Search found 129 matches

by Modder Tekkies
Sat Jul 26, 2014 8:19 pm
Forum: Namibia
Topic: Etosha trip Junie 2014
Replies: 14
Views: 7756

Re: Etosha trip Junie 2014

Jissie Ferdinand dit is UITSTEKENDE fotos.As ek jy was sal ek hulle watermerk :thumbup: Dankie vir die kompliment. Ja 'n man moet seker, maar as ek nou 'n ou watermerk oor die goed loop plak het, dan kon julle nie so lekker kyk nie. Daar is darem op van hulle so 'n klein watermerk en hulle is gecro...
by Modder Tekkies
Fri Jul 25, 2014 10:50 pm
Forum: Namibia
Topic: Etosha trip Junie 2014
Replies: 14
Views: 7756

Re: Etosha trip Junie 2014

4x4BEES wrote:Wow

Wat n belewenis :mrgreen:
Dankie vir die pragtige foto's :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Plesier :thumbup:
Taljaag wrote:Ek raak skoon jaloers.Was so 2 jaar terug in Etosha gewees.Baie mooi daar. :thumbup: :thumbup:
Ja dis mooi wêreld, lekker rehabilitasie vir die siel.
by Modder Tekkies
Fri Jul 25, 2014 10:44 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Bergkraal 20/06/2014
Replies: 14
Views: 6369

Re: Bergkraal 20/06/2014

Great venue en great mense :thumbup: Lyk of julle pret gehad het.
by Modder Tekkies
Fri Jul 25, 2014 10:16 pm
Forum: Namibia
Topic: Etosha trip Junie 2014
Replies: 14
Views: 7756

Etosha trip Junie 2014

Ons was bietjie in Etosha oor einde Junie en het die ervaring baie geniet. Ons het twee kilometer buite die Andersons hek gebly by Taleni Etosha Village en kan die plek hoog aanbeveel. Wat lekker is van daar bly is dat jy sommer al van die hek in die oggend kan diere sien soos jy in ry, met 'n water...
by Modder Tekkies
Sun Jun 08, 2014 7:07 am
Forum: Hunting
Topic: Namibia jag
Replies: 5
Views: 4587

Re: Namibia jag

:lol: :lol: Ja jy kan, solank daar ID kopie van elkeen is en bewys van betaling. As julle jag uitnodigings brief het, moet dit elkeen se besonderhede op 'n aparte brief bevat. Ek email gewoonlik my goed deur en dan laat ek 'n courier dit optel vir my as dit klaar is. Geniet die jag, die veld is mooi...
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 10:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Grabouw Villersdoorp Area?
Replies: 6
Views: 1384

Re: Grabouw Villersdoorp Area?

Grant

I saw yesterday an article in paper of e-coli detected in Grabouw area water. So stick to bottled water rather, don't know how serious it is and the extend of it. maybe someone it the area can provide more info.
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 10:01 am
Forum: Meet the People
Topic: ANOTHER NEW GUY
Replies: 22
Views: 2826

Re: ANOTHER NEW GUY

Mooi trok Ruan, welkom
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 9:54 am
Forum: Meet the People
Topic: Goeie Dag van swemza
Replies: 11
Views: 1896

Re: Goeie Dag van swemza

Welkom Etienne
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 9:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sneeu innie Kaap
Replies: 25
Views: 3112

Re: Sneeu innie Kaap

Sal moet 'n Matroosberg trippie beplan :D:
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 9:47 am
Forum: Meet the People
Topic: Finally Joined.
Replies: 9
Views: 1815

Re: Finally Joined.

Welcome, awesome truck
by Modder Tekkies
Sat Jun 07, 2014 9:41 am
Forum: Hunting
Topic: Namibia jag
Replies: 5
Views: 4587

Re: Namibia jag

Good day Frederick I go on a yearly basis, sorry for the late response. What would you like to know? 1. If taking your own rifle, you need to apply at you police station for temporary export permit of rifle, make sure you get the one for rifle and ammo on receiving it. This can be done in a day, but...
by Modder Tekkies
Tue Jun 03, 2014 2:06 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Great looking seat covers....
Replies: 6
Views: 7206

Re: Great looking seat covers....

