Search found 232 matches
- Mon Oct 07, 2013 10:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kan n KZTE duine doen??
- Replies: 15
- Views: 2123
Re: Kan n KZTE duine doen??
Stuur jou adres, dan stuur ek die DVD.
- Mon Oct 07, 2013 7:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kan n KZTE duine doen??
- Replies: 15
- Views: 2123
Re: Kan n KZTE duine doen??
Hugo, ek het 'n video waar ouens in 1988 daai roete met 2.2 Dubble Cabs gedoen het. Soos Allen sê, bandddruk speel die grootste rol. As die duine regtig te hoog is, is daar altyd 'n makliker pad.
Laasjaar was die sand klam en kon ek die grootste deel in 2WD ry.
Laasjaar was die sand klam en kon ek die grootste deel in 2WD ry.
- Sun Oct 06, 2013 10:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kan n KZTE duine doen??
- Replies: 15
- Views: 2123
Re: Kan n KZTE duine doen??
Ek het al 'n paar maal die Luderitz Walwis en ander Namib roetes gedoen. Elke keer was daar diesels by. Van KZ-Te's, 2.5 Fords tot standaard non turbo Cruiser bakkies. Almal het al die duine uitgekom. Dalk nie altyd die eerste keer nie.
- Fri Oct 04, 2013 2:21 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Go Cart Racing Day
- Replies: 43
- Views: 6050
Re: Go Cart Racing Day
Ek en my seun (Corné) sal ook graag wil saamry in die "Hilux 4x4 Racing" span as dit reg is
- Sun Sep 01, 2013 5:45 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: where can I buy grill in cpt
- Replies: 2
- Views: 815
Re: where can I buy grill in cpt
I think they call them self Cape Town Motor Spares. Behind ESKOM in Bellville.
All the way from China.
All the way from China.
- Sun Sep 01, 2013 5:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: sneeu in Dutoits kloof
- Replies: 8
- Views: 1334
Re: sneeu in Dutoits kloof
Riaan
Dis 'n vriend van my se Ltd met Lexus motor. Een van daardie wat letterlik geen merkie op het nie. Byna daagliks afgevee word en jaarliks 'n draai by paneelklopper maak om enige merkies uit te haal.
Dis 'n vriend van my se Ltd met Lexus motor. Een van daardie wat letterlik geen merkie op het nie. Byna daagliks afgevee word en jaarliks 'n draai by paneelklopper maak om enige merkies uit te haal.
- Sun Sep 01, 2013 12:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: sneeu in Dutoits kloof
- Replies: 8
- Views: 1334
Re: sneeu in Dutoits kloof
Gisteroggend bokant Du Toitskloof (Limietberg)
- Mon Aug 26, 2013 8:58 am
- Forum: Land Cruiser
- Topic: ...sal my Hilux ruil vir een.
- Replies: 34
- Views: 9675
Re: ...sal my Hilux ruil vir een.
Johannes Ek weet nog nie wat die verbruik was nie, maar soos ek sê, die probleem kan wees omdat mens agter die mooi klank aan ry. Die spaarwiel bracket is uitgehaal uit die bak en die linker knop van die modderskerm is kleiner gemaak om die 80l yskas te akkommodeer. Daar kom nou 2 spaarwiel houers o...
- Sun Aug 25, 2013 9:22 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: ...sal my Hilux ruil vir een.
- Replies: 34
- Views: 9675
Re: ...sal my Hilux ruil vir een.
Terug van my jagnaweek in Loxton met 'n V8 Cruiser. Vir party mag die kw. en torque dalk te min wees, maar my ondervinding is dat hierdie Cruiser trek soos 'n trein. Nie blitsig in die eerste twee ratte nie, maar het oorgenoeg torque om lekker te versnel en jou spoed teen opdraendes te hou en selfs ...
- Wed Aug 21, 2013 2:54 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: ...sal my Hilux ruil vir een.
- Replies: 34
- Views: 9675
Re: ...sal my Hilux ruil vir een.
George
Ek sal more bietjie hoor of dit so is. Die Cruiser sal vanmiddag klaar wees na die suspensie, bande, ekstra tenke en al die ekstras klaar is.
Ek sal more bietjie hoor of dit so is. Die Cruiser sal vanmiddag klaar wees na die suspensie, bande, ekstra tenke en al die ekstras klaar is.
- Wed Aug 21, 2013 1:19 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: ...sal my Hilux ruil vir een.
- Replies: 34
- Views: 9675
Re: ...sal my Hilux ruil vir een.
Dié Cruisers is blykbaar vir 'n hele tyd getoets met enige diesel, by enige pomp, en geen probleme is ondervind nie.
- Tue Aug 20, 2013 8:44 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: ...sal my Hilux ruil vir een.
- Replies: 34
- Views: 9675
Re: ...sal my Hilux ruil vir een.
Ek ry Donderdag op 'n jagtrip saam met 'n nuwe V8 Dubbelkajuit. Nog nie eens 10 km op die klok nie.
Sien nogal uit.
Sien nogal uit.
- Thu Aug 15, 2013 7:53 pm
- Forum: Fortuner
- Topic: Modified Fortuner
- Replies: 24
- Views: 7141
Re: Modified Fortuner
Hier is nog 'n besonderse Maniac 4x4 bumper
Hier is die nuwe webtuiste http://www.maniacmanufacturing.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier is die nuwe webtuiste http://www.maniacmanufacturing.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- Thu Aug 15, 2013 11:19 am
- Forum: Fortuner
- Topic: Modified Fortuner
- Replies: 24
- Views: 7141
Re: Modified Fortuner
Scott, it's from Maniac 4x4 in Montaque Gardens in Cape Town.
Speak to Mark Esterhuizen at 0824019388
http://www.maniac4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
or Maniac 4x4 on Facebook.
He will build any bumper to your specifications.
Speak to Mark Esterhuizen at 0824019388
http://www.maniac4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
or Maniac 4x4 on Facebook.
He will build any bumper to your specifications.
- Tue Aug 13, 2013 8:03 pm
- Forum: Fortuner
- Topic: Modified Fortuner
- Replies: 24
- Views: 7141
Modified Fortuner
I saw this Fortuner at 4x4 Maniac in Montaque Gardens.
What a nice job!
What a nice job!
- Mon Jul 22, 2013 11:53 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 Extreme Challenge 20 July Dirt & Dust
- Replies: 15
- Views: 2405
Re: 4x4 Extreme Challenge 20 July Dirt & Dust
Hulle sal altyd met ons wees.
- Wed Jul 10, 2013 9:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Refused service at Shell.
- Replies: 28
- Views: 3620
Re: Refused service at Shell.
Met Shell op die voorpunt met "Fracking" planne, sal ek hulle geensins ondersteun nie.
- Mon Jun 17, 2013 10:32 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Headlight replacement bulbs
- Replies: 4
- Views: 1660
Headlight replacement bulbs
I know there was a topic where bulbs were discussed, but could not find it.
Iv'e got Osram Night Breakers in my SFA.
Does anyone have knowledge of the Zenon light kits that's available in the market from only R350.
Is this worth considering?
Iv'e got Osram Night Breakers in my SFA.
Does anyone have knowledge of the Zenon light kits that's available in the market from only R350.
Is this worth considering?
- Fri Jun 14, 2013 9:44 am
- Forum: Amarok
- Topic: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink julle?
- Replies: 25
- Views: 8100
Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul
Soos my pa altyd gesê het van die VW Beetles. Een exhaust vir die enjin en een vir die bestuurder.
- Mon Jun 03, 2013 8:21 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942602
Gearboxes
Gearboxes
- Thu May 16, 2013 9:14 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering damper
- Replies: 14
- Views: 2520
Re: Steering damper
Myne na 23 jaar vervang met Gabriel.
Kon nie 'n verskil agterkom nie, so die ou een was nog goed na so lang tyd.
