Search found 109 matches

by Rattlesnake
Fri Oct 11, 2019 9:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: It's with a sad heart...
Replies: 11
Views: 2846

Re: It's with a sad heart...

I am interested in the roof rack if you want to sell? Thanks
by Rattlesnake
Fri Jun 22, 2018 12:32 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Fog lights
Replies: 11
Views: 4141

Re: Fog lights

👍
by Rattlesnake
Thu Jun 21, 2018 2:23 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Fog lights
Replies: 11
Views: 4141

Re: Fog lights

Hi Jannie. Here is my nr 084 888 1973.
by Rattlesnake
Tue Jun 19, 2018 11:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kzte horlosie
Replies: 2
Views: 1003

Re: Kzte horlosie

Dankie Louis. Sal so maak
by Rattlesnake
Tue Jun 19, 2018 3:36 am
Forum: The Workshop
Topic: Kzte horlosie
Replies: 2
Views: 1003

Kzte horlosie

More almal
Die horlosie in my kz se dash se kop is deurmekaar. Hy wys net van 10h00 tot 19h00. Twee is nie meer n twee nie en so aan. Wat ek kan onthou het hy net die 12hr format gewys nou wys hy die 24hr format. Is daar n manier wat mens dit kan reset of het dit sy dae gehad?
by Rattlesnake
Mon Jun 18, 2018 4:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Fog lights
Replies: 11
Views: 4141

Re: Fog lights

Hi Jannie. If you talking about the lights in the bottom half of the bumper, it can be done. I have a set fitted in there. Its its not difficult to do it.
by Rattlesnake
Mon Mar 26, 2018 3:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2572

Re: Advies asb

Hi Gideon. Ja, lyk my dit is die oorsaak. Ek't gedink as ek bodylift doen dit sal werk maar ander rims lyk na die antwoord.
by Rattlesnake
Fri Mar 23, 2018 5:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2572

Re: Advies asb

Thanks Andy
by Rattlesnake
Fri Mar 23, 2018 4:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2572

Re: Advies asb

Hi Andy. That was my thoughts as well after doing some good thinking. It will be less complecated and much cheaper. Thanks guys for the tips and advise.
by Rattlesnake
Fri Mar 23, 2018 12:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2572

Re: Advies asb

Supa quick in Brackenfell het dit al gedoen
by Rattlesnake
Fri Mar 23, 2018 8:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advies asb
Replies: 10
Views: 2572

Advies asb

Die kz kon oorspronlik uit met 245/75/15 bande. Ek het opgesit 265/75/15 met n negtiewe offset rim(deep dish). As ek skerp draai skawe die tyre teen die body. Ek net al n bietjie van die plastiek weg gesny maar wil nie nog sny nie. Wat is my ander opsies? Body lift? Waarna sal ek moet kyk? As ek die...
by Rattlesnake
Fri Mar 16, 2018 6:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: panel beaters
Replies: 5
Views: 1461

panel beaters

Goeie more. Is daar nog goeie betroubare panelbeaters in die Kaap en wat betroubaar is?
by Rattlesnake
Fri Sep 01, 2017 8:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Double din radio in 2001 IFS hilux
Replies: 1
Views: 1090

Re: Double din radio in 2001 IFS hilux

Ek het n single din radio ingesit met die 7 duim skerm wat uitkom as jy dit aan sit
by Rattlesnake
Mon May 15, 2017 9:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Replacement bumper
Replies: 5
Views: 1963

Re: Replacement bumper

Yes but the ones i went to does not make it from aluminium. Thas why i am asking :D:
by Rattlesnake
Mon May 15, 2017 4:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Replacement bumper
Replies: 5
Views: 1963

Re: Replacement bumper

Een wat klaar gemaak is of een laat maak.
by Rattlesnake
Mon May 15, 2017 3:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Replacement bumper
Replies: 5
Views: 1963

Replacement bumper

Goeie dag almal. Ek wil n replacement bumper op my bakkie sit maar van aluminium. Waar kan ek gaan aanklop? Baie dankie
by Rattlesnake
Mon Mar 06, 2017 8:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Bushes
Replies: 3
Views: 889

Re: Bushes

Dankie
by Rattlesnake
Mon Mar 06, 2017 7:41 am
Forum: The Workshop
Topic: Bushes
Replies: 3
Views: 889

Bushes

Goeie more. Waar in die kaap kan ek die suspension bushes key vir my KZ? Ball joints met grease nipples? Baie dankie
by Rattlesnake
Sun Jan 22, 2017 6:36 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Aftermarket rear view/reverse cameras
Replies: 9
Views: 6175

Re: Aftermarket rear view/reverse cameras

Ismail, I have to get everything.
by Rattlesnake
Sat Jan 21, 2017 11:20 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Aftermarket rear view/reverse cameras
Replies: 9
Views: 6175

Re: Aftermarket rear view/reverse cameras

Cassie. Brackenfell tak behoort ook seker te he?
by Rattlesnake
Sat Jan 21, 2017 11:19 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Aftermarket rear view/reverse cameras
Replies: 9
Views: 6175

Re: Aftermarket rear view/reverse cameras

Ismail. Camera with monitor? Also with warning signal and the green yellow red indicating lines on the screen? How is the night vision?
by Rattlesnake
Fri Jan 20, 2017 12:21 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Aftermarket rear view/reverse cameras
Replies: 9
Views: 6175

Aftermarket rear view/reverse cameras

Ek dink daaraan on een van die goed op die vrou se kar te sit. Wat sal julle se is n goeie opsit en is dit die moeite werd ? Waar is n goeie plek om so iets te loop in die kaap? Dankie
by Rattlesnake
Sat Oct 29, 2016 4:16 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Waar is jou EGT en boost gauges?
Replies: 3
Views: 3134

Re: Waar is jou EGT en boost gauges?

Myne sit in die holte onder die lighter socket
by Rattlesnake
Mon Sep 26, 2016 10:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: wellpoint
Replies: 9
Views: 1837

wellpoint

Wie in Brackenfell doen wellpoints
by Rattlesnake
Thu May 26, 2016 7:37 am
Forum: The Workshop
Topic: Caster en Camber bolts
Replies: 2
Views: 1055

Re: Caster en Camber bolts

Louis, nee nog nie. Ek het hier in die Kaap rond gevra en almal se ek moet agente toe gaan.
by Rattlesnake
Tue May 24, 2016 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Caster en Camber bolts
Replies: 2
Views: 1055

Caster en Camber bolts

Ek het verlede Saterdag my KZ gevat vir wheel balancing, rotation en alignment. Toe dit by die wheel alignment kom se die ou dat die ern camber bolt is gewear of gesease. Hy se dit is comon by die model bakkies. Toyota vra R700 vir een bout. Enige raad of idees sal wardeer word. Die bakkie het nou 1...
by Rattlesnake
Wed Mar 02, 2016 2:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: K&N air filter
Replies: 7
Views: 2036

Re: K&N air filter

Ia die papier filter nie fyner nie??
by Rattlesnake
Wed Mar 02, 2016 9:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: K&N air filter
Replies: 7
Views: 2036

Re: K&N air filter

So die papier filters is maar tog nog die beste?
by Rattlesnake
Wed Mar 02, 2016 7:33 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: K&N air filter
Replies: 7
Views: 2036

K&N air filter

Goeie more. Sal julle dink n K&N filter is n goeie ding vir n KZTE of is die oorspronklike papier filter beter vir skoon lug?
by Rattlesnake
Wed Feb 10, 2016 9:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

Re: D4D air scoop op KZTE

Ek sal soos met die snorkel eerder gaan na mense wat weet wat hulle doen.
by Rattlesnake
Wed Feb 10, 2016 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

Re: D4D air scoop op KZTE

En as daar water deur die scoop op die blok of turbo val as dit warm is?? Ek meen dit is seker dieselffe as wannee n water kruising gedoen word en die blok en turbo word nat.
by Rattlesnake
Tue Feb 09, 2016 9:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

Re: D4D air scoop op KZTE

Ja die looks van die scoop lyk goed maar as dit later gaan probleme gee met die werking van die engine dan los ek dit eerder
by Rattlesnake
Tue Feb 09, 2016 6:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

Re: D4D air scoop op KZTE

Of sou ek se dit is nie so goeie idee nie
by Rattlesnake
Tue Feb 09, 2016 6:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

Re: D4D air scoop op KZTE

So ek neem aan dit is n 50/50 call
by Rattlesnake
Tue Feb 09, 2016 12:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D air scoop op KZTE
Replies: 14
Views: 2935

D4D air scoop op KZTE

Goeie dag almal. Wat se veskil sal dit maak as jy n D4D bonnet scoop op n KZTE monteer sonder die intercooler? Sal dit help met die hitte in die engine bay? Is dit n idee om aan te dink of is dit net the mors? Die idee is dat daar lug van bo af ook op die engine kom? Ek weet ek gaan n paar wilde ant...
by Rattlesnake
Thu Feb 04, 2016 7:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: RTT roofrack mount en stoor
Replies: 0
Views: 1064

RTT roofrack mount en stoor

Na n lang kop krap het ek vir my n RTT aangeskaf. Enige ideas om hom te mount op die roof rack sal waardeer word. So ook om hom te stoor in die garage. Ek het ideas wil net hoor wat julle voorstel en dan besluit hoe om te doen. Hoor graag van julle.
by Rattlesnake
Sun Dec 06, 2015 6:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toyota stickers(decals)
Replies: 5
Views: 1741

Toyota stickers(decals)

Goeie dag. Ek het nuwe decals vir my Hilux gekoop nadat ek die tailgate gesprei het. Ek weet dit is seker nie te moeilik om dit self te mount nie, maar waar kan ek gaan in Kaap area om dit te mount of is daar iemand wat dit al gedoen het wat my kan help? Dankie
by Rattlesnake
Sun Nov 22, 2015 7:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Be on the lookout
Replies: 11
Views: 2361

Re: Be on the lookout

Het jy dit by SAPS aangemeld
by Rattlesnake
Tue May 26, 2015 5:18 pm
Forum: General Mods
Topic: Off road bumper
Replies: 7
Views: 2322

Re: Off road bumper

Martin. I did speak to him but he is busy moving house. I just look at all my options ;-)
by Rattlesnake
Tue May 26, 2015 11:49 am
Forum: General Mods
Topic: Off road bumper
Replies: 7
Views: 2322

Re: Off road bumper

Hi Pieter. Watse bullbar het jy op? ALU of staal?.
by Rattlesnake
Sun May 24, 2015 8:57 am
Forum: General Mods
Topic: Off road bumper
Replies: 7
Views: 2322

Off road bumper

Ek dink daar aan om n off road bumper op my Hilux KZTE te sit. Is dit nodig om die voorste suspensie te upgrade om die gewig te dra?
by Rattlesnake
Tue May 19, 2015 6:59 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Modifikasie vir breer bande
Replies: 8
Views: 3201

Re: Modifikasie vir breer bande

George, op die oomblik het ek 245/75/15 tyres op. Die rim is n wyer en is diep. So hy staan verder uit as die oorspronklike rim. Met die setup het die voor tyers teen die body geraak as jy skerp draai. Die tortion bars is toe opgestel. Ek wil hou 265/75/15 opsit. Dit gaan weer die body raak met die ...
by Rattlesnake
Mon May 18, 2015 7:10 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Modifikasie vir breer bande
Replies: 8
Views: 3201

Re: Modifikasie vir breer bande

As ek die suspension lift doen, wat word als gedfoen? Wat moet ek ingedagte hou of is dit beter om te laat doen? Watse maak is waarde vir geld?
by Rattlesnake
Sun May 17, 2015 7:46 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Modifikasie vir breer bande
Replies: 8
Views: 3201

Modifikasie vir breer bande

Ek wil breer bande op my kz sit. Wat sal julle voorstel, body lift of suspension lift?
by Rattlesnake
Fri May 15, 2015 8:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Cut off skakelaar
Replies: 19
Views: 3327

Re: Cut off skakelaar

Goeie naand. Kan ek ook sy details kry? Dankie
by Rattlesnake
Wed Apr 01, 2015 7:13 am
Forum: General Mods
Topic: Skuif vensters in alu canopy
Replies: 7
Views: 2224

