Search found 2460 matches

by Hi-Hilux
Mon Mar 24, 2014 10:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek het 'n jeuk aan my......
Replies: 15
Views: 1387

Re: Ek het 'n jeuk aan my......

Baie mooi maar die rollbar rock sliders en BB is vir my persoonlike smaak te groot, uit verhouding uit? Maar verder very nice!
by Hi-Hilux
Mon Mar 24, 2014 9:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some nice ass PG. 2-21
Replies: 43
Views: 4484

Re: Some nice ass PG. 2-21

En hoe moet ek nou slaap vanaand????????????????
by Hi-Hilux
Sun Mar 23, 2014 9:15 pm
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 14368

Re: Blooper of the Month

4x4BEES wrote:Ek dink ek gaan my engine laat uithaal en verkoop.
Dan gaan ek net my Lux kan kyk en seker maak dit val nie om nie :lmao: :lmao: :lmao:
Stem saam dink myne is van nou af veiliger in die garage, is net bang hierdie "roll over Beethoven" ding is aansteeklik!
by Hi-Hilux
Sat Mar 22, 2014 8:48 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Stutt forests
Replies: 69
Views: 14060

Re: Stutt forests

Regtig stunning, iets heel anders as ons kaal vlaktes en woestyn en duine. Baie mooi!
by Hi-Hilux
Sat Mar 22, 2014 9:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Off to her final resting place !
Replies: 58
Views: 6326

Re: Off to her final resting place !

Baie bly julle is okay :-) , sad om daai mooi Hilux so te sien :-(
by Hi-Hilux
Fri Mar 21, 2014 7:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff type?
Replies: 8
Views: 1259

Re: Diff type?

Vinnig op die langpad (teer) Hoppy? Die ou by wie ek gekoop het, het nie geweet nie. Hy het gedink hy het net 'n LSD agter in. Hy het homnie lank gehad voordat ek hom gesteel het vir N$ 60 000 nie.
by Hi-Hilux
Fri Mar 21, 2014 6:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff type?
Replies: 8
Views: 1259

Re: Diff type?

http://www.youtube.com/watch?v=WTKnGRNzigA" onclick="window.open(this.href);return false;

http://www.youtube.com/watch?v=kL0hPEOStGk" onclick="window.open(this.href);return false;
by Hi-Hilux
Fri Mar 21, 2014 6:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff type?
Replies: 8
Views: 1259

Re: Diff type?

Okay hy het dit voor en agter in, so ek het gescore met die koop? Ek hom hom op gejack en een wiel vas gehou en die ander een gedraai, dan klink dit soos 'n ratchet wat draai, ek neem dan aan dis die tande wat dan spring en nie lock nie? So dis hoekom die bakkie klink of 'n diff lock aan is as ek by...
by Hi-Hilux
Fri Mar 21, 2014 3:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff type?
Replies: 8
Views: 1259

Re: Diff type?

:beg:
by Hi-Hilux
Fri Mar 21, 2014 1:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff type?
Replies: 8
Views: 1259

Diff type?

Meeste ken nou al die storie van my agter diff en die voor diff wat nou agter is. Nou ek weet hie werk 'n diff en verstaan dit. MAAR ek was heeltyd onder die indruk dat ek limited slip diffs in die hilux het, maar hoe meer ek na die center portion op my werksbank kyk, twyfel ek sterk of dit 'n LSD i...
by Hi-Hilux
Thu Mar 20, 2014 12:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Al wat my nog bietjie pla is, as ek regs draai het ek nogsteeds die cluck cluck cluck geluid regs agter. Wat kan dit wees? Wat is die kans dat altwee diffs dieselfde klap geluid kan maak? Soos gesê die voor portion wat nou agter in is loop doodstil, dis net die geluid as ek draai. By ons was die goe...
by Hi-Hilux
Thu Mar 20, 2014 6:40 am
Forum: The Workshop
Topic: Ene vir die slim Ooms...
Replies: 16
Views: 1954

Re: Ene vir die slim Ooms...

Dis waar wat Cassie sê, mens dink net aan die enjin maar nie aan die ander smering nie.
by Hi-Hilux
Wed Mar 19, 2014 7:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Vanoggend begin en nou klaar gemaak, voor portion agter in gesit en die agter een stuur ek nou weg vir reg maak. Toe ek die propshaft afhaal toe is die hele pinion sommer los, die moer is vas maar die bearing is klaar. Maar die voor een is nou agter in en hy loop stil soos die dag uit die fabriek. H...
by Hi-Hilux
Wed Feb 26, 2014 10:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!
Replies: 91
Views: 7284

Re: Die een plek waar geen Hilux hoort nie!!!

Vasbyt, min dae. Lyk na 'n goeie job wat hulle doen!
by Hi-Hilux
Tue Feb 25, 2014 7:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saturdays rugby.
Replies: 22
Views: 2873

Re: Saturdays rugby.

Wonder hