Search found 68 matches

by Whiteley
Tue Jul 29, 2014 8:48 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: REPLACEMENT BUMPERS
Replies: 19
Views: 9122

Re: REPLACEMENT BUMPERS

What do you think of Ratel/Bosbumper? I am looking at them and then MCC and Redback? Which is best?

:subscribed:
by Whiteley
Tue May 13, 2014 11:24 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Replies: 42
Views: 6117

Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads

Are you specificly looking at All terrain? If you go the mud terrain route I would get nothing else than Firestone Destination muds,I have 20k on mine, gravel and tar and cannot clearly see any thread has gone. Great price and great handling in the wet.
by Whiteley
Tue Mar 18, 2014 1:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: Spare wheel carrier Vigo standard bumper?
Replies: 0
Views: 1079

Spare wheel carrier Vigo standard bumper?

Hi Luxers

Has anyone on the forum built there own spare wheel carrier on the standard rear bumper of the Vigo? If so can you maybe assist with pics or advice. I don't neccessary want to build my own, but mount the frontrunner carrier on standard bumper, do not need full replacement bumper.

Thanks
by Whiteley
Mon Mar 17, 2014 2:11 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Weekend Facelift to my Lux with some extras....
Replies: 16
Views: 3608

Re: Weekend Facelift to my Lux with some extras....

Ek het darm nie groot spotlights nie, net Hella Comet 550 FF so behoort nie swaarder as dit te wees nie. Ek gaan probeer, vibreer die spots se lig nie op die pad nie?
by Whiteley
Mon Mar 17, 2014 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: prop kom nie los
Replies: 8
Views: 1571

Re: prop kom nie los

Darm is die Olof Bergh se proppe nie so styf nie, anders het jy groter probleme gehad. :lol:
by Whiteley
Mon Mar 17, 2014 1:03 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baboons pass
Replies: 3
Views: 1246

Re: Baboons pass

Ekt al gehoor en gelees mens moenie hom ry as jy lief is vir jou voertuig nie. Met al die reen nou, sal ek se dis 'n risiko, maar eks geen expert.
by Whiteley
Mon Mar 17, 2014 12:46 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Weekend Facelift to my Lux with some extras....
Replies: 16
Views: 3608

Re: Weekend Facelift to my Lux with some extras....

Jis Bennie dit lyk bakgat! Watse brackets het jy gebruik vir die spotlights? Die ouens se ek kan nie my nudgebar se bracket gebruik nie, dis blykbaar te pap, ek wil ook my nudgebar afhaal want hy maak die bakkie baie laag. Like die geel sandtracks ook! :drool:
by Whiteley
Tue Mar 04, 2014 9:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Knock knock sound under the cab
Replies: 15
Views: 3158

Re: Knock knock sound under the cab

Nee man Kolie, is jy seker jy dink nie aan 'n AMAROK nie, hy knock knock op die sinkplaat soos sy voorste strut los breek. :mocking: Nee ernstig nou, myne het dit ook gedoen toe is dit die excaliber wat ek gebuig het wat effens los was, maar jyt joune mos afgehaal? Hoop nie dis enjin mounts of gearb...
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 11:43 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Dankie vir julle forum manne se advies en hulp ook!
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 11:37 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

EK gaan maar Wayne se voorbeeld volg en Mikem coils op die HDP's sit en die spacers uithaal, asook Mikem extended shackles. Dankie vir Darrel van Mikem en Daniel van Safari Centre Upington vir julle goeie diens en raad. Daniel gaan die coils en shackles vir my insit van Mikem. :yahoo: Hopelik is my ...
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 10:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7567

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Dankie Shaun

LA Sport moet net meer winkels oopmaak, hulle kort een in die Noord Kaap, kompetisie sal goed wees hier rond. Die ouens is moeg gesukkel by die local plekke, almal ry inelkgeval ver om werk te laat doen.
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 8:52 am
Forum: The Workshop
Topic: Spot lights
Replies: 17
Views: 2686

Re: Spot lights

Drikus sal jou graag wil help, maar my kop is te plat met drade en strome. Ekt my spot laat opsit en dit het dieselfde gedoen, toe het hulle iets gedoen wat dit omdraai? Nie seker wat nie.
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 8:49 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Dankie

Ek het vir Darryl gebel, hy gaan my probeer help. :thumbup:
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 8:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Hi Wayne

So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?

Thanks vir julle hulp manne.
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 7:51 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Thanks Mauritz Dit verduidelik hoekom hy gesak het want ekt setting 1 gebruik, ek kan egter nie onthoud at daar 5 settings is nie, maar anyway. Hierdie onkundige mense by Hi Q weet nie hoe om die spring seat te stel anders as die laagste een nie, wel ek weet ook nie, maar hel dis nie my werk nie. Ek...
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 7:32 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Hier's die twee langs mekaar, dit is dieselfde lengte?
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 7:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7567

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Ok so als is gesort.. :celebrate:
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 7:21 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Ek kan nie glo dat die standaard toyota shocks langer kan wees nie, so al wat ek kan dink is dat hulle 'n ander voertuig se struts ingesit het wat dalk korter is? Maar tog kan dit ook nie wees nie want die 2 shocks langs mekaar, is die HDP effens langer as die standaard een. Ek sal nou foto post. :f...
by Whiteley
Wed Feb 26, 2014 7:07 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Maar die shocks is dan reeds veronderstel om langer te wees as die standaard shocks?
by Whiteley
Tue Feb 25, 2014 10:56 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Lost ground clearance with new shocks!
Replies: 15
Views: 3300

Lost ground clearance with new shocks!

Hi Almal Laat ek by die begin begin, ekt Gabriel Safari HDP ingesit voor, die original toyota shocks vervang. Ek het besluit om my spacers in te los en die HDP's op die laagste spring seat in te sit, want met die spacer in behoort dit dieselfde hoogte te wees, nou kom ek agter dat my bakkie dan nou ...
by Whiteley
Tue Feb 25, 2014 7:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saturdays rugby.
Replies: 22
Views: 2842

Re: Saturdays rugby.

Sharks all the way!! :dance1:
by Whiteley
Thu Feb 20, 2014 3:13 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: pics
Replies: 6
Views: 2265

Re: pics

Gaan na Post Reply, dan scroll jy af na choose file, kies die foto, net klein genoeg, dan upload jy hom en submit! :celebrate:
by Whiteley
Thu Feb 20, 2014 1:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7567

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Ek het aangesluit by die club, begin laasjaar, het my jaarlikse fooie en als betaal?
by Whiteley
Thu Feb 20, 2014 10:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7567

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Is ek die enigste een wat nie verstaan nie? Ek stel belang in van hul produkte, so hoe kry ek die voucher? :oops:
by Whiteley
Thu Feb 20, 2014 9:57 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My baby !!
Replies: 35
Views: 6602

Re: My baby !!

Oh sorry, sien nou eers jyt vroeer rocksliders genoem. Wag in spanning!
by Whiteley
Thu Feb 20, 2014 9:55 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My baby !!
Replies: 35
Views: 6602

Re: My baby !!

Wat van Rocksliders? Dit sal hom nog mooier afrond. :thumbup:
by Whiteley
Wed Feb 19, 2014 9:29 am
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Thanks!
by Whiteley
Wed Feb 19, 2014 9:12 am
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Waar kry julle die angle aluminium? Geen van die plekke in Kathu kan my help nie, sal dit moet invoer van Gautengeleng af.. :mrgreen:
by Whiteley
Wed Feb 12, 2014 11:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux suspension
Replies: 9
Views: 2800

Re: Hilux suspension

Hi Dewald

Any more feedback on the HDP's, are you still happy after your 4x4 trip?

Cheers
by Whiteley
Mon Feb 03, 2014 8:49 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31987

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Hallo Jacques

Watse chip het jy by SAC laat doen, dis darm maar baie krag meer! :shock: Het hulle net die chip gedoen of gemap ook? Ek is maar skrikkerig vir chips wat soveel krag opstoot.

Cheers
by Whiteley
Mon Jan 27, 2014 3:19 pm
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Sal jy kan fotos neem van die ringe sodat hierdie onkundige ou in die boendoes kan sien hoe die experts dit doen? Ek wil ook nie gate boor nie
by Whiteley
Mon Jan 27, 2014 12:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A Strong bumper does have its advantages
Replies: 21
Views: 2723

Re: A Strong bumper does have its advantages

Dis hier naby ons, dit gebeur nogal gereeld op die paaie hierbo, hoop almal is okay. Dis 'n lelike ding.
by Whiteley
Mon Jan 27, 2014 11:07 am
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Wayne het jy toe die drawer vasgemaak met die tie down ringe soos jy gese het? Dit lyk my jys 'n baie handige ou.
by Whiteley
Mon Jan 20, 2014 3:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Klink goed. Post asb foto's van dit as jy klaar is. Jyt 'n helse netjiese job gedoen, ek wil ook so aluminium boks bou vir my bakkie agter, maar wil ook nie nog gate maak nie, daarom stalk ek jou vordering.. :lol:
by Whiteley
Mon Jan 20, 2014 11:50 am
Forum: Out in Nature
Topic: Visit to Mabuasehube
Replies: 9
Views: 5653