I have them in my Fortuner.

Apart from the fact that they look good and is of a good quality, they fit the seats like a glove, making it almost part of the seat.

I am very happy with mine, had plenty of complements and they have updated the seat pockets recently, me think.
by Modder Tekkies
Mon May 26, 2014 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rifle hunt - Howa or.....
Replies: 38
Views: 4574

Re: Rifle hunt - Howa or.....

Ek sal nou nie 'n Howa met 'n Toyota vergelyk nie, maar van hulle doen ook die werk. Jy kan altyd sy loop vervang met ordentlike match grade loop en geweer laat blue print en dan is hy 100. Of as jy 'n 300WM koop 'n knaldemper of muzzle brake op sit om skop weg te vat. Wat se kaliber jy koop is volg...
by Modder Tekkies
Mon May 26, 2014 10:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 4x4 VHF Channel?
Replies: 303
Views: 33805

Re: Hilux 4x4 VHF Channel?

Sjoe, ek meer kere so 'n breek van die social media vat, dan gebeur goeie dinge :laugh2:

Goeie werk aan almal wat deel was hiervan.

Ons is alklaar so 'n unieke klub en nou is ons binnekort sommer extra special :dance1:
by Modder Tekkies
Mon May 26, 2014 9:59 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Replies: 89
Views: 24361

Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....

Dit lyk nou klopdisselboom man :thumbup: :mrgreen:

Ek sou elke keer aandring op my ruite was as ek diesel in gooi met so 'n trokkie :laugh2: :laugh2:
by Modder Tekkies
Sun Feb 23, 2014 9:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22009

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Bly jou wielle is weer reg Cassie

Hou nou die rubber kant onder :twisted:
by Modder Tekkies
Sun Feb 23, 2014 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Saturdays rugby.
Replies: 22
Views: 2869

Re: Saturdays rugby.

Dit sal net ons stootwerk in die skrums verbeter :lmao:
by Modder Tekkies
Sun Feb 23, 2014 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Saturdays rugby.
Replies: 22
Views: 2869

Re: Saturdays rugby.

Kêrels, ek dink die span om te wen die jaar gaan die sharks wees. Die Cheetahs en Lions het lekker rugby gespeel, alhoewel die Cheetahs met meer kon gewen het as hulle minder hanterings foute gemaak het. Die camo werk duidelik nie vir die Bulle nie en oor my span wil ek nie eers praat nie :frustrate...
by Modder Tekkies
Fri Feb 21, 2014 5:05 pm
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan NOU braai
Replies: 14
Views: 2643

Re: Ons gaan NOU braai

sorry kêrels. sien nou eers post.

Skiet more so gou besig om vinnig ammo te herlaai en als reg te kry, geniet dit
by Modder Tekkies
Fri Feb 21, 2014 4:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan nou ry
Replies: 10
Views: 2546

Re: Ons gaan nou ry

Kan werk vir my :thumbup:
by Modder Tekkies
Thu Feb 20, 2014 2:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan nou ry
Replies: 10
Views: 2546

Re: Ons gaan nou ry

ag nee bollie man

Dis soos om vir 'n man wat 'n maand laas vleis geeet het soya wors te gee
by Modder Tekkies
Thu Feb 20, 2014 2:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan nou ry
Replies: 10
Views: 2546

Re: Ons gaan nou ry

Dan sal ons moet plan maak Eben

Was nog nie daar nie, is dit 'n scenic route of kan ek darem my kort stokkie gebruik daar :mrgreen:

My vrou gaan na kitchen tea Saterdag, so ek is los klos :laugh2:
by Modder Tekkies
Tue Feb 18, 2014 2:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Ons gaan nou ry
Replies: 10
Views: 2546

Ons gaan nou ry

Hoohoo

Ek is vroeër oppad huis toe :yahoo:

Word daar iewers :yahoo: bietjie gery kêrels??? Ek het lelike ontrekkings simptome. :tease: :tease:
by Modder Tekkies
Thu Feb 13, 2014 9:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cataract surgery...
Replies: 111
Views: 8003

Re: Cataract surgery...

