Search found 53 matches

by richardo1
Sat Nov 07, 2015 2:12 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: SFA Hilux Rebuild/3UZ Lexus Conversion
Replies: 130
Views: 38376

Re: SFA Hilux Rebuild/3UZ Lexus Conversion

Hi reinhart

Wil jy nie vir my jou email address gee nie asb ?

Dankie byvoorbaat
by richardo1
Mon Sep 21, 2015 8:21 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 47932

Re: What's your business?

Eienaar: ENTERCOR

Diesel technician
Specialized welding
Fabrication
Signage
Buy & sell
Custom 4x4 DIY sticker kits

Email: richardo1@vodamail.co.za
by richardo1
Sun Jun 07, 2015 4:10 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 7mge fueling and dyno?
Replies: 22
Views: 5940

Re: 7mge fueling and dyno?

Hi manne Ek het ook 'n 7m masjien en dis maar vir my die beste lexus is biekie overrated Ekt onlangs dictator opgesit ... Ek het ook nog die oorspronklike ecu en air flow meter gebruik maar toe besluit om hom op my boot as 'n anker te gebruik Ek het onlangs ook nuwe bearings en ringe ingesit en hy g...
by richardo1
Sat Jun 06, 2015 9:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?
Replies: 4
Views: 1002

Re: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Hi manne

Ek het toe reggekom dankie ! Ek het toyota gasket en tp ringe ingesit ook met toyota head boute

Sover nog niks probleme nie en hy gee my 8.5km/l opi langpad met vrag

Was 'n goeie oefening maar daars nie 'n beter masjien as 'n 7m-ge nie

Dankie kerels
by richardo1
Wed May 06, 2015 8:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: backfire on 2.2 4Y hilux DC.
Replies: 4
Views: 969

Re: backfire on 2.2 4Y hilux DC.

Hi daar

Sit ma vir jou nuwe punte en kondenser in as hy nie electronic distributor in het nie ! Die punte maak dan heel moontlik nie meer oop nie
by richardo1
Sun Apr 26, 2015 3:03 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hilux 1979 RN46 4X4 Start of restoration
Replies: 33
Views: 11697

Re: Hilux 1979 RN46 4X4 Start of restoration

Hi daar sal jy jou loadbin verkoop ? As jy sou wat soek jy vir hom ek stel belang ?
by richardo1
Tue Apr 21, 2015 9:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?
Replies: 4
Views: 1002

watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Hi daar manne Ek vra nou hulp van die manne met die 7m-ge masjiene Die wat die masjien al oopgemaak het watse standard ringe het julle ingesit en saam watse gasket en dikte nadat die head geskim was ? Wat nie die performance gaan beinvloed nie My masjien begin nou rook na paar jaar se harde werk so ...
by richardo1
Mon Apr 06, 2015 10:14 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Cressida 7M into SFA
Replies: 16
Views: 6471

Re: Cressida 7M into SFA

In order to get the clearance right at the back of the motor it would be wise to do a body lift ! Ek het die 2.4 diesel radiator hys redelik groot en veronderstel om die van koud genoeg te hou maar kon dit nognie toets nie omrede hy nou staan Die ebgine het in die radiator vasgedruk en is nou besig ...
by richardo1
Mon Apr 06, 2015 10:03 am
Forum: General Mods
Topic: drom na disc conversion
Replies: 0
Views: 1171

drom na disc conversion

Hi daar manne

Ek wil graag weet of een van julle my kan help met 'n template van die bracket wat die calipers vashou of waar ek kan kry asb
by richardo1
Sat Apr 04, 2015 8:46 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Cressida 7M into SFA
Replies: 16
Views: 6471

Re: Cressida 7M into SFA

Hi maat

Maak seker van jou verkoeling en jou engine mountings !!! As die engine mountings nie reg is nie gaan jy jou engine teen die radiator druk
by richardo1
Wed Dec 17, 2014 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gearbox on SFA
Replies: 10
Views: 1611

Re: Gearbox on SFA

Naand manne

Gee my 'n luitjie dan kan ons gesels oor julle ratkaste myne is nou oop soos oms praat

0seven9 nine3zero 9two2six

:acute: :dance1:
by richardo1
Fri Dec 12, 2014 6:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous
Replies: 12
Views: 2297

Re: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous

Ek sal eerder by toyota wil hou, en die management is goedkoper as 'n nuwe air flow meter
by richardo1
Thu Dec 11, 2014 10:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous
Replies: 12
Views: 2297

Re: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous

Hi kerels

Ek vermoed die air flow meter het dalk biekie verdrink na 'n 4x4 sessie en hy gewas was ?

