Search found 39 matches

by Wapper
Fri Jan 26, 2024 3:42 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Warn Tabor 8K winch R6000
Replies: 5
Views: 993

Re: Warn Tabor 8K winch R6000

Hi. Still available. I was in Limpopo this week. I am sure I can arrange a lift to Johannesburg
by Wapper
Thu Jan 18, 2024 4:10 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Warn Tabor 8K winch R6000
Replies: 5
Views: 993

Re: Warn Tabor 8K winch R6000

I am from Kimberley, but travel quite a lot. Bought it with a bakkie in 2015 and took it off when WBC did not want to pay for it. Its not modified, was mounted in a off grid bumber
by Wapper
Wed Jan 17, 2024 9:40 am
Forum: Accessories for Sale
Topic: Warn Tabor 8K winch R6000
Replies: 5
Views: 993

Warn Tabor 8K winch R6000

Warn Tabor 8K working 100%
warn2.jpg
warn 3.png
warn 3.png (105 KiB) Viewed 951 times
by Wapper
Mon Aug 22, 2016 2:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kan iemand asb vir my meet?
Replies: 4
Views: 1297

Re: Kan iemand asb vir my meet?

Hallo Frederick

Ek sien jy is oorval met die terugvoer. Myne gemeet 1545mm(L) X 1510mm(B) (myne is ge-rubberrise )

Waar hy die wydste is.
by Wapper
Thu Jun 30, 2016 8:51 am
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

I am not sure, will check when I get my new unit. I can’t remember hearing the fan on solar, but that might just be due to the low amps. I think the fans are triggered when the amp goes past a certain point and my panels have only given about 5a .
by Wapper
Mon Jun 27, 2016 1:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

No they sent an old unit by mistake.
by Wapper
Mon Jun 27, 2016 12:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

Sorted, George helped me very quickly.
Thanks George, Great service
by Wapper
Mon Jun 27, 2016 11:29 am
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

George I sent you the details.

The documents I got with it even states auto switch over.
by Wapper
Sun Jun 26, 2016 6:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

Thanks Chris, will do tomorrow.
by Wapper
Sun Jun 26, 2016 4:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

Bought it from 4x4 Direct in Feb this year. Even the documents I got from them stated auto switch over.
by Wapper
Sun Jun 26, 2016 3:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

Re: HCDP 30amp not switching to solar

"Auto switch over from Solar Panel MPPC mode to Car mode when alternator voltage is detected"
http://www.hcdpelectronics.co.za/index. ... duct_id=50" onclick="window.open(this.href);return false;

This is stated under the techical notes
by Wapper
Sun Jun 26, 2016 1:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: HCDP 30amp not switching to solar
Replies: 19
Views: 3208

HCDP 30amp not switching to solar

Hi Could someone please give me some advice? I bought the HCDP 30Amp dc to dc charger and connected it as per the documentation I got. It works fine when the engine is running but does not switch over to solar when I turn the engine off. I have an amp meter connected inline to check how many amp is ...
by Wapper
Sun Jun 12, 2016 2:43 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mabuasehube na Nossob via Motopi
Replies: 3
Views: 3517

Re: Mabuasehube na Nossob via Motopi

Hallo Tinus

Kan nie sien hoekom jy dit nie sal kan doen nie. Ons is ook oppad daai kant to en sleep trailers. Die Matopi roete het net n paar duine en hulle is nie regtig baie hoog nie.

Ons wou die Wilderness roete ry maar dit mag nie met n trailer gedoen word nie.
by Wapper
Wed Jun 01, 2016 9:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink_Opgelos!!!