Kon nie 'n verskil agterkom nie, so die ou een was nog goed na so lang tyd.
- Sun May 12, 2013 8:29 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Raad met Bumper asb.
- Replies: 9
- Views: 2165
Re: Raad met Bumper asb.
Nog een van Mark s'n
- Sat May 11, 2013 4:30 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Raad met Bumper asb.
- Replies: 9
- Views: 2165
Re: Raad met Bumper asb.
Eben, kyk ook na Mark Esterhuizen (4x4 Maniac) se bumpers.
http://www.maniacmanufacturing.com/fortuner.php" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.maniacmanufacturing.com/fortuner.php" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mon May 06, 2013 10:08 pm
- Forum: Photography
- Topic: Windpompe / Windpumps
- Replies: 2
- Views: 3934
Windpompe / Windpumps
I've started the above page on facebook: http://www.facebook.com/#!/pages/Windpompe-Windpumps/212664372126655?fref=ts" onclick="window.open(this.href);return false; Dis sommer net uit die liefde vir die ou ysterwiele en om dit te deel met ander wat daarvan hou. You can like the page and po...
- Sat May 04, 2013 8:57 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Bridgestone 4x4 Club Challenge 2013
- Replies: 6
- Views: 5655
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge 2013
Ek wil weet,
- Waar kan ek inskryf?
- Waar word dit gehou?
- Wat is die koste?
Bridgestone se website gee geen van die bg. antwoorde nie.
- Waar kan ek inskryf?
- Waar word dit gehou?
- Wat is die koste?
Bridgestone se website gee geen van die bg. antwoorde nie.
- Thu May 02, 2013 8:31 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Bridgestone 4x4 Club Challenge 2013
- Replies: 6
- Views: 5655
Bridgestone 4x4 Club Challenge 2013
In the past years Bridgestone offered the 4x4 Fundi Challenges. This year it is called the Bridgestone 4x4 Club Challenge. Different 4x4 clubs will be playing hosts for the events. See link: http://www.bridgestone.co.za/corporate/activities/4x4_club_challenge" onclick="window.open(this.hre...
- Mon Apr 29, 2013 10:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: pipe bumper
- Replies: 12
- Views: 2088
Re: pipe bumper
Praat met Mark Esterhuizen van 4x4 Maniac in Montaque Gardens by (021) 552 4477 of besoek hulle webwerf by http://www.maniacmanufacturing.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- Sat Apr 27, 2013 10:00 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
- Replies: 5
- Views: 1605
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Ek het 'n ruk terug 'n 3.0L D4D Fortuner engin met 6000 km by Barnets in Bellville gesien vir R25 000.
- Thu Apr 25, 2013 8:38 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Khaudum Kaskenades
- Replies: 24
- Views: 3541
Re: Khaudum Kaskenades
Thys
Ek het 'n DVD van ons trip deur die Kaudom oppad Zambia toe. Jy's welkom as jy dit wil kyk.
Ek het 'n DVD van ons trip deur die Kaudom oppad Zambia toe. Jy's welkom as jy dit wil kyk.
- Wed Mar 27, 2013 11:00 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: No snorkel? No excuse
- Replies: 18
- Views: 2707
Re: No snorkel? No excuse
Neem hy bestellings?
- Sun Mar 24, 2013 8:22 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22R EFI FUEL CONSUMPTION
- Replies: 6
- Views: 4224
Re: 22R EFI FUEL CONSUMPTION
Shane, no I haven't got a before chart and must look for the "after" one.
My nuuste verbruik was 6km/l in die stad en 6.3 km/l op die ooppad. Dan bestuur ek regtig ligvoet en probeer bespaar, maar dit lyk my ek kan maar net ry.
My nuuste verbruik was 6km/l in die stad en 6.3 km/l op die ooppad. Dan bestuur ek regtig ligvoet en probeer bespaar, maar dit lyk my ek kan maar net ry.
