Search found 877 matches
- Mon May 27, 2013 5:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Al enige idee hoe laat ons die ding gan begin? Ek moet ongelukkig so 3uur se kant w waai want ons het n party in krugersdorp...
Re: Sani Pass
All these dates a bit quick for me... But lets see which one wins and i'll see if I cam fall in...
Re: Sani Pass
I am interested but will have to renew my passport, not sure what the waiting period is, will check next week. Our whole family had ours renewed very recently. Cost of R400 per passport and we got our passports back in 3 weeks after application. Friend of us who will join us to Moz waited 6 weeks.....
Re: Sani Pass
So lets put it together,
without any dates just yet. please indicate who will be interested in going?
1.WayneSchalk + SWAMBO
2. Tal + SWAMBO
3. Frederick + Louise + Baby Mia-Mari
4. Sebata + 1
5. Grobbepj & family... & 1 other vehicle...

- Thu May 23, 2013 9:30 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Waar laat diens/fix ek my Hilux id Vaaldriehoek??
- Replies: 1
- Views: 395
Waar laat diens/fix ek my Hilux id Vaaldriehoek??
Aangesien dat daar darem n paar Vaalies op die forum is hoop ek jul kan my help. My Hilux is oppad na sy eerste diens vandat ek hom het. Is daar enige voorstelle wat betroubaar en goeie diens (met integriteit) he in die Vaal driehoek. Ek kry verskillende opinies van SAC (wat ek op die stadium oorwee...
Re: Sani Pass
AM Racing wrote:Been wanting to do it for a while... What is the biggest number of Hilux's that have been at the highest pub at one time?
That would be quite a site... And an event not to be missed!!
- Thu May 23, 2013 4:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Okay die volgende is sover bevestig: Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders) Isuzu trooper 1: 2 volwassenes Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien) Pajero: 2 volwassenes Jiss Grobbie!!! Weetie so lekke in watse vriende kringe jy beweeg nie.... Hehe :surrender: Ja nee kyk. Ek het al self...
- Thu May 23, 2013 3:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Okay die volgende is sover bevestig:
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
Legend 35: ekke (2 volwassenes en 2 kinders)
Isuzu trooper 1: 2 volwassenes
Isuzu trooper 2: 2 volwassenes (nog n miskien)
Pajero: 2 volwassenes
- Thu May 23, 2013 8:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek bring heel moontlik nog 2 voertuie saam...Hangover wrote:Eks inTal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj
3. Foryota
4. Hangover
Nog takers, sal bevestig oor my ekstra mense
- Mon May 20, 2013 10:02 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Woo-HOO!! Nou kan dinge gebeur. Ekt nog baie om te leer so hoe meer mense hoe beter... en hoe meer gereeld ek speel hoe beter!!!!ForYota wrote:daarsy dit lyk mos nou beter
8ste is reg met my..
- Mon May 20, 2013 9:17 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Recommended trails near Jhb?
- Replies: 17
- Views: 12094
Re: Recommended trails near Jhb?
Dankie ek sal bietjie die Rhino Park opsoek...CasKru wrote:Dit is die mynhope in Benoni. Daar is geen ingang beheer nie. Daar is plek om in die sand te speel maar nou nie dieselfde wat jy by Mosambiek gaan kry nie. In daai opsig gaan jy beter af wees om in die sandpit by McCarthy Rhino Park te gaan speel.
- Mon May 20, 2013 9:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
klink vir my ok reg. kan ok dalk een of twee ander saambring...Hangover wrote:As julle besluit op die 8ste sal ek dit moontelik kan maak! Sal ook dan sommer klomp pelle saam sleep!
- Mon May 20, 2013 8:07 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Recommended trails near Jhb?
- Replies: 17
- Views: 12094
Re: Recommended trails near Jhb?
Jaco, daar's Heidelberg 4x4 Academy, Fortuna by Balfour, Lekoa by Villiers, Chimes by Benoni, Chloorkop, Bosvark 4x4 Krugersdorp, Groenkloof 4x4 Pretoria ............ baie speelplek :yahoo: Het iemand meer inligting oor Chimes by Benoni? Ekt internet vol gesoek (so bes ek kan) en kon nie veel meer ...
