Search found 291 matches

by X-Dors
Fri Aug 24, 2018 9:13 am
Forum: Western Cape
Topic: year end, 14-17 Des - Leeuwenbosch 4x4
Replies: 37
Views: 11175

Re: year end, 14-17 Des - Leeuwenbosch 4x4

Kobus :2
by X-Dors
Thu Jun 15, 2017 9:52 pm
Forum: Western Cape
Topic: W/C Year end function 24-26 November 2017..FULL.. sorry
Replies: 48
Views: 11221

Re: W/C Year end function 17-19 November 2017

Omo wrote: Thu Jun 15, 2017 7:45 pm
Omo wrote: Thu Jun 15, 2017 5:55 pm 1. Omo(1)
2. Hilux 1 en kie(4)
3. Mossie89 en kie(2)
4. Shimano ek kie(2)
5. Watkykjy en kie(4)
6. X-Dors en Baie -Dors (2)
by X-Dors
Sat Feb 04, 2017 8:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
Replies: 39
Views: 8496

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Kobus CJ 86924 Tel 0827800530
En n Amarok wat ook kom .
Johannes ( Klein Mossie ) CJ 74304 Tel :0833393866
by X-Dors
Mon Jan 30, 2017 12:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
Replies: 39
Views: 8496

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Hilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)

and so on.
Wynand is ook in
by X-Dors
Sat Dec 24, 2016 12:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: WC/ Year end function pics
Replies: 17
Views: 2453

Re: WC/ Year end function pics

Wil darem ook net dankie aan almal en die sponsers se dit was heerlik . :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by X-Dors
Wed Nov 23, 2016 10:13 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Replies: 92
Views: 20470

Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016

HeavyG wrote:Paid the balance. Is it December yet???



1. Graeme, Jo-Anne, Chloe (7yrs) & Liam (3.999) (paid in full)
2. George en SWAMBO
3. Omo (paid in full)
4. Hilux 1 paid
5. Mossie paid
6. Swartvark: Paid deposit.( Tiaan, Yolande, Ryan (15), Megan (10), Michaek(9)
7. X-Dors : Paid
(2 x Dors + Pa Nico )
by X-Dors
Wed Nov 23, 2016 10:11 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Replies: 92
Views: 20470

Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016

Omo wrote:
mossie89 wrote:Ja daar is krag en ys, Bring net n lekker lang lead die punte sit ver
maar nie te veel ys saam vat nie... ons gaan koop graag ys..
Ek gaan dit maklik maak en my ys masjien saam neem dan kan ek net sit en drink :cooldude:
by X-Dors
Wed Nov 23, 2016 10:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Replies: 92
Views: 20470

Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016

Dadz Toy wrote:Do the camp sites have electricity do you know pleasw?


Rich :cooldude:
Hi Rich

Yes there is electricity and every thing ells that you need
by X-Dors
Sat Aug 27, 2016 9:26 am
Forum: Western Cape
Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Replies: 92
Views: 20470

Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016

swartvark wrote:1. Graeme, Jo-Anne, Chloe (7yrs) & Liam (3yrs when we arrive, 4yrs when we leave :D:) (3 nights, 50% paid)
2. George en SWAMBO
3. Omo (paid in full)
4. Hilux 1 paid
5. Mossie paid
6. Swartvark: Paid deposit.( Tiaan, Yolande, Ryan (15), Megan (10), Michaek(9)
7. X-Dors : Paid
by X-Dors
Sat Jul 16, 2016 11:36 am
Forum: Western Cape
Topic: lekkerBRAAI GTG net sommer 12AUG - 132 Bracken str Brackenfell 18:30
Replies: 39
Views: 8736

Re: lekkerBRAAI GTG net sommer 12AUG 2016

Omo wrote:1 Tertius, vroutjie en kids is daar
2 Omo is daar
3 Kobus en Dors is daar
by X-Dors
Tue Apr 19, 2016 7:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Replies: 15
Views: 3902

Re: More kilos per liter when snorkel head is turned around

Dit is darem 'n groot verskil! Ek stem saam met Seikel se snorkel ontwerp vir Amarok en die ram air storie, maar ek het regtig nie so ń groot verskil in brandstof verbruik verwag nie. Jy weet seker nie wat die verbruik sonder snorkel was nie? Tiaan my verbruik sonder die snorkel was om en by wat ek...
by X-Dors
Tue Apr 19, 2016 6:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Replies: 15
Views: 3902

More kilos per liter when snorkel head is turned around

I just discover after a trip through the Tankwa karoo with Mossie 89 that if I turn my snorkel head back words that my kilos per litre increase on my 3.2 Pajero sport .Before I got between 7.4 to 8.5 k on a litre and after I turned it backwards i got 8.7 to 10.5 it increased with 1.8 kilos . have th...
by X-Dors
Tue Apr 12, 2016 8:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Visit the Orange river
Replies: 7
Views: 2080

Re: Visit the Orange river

O ja en die gasvreiheid van almal daar is uitstekend ons het moerse lekker gekuier by die Pub .
by X-Dors
Tue Apr 12, 2016 8:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Visit the Orange river
Replies: 7
Views: 2080

Re: Visit the Orange river

Hier is hulle.
by X-Dors
Tue Apr 12, 2016 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Visit the Orange river
Replies: 7
Views: 2080

Re: Visit the Orange river

Ek sal fotos op sit. later het daar gekamp. Dis die bestekamp plek wat ek nog was
by X-Dors
Wed Mar 16, 2016 6:39 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: best all purpose vehicle ??????
Replies: 59
Views: 16079

Re: best all purpose vehicle ??????

http://www.mitsubishi-motors.co.za/mits ... rt-shogun/" onclick="window.open(this.href);return false;
by X-Dors
Wed Mar 16, 2016 6:38 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: best all purpose vehicle ??????
Replies: 59
Views: 16079

Re: best all purpose vehicle ??????

hulle is in Kuilsrivier
by X-Dors
Wed Mar 16, 2016 5:01 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: best all purpose vehicle ??????
Replies: 59
Views: 16079

Re: best all purpose vehicle ??????

Don't forget the Pajero Sport 2.5 .Best in safety can engage 4 High on 120 km on any road very capable 4x4 light on fuel , full house 7 seats and the price cheaper new than a second hand Fortuner lots off space
by X-Dors
Sat Dec 05, 2015 12:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Replacing front wheel bearings (SFA with manual locking hubs)
Replies: 38
Views: 7186

Re: Replacing front wheel bearings (SFA with manual locking hubs)

niclemaitre wrote:I could be wrong but I think that there is a split ring that you have to break to get the side shaft free. https://www.youtube.com/watch?v=qevb7w9pUdk
I all so think there are a C Clip at the end off the shaft that holds your shaft in place inside the front diff
by X-Dors
Sat Nov 28, 2015 8:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1788

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

Jip dit was ek . :thumbup: :cooldude: Pm my as jy terug is dan reel ons n ding
by X-Dors
Fri Nov 27, 2015 11:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1788

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

Sal by Andre hoor of ons weer n draai daar kan gaan maak en laat weet .
by X-Dors
Mon Nov 16, 2015 8:36 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: SFA Birfield joint leak - help please
Replies: 5
Views: 1914

Re: SFA Birfield joint leak - help please

Nicolai hier is die workshop manual as jy iets self wil doen http://www.hilux4x4.co.za/manual/index.php
by X-Dors
Mon Nov 09, 2015 3:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 48807

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Dankie ALMAL............Ons het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup: Dit was lekker om weer al die ou gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet. En ons kan trots wees op ons 4x4 vermoens.....wow......ons het almal 'n Graad 4.5 Roete voltooi sonder om enige recoveries te doen............Ons is so goe...
by X-Dors
Thu Oct 29, 2015 6:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi aan al die Hilux manne!
Replies: 16
Views: 3012

Re: Hi aan al die Hilux manne!

Welkom Cherise lyk my al die manne het nou vergeet hoe om Afrikaans te skryf :lmao: .Mag jy dit hier geniet en onthou GROOOOOOT ASB

:ttwwp:
by X-Dors
Fri Oct 16, 2015 10:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7909

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot. :thumbup: :cry: :cry: :cry: :sick: :sick: :sick: Geniet dit sal aan ju...
by X-Dors
Tue Oct 13, 2015 1:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7909

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

SirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?