Re: Skuif vensters in alu canopy

Vir al die mense/maadskappye wat ek al gebel/mail het, het nog nie een kwitasie gekry nie. Of hul respond nie of se net ons sal terug kon. SWAK!
by Rattlesnake
Sun Mar 29, 2015 8:17 am
Forum: General Mods
Topic: Skuif vensters in alu canopy
Replies: 7
Views: 2224

Re: Skuif vensters in alu canopy

Het al maar by wil nie terug praat nie
by Rattlesnake
Sat Mar 28, 2015 10:16 pm
Forum: General Mods
Topic: Skuif vensters in alu canopy
Replies: 7
Views: 2224

Skuif vensters in alu canopy

Ek wil skuif vensters in die kant deure van my alu canopy sit. Op die oomblik is daar geen vensters in nie. Waar sal julle se is die beste plek om te gaan?
by Rattlesnake
Wed Mar 25, 2015 7:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diefstal..voorkoming ....."hide"
Replies: 26
Views: 4236

Re: Diefstal..voorkoming ....."hide"

Het pm gestuur.
by Rattlesnake
Fri Feb 20, 2015 11:30 pm
Forum: Updating your profile
Topic: user name
Replies: 44
Views: 12362

Re: user name

Ek wil my name ook verander ja Smurf, as my nie al geneem is nie
by Rattlesnake
Thu Feb 05, 2015 10:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
Replies: 26
Views: 3455

Re: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX

Kevin, waar presies is dit?
by Rattlesnake
Thu Jan 08, 2015 6:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre repairs in Cape Town
Replies: 4
Views: 963

Re: Tyre repairs in Cape Town

If I am not mistaken they call it a mushroom plug. You can go to Tiger wheel and tyre. Hopefully is the cut not to big?.
by Rattlesnake
Fri Jan 02, 2015 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 65mm masonary drill.
Replies: 11
Views: 1893

Re: 65mm masonary drill.

Trek n 65mm dia sirkel. Vat n kleiner masonary bit en boor kleiner gate in die rondte. Slaan dan die gat hit met n beitel
by Rattlesnake
Mon Dec 29, 2014 11:07 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: antenna gat groote
Replies: 21
Views: 7873

Re: antenna gat groote

My brein is op vakansie soos ek is :lol:
Dit klink nie ja n goeie idee nie. Sal kyk na die C pilar opsie. Dankie vir almal se raad :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Rattlesnake
Mon Dec 29, 2014 7:13 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: antenna gat groote
Replies: 21
Views: 7873

Re: antenna gat groote

Meskien het ek verkeerd begin. Ek sal oor begin ;-) Ek het n 2004 KZ. Die FM radio se aireal is gemonteer op die drywerkant modderskerm. Nou ek wil die aireal afhaal en die VHF radio se antenna daar in dieselfde gat in die modderskerm monteer. Is die gat groote 19mm? Is daar panele wat sal verhoed d...
by Rattlesnake
Sun Dec 28, 2014 9:59 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: antenna gat groote
Replies: 21
Views: 7873

Re: antenna gat groote

Oom Erik. My plan is of was om die FM radio se aireal uit te haal en n vhf antenna(zarra 60) antenna daar te sit mits die gat 19/20mm is.
by Rattlesnake
Sun Dec 28, 2014 7:58 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: antenna gat groote
Replies: 21
Views: 7873

Re: antenna gat groote

Ja die gat groote vir die vhf antenna moet 19mm wees. As dai gat op die fender 19mm is dan mount ek die vhf antenna daar, anders moet ek ander plan maak. Sien ek wil nie onnodig gate maak nie.
by Rattlesnake
Sat Dec 27, 2014 9:34 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: antenna gat groote
Replies: 21
Views: 7873

antenna gat groote

Goeie naand almal
Ek het n 2004 IFS KZTE. Voor ek my onnodig werk gaan gee, wat is die groote van die antenna gat op die drywer kant fender vir die FM/AM radio? Ek wil n VHF antenna daar mount. Julle terug voer sal wardeer word.
by Rattlesnake
Sat Dec 27, 2014 11:15 am
Forum: Build your own:
Topic: Teflon Strips- Kaapstad Area
Replies: 7
Views: 3190

Re: Teflon Strips- Kaapstad Area

Jy kan Gartech in Epping ook probeer.

Go to advanced search