- Sun May 19, 2013 4:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Dis slegte nuus as di draad so stil raak... My dinge lyk my het so ietwat verander so ek is nou wel 25ste (hierdi saterdag) ook oop...
Is daar al kans v n datum??
Is daar al kans v n datum??
- Sun May 19, 2013 10:46 am
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Dankie.pietpetoors wrote:Dit was al so 2 jaar terug, maar ek het nie geld betaal, ons het 'n ruiltransaksie aangegaan.
Sal vir Ciske moet vra hoeveel dit nou sal kos.
- Sun May 19, 2013 8:26 am
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Hi Pietpetoors. Kan jy onthou wat Gomad jou gevra het vir jou raampie op di kappie? Wanneer was dit? Ek begin solank bietjie rondshop.pietpetoors wrote:Die raampie wat jy om my kappie sien is nie 'n roof rack nie.
Dit is net 'n raampie wat ek laat maak het (by Gomad) wat op die kappie pas. ]
- Sat May 18, 2013 1:18 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Baie dankie Piet vir al die raad en fotos. Ek waardeer. Ek hou baie vd raampie. Die aluminium laat dit net mooi lyk en is sommer lig. Ek sal bici soek of iemand my hier rond met so iets kan help. Anders is dit square tubing!!
- Sat May 18, 2013 12:52 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Baie mooi fotos en bakkie!! Ek sommer nou w lus v n grondpad. Hier is paar ander fotos v my kappie wat die punte wys wat ek niu het... Nie veel. Ek sal moet uitvind van so raampie soos joune. ImageUploadedByTapatalk 21368874305.417588.jpg ImageUploadedByTapatalk 21368874325.869395.jpg ImageUploadedB...
- Sat May 18, 2013 12:42 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Die raampie wat jy om my kappie sien is nie 'n roof rack nie. Dit is net 'n raampie wat ek laat maak het (by Gomad) wat op die kappie pas. Die help om goed binne te hou en verskaf hegtingspunte. As ek goed op die dak laai lê hulle direk op die kappie se dak. Ek het dit so gedoen om gewig en hoogte ...
- Sat May 18, 2013 12:37 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Het jy jou hegtingspunt self gebou? Het jy dalk n foto of wenke van hoe n goeie hegtingspunt moet lyk? Dankie bAie Pietpetoors.pietpetoors wrote:.
Indien hy het en indien daar hegtingspunt is kan jy dit direk op die kappie sit,
Wanneer ek 2de wiel vat, slaap hy op die kappie se dak.
- Sat May 18, 2013 12:30 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Het daai alu-cab ondersteuning in die dak Ek het my eie kappie gebou en hy het dwarslatte in die dak, nie seker of die alu-cab dit het nie. Indien hy het en indien daar hegtingspunt is kan jy dit direk op die kappie sit, ek sit net 'n stukkie seil tussen die wiel en die kappie sodat hy nie swart me...
- Sat May 18, 2013 11:32 am
- Forum: General Mods
- Topic: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
- Replies: 15
- Views: 2423
Raad met ekstra spaarwiel opsies asb
Ek wil graag n 2e spaarwiel op my legend 35 saamry vir n trip mosambiek toe later die jaar. Ek het die standaard bumpers op. omtrent al die spaar wiel draers wat ek tot niu gesien het verwag dat jy die agter bumper vervang want dit kom op die arb bumper vas. Of kan ek die ekstra wiel bo-op my Alucab...
- Fri May 17, 2013 1:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux Diefstal ?
- Replies: 27
- Views: 3281
Re: Hilux Diefstal ?
Ek het erens gelees van 'n ECU-cage wat jy rondom die bestaande ECU vasbout sodat hy nie verwyder kan word sonder redelik baie moeite nie... Kan nou nie onthou waar nie. Ek het daai navorsing gedoen verlede jaar voor ek die Brood bakkie gekoop het.. :think: :think: :think: Ek het hierdie cages by n...
- Fri May 17, 2013 7:48 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux Diefstal ?
- Replies: 27
- Views: 3281
Re: Hilux Diefstal ?