- Sun Mar 24, 2013 8:12 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Luxter takes a tumble
- Replies: 43
- Views: 6990
Re: Luxter takes a tumble
Was dit pa of was dit seun?
- Sun Mar 10, 2013 11:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Huis verf met stonechip?
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Huis verf met stonechip?
Nathan
Ek's in die boubedryf en verf huise omtrent net met Plascon se Roof Seal (Dis wat jy met lap-en-pap gebruik).
Baie billik geprys, jy kan dit kleur in die kleur van jou (vrou se) keuse, dis ten volle wasbaar en terselfdertyd ook waterdigting.

- Thu Mar 07, 2013 8:19 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tipe Bande vir duine ry
- Replies: 25
- Views: 2986
Re: Tipe Bande vir duine ry
Bp
Ons ry volgende week weer Namib toe.
Die ouens se bande wissel van A/T tot M/T. Met die krag van die D4D sal die Duelers goed werk maar Muds sal nie slegter doen nie.
Ons ry volgende week weer Namib toe.
Die ouens se bande wissel van A/T tot M/T. Met die krag van die D4D sal die Duelers goed werk maar Muds sal nie slegter doen nie.
- Mon Feb 11, 2013 10:35 pm
- Forum: Photography
- Topic: Windpompe / Windpumps
- Replies: 4
- Views: 3990
Windpompe / Windpumps
I've started a Facebook page "Windpompe / Windpumps" as well as one called "As Murasies kon praat".
Wil julle grondpad reisigers nie julle windpomp en murasie fotos hier "post" nie?
Wil julle grondpad reisigers nie julle windpomp en murasie fotos hier "post" nie?
- Tue Jan 15, 2013 8:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Loadbin Mod..
- Replies: 23
- Views: 3142
Re: Loadbin Mod..
Goeie idee en uitstekende werk.
- Mon Jan 14, 2013 9:54 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Engine oil - what do you think?
- Replies: 31
- Views: 8139
Re: Engine oil - what do you think?
I'm also using DELO 400.
- Mon Jan 14, 2013 9:48 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22R EFI FUEL CONSUMPTION
- Replies: 6
- Views: 4224
22R EFI FUEL CONSUMPTION
Hoppy EFI'd my 22R middle last year. After mapping and a dyno, I was hoping for better fuel consumption than the 6.5 km/l I used to get with the carb. The consumtion in fact went down to 6 km/l. At the moment I'm getting less than 6 in town. And not even 6.5 on the open road at a speed of 90-100 km/...
- Sun Jan 13, 2013 4:18 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: TUBE BUMPER in progress
- Replies: 34
- Views: 4214
Re: TUBE BUMPER in progress
Nee Roger, voor is als 3mm pyp en plaat. Dis net die winch plaat soos op die eerste fotos wat 6mm is.
Ek het egter afgesien van die plan om 'n winch op te sit.
Ek weet nie wat die totale bumper nou weeg nie, maar dit raak vinnig swaarder met elke stukkie wat aangesweis word.
Ek het egter afgesien van die plan om 'n winch op te sit.
Ek weet nie wat die totale bumper nou weeg nie, maar dit raak vinnig swaarder met elke stukkie wat aangesweis word.
- Sun Jan 13, 2013 1:51 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: TUBE BUMPER in progress
- Replies: 34
- Views: 4214
Re: TUBE BUMPER in progress
Thanx for the positive feedback.
- Sat Jan 12, 2013 11:47 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: TUBE BUMPER in progress
- Replies: 34
- Views: 4214
Re: TUBE BUMPER in progress
Almost finished. Still a bit of sanding to be done.
- Thu Jan 10, 2013 7:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: When motor journalists push it too far...
- Replies: 11
- Views: 1383
Re: When motor journalists push it too far...
Ek het al twee maal daai roete met Stampie gedoen, en geen probleem van 'n soort nie.
Selfs die bult waar die Prado stadig teen afry, het ek rustig sonder enige lockers en controlers gedoen.