Re: Visit to Mabuasehube

Pierre soos Thys gese het die laaste stuk tot by die kamp plek is baie los en as dit droog is is dit nog erger. Ek sal nie alleen gaan as ek jy is nie, die toergids het vir my laasjaar gese hy laat nie mense daar toe met minder as 2 voertuie nie. Vind maar net uit, 'n vriend van my het laasjaar sy A...
by Whiteley
Mon Jan 20, 2014 11:44 am
Forum: Build your own:
Topic: Land Cruiser 76 kitting
Replies: 56
Views: 12870

Re: Land Cruiser 76 kitting

Very nice Wayne! Hoe het jy die raam vasgesit? of staan hy en die laaie als net los op die mat?
by Whiteley
Wed Jan 15, 2014 8:43 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux Budget Lifting Kit soon available
Replies: 9
Views: 2583

Re: Hilux Budget Lifting Kit soon available

Cobus

Dit lyk goed! Kan ek net die voorste 2 shocks by jou koop of moet ek die hele kit koop? PM my asb met die prys vir net die voorste 2. Nog 'n vraag, mens sal seker nie 'n performance coil bo op die shock kan sit wat reeds 'n hoe spring seat het nie? Dan gaan ek lift met 100mm he!
by Whiteley
Fri Jan 10, 2014 11:56 am
Forum: Events Calender
Topic: National Get-Together 18-21 April 2014 - Cancelled
Replies: 65
Views: 18790

Re: National Get-Together 18-21 April 2014

Wish i could join...temporarily on standby that weekend! And the next weekend going to Gariep with family..

Sucks! :(
by Whiteley
Thu Jan 09, 2014 10:01 am
Forum: Fortuner
Topic: LED Foglights
Replies: 26
Views: 6759

Re: LED Foglights

Thanks Chris. Ek gaan verseker bestel.
by Whiteley
Wed Jan 08, 2014 1:24 pm
Forum: Fortuner
Topic: LED Foglights
Replies: 26
Views: 6759

Re: LED Foglights

Nice! Ek wil ook he! Watse globe is dit? H3? H11? Seker stupid vraag maar ekt nog nie gekyk nie, hilux s'n behoort dieselfde mos te wees. Want my Nightbreakers is ook wit teenoor die fogs.
by Whiteley
Fri Dec 20, 2013 9:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stop my!
Replies: 9
Views: 1435

Re: Stop my!

Jis dis great bakkies, wens ek kan so een kry!!

:beg:
by Whiteley
Fri Dec 13, 2013 12:21 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Waarskuwing: ABS lig
Replies: 2
Views: 4085

Re: Waarskuwing: ABS lig

Jislaaik, dit is nogal rof. Die enigste probleem wat ek gehad het met die ABS lig is wanneer ek grondpad gery het met my vorige bakkie, dan skiet 'n klip soms die ABS draad agter af, en dan kom die liggie aan, maar dan ry ek so vir lank, neem aan dit het nie dieselfde invloed as wanneer die fuse bla...
by Whiteley
Wed Dec 11, 2013 9:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: e-Toll
Replies: 60
Views: 5644

Re: e-Toll

Hello Julle Ek hoor nou stories van die etoll en ek bly in die noord kaap, was vir die naweek in JHB vir canopy, hoe de m03r werk die goed want ek hoor nou as mens nie binne 7dae betaal nie dan maal hulle die bedrag met 7!!! Waar is die invoice?haha, dis belaglik. Ek is so gewoond aan die platteland...
by Whiteley
Mon Dec 02, 2013 9:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Ou Legend so bietjie gemake up.!
Replies: 13
Views: 2447

Re: Ou Legend so bietjie gemake up.!