So.... Soos hulle se aanhouer wen. Het dit toe regekry!!!! met n S4 wat nie opgedateer is na Android 4.4 nie. So werk met 4.2 tot 4.3 Moes Drivelink download van internet af en self op foon laai. Sal die file oor dropbox share as iemand dit soek. Het to gesukkel om n navigation app te kry om te werk...
by Wapper
Sun May 29, 2016 6:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink

Ek dink die nuwe bakkie se sagteware is anders. Het probeer met s6 met my 2015 hilux maar hy wys geen apps nie.
Probeer Bringgo in die play store. ook n mirrolink gps app.
by Wapper
Wed May 04, 2016 8:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink

Rigardt jy moet kyk as jy menu druk of daar n uigeblankte mirrorlink icon is. Dis die radio wat nie die maps/nav knoppie het nie.
by Wapper
Wed May 04, 2016 8:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink

Ja jy kan sekere apps op die radio sien en beheer. Of so sê hulle. Sal nie weet tot ek n S3 opspoor nie.
by Wapper
Wed May 04, 2016 8:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink

Ek het net gelees van iemand met fortuner wat dit reggekry het maar is seker my 2015 hulix het die selfde unit
by Wapper
Wed May 04, 2016 7:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Re: Mirrorlink

Daar is n versklil tussen sceen mirroring en mirrorlink. Wat jy nou verduidelik het klink meer soos screen mirror. Dit kan gebruik word om jou foon of tablet op die tv of rekenaar te sien. maar kyk ma of jy iets regkry. Die Rav sal n icon op die radio he wat sê mirrorlink. Soos ek verstaan het Toyot...
by Wapper
Wed May 04, 2016 5:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Mirrorlink
Replies: 11
Views: 4145

Mirrorlink

Naand Het iemand al dit reg gekry om hulle fone te connect met mirrorlink? Wat ek sover kon vasstel is dat jy n foon soos n S3 nodig het, maar kry dit nie eers daarmee reg nie. Vir die wat nie weet nie, mirrorlink laat jou toe om you foon se skerm op die radio te sien en te gebruik, so jy kan die gp...
by Wapper
Tue Jun 11, 2013 5:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Dit sal seker op die ou end die enigste manier wees om iets te vermag. Maar ek gee hulle nog kans om my epos te beantwoord.
by Wapper
Tue Jun 11, 2013 5:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Aan almal wat se dis nie die produk nie. My klagte is in by Toyota SA. Hulle het nou vir my n mail gestuur en gese hulle het Toyota in Kimberley gebel en hulle se daar was niks fout met my clutch nie. Moerse baie moeite gedoen om vir my te se wat ek klaar weet. Ek is baie bly vir die van julle wat u...
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 3:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Haha Ja, tenminste as ek op die familie skree luister hulle!
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 2:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Hoekom is dit nodig om so verskriklik te moet skree, ek maak myself oud en lelik. Ek het tog duur vir die voertuig betaal, en ek is mos die klient? Gelukkig is hy amper klaar betaal. Sal nou n ander maatskapy n geleentheid gee om my intedoen.
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 2:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Caskru ek weet glad nie, wonder of hulle weet.
Dis die enigste handelaar in Kimberley, die naaste ander een is Bloemfontein.
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 1:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

oh en ja ek het gelukkig als op skrif.
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 1:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Re: Hoeveel geraas moet n mens maak?

Ek stem met julle saam ja, maar my probleem was nou met Toyota en niemand anders nie. Die handelaar verteenwoordig tog die handelsmerk. Ek gaan nie stry nie bly nog n goeie bakkie.
by Wapper
Fri Jun 07, 2013 12:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoeveel geraas moet n mens maak?
Replies: 30
Views: 3490

Hoeveel geraas moet n mens maak?