Wat is 4x4 sonder 'n SFA Hilux
Selfs die bult waar die Prado stadig teen afry, het ek rustig sonder enige lockers en controlers gedoen.
Wat is 4x4 sonder 'n SFA Hilux
- Wed Jan 09, 2013 3:41 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 347
- Views: 356220
Re: The fuel consumption of my Hilux
Ek het in 2012 my 22R laat EFI. Dis 'n paar keer ingestel en "ge-dino". In stedelike verkeer kry ek 6 km/l. Dié vakansie was ek Stilbaai toe en het grondpaaie gery so veel as moontlik en nooit vinniger as 100 km/h nie (GPS spoed). Die verbruik was nooit meer as 6.4km/l nie. Voor die EFI he...
- Mon Dec 17, 2012 7:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1766
Re: 22R EFI Misfires
Dankie Allen, en hy kan nou weer "betyds" stop ook.
- Mon Dec 17, 2012 9:50 am
- Forum: Build your own:
- Topic: “gaan bou iets”
- Replies: 16
- Views: 3112
Re: “gaan bou iets”
Rondskuifbare-verligte-hilux 4x4 club-banner
- Mon Dec 17, 2012 9:47 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1766
Re: 22R EFI Misfires
Allen (Hoppy) tot die redding.
Sal vanmiddag hoor wat ek verkeerd gedoen het.
Die Lexus moet maar eers 'n droom bly. Maar droom sal ek droom
Sal vanmiddag hoor wat ek verkeerd gedoen het.
Die Lexus moet maar eers 'n droom bly. Maar droom sal ek droom
- Sun Dec 16, 2012 9:19 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1766
Re: 22R EFI Misfires
Eben dit was NGK's. Maar selfs met die ou plugs, kom die bakkie nou skaars weg.
- Sun Dec 16, 2012 7:10 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R EFI Misfires
- Replies: 10
- Views: 1766
22R EFI Misfires
Saterday I decided to replace Stampie's oil and plugs.
After replacing the plugs (gap .8mm) the engine misfired.
I've put the old plugs back, with no difference. I even replaced the bougi cords, without any change.
I also checked vacume pipes etc and could not find anything.
Any advise?

- Tue Dec 11, 2012 9:30 pm
- Forum: Photography
- Topic: Star trails
- Replies: 17
- Views: 6551
Re: Star trails
Was dit Saterdagaand gewees?
- Tue Dec 04, 2012 10:27 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: NAMIB - Saddle Hill
- Replies: 5
- Views: 1424
Re: NAMIB - Saddle Hill
Arno
Laasjaar was daar vir die 2e keer 'n Ford F250 (Diesel) dubbel kajuit saam op die Luderitz Walvis trip. Dit het verbasend goed gedoen. Ek dink die 37" bande het baie gehelp.
Laasjaar was daar vir die 2e keer 'n Ford F250 (Diesel) dubbel kajuit saam op die Luderitz Walvis trip. Dit het verbasend goed gedoen. Ek dink die 37" bande het baie gehelp.
- Tue Dec 04, 2012 2:18 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: NAMIB - Saddle Hill
- Replies: 5
- Views: 1424
Re: NAMIB - Saddle Hill
Dis reg George, jy's baie welkom. Hoe meer Hilux'e, hoe beter.
Laat weet ma so gou jy kan. Daar is nog 2 plekke beskikbaar.
Daar gaan ook 'n nuwe Dodge Ram 5.7 L (Super Charged) Saam. sal die outjie nogal graag in die duine wil sien speel.
Laat weet ma so gou jy kan. Daar is nog 2 plekke beskikbaar.
Daar gaan ook 'n nuwe Dodge Ram 5.7 L (Super Charged) Saam. sal die outjie nogal graag in die duine wil sien speel.
- Fri Nov 30, 2012 1:56 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Hilux Spotlights
- Replies: 14
- Views: 3580
Re: Hilux Spotlights
Pierre
Jy tevrede met die Swart Hella's?