Lyk nice! Ek wonder nogsteeds hoe my d4d sal lyk as ek sy standaard rims swart spray..hmmm
by Whiteley
Mon Nov 18, 2013 8:59 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31987

Re: Happy with your Chip or not Poll

Ekt Kaufner chip demo ingehad vir 2 weke, het hom uitgehaal en teruggegee, geen regtige verskil in krag nie, kon effense verskil agterkom op die oop pad, mar net 0.5km/l ligter op diesel, en dit vir amper R9000, kan baie ekstra diesel ingooi vir dit. Het 'n ruk terug my DBF (diesel particulate filte...
by Whiteley
Thu Oct 31, 2013 9:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: FACE LIFT D4D EXHAUST
Replies: 13
Views: 1848

Re: FACE LIFT D4D EXHAUST

Gaan myne more doen by fit it, beste van als is het geen sensors op die exhaust nie..so behoort mos geen liggies te laat brand nie. Snaaks dat daar nie sensors is nie..happy days!!
by Whiteley
Wed Oct 30, 2013 5:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Replacement rear shocks for 2012 Hilux D4D
Replies: 4
Views: 1490

Re: Replacement rear shocks for 2012 Hilux D4D

Also fitted Rancho adjustable, very happy so far.
by Whiteley
Thu Oct 10, 2013 9:43 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4689

Re: Firestone Destination MT?

Update op die Firestones, ek gaan nou maar Afrikaans praat, hoop nie iemand gee om nie. Thys ek was 2 naweke terug op 4x4 trip, het die Loch Maree 4x4 roete gaan ry naby Kgalagadi, ek moet se die bande doen uitstekend in die veld, ons het ongeveer 200km se grondpad gery soontoe, teen so 100km/h, tyr...
by Whiteley
Fri Sep 20, 2013 5:12 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4689

Re: Firestone Destination MT?

Hi

Just fitted them today, I think they look awesome! Hulle sing so bietjie by 80km/h maar raak stiller as mens vinniger ry, weird ja!

Volgende naweek Loch Maree 4x4 roete, sal laat weet hoe hulle perform.

Check fotos onder.
by Whiteley
Wed Sep 11, 2013 10:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3l d4d engine life
Replies: 5
Views: 1071

Re: 3l d4d engine life

Wow!
by Whiteley
Mon Sep 09, 2013 9:19 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4689

Re: Firestone Destination MT?

Allan

Blykbaar is hy stiller as die BFG Mud en omtrent dieselfde as die Maxxis Bighorn, behalwe dat hy baie meer kilos gee as die Bighorn. Dis verbasend hoe baie tegnologie deesdae in die tyres ingaan!
by Whiteley
Mon Sep 09, 2013 8:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4689

Re: Firestone Destination MT?

Errols tyres het dit op special nou vir R2200, teenoor Supa Quick wat R3030 vra, saam met courier van bloem en opsit is dit nogsteeds R2000 goedkoper as by Supa Quick. Of ek kan net Yokohama Geolanders ATS opsit vir R1749 per band en die res wat ek spaar vir 'n chip gebruik! :thumbup: Ek is deurmeka...
by Whiteley
Sun Sep 08, 2013 7:50 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4689

Firestone Destination MT?

Hi

I need some advice please. I have the option to fit 245/70/17 Firestone Destination MT on my Hilux, does anyone have experience with them? I think they look good and the reviews are also good. At R1300 per tyre cheaper than BFG Mud it is pretty well priced.

Would appreciate your comments
by Whiteley
Wed Jul 03, 2013 7:05 am
Forum: Build your own:
Topic: Drawer system - Aluminium / Steel
Replies: 33
Views: 7370

Re: Drawer system - Aluminium / Steel

Hello ouens Jammer ek weet dit is 'n ou post. Het advies nodig van die experts,gaan ook nou my eie drawer bou vir DC met alu en die connect it,maar hoe sit mens die ding vas aan die bak?wil nie te veel boor nie,is maar heilig op die wa. Enige voorstelle? Fotos sal waardeer word. Hou van daardie idee...
by Whiteley
Wed Jul 03, 2013 6:49 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Easy access to my African Outback roof rack?
Replies: 9
Views: 2305

Re: Easy access to my African Outback roof rack?

Ordered some aluminium tubing and quick connect it fittings to build drawer system and ladder all in one go.
:taunt:
:dance1:
by Whiteley
Sun Jun 30, 2013 9:03 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Easy access to my African Outback roof rack?
Replies: 9
Views: 2305

Re: Easy access to my African Outback roof rack?

Ek het die foto gekry opi net, maar weet nie of dit net op rhino racks werk nie, kan seker ook net 'n gewone daktent se leer gebruik?

Dankie vir die replies
by Whiteley
Sun Jun 30, 2013 5:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Easy access to my African Outback roof rack?
Replies: 9
Views: 2305

Easy access to my African Outback roof rack?

Hi Guys

I have fitted an African Outback roof rack on the roof of my bakkie, now I see there is a problem, how do I access it more easily than climbing like a monkey? Haha

Is there ladders or something that I can fit? Photos and ideas would be greatly appreciated.

:cool:

Go to advanced search