Donkey's plan on PM will still work...pietpetoors wrote:In daardie geval is dit nie dan wys om die ecu te skuif weg van die standaard posisie en iets met die plug te doen dat hulle hom nie kan uitprop om hulle eie een in te prop nie
- Fri May 17, 2013 6:52 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux Diefstal ?
- Replies: 27
- Views: 3281
Re: Hilux Diefstal ?
Dink nou weer daai gaan nie werk nie. Hulle kan nogsteeds die glasie breek en met 'n skroewe draaier die punte uit short. As dit my wa was, het ek self die unit uit gehaal en die drade aan die binnekant geknip en inline fuses (baie lae rating) daar ook in gesit. Dan blaas hy eerder daai eerste fuse...
- Wed May 15, 2013 6:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek lees nou eers bici betr deur die draad. Ek sien 8 Junie is n op kaarte... Daai een kan v my ok werk.
- Wed May 15, 2013 12:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Wat van komende Saterdag - 18 Mei 2013 :laugh2: :laugh2: :laugh2: Ongelukkig is ek hierdie saterdag ok vas by die werk :evil: Maar enige naweek na 28ste gaan ek dit kan maak; redelik baie seker daarvan. kan altyd paar datums try en dit meer as een keer doen en mense kan inval soos hul kan; ek is na...
- Wed May 15, 2013 10:15 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Okay ek het nie baie oortuiging nodig gehad nie, so nou kan ek ook se ek is deel van die Hilux 4x4 klub! sopas die geldje betaal want vir R100pj klink dit net cool om deel vd Hilux klub te kan wees...
- Wed May 15, 2013 10:08 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
- Replies: 139
- Views: 10833
Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Ek stel verseker belang, maar die 25ste is ook moeilike naweek want ons gaan of Buffalo Gorge doen of die vrou wil die klipkoppie fees by die Meyersplaas in Alberton bywoon... moet nog kyk wie wen :). Enige naweek daarna sal ek oop probeer maak. maar as die meeste instem vir die 25ste sal ek ook wee...
- Wed May 15, 2013 9:39 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Dit sal great wees. DankieForYota wrote: Dis reg, dink ek moet n nuwe thread begin op dit dan kyk ons hoeveel ons kan bymekaar maak
- Wed May 15, 2013 9:10 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Ek sien al hoe meer "valies" op die forum.. kontak my ek ken n lekker kwarrie gat naby lochvaal, miskien kan ons almal beitjie ontmoet daar?? :thumbup: Dit sal baie lekker wees en ons sal beslis belangstel in so samekoms... veral as daar dan mense is wat my meer touwys kan maak. Laat weet...
- Wed May 15, 2013 9:08 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Thanks Donkey. can you send me some more info on the mentioned kuier on 1June? Or where can I get more information.? ThanksDonkey wrote:Welcome aboard, sir! , why don't you join us on the 1st of June for a lekka kuier?
From the Donkey's Desk
- Tue May 14, 2013 9:52 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Ek sien julle was by Soetdoring. Dis darem 'n lekker kamp plek. Berakah is in parys en dis ook 'n lekker roete, hou net by die maklike deel.2 Ja Soetdoring was baie lekker en maklik om mee te begin. Mooi skoon kampplek. Baie ouens hier vertel my van Berakah maar praat my maar bang. Klink rof. Het n...
- Tue May 14, 2013 7:07 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Thanks Mud Dog for all the info!! Much appreciated.
- Tue May 14, 2013 6:20 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Ek het per toeval op n jaar program uitgekom op die forum (nie dat ek dit nou w kan kry) maar al die trips was nie te ver van ons. Wil net uitvind hoe om meer info te kry en moet ek aan die Hilux klub behoort om deel te neem. Indien wel, hoe sluit ek aan by die klub en dan laastens ok weer die dom v...
- Tue May 14, 2013 6:14 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3450
Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Hello almal. Wil net gou myself voorstel. Ek het so twee maande terug opgegradeer na n Hilux Legend 35 kzte 2005 4x4 double cab model. Dit nadat my Corsa bakkie te klein geraak het v ons gesin van 4 (nuwe baba Janko 5 maande). Ek het myself verbaas om di 4x4 te koop want was nooit juis bakkie mens. ...