Bly om te hoor als het goed verloop Oom, sterkte met die herstel
by Modder Tekkies
Wed Feb 12, 2014 9:05 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: The Big Red
Replies: 20
Views: 8555

Re: The Big Red

twee mooi trokke daai. Wees trots kêrels :thumbup:
by Modder Tekkies
Tue Feb 11, 2014 11:45 am
Forum: Meet the People
Topic: Old Newbie
Replies: 20
Views: 2410

Re: Old Newbie

ThysdJ wrote:Hello Hennie Hoenderstoot... :twisted: :twisted: :twisted:
ooooooo eina, daai gaan stick :laugh2:

Baie welkom Hennie

Wys 'n foto van jou trok
by Modder Tekkies
Mon Feb 10, 2014 2:32 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - R2000 gift voucher - Important notice - CLOSED
Replies: 76
Views: 32723

Re: Raffle - R2000 gift voucher

IMPORTANT NOTICE: We the Gauteng EC's have decided to support Natasha in her fight against cancer by donating a percentage of the proceeds made from this raffle. For more info please see http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=69&t=34354" onclick="window.open(this.href);return...
by Modder Tekkies
Mon Feb 10, 2014 12:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cataract surgery...
Replies: 111
Views: 8003

Re: Cataract surgery...

Sterkte Uncle Eric

My Mother is also due for the same OP this month, she say I'm her best looking son, hope her opinion don't change after the operation :angel:
by Modder Tekkies
Thu Feb 06, 2014 10:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7635

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Lekker man lekker

Dankie aan almal, dit is nou sowaar bakgat
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 10:32 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: my nuwe geld put
Replies: 11
Views: 2645

Re: my nuwe geld put

Geluk, ek het gedog dis 'n Jeep toe ek die Thread naam lees :laugh2:
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 10:28 pm
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7422

Re: hunt 2014

WOW, that is a monster :shock:
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 6:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3334

Re: Skud op D4D

Goeie dag As jy jy jou rims vervang het met ander moet jy dalk ook kyk na die binne diameter van die rim self. Soms is daar 'n klein verskil wat maak dat die rim effens skeef vas getrek word as jy dit nie presies met 'n torque wrench doen nie. Meeste tyre plekke verkoop so 'n ding wat daar in gaan, ...
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 6:33 pm
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7422

Re: hunt 2014

Dagse, ek is van Namibia. Home La. Afrikaans. If there are families who want to go some where and the budged are tied, you can come here and stay with us on the farm for a few days and the kids will like the open spaces and sand. Not a big lodge for you here but I know you will enjoy it here. We ar...
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 10:21 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: ARB bullbar lights - LED??
Replies: 5
Views: 5008

Re: ARB bullbar lights - LED??

merwn wrote:Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie

groete
Nick
Dankie Nick

Ek sal iets moet patenteer as ek by die huis kom.

Sal bietjie meet en pas en 'n pitcha op sit as ek klaar is
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 9:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Goodbye to the braai?
Replies: 14
Views: 2397

Re: Goodbye to the braai?

My persoonlike ondervinding is, dat meeste mense moet verbied word om te braai en ek dink die studie verwys seker na hulle.

Want goeie genade, sommige mense kan mors met vleis en dan noem hulle dit braai :slap:

As daai sakkie charcoal eers nader kom :laugh2:
by Modder Tekkies
Tue Feb 04, 2014 9:34 am
Forum: Hunting
Topic: hunt 2014
Replies: 20
Views: 7422

Re: hunt 2014

Gaan maar soos altyd Suidwes toe.

Op my lys is 'n Giant Eland. Dis baie loop en soek so die res van lys hang af van of ek een raak loop daar in die Noorde.

Wishlist :shh:
Zebra (wil die jaar salami maak)
2 x Gemsbokke (net 1 as ek 'n Eland kry)
seker maar 'n ou dwaal kudu bul ook :stir:
by Modder Tekkies
Mon Feb 03, 2014 11:32 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: ARB bullbar lights - LED??
Replies: 5
Views: 5008

Re: ARB bullbar lights - LED??