Groete
Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan wees :clap: :thumbup:
by X-Dors
Tue Oct 13, 2015 9:52 am
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7909

Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler: :shock2: :shock2: :shock2: :boss: :boss: :boss: :siffler: :siffler: :siffler: :aggresive: :aggresive: :aggresive: :crazy: :crazy: :surrender: :surrender: :tease: :tease: :teas...
by X-Dors
Mon Oct 12, 2015 12:02 pm
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7909

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n...
by X-Dors
Mon Oct 12, 2015 7:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mini GTG Stellenbosch pics
Replies: 8
Views: 1394

Re: Mini GTG Stellenbosch pics

Ja jy moet weer gaan :thumbup:
by X-Dors
Mon Oct 12, 2015 7:45 am
Forum: Western Cape
Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Replies: 29
Views: 7909

Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch

Geniet dit ek nou weer vas vir 3 weke :sick: :slap:
by X-Dors
Fri Oct 09, 2015 3:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

4x4BEES wrote:My skoon familie het van oggend hier geland in die Kaap.

Ons moet more by hulle gaan kuier in Gordon's Baai. :frustrated: :slap:

Jammer ouens, sal die volgende een bywoon :thumbup:
Kevin maak die roete deel van die kuier dit is nie so lank nie !! :boss:
by X-Dors
Fri Oct 09, 2015 3:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

zepplin wrote:OK....confirmed, I'll be there with a mate who is also bringing his Pajero.

08h00 at the gate?
Jip 8 vir 8.30 :thumbup:
by X-Dors
Fri Oct 09, 2015 2:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Kan nie wag nie .al reen dit daar is verby roetes ook .Sien more!!!
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 8:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 48807

Re: Year end function - camping weekend

mossie89 wrote:
mossie89 wrote:Kan laat slappers nog hul deposito betaal, no 17 op die lys, JP en gesin die ander Ford met nuwe cluth
Ek sal se eerder laat as nooit ,soos ek verstaan betaal die club die geld eers en ons skuld dan die club .
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 8:15 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
Replies: 3
Views: 4449

Re: Nog Foto's van Nietvoorbij

DSC_0107.jpg
DSC_0110.jpg
DSC_0104.jpg
DSC_0103.jpg
DSC_0100.jpg
DSC_0099.jpg
DSC_0099.jpg (24.2 KiB) Viewed 4436 times
DSC_0098.jpg
DSC_0096.jpg
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 8:11 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
Replies: 3
Views: 4449

Nog Foto's van Nietvoorbij

Op die foto's kan n mens regtig nie die helings uit maak nie ,maar glo my hulle is nogals styl en met n bietjie reen en so paar manne wat sukkel om daar uit te gaan ; gaan ons groot pret he dink ek .Andre die bestuurder het gese dat hy genoeg trekkers het om te help uit sleep as dit moet :D: :D: :D:...
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 4:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Almal met radios moet dit ook asb bring maak nie saak watse wave dit is nie
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 4:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

swartvark wrote:
Omo wrote:Behalwe vir kobus ry almal met v6 hilux.
So Kobus se bakkie gaan die mooiste een daar wees....... :laugh2: En baie manne gaan verlang na hulle SFA's

Ek en die laaitie sal waarskynlik kom hello se. :cooldude:
Ja jy moet kom dit gaan sports wees
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 4:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Sal vanaand nog fotos op sit sukkel met die foon
by X-Dors
Thu Oct 08, 2015 3:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Het van oggend die baan saam met Andre wat hom gebou het gery .Skat nou tussen n 1 en 2,5 maar met reen en n paar manne wat spin gaan hy vinnug opskiet na n 3+ toe die baan is mooi oop so geen takke in pad nie maar het baie tegniese styl bilte sonder plek om momentum op te tel
by X-Dors
Wed Oct 07, 2015 8:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