Ek gaan heel moontlik maar dicktator opsit ek verstaan die performance is baie beter wat jy uit hom uit haal sal maar sien

Dankie manne
by richardo1
Sun Nov 09, 2014 7:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous
Replies: 12
Views: 2297

Re: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous

Hi Manne Die motor het nog sy standaard management in met die mass air flow meter ... Ek vermoed dat dit dalk dit kan wees wat foutief kan wees... Ek sal net I ander air flow moet opsit en toets maar die res van die goed is alles okay. Die motor mis net wanneer dit opgerev word dan het hy so spatter...
by richardo1
Fri Oct 03, 2014 10:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous
Replies: 12
Views: 2297

7m-ge misfiring probleem en vrek swaar op sous

Hi daar :wave: Ek sit tans met 'n probleem op my trok Daar is 'n 7m-ge en hy mis verskriklik ek dink dit is dalk overfueling maar ek kort 'n flow metre om die air flow te toets As daar enigeiemand is wat so gaaf sal wees om te help dit sal rerig baie waardeer word Of as julle enige raad het ? Valve ...
by richardo1
Wed May 07, 2014 8:10 am
Forum: Build your own:
Topic: ratkas
Replies: 5
Views: 1569

Re: ratkas

:wth: Volgens toyota se diagramme het ek gesien die transfer box van die kz kom aan die teenoorgestelde kant as die oorspronlklike gearbox van die bakkie ! Dit beteken dat jy dan die transfer sal moet oor bou maar ek weet nie of dit al gedoen is nie Dan wil ek weet van die radiator ook ! En watse ol...
by richardo1
Sat May 03, 2014 8:29 am
Forum: Build your own:
Topic: ratkas
Replies: 5
Views: 1569

ratkas

Hi mense :wave:

Ek wil weet watse ratkas sit die ouens in saam met die 7M-GE ?
by richardo1
Mon Jan 06, 2014 5:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: 7m-ge spares
Replies: 0
Views: 997

7m-ge spares

hi maatjies :wave:

ek is opsoek na 7m-ge parte asb spesefiek die petrol kabel se bracket

as iemand i spaar een het of weet van een asb stuur my i pm ek soek graag die oorspronklike een

dankie
by richardo1
Tue Oct 29, 2013 7:10 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die nuwe Hilux....Wat dink julle
Replies: 44
Views: 4533

Re: Die nuwe Hilux....Wat dink julle

neheee :thumbdown:

Ek ry eerder my ou hilux :yahoo: :yahoo:
by richardo1
Wed Oct 16, 2013 7:08 am
Forum: Build your own:
Topic: SFA TLC
Replies: 78
Views: 9245

Re: SFA TLC

do you have the IFS rear axle in there Martin :think:
by richardo1
Wed Sep 25, 2013 7:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: What i've done and where i'm going with my SFA
Replies: 61
Views: 6056

Re: What i've done and where i'm going with my SFA

hi tarquin the thin plates on the knucles you are talking about are called shims, they determine the bearing preload on the swivel bearings on the knuckles mikem susension you can google and get their contact number I guess you can try ironman as well but the guys on the forum are more than happy wi...
by richardo1
Wed Sep 18, 2013 2:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What i've done and where i'm going with my SFA
Replies: 61
Views: 6056

Re: What i've done and where i'm going with my SFA

:wave: hi

it depends on how high you want to lift the body if the steering extension is going to be needed :thumbup:
by richardo1
Tue Aug 27, 2013 7:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande - Pretoria
Replies: 7
Views: 1480

Re: Bande - Pretoria

hi da :wave:

dis nou wel in rustenburg maar renata se band pryse is baie goed

:acute:
by richardo1
Fri Jul 19, 2013 7:05 am
Forum: Build your own:
Topic: Body Spacers
Replies: 10
Views: 1910