Hallo N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bike-lights-c-12/10-watt-led-spotlight-price-per-light-p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false; Pas hulle in die gate in of is dit iets wat hy moes modify? Die oorspr...
by Modder Tekkies
Sun Feb 02, 2014 1:40 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Leonidas soek 'n roofrack
Replies: 4
Views: 4168

Re: Leonidas soek 'n roofrack

Watter roofrack? Soek iets wat netjies lyk op die voertuig! Iets wat kan opbly vir everyday use, maar stewig genoeg vir my RTT en ekstra spaar, fuel ens ens as ek off the beaten track wil gaan... Wat om te betaal? Let wel dat ek in kroonstad bly en geen toegang het tot 'n verskeidenheid 4x4 fitment...
by Modder Tekkies
Sun Feb 02, 2014 1:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who are Fellow Dogs?
Replies: 16
Views: 3192

Re: Who are Fellow Dogs?

Is ook daar iewers.

Ek is meer 'n leser en bewonder maar meeste manne se avonture op hulle yster perde :drool:

Om 'n ander man te vertel hoe om bike te ry is soos om hom te vertel sy rugby span is bollie :laugh2:
by Modder Tekkies
Sun Feb 02, 2014 1:22 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: ARB bullbar lights - LED??
Replies: 5
Views: 5008

ARB bullbar lights - LED??

Goeie dag

Oor Desember het een van die ligte in my ARB bumper los gekom.

Nou moet ek dit vervang en het sommer gewonder of daar nie al LED ligte op die mark is wat daar sal pas nie? Enige voorstelle sal welkom wees :thumbup:

Dankie en lekker week aan almal.
by Modder Tekkies
Fri Dec 13, 2013 11:58 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Waarskuwing: ABS lig
Replies: 2
Views: 4117

Waarskuwing: ABS lig

Ek het gister so bietjie nuus van 'n minder goei aard gekry. Die wat so 'n Macdonalds burger smaak in jou mond los :sick: Net voor ek weg is by die huis het my Fortuner se ABS lig aan gekom. Ek het die dag 'n trailer gesleep om bou rommel te verwyder by die huis. Met die moes dit die fuse laat blaas...
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 10:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre Issues Bridgestone Dueler
Replies: 20
Views: 3802

Re: Tyre Issues Bridgestone Dueler

I had the 694's in 265/75/16 and they gave me good kilos and performance in sand (namibian dunes) and wet roads. I would fit them again if I drive more long distance. It's a good all round tyre. I opted for something more unpractical to ensure the wife don't drive the Tuna when I'm gone, so I fitted...
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 9:47 pm
Forum: Motorbikes
Topic: Early Midlife Crisis
Replies: 8
Views: 4840

Re: Early Midlife Crisis

george wrote:Lekker man :thumbup: Is dit die 850
Dis die 800 adventure, hy val so tussen die gewone 800 en die 1200 GS. Nogal respek gekry vir hom na daai naweek, hy hanteer heel goed vir sy grootte.
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 1:03 pm
Forum: Motorbikes
Topic: Early Midlife Crisis
Replies: 8
Views: 4840

Early Midlife Crisis

I have to confess that I have been neglecting my 4x4 the past two months :deadhorse: This being pretty much the reason :celebrate: http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/DSC003272_zps21121bd0.jpg http://i1299.photobucket.com/albums/ag73/ModderTekkies/DSC00390_zps51b4a7db.jpg http://i...
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 12:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: One can dream!!
Replies: 22
Views: 2597

Re: One can dream!!

:drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool:
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 12:42 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to the forum
Replies: 23
Views: 6852

Re: New to the forum

Welkom Christo :thumbup:
by Modder Tekkies
Sat Dec 07, 2013 12:39 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9319

Re: Fresh Look for TUNA

:thumbup: dankie vir die gevleelde woorde kêrels
by Modder Tekkies
Mon Oct 14, 2013 9:55 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3683

Re: Gatiep en Meraai

Die predikant bevestig Gammat en Meraai in die huwelik. Predikant: "Gammat, sê nou agter my aan: Ek neem Meraai vir 'n ewige verbond en erfenis." Gammat: "Ek neem Meraai vir 'n ewige verdomde ergernis." Speedcop stop Gatiep en wil hom beboet oor 1 hooflig van sy voertuig wat dood...
by Modder Tekkies
Fri Oct 11, 2013 10:05 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3683

Re: Gatiep en Meraai

Meraai: "Ek is swanger. Wat hoop jy is dit?"