Jy tevrede met die Swart Hella's?
- Wed Nov 28, 2012 10:09 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: NAMIB - Saddle Hill
- Replies: 5
- Views: 1424
NAMIB - Saddle Hill
NAMIB, SADDLE HILL 15-18 Maart 2013 I'm planning to do the above trip next year. There is still place for a Hilux or two. 'n Vier dag wegbreek oor 'n naweek na Saddle Hill, noord van Luderitz. Vir die manne ook 'n dag van speel in die duine, en 'n kamer vir mamma om in te slaap. Dus geen kampgoed. S...
- Fri Nov 09, 2012 5:09 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to place long range tank fitted?
- Replies: 10
- Views: 3657
Re: Best place to place long range tank fitted?
Speak to Mark Esterhuizen at Maniac 4x4 in Montaque Gardens. He will build any thing you want, to your specifications. Address: 8 Kestrel Park, Longclaw Drive, Montague Gardens, Cape Town, South Africa Phone: +27 (021) 552 4477 Fax: +27 (021) 552 6350 E-Mail: info@maniacmanufacturing.com Web site: h...
- Tue Nov 06, 2012 10:04 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: 1998 HILUX SFA REBIRTH
- Replies: 13
- Views: 3635
Re: 1998 HILUX SFA REBIRTH
Dis 'n mooi storie Dirk.
Lekker om te sien dat 'n bakkie in die toestand wat dit was, weer "nuut" kan word.
Sien uit na die finale produk.
Lekker om te sien dat 'n bakkie in die toestand wat dit was, weer "nuut" kan word.
Sien uit na die finale produk.
- Fri Nov 02, 2012 10:40 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SAFE
- Replies: 12
- Views: 2277
Re: SAFE
Thabo, dis Honda sitplekke. Daai DOHC shape sin.
Ek het nog nooit opgelet dat die ander Hiluxe se rathefbome anders lyk nie. Seker die ingevoerde modelle?
Ek het nog nooit opgelet dat die ander Hiluxe se rathefbome anders lyk nie. Seker die ingevoerde modelle?
- Fri Nov 02, 2012 2:34 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SAFE
- Replies: 12
- Views: 2277
Re: SAFE
Dankie manne vir die komplimente.
Ja, so maak elke ou maar volgens sy eie behoefte.
Ja, so maak elke ou maar volgens sy eie behoefte.
- Thu Nov 01, 2012 8:15 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SAFE
- Replies: 12
- Views: 2277
SAFE
Here is my attempt of building a safe for Stampie as well as cup holders, a bottle holder and a permanent hidden spot for the binoculars.
The safe was made out of 3mm mild steel and the cup and bottle holder out of PVC pipe.
I then covered it with carpet.
The safe was made out of 3mm mild steel and the cup and bottle holder out of PVC pipe.
I then covered it with carpet.
- Wed Oct 31, 2012 11:08 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Swellendam Akkomodasie
- Replies: 2
- Views: 956
Re: Swellendam Akkomodasie
frederick
As jy Struisbaai se kant toe werk, bel vir Derick Burger by 0827744448.
Hulle neem ouens na gebiede teen die see wat taboe is vir die publiek. Hy het baie kennis oor daai area.
As jy Struisbaai se kant toe werk, bel vir Derick Burger by 0827744448.
Hulle neem ouens na gebiede teen die see wat taboe is vir die publiek. Hy het baie kennis oor daai area.
- Wed Oct 31, 2012 10:09 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Car Safe
- Replies: 4
- Views: 1299
Re: Car Safe
Hansie
Ek het 'n kluis vir my SFA gemaak wat tussen die 2 sitplekke is.
Ek dink nie iemand sal dit as 'n kluis aansien nie. Sal môre in die daglig fotos neem en post.
Ek het 'n kluis vir my SFA gemaak wat tussen die 2 sitplekke is.
Ek dink nie iemand sal dit as 'n kluis aansien nie. Sal môre in die daglig fotos neem en post.