Re: Body Spacers

:cool: Ek is besig om my eie bullbar en towbar te bou so dit gaan reg gebou word vir die bodylift :acute:

:thumbup: :thumbup:
by richardo1
Thu Jul 18, 2013 12:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Body Spacers
Replies: 10
Views: 1910

Re: Body Spacers

:thumbup: haha thanx for the info everybody
by richardo1
Thu Jul 18, 2013 7:18 am
Forum: Build your own:
Topic: Body Spacers
Replies: 10
Views: 1910

Body Spacers

Hi :wave: :wave:
ek wil net biekie hoor wie het al alluminium body spacers laat draai ?

waar en hoeveel was die skade ?

julle insette sal waardeur word :clap: :clap: :clap: :thumbup:
by richardo1
Thu Jul 11, 2013 12:38 pm
Forum: Meet the People
Topic: New admirer
Replies: 25
Views: 3615

Re: New admirer

:wave: :wave: yes jaco welkom ou maat

:thumbup:
by richardo1
Thu Jul 11, 2013 12:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: glow plugs
Replies: 7
Views: 1362

Re: glow plugs

jahaaa :think:

dit moet iets op die voertuig self wees wat die glow plugs eet ?

my hilux is nie so honger nie :naah:
by richardo1
Thu Jul 11, 2013 7:59 am
Forum: The Workshop
Topic: glow plugs
Replies: 7
Views: 1362

Re: glow plugs

baie dankie vir julle insette waardeur dit :clap: :thumbup: :thumbup:
by richardo1
Wed Jul 10, 2013 12:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: glow plugs
Replies: 7
Views: 1362

Re: glow plugs

baie dankie

maar gaan dit die lewe van die glow plugs aansienlik verleng ?

:wth:
by richardo1
Wed Jul 10, 2013 7:10 am
Forum: The Workshop
Topic: glow plugs
Replies: 7
Views: 1362

glow plugs

Yes Yes manne :wave: :wave: ek wil net 'n vraag vra namens my vriend wat 'n Colt Clubcab ry daai bakkie is biekie baie vrek swaar op glow plugs en die van is nie eers so oud nie ? ek het darem i sfa en i stout so geen glow plug probleme vir my nie :celebrate: :celebrate: :yahoo: het enige iemand raa...
by richardo1
Fri Jun 28, 2013 7:36 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Striker's hilux gets Lexus finaly
Replies: 67
Views: 13964

Re: Striker's hilux gets Lexus finaly

more more

se gou vir my watse radiator het jy daar ? :think:
by richardo1
Mon Jun 24, 2013 7:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??
Replies: 6
Views: 913

Re: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??

jah gemini is nogal 'n goeie telefoon nommer om naby te hou

:celebrate:
by richardo1
Thu Jun 20, 2013 3:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??
Replies: 6
Views: 913

Re: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??

ek hoop vir jou part dis net die coil

jy wil nie die prys van die drade en die distributor by toyota gan uitvind nie

:acute:
by richardo1
Wed Jun 19, 2013 3:16 pm
Forum: Build your own:
Topic: effektiewe radiator wat pas in 'n stout met 'n 7m
Replies: 0
Views: 992

effektiewe radiator wat pas in 'n stout met 'n 7m

yes manne

ek wil biekie hoor wats julle opinies oor 'n radiator wat smal genoeg is om in 'n stout te pas met 'n 7m

soos julle weet is dit 'n lang masjien en daar is nie baie spasie om mee te speel nie :alvarin: :crazy:
by richardo1
Wed Jun 12, 2013 7:41 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Raad met MUDS vir Tuna
Replies: 15
Views: 4327

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Hi daar :wave: Ek is nou al op my tweede stel maxxis bighorn muds en hulle is gladnie te sleg nie...ek ry 80% van die tyd op grond paaie en paaie met baie los klippe omdat ek in die berge werk Die eerste stel maxxis bighorns wat op was het my 73 000 km gegee en dit was oor die tydperk van i jaar. op...
by richardo1
Tue Jun 04, 2013 7:10 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus or 7mge
Replies: 73
Views: 14371

