Search found 518 matches

by Warrior
Tue Apr 19, 2016 9:03 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Replies: 15
Views: 1886

Re: More kilos per liter when snorkel head is turned around

Die duitsers het ook toetse op snorkels gedoen vir die Amarok en dieselfde bevind.
Andre 4x4 het n Seikel snorkel op sy Amarok. Forced of Ram air werk nie op n diesel nie.
by Warrior
Thu Apr 07, 2016 10:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: huismoeles - aka Dirk
Replies: 3
Views: 759

Re: huismoeles - aka Dirk

Klink my die week se petrol verhoging was die laaste strooi vir hom !
by Warrior
Tue Feb 09, 2016 6:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Firestone Destination mud terrains??
Replies: 8
Views: 971

Re: Firestone Destination mud terrains??

Mufasa prys :
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735
by Warrior
Fri Jan 22, 2016 3:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dunlop MT1
Replies: 5
Views: 800

Re: Dunlop MT1

nee ken nie maar dis n bleddie mooi tread pattern daai !

Kyk gerus ook na General Grabbers AT's en hulle muds - hulle is in die top 5 by meeste tyre toetse en lekker cheap ! :thumbup:
by Warrior
Wed Jan 13, 2016 3:24 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
Replies: 43
Views: 3793

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Wie is "Leka man" ???
Klink na n lekker ou
by Warrior
Mon Jan 11, 2016 10:58 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Replies: 15
Views: 2573

Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016

Dis tyd om jou profile pic te verander ! :siffler:
by Warrior
Sat Jan 09, 2016 2:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
Replies: 43
Views: 3793

Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016

Die 33Suid seuns sal daar wees vir die geesbeker :thumbup: :twisted:
Hopelik loop MrP se Colt daai tyd - het twee weke gelede amper sy ratkas daar in die duine agter gelos :taunt:
by Warrior
Thu Dec 24, 2015 1:46 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 3954

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Was baie lekker gewees - dankie vir Thys om ons die roete vanuit n ander hoek te wys. Het nie fotos gevat nie maar Thys en Allen het laat waai met die GoPro en Canon- hopelik plaas hulle n paar :thumbup: :thumbup: Raino het sy D Rod goed ingewy - darem n klein skrapie aan sy Burnco Bumper gekry :mrg...
by Warrior
Thu Dec 24, 2015 1:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Duine 26ste
Replies: 5
Views: 1994

Re: Atlantis Duine 26ste

Raino 079 884 9535
Eben 082 416 2707
by Warrior
Tue Dec 22, 2015 2:39 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 3954

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Might not be the first one but definitely none here in the Northern suburbs ( behind the Boerewors gordyn ) :surrender:
First 3" bodylift on a d4d by Hoppy afaik :thumbup:
by Warrior
Tue Dec 22, 2015 1:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis Duine 26ste
Replies: 5
Views: 1994

Re: Atlantis Duine 26ste

"Rynou" as ek Jack nie weer omgooi by Welgelegen nie sal ek virseker daar wees saam Mr P om di D Rod te kom uitsleep :twisted:
by Warrior
Tue Dec 22, 2015 12:44 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 22-29 December.
Replies: 16
Views: 2986

Re: Atlantis 22-29 December.

AM come join us at Welgelegen on 24.
We are planning to hit Atlantis on 26 Dec.
Dont know if you can make it but let us know ! :thumbup:
by Warrior
Tue Dec 22, 2015 10:02 am
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 3954

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Petou wrote:Nee manne.Eben word nie gerecover nie.Hy val so dat hy homself met een arm kan recover. :blink:
Eish dis waar ja - ek oefen arms en skouers al vir twee maande vir vinniger recoveries nou :mrgreen: :oops:
by Warrior
Mon Dec 21, 2015 4:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 3954

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Okay die datum het geskuif na die 24ste.
Ons kry mekaar 8am by Welgelegen.
Behoort dan teen 1pm klaar te wees - vir die wat nog geskenke moet gaan koop :shock:

:dance1:
by Warrior
Fri Dec 18, 2015 1:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
Replies: 28
Views: 3954

24 Dec - Welgelegen CPT

Ons reel n gtg om die eerste Vigo D4D in die Kaap met n 3duim bodylift en 33"s te vier. Wel gedaan Raino vir jou dapper besluit - en Hoppy wat die projek hanteer het. Sover is ons : Raino met sy DRod Monster op 33"s :mrgreen: Mr P met sy Colt ( sorry ouens :naah: ) Nico met sy standaard Amarok Phill...
by Warrior
Mon Nov 23, 2015 6:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: Daytrip on 16 December?
Replies: 15
Views: 2899

Re: Daytrip on 16 December?

