons is dalk so bederf met hulle diens dat dit n skok is as ons nie iets kry nie :laugh2: :laugh2:
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 7:11 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

ChrisF wrote:
hansman wrote:Hi
Die boere gebruik sommer draat en tang en gewoonlik werk dit!!!!!Spot net is self n boer
Hansman&Vaaltyn
NB is besig om V12 uit "front clip" te haal vir my Cruiser
BLOU-draad

en

WATER POMP tang .... :tease:




JA, ek het alby in my bakkie ...


Dit werk net op n Isuzu
by Masekind
Thu Feb 26, 2015 7:09 am
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Hilux gesteel
Replies: 26
Views: 3215

Re: Hilux gesteel

Het die naweek met n ou wat heeldag aan karre werk gepraat en het toe die kill switch/cut out switch met hom bespreek. Hy se dit moet so gedoen word dat die ECU altyd krag moet he aangesien hy nie hou van aan en af die heeldag nie. Ek sal maar die battery na starter draad deur die kill switch laat ...
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 11:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Dankie hex sal dit dan wees
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 11:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Ek kry myne nie :cry:
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 10:01 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Dankie het geweet die slim manne sal kan help :dance1:
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 9:37 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Re: Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Dankie het net al gehoor dat die hex oor tyd los kom op draad met fyn draadjies in soos n battery kabel maar dit self nog nie gesien nie.
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 9:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Crimping vorm van 16mm kabel help asb
Replies: 20
Views: 719

Crimping vorm van 16mm kabel help asb

Watse krimp vorm stel julle voor is die beste vir battery kabel
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 7:19 am
Forum: The Workshop
Topic: Watse diens parte?
Replies: 9
Views: 476

Re: Watse diens parte?

ChrisF wrote:HOPPY - watter engin en diff olie sou jy aanbeveel vir die :

- V6 4 liter ?

- 3.0 D-4D ?

- 2,5 D-4D ?
:siffler: :siffler: :siffler: :subscribed: :subscribed: :subscribed:
by Masekind
Wed Feb 25, 2015 7:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nou gaan ons braai................
Replies: 3
Views: 220

Re: Nou gaan ons braai................

Jy ry rond om te gaan braai
by Masekind
Tue Feb 24, 2015 4:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse diens parte?
Replies: 9
Views: 476

Re: Watse diens parte?

Dankie
by Masekind
Tue Feb 24, 2015 11:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Watse diens parte?
Replies: 9
Views: 476

Watse diens parte?

Wat stel julle voor is n goeie produk om meet te diens:
Olie
olie filter
petrol filter
Toyota goed is net te duur
by Masekind
Tue Feb 24, 2015 8:36 am
Forum: Humor
Topic: GEDULD
Replies: 7
Views: 2209

Re: GEDULD

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Masekind
Mon Feb 23, 2015 7:28 am
Forum: Meet the People
Topic: Future Hilux owner and new member
Replies: 26
Views: 1239

Re: Future Hilux owner and new member

Welkom hier
by Masekind
Mon Feb 23, 2015 7:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tracking by cellphone
Replies: 3
Views: 231

Re: Tracking by cellphone

Hangover wrote:Seems like i would deel n paar PK's uit before i takes me bike back...
:lmao: :lmao: :lmao: ja hy sal dan nie gou weer iets steel nie
by Masekind
Mon Feb 23, 2015 7:14 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose
Replies: 6
Views: 431

Re: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose

Sterkte daar met die oplosing ek het net die standaard tenk en as ek hom oop maak blaas daar so boetjie lug uit nie eers genoeg om n kers dood te plaas nie. Hoe weet ek dit, ek het dit eendag getoets met n kers. Sent from my GT-I9190 using Tapatalk :blink: :blink: :blink: :blink: :lmao: :lmao: :lmao:
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 2:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Semi deep cycle battery vraag
Replies: 4
Views: 222

Re: Semi deep cycle battery vraag

Dankie vir die info het nie eers geweet daar is semi deep cycle nie :laugh2: het dit raak gelees vandag ek so 2 weke terug n raylight 101 gekoop vir R1100 hoop gaan hou
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 1:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Home Brew
Replies: 15
Views: 546

Re: Home Brew

Dit is my tipe bier kan hom drink as ek opstaan :lmao: :lmao:
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose
Replies: 6
Views: 431

Re: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose

Hier is die carbon filter, as jy n nuwe prop op sit maak net seker die overflow pyp is nie bo die alternator nie, rotte het myne korter gemaak en die petrol het op die alternator gemors

viewtopic.php?f=3&t=37127" onclick="window.open(this.href);return false;
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 1:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose
Replies: 6
Views: 431

Re: 4.0 V6 Fuel Tank Breather Hose

Die non return valve op die brandstof prop is uit gehaal om die druk daar te laat uit gaan so as alby tanks prop vol is en dis warm druk die petrol daar uit of as jy teen n helling stop. Die premere tank het n breather maar die LR tank sit gewoonlik hoër as die breather holte op die tank dan is daar...
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 1:18 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuut op Forum
Replies: 8
Views: 1494

Re: Nuut op Forum

Welkom hier Riaan, mooi lux daai
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 1:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Semi deep cycle battery vraag
Replies: 4
Views: 222

Re: Semi deep cycle battery vraag

Ja die prys veskil is amper dubeld
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 12:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Semi deep cycle battery vraag
Replies: 4
Views: 222

Semi deep cycle battery vraag

Wat is die veskil tussen n deep cycle en n semi deep cycle battery
by Masekind
Fri Feb 20, 2015 10:22 am
Forum: Meet the People
Topic: New member
Replies: 9
Views: 466

Re: New member

Welkom hier
by Masekind
Thu Feb 19, 2015 5:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff klap
Replies: 10
Views: 478

Re: Diff klap

Waar het jy parte gekoop ek het al gehoor die pirate centre bearings hou nie en Toyota vra by R1000 en die universal joints seke ok daar rond.

Go to advanced search