Gatiep: " 'n flippin grappie!"
by Modder Tekkies
Fri Oct 11, 2013 9:59 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3683

Re: Gatiep en Meraai

Ou Gatiep kom dronk by die huis aan en daar lê sy goudvissie en spartel op die mat, bek oop en toe. Gatiep, "Vir 3 jaar maak ek jou tenk shkoon, 3 JAAR!", sê hy vir die vis. En die vis se bek is oop en toe en hy spartel. "...en vir 3 jaar gee ek jou kosh! 3 JAAR!" En die vis spar...
by Modder Tekkies
Fri Oct 11, 2013 8:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Speed,interresting read
Replies: 12
Views: 2120

Re: Speed,interresting read

Dan moet jy 'n 2L Cortina bakkie sien op 'n Vrydagaand in Parow :lmao:
by Modder Tekkies
Thu Oct 10, 2013 10:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 7 Meter Croc - 1.2 Ton
Replies: 14
Views: 1969

Re: 7 Meter Croc - 1.2 Ton

Daai krok se suspensie is gelig :shock:
by Modder Tekkies
Thu Sep 26, 2013 10:12 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942882

Re: Joke of the day

[quote="Piesang"]Image

Die perd gaan op die harde manier leer dat 'n landy se brieke nie betroubaar is nie :lmao: :lmao:
by Modder Tekkies
Thu Sep 26, 2013 9:26 pm
Forum: Cycling and Mountain Biking
Topic: Twee wielle
Replies: 9
Views: 4819

Re: Twee wielle

Baie dankie Ek wag al lank en daar val mos maar altyd iets meer belangrik voor, maar het net nou besluit van uitstel kom afstel. er Mitas E09 agter Ek ken nie die twee wiel bande so goed nie, maar weet dat die goed my hard gaan laat val op enige iets anders as teer. Het juis gekyk na Mitas voor en a...
by Modder Tekkies
Wed Sep 25, 2013 9:41 pm
Forum: Cycling and Mountain Biking
Topic: Twee wielle
Replies: 9
Views: 4819

Twee wielle

Ek het nou al so bietjie die fiets ry storie uit gekyk en toe besluit om te gaan shop vir een, want dis mos goed vir die hart. Ek stap toe daar by 'n groot fiets plek in en daar kom 'n man aan om my te help. Kyk die kêrel ken sy fietse en hy praat daar van die shocks, wiel grootte en die ratte en di...
by Modder Tekkies
Wed Aug 21, 2013 10:54 am
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3683

Re: Gatiep en Meraai

Gatiep en Meraai gaan steel snoek op die kaai in Saldanha. Hulle is net so 'n entjie weg van die kaai, toe hoor hulle die polisie en sien net blou ligte. Gatiep skree vir Meraai " steek weg die snoek Meraai, doer kom die boere " Meraai " Waar dink djy moet ek die deng nou weg steek?&q...
by Modder Tekkies
Wed Aug 21, 2013 10:49 am
Forum: Humor
Topic: Gatiep en Meraai
Replies: 20
Views: 3683

Re: Gatiep en Meraai

:lmao: :lmao:
by Modder Tekkies
Mon Aug 19, 2013 9:37 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9319

Re: Fresh Look for TUNA

My stofpad rock sliders is op. Uitstekende produk :thumbup: , het hulle sommer self gefit met 'n ekstra stel hande.

Image
by Modder Tekkies
Mon Aug 19, 2013 9:25 pm
Forum: Hunting
Topic: Jaggeweer raad asb.
Replies: 20
Views: 7124

Re: Jaggeweer raad asb.

Eben Ek persoonlik hou nie van die 308 nie, maar daar is baie boere en jagters wat my seker nou sal stenig oor daai uitlating. Soek jy een geweer vir 'n goeie "all-rounder" of wil jy begin met iets en later iets anders by kry? As jy een geweer soek wat als kan doen sal ek eeder sê jy moet ...

Go to advanced search