Kan werk :thumbup: : dan behoort Raino se diesel monster klaar gemod te wees :shock2:
Ek en mrP sal ook wil join - kom ons kyk nader aan di tyd :dance1:
by Warrior
Wed Nov 11, 2015 5:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello there
Replies: 15
Views: 1215

Re: Hello there

Welkom hier :thumbup:

Gesien jy het saam met Heavy D gekamp ! :surrender:
by Warrior
Sun Nov 08, 2015 6:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Was m o e r lekker !! Dankie Tertius vi al di reelings ( en ys :thumbup: ) Dankie Pieter en Louis (OMO) vir die pryse. Ons het nuwe Hilux maatjies gemaak. :wave: Die volgende jaar gaan besig wees :twisted: Die mammas en kleinspan het dit ook baie geniet :cooldude: Net eers al die krappe uit polish :...
by Warrior
Fri Nov 06, 2015 11:15 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Alex (MrP) werk tot 5pm - Ek kani toelaat dat hy al die pad alleen met sy Colt ry nie :siffler: - agteros kom darem ook in die kraal :cooldude:

Sien julle net voor donker - Tertius hou maar ietsie in die sand reg vir ons - asb man :beg:
by Warrior
Thu Nov 05, 2015 11:34 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Oraait - hoe laat ry die Noordelike voorstede manne ?
Gaan ons n magsvertoning doen en konfooi ry ?? :cooldude:

-ons sal seker vanaf 4pm in die pad kan val :dance1:
by Warrior
Mon Nov 02, 2015 6:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Rykie het laat weet daar is 4x4 roete naby : Kromrivier 4x4 roete

Nie seker oor die gradering nie.
Tertius gaan ons Saterdag hom aanvat ?
by Warrior
Fri Oct 30, 2015 10:03 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Rykie van Khomeesdrift het laat weet dat n klein groep gekanselleer het - dink 4 lekker staanplekke ! :surrender:
Waars Francois van 4xLux ? Allan (Hoppy) ? - wie gaan MrP se Colt regmaak as hy weer breek ??? :shock2: :beg:
by Warrior
Thu Oct 29, 2015 3:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Smaak my dit gaan n goeie een wees die jaar !!! :thumbup: :D: :twisted:
by Warrior
Thu Oct 15, 2015 1:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend

Lekker man lekker :celebrate:
As Francois kom is ek darem nie die enigste ou daar wat al sy bakkie laat "omval" het nie :shh: :oops:
by Warrior
Thu Oct 15, 2015 1:53 pm
Forum: Good Service
Topic: 4xLUX Brackenfell - the best!
Replies: 0
Views: 2322

4xLUX Brackenfell - the best!

Baie dankie Francois vir die puik diens soos gewoonlik.
My 4.oL loop nou weer soos n stoomtrein ! :yahoo:

Volgende maand sal ek hom bring vir sy jaarlikse diens :thumbup:
by Warrior
Mon Oct 12, 2015 11:13 am
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 3543

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Hoe laat begin julle ? MrP werk en dan kan ons deurkom.
Al is dit net vir die geesbeker :cooldude:
by Warrior
Sat Oct 10, 2015 12:38 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
Replies: 3
Views: 2377

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

Dit lyk baie goed hoor - kani wag om daar te gaan speel nie.
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie :twisted:
by Warrior
Sat Oct 10, 2015 12:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 3289

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Sou baie graag wou kom maar my oudste verjaar vandag :celebrate:
Laat weet asb hoe dit was en dan reel ons vinnig n tweede besoek !
Het darem eergister lekker by Welgelegen gaan speel saam met Bees en MrP en die kids :dance1:
by Warrior
Fri Sep 25, 2015 9:08 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 8272

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Post by Omo » 25 Sep 2015 07:59
Was baie lekker dankie almal.

Dankie Kevin vir die terug sleep.

Dankie tjom vir uit die duine se uitsleep.

Klink of julle sports gehad het !