4x4BEES wrote:Doodreg so. Hoelaat en waar kry ons mekaar?
Ons kry mekaar so tussen 8 en 8:30 by die hoof hek van ARC-Infruitec/Nietvoorbij .Die plaas bestuurder sal ons daar kry :thumbup: :thumbup: :thumbup: en bring braai goed en vriende met 4x4s saam
by X-Dors
Tue Oct 06, 2015 8:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Soek nog manne asb :beg:
by X-Dors
Tue Oct 06, 2015 7:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

[quote="4x4BEES"]Doodreg so. Hoelaat en waar kry ons mekaar?[/quo
Ek dink so 8uur vir 8.30 Saterdag oggend by die plek sal laat weet as daar ander gedagtes is
by X-Dors
Tue Oct 06, 2015 6:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

4x4BEES wrote:Kobus, het jy eenige idee oor hoe die roete lyk t.o.v. takke wat my bakkie kan krap??

Ek stel belang, maar wil nie dit opneuk nie.
Kevin ek het n foto of 2gesien dit lyk nie sleg nie maar dis hoekom ons gaan om als wat kan seermaak en skraap weg te sny of kap So kom met n geruste hart :thumbup:
by X-Dors
Tue Oct 06, 2015 11:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Nou waar is almal dan Saterdag :naah: :o: :shock2: :siffler: :siffler: :subscribed: :subscribed: :tease:
by X-Dors
Mon Oct 05, 2015 8:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5908

Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Hi I was asked to get a few 4x4 s to help with a new 4x4 track at Nietvoorbij near Stellenbosch this Saturday the 10th of October.The manager says they all ready drive it a few times but it neat's to be drive in and graded , its mostly sand , mud and hear and there rocks with escape routes, he drive...
by X-Dors
Wed Sep 30, 2015 8:58 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie. Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !! :thumbup: :thumbup: :thumbup: Dit lyk of julle lekker...
by X-Dors
Fri Sep 25, 2015 10:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Hilux 1 wrote:Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie.
Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by X-Dors
Wed Sep 16, 2015 5:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 345465

Re: Late night/early morning crew

Môre ,more

Kom,kom julle moet opstaan dis tyd om te gaan werk :subscribed: :subscribed: :subscribed: en amper tyd vir my om te gaan slaap :tease: :tease: :tease: geniet die dag :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by X-Dors
Mon Sep 14, 2015 9:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

4x4BEES wrote:: Toyota Hilux. CJ 76636, R Mostert :thumbup:
: Toyota Hilux. CF 168 630, K Rogers :thumbup:
: Pajero Sport . CJ 86924 , K de Vries :thumbup:
by X-Dors
Sat Sep 05, 2015 2:17 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Huismoeles wrote:Kan n plan maak
Dit sal gaaf wees van jou Dirk se net wanneer jy gaan en waar ons die geld moet in betaal . :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by X-Dors
Mon Aug 31, 2015 5:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 48807

Re: Year end function - camping weekend

Hilux 1 wrote:Gebruik WCYE En jou lid naam
Paid :thumbup: :thumbup: :thumbup: :yahoo: :celebrate: :dance1:
by X-Dors
Thu Aug 27, 2015 7:45 pm
Forum: Meet the People
Topic: 1996 Hilux 2.2 4Y S/C - New member
Replies: 12
Views: 3243

Re: 1996 Hilux 2.2 4Y S/C - New member

Welkom en geniet hom Adriaan
by X-Dors
Thu Aug 27, 2015 7:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

4x4BEES wrote:Almal is altyd welkom, maak nie saak wat hy ry nie :thumbup: :thumbup:
jip stem hoe meer hoe beter :thumbup:
by X-Dors
Thu Aug 27, 2015 7:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 48807

Re: Year end function - camping weekend

Hilux 1 wrote:Eben jy wen :mocking: :mocking: :mocking:
Kan n ons darem in die omtrek n roete inwerk of is daar nie 4x4 naby nie ? :?: :?:
by X-Dors
Thu Aug 27, 2015 10:28 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24748

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Warrior wrote:6) Ek en mrP sal daar wees :dance1: :cooldude:
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt :surrender:
En die lys raak stadig maar seker meer :yahoo:

Go to advanced search