Re: Lexus or 7mge

manne manne, ek het i 7m-ge in my trok kz gearbox en transfercase met die oorspronklike diff van die bakkie en ek sal julle se ek kan nogsteeds 120 ry as ek wil en ek kan selfs twee ton trek sonder dat enigeiets breek, :lol: ek kan even in tweede wegtrek met i vrag sonder om die clutch te brand :yah...
by richardo1
Tue Jun 04, 2013 7:56 am
Forum: Build your own:
Topic: IFS Replacement Bumper
Replies: 175
Views: 22633

Re: IFS Replacement Bumper

jy doen goeie werk my maat, hou so aan ek is besig om my sfa sin ook te bou
om so iets te bou is darem nie moeilik nie
by richardo1
Mon Jun 03, 2013 4:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Klasmaat
Replies: 27
Views: 3688

Re: Nuwe Klasmaat

:celebrate: welkom goeie keuse om aan te sluit :yahoo:
by richardo1
Mon Jun 03, 2013 10:21 am
Forum: Build your own:
Topic: Body Panels Needed
Replies: 4
Views: 1069

Body Panels Needed

Hey more almal

ek is opsoek na genuine tweedehandse toyota hilux 4wd 1986 model bonnet en fenders

dankie :crazy:
by richardo1
Mon Jun 03, 2013 9:25 am
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

dankie baie :thumbup:
by richardo1
Mon Jun 03, 2013 7:19 am
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

ek gaan so maak dankie manne
by richardo1
Fri May 31, 2013 3:38 pm
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

ok nee reg dankie piet, ek gaan hex stainless boude gebruik lyk ook kwai :celebrate:
by richardo1
Fri May 31, 2013 3:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

eks besig om my trok oor te doen van die chassis af tot die rocker cover so sal maar sien hoe dit uitdraai :shock2:
by richardo1
Fri May 31, 2013 3:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

hhahah kyk maar, maar ek dink nie dit sal i probleem wees nie :yahoo:
by richardo1
Fri May 31, 2013 3:08 pm
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

Re: stainless bolts

ek het die stainless boudjies gekry maar wil maar eers hoor want stainless heat seize met sommige goed as jy nie copper slip opsit nie dan moet jy weer die ding boor en tap en ons wil dit eerder voorkom hoekom ek vra is , dat die gedeelte van die hub waarin hy draai ook lyk soos stainless en stainle...
by richardo1
Fri May 31, 2013 12:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: stainless bolts
Replies: 17
Views: 2471

stainless bolts

Hi almal dis darem vrydag neh

ek wil biekie hoor wie het al stainless bolts op hulle voorste manual locking hubs gebruik om die cap en die hub aanmekaar te sit aangesien dit beter lyk en of dit ge-heat seize het ?
by richardo1
Fri May 17, 2013 4:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: TRD Supercharger
Replies: 12
Views: 2782

Re: TRD Supercharger

ja nee kyk my trok trap mooi genoeg vas met die N/A 7m-ge :yahoo:
by richardo1
Fri May 17, 2013 7:37 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: TRD Supercharger
Replies: 12
Views: 2782

Re: TRD Supercharger

Dis mos hoe 'n supercharger moet lyk, hy gaan nie op my 7m-ge pas nie :slap:
by richardo1
Fri May 17, 2013 7:29 am
Forum: Meet the People
Topic: hellooo
Replies: 16
Views: 2062

Re: hellooo

Ek sal biekie fotos opsit as ek 'tydjie kry :surrender:
by richardo1
Thu May 16, 2013 7:37 am
Forum: Meet the People
Topic: hellooo
Replies: 16
Views: 2062

Re: hellooo

haha dankie julle ek moet se vandat ek 'n toyta ry sal ek nie sommer enige ander kar of bakkie koop nie ek het ook ander twee hilux trokke waarmee ek besig is :D: :dance1:
by richardo1
Wed May 15, 2013 5:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: hellooo
Replies: 16
Views: 2062

Re: hellooo

Baie dankie gaan baie gesels en lekker 4x4s opbou hahahha :yahoo:
by richardo1
Wed May 15, 2013 5:35 pm
Forum: Meet the People
Topic: hellooo
Replies: 16
Views: 2062

hellooo

:wave: hi daar ek is richard en ek is nou die eerste keer op die forum bly om julle almal te ontmoet :tease:

Go to advanced search