Goed om te hoor "Bees vers2" is nou uitgesort :wave:

Geen kameras saamgevat nie of wat ????? :surrender:
by Warrior
Tue Sep 15, 2015 6:59 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 8272

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Re:
Post by 4x4BEES » 14 Sep 2015 17:03
Ek kry my bakkie terug vandag van die dealer af.
Kevin nou wat doen jou wa by die Dealer ?? Engine mount ?? :blink:
by Warrior
Tue Sep 08, 2015 8:14 pm
Forum: Meet the People
Topic: New member
Replies: 28
Views: 1591

Re: New member

Welkom hier - slaan uit die 24ste ! Dis nou as di tweeling dit toelaat.
Moenie worry nie - ons het ander Ford maatjies ook en selfs n ou met n Colt :oops:
by Warrior
Wed Sep 02, 2015 1:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bat type - or Easy Awn for CARAVAN ?
Replies: 1
Views: 302

Bat type - or Easy Awn for CARAVAN ?

Looking for a faster setup time at the campsite instead of the traditional caravan tent. Has anyone ever tried to fit an awn (without any loose poles) to a caravan ? Thinking of fitting one with the option to open it 90 or 180 degrees. Otherwise looking at the roll out ones with two poles falling ou...
by Warrior
Fri Aug 28, 2015 8:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 8272

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Sorry - die gelyktydige misbruik van medikasie en alkohol begin my nou vang :oops:
by Warrior
Fri Aug 28, 2015 6:34 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend

Okay 6-8Nov Khomeesdrift. Is dit nou finaal ?
Kan ons maar voort gaan en die datums vasmaak en bespreek ? :yahoo:
by Warrior
Fri Aug 28, 2015 3:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Leeuwenboschfontein
Replies: 14
Views: 4026

Re: Leeuwenboschfontein

Yes one road up and down Richard. Downhill is a pleasure and nothing to worry about - lots of good traction. It always feels too easy going down compared to going up - maybe it has something to do with the customary braai at the top with a lemonade or two :shh: :twisted: You wont be disappointed :th...
by Warrior
Fri Aug 28, 2015 3:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 8272

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Okay stem almal saam dis nou : Khomeesdrif 7-9November ?

Kan ek ma vasmaak en bespreek ?? :shock2:
by Warrior
Wed Aug 26, 2015 1:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 8272

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

6) Ek en mrP sal daar wees :dance1: :cooldude:
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt :surrender:
by Warrior
Wed Aug 26, 2015 9:46 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3692
Views: 218722

Re: Joke of the day

M o e r s e Long range tank daai :laugh2: :laugh2: :laugh2:
by Warrior
Wed Aug 26, 2015 9:43 am
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend

Lyk baie goed Ters :thumbup:
Wat is die datum nou weer ?
My trokkie mooi op die herstel pad - ek geweldig lus vir P in die Sand vers2 :yahoo:
by Warrior
Wed Aug 26, 2015 8:35 am
Forum: Trip Reports
Topic: Leeuwenboschfontein
Replies: 14
Views: 4026

Re: Leeuwenboschfontein

New management. A bit more rocky than in the past. Watch out for side wall dammage. Still able to do the whole route without diff lock. One or two uphills that will test the nerves. Look-out is amazing. Take wood and braai a worsie before returning to camp. One of our favourite camp sites.
by Warrior
Tue Aug 25, 2015 10:07 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3692
Views: 218722

Re: Joke of the day

:oops: I thought Tyrone was the surgeon but for the voting part : :deadhorse: :dash:
by Warrior
Mon Aug 24, 2015 2:03 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3692
Views: 218722

Re: Joke of the day

:lmao:
by Warrior
Thu Aug 13, 2015 2:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Writing is on the wall..........
Replies: 23
Views: 9129

Re: Writing is on the wall..........

Lekker man - hoop julle skop gat daar !!! :clap: :thumbup:
by Warrior
Wed Aug 12, 2015 4:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Introduce myself and inquire about licencefree radio
Replies: 2
Views: 512

Re: Introduce myself and inquire about licencefree radio

Welcome Marvin. Family Dog (Eric) is our resident guru on radios if you need expert advice and the best service.
Most of us here however have licensed radios due to reliability issues from the license free stuff.

Please post some pics of your Uri :thumbup:
by Warrior
Wed Aug 12, 2015 4:39 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 23590

Re: Year end function - camping weekend

Tertius is daar die keer n 4x4 roete wat ons darem kan gaan ry of moet ons ma net weer n klomp Prohep's saambring ? :surrender:
by Warrior
Mon Aug 10, 2015 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My amazing wife
Replies: 41
Views: 2404

Re: My amazing wife

Baie geluk ou ! Welkom by die Tupper Tiere !!! :mrgreen:
by Warrior
Thu Aug 06, 2015 1:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: CCTV cameras
Replies: 7
Views: 531

Re: CCTV cameras

I use one of these "hobby" systems at my shop with 16 cameras + DVR.
With big harddrive - loop recording - employees and customers now think twice :thumbup:
Works very well but dont expect HD quality.
by Warrior
Wed Aug 05, 2015 5:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: We've been challenged!
Replies: 69
Views: 4611

Re: We've been challenged!

Ons is n klomp hier onder wat virseker sal wil deelneem :thumbup:
by Warrior
Tue Aug 04, 2015 9:57 am
Forum: Trip Reports
Topic: Weekend or day outings
Replies: 3
Views: 2260

Re: Weekend or day outings

Ja dis lêkke hi ini Kaap ! :bye:
by Warrior
Tue Aug 04, 2015 7:51 am
Forum: Trail Reports
Topic: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
Replies: 7
Views: 2559

Re: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust

Lekker Thys - dis mos waarvoor hy gemaak is. :dance1:
Sal graag wou saamspeel - maar soos jy al gesê het - die Hilux is n worshond :surrender: - al is myne so hoog opgetel sal hy nie naby kan ry waar julle deur is nie.

Geluk met die goeie resultaat ! :thumbup:
by Warrior
Tue Aug 04, 2015 7:42 am
Forum: 4x4Direct
Topic: New things happening at 4x4Direct
Replies: 46
Views: 4136

Re: New things happening at 4x4Direct

Geluk Pieter - ons het meer entrepreneurs soos jy nodig in die land ! Net jammer ons skelm regering ondersteun dit nie. Die Oos Rand is my ou valley :dance1: - maak net seker jou sekuriteit is bietjie beter as die van Brackenfell. Die mark is wel dubbeld meer as hier onder. Alle sterkte en voorspoed...
by Warrior
Tue Aug 04, 2015 7:31 am
Forum: Trail Reports
Topic: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
Replies: 2
Views: 2087

Re: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?

Thanks Stubs - I see they have a few good reviews.
by Warrior
Mon Aug 03, 2015 7:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Been off forum a while
Replies: 31
Views: 1216

Re: Been off forum a while

Moenie bekommerd wees nie Pieter - die man het uiteindelik die lig gesien ! :mrgreen:
Kom ons hou duimvas hy kry sy nuwe koets die week :thumbup:
by Warrior
Mon Aug 03, 2015 11:28 am
Forum: Trail Reports
Topic: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
Replies: 2
Views: 2087

Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?

Ons is die komende naweek in die omgewing - iemand onlangs daar ge 4x4 ?
Nie te rof nie - ander manne wil nie hulle voertuie krap of beskadig nie. ;-)
Enige raad sal waardeer word - dankie :thumbup:
by Warrior
Mon Aug 03, 2015 9:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Been off forum a while
Replies: 31
Views: 1216

Re: Been off forum a while

Welkom terug Kevin :thumbup: :wave:
Jammer om te hoor v d afgelope ruk - klink darem of jy nou weer sterk op spoed is !
Ons sal vinnig n gtg moet reel :beg:
Hoop jy kry vinnig n auto voertuig - ek weet van n paar goedkoop Land Rovers - bel my :tongue:
by Warrior
Thu Jul 30, 2015 2:55 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My "new" Lux
Replies: 19
Views: 2321

Re: My "new" Lux

Baie geluk :thumbup: :clap:

Dankie tog die petrol prys sak bietjie volgende week :twisted:
by Warrior
Thu Jul 30, 2015 2:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Supercharger
Replies: 41
Views: 10488

Re: 4.0 V6 Supercharger

My Vigo is basically an Arctic Truck (LITE) :twisted: I dont get much more than 5km/L. Keep in mind that with those massive wheels the speedo and odo will be significantly off. My auditor bought a RGM Vigo three years ago and still loves the thing as at day one. Massive difference in power between m...
by Warrior
Sun Jul 26, 2015 2:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 505
Views: 101692

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

.
by Warrior
Fri Jul 24, 2015 7:47 am
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia 2015 Trip Report - Pics added
Replies: 17
Views: 4734

Re: Namibia 2015 Trip Report - Pics added

Heerlik gelees en na die pragtige prentjies gekyk.
Dankie vir die puik trip report !!! :thumbup: :clap: :wave:

Go to advanced search