Hoeveel geraas moet n mens maak? Wil graag my storie met julle deel. Ek, n groot Toyota aanhager, het vir my n nuwe Hilux d/cab 4x4 in 2010 gekoop. Was baie gelukig toe ek die voertuig kan gaan optel. Behalwe vir die feit dat ek R150 moes betaal vir diesel wat hulle ingegooi het en toe gesê is om by...
by Wapper
Wed May 29, 2013 9:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Bande
Replies: 6
Views: 805

Nuwe Bande

Hi Almal Ek beplan om nuwe bande vir my bakkie te koop. Het met baie mense gepraat en net soveel menings gekry. Weet nie of dit al vantevore gedoen is nie maar ek dink dit sal interessant wees om te hoor watse bande julle op julle voertuie het , die onstandighede waar hulle gebruik word en die kilo ...
by Wapper
Wed Jun 06, 2012 9:49 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia Meat Ban
Replies: 14
Views: 2351

Re: Namibia Meat Ban

Dankie Johan
by Wapper
Tue Jun 05, 2012 3:20 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia Meat Ban
Replies: 14
Views: 2351

Re: Namibia Meat Ban

We are going through Ariamsvlei to Ai Ais. Thought we could buy at Spar in Karasburg but passing through on a Sunday. Will they be open?
by Wapper
Mon Jun 04, 2012 10:22 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia Meat Ban
Replies: 14
Views: 2351

Namibia Meat Ban

Hi
Does anybody know what is the latest on the meat ban? Planning to go there end of this month but can’t get a hold of customs. Seems they are using the same service delivery module as SA
by Wapper
Thu Mar 10, 2011 9:08 pm
Forum: Trip Reports
Topic: De hoop na Ai Ais
Replies: 2
Views: 1216

De hoop na Ai Ais

Goeie naand! Weet iemand dalk of mens van die ingang van die Richtersveldt(Alexanderbaai) direk na de hoop kan ry of moet jy verby sendelingsdift gaan. Ons beplan om die namakwa 4x4 roete te doen en dan deur die richtersveldt na ai ais to te gaan. Ek neem aan dat daar net die een grenspos is in die ...
by Wapper
Tue Oct 13, 2009 9:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: off road trailers
Replies: 10
Views: 1894

Re: off road trailers

Hi George Those trailers are about R27000 new and a rooftop tent can be anything from R8000 – R15 000, but second-hand the tents get quite cheap. Depending on the condition of the trailer you could look at anything between R27 000 and R35 000. I bought a new Jurgens XT 75 for R24 000 last year and g...
by Wapper
Thu Oct 01, 2009 1:58 pm
Forum: Places to go
Topic: Kaudom Nyae Nyae Pans Gobabis
Replies: 2
Views: 1364

Kaudom Nyae Nyae Pans Gobabis

Hi I am planning a trip to Namibia through the Kaudom and the into Botswana but do not want to take the tar road. I saw on t4a there is a road north from Gobabis M85 that stop and becomes a dry river. T4A shows there is a road running in the river and the continuing along the Botswana border and goi...
by Wapper
Wed Aug 27, 2008 1:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wapper sê/says Hello!
Replies: 19
Views: 2086

Re: Wapper sê/says Hello!

wel dit mag dalk al gebeur het.. sal nie weet nie, kan baie onthou nie, maar nee die naam kom van my hare af. hulle was nie voorstaanders van langerige hare nie.
by Wapper
Wed Aug 27, 2008 12:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wapper sê/says Hello!
Replies: 19
Views: 2086

Re: Wapper sê/says Hello!

Its a afrikaans WA.got the name in the hostel while studying
by Wapper
Wed Aug 27, 2008 12:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wapper sê/says Hello!
Replies: 19
Views: 2086

Re: Wapper sê/says Hello!

Dankie julle
Het nou n paar fotos op
by Wapper
Wed Aug 27, 2008 11:29 am
Forum: Meet the People
Topic: Wapper sê/says Hello!
Replies: 19
Views: 2086

Wapper sê/says Hello!

Hi almal

Eks nog n virgin met hierdie forum tiepe goed, so ek weti regtig waar om te begin nie! Buffel het my van die forum vertel en gehelp om te aan te sluit.
Het al so paar van die posts gelees en dink dis nogal interessant. wil ok my fotos aanheg maar weet nogi hoe ni, sal maar rondspeel en kyk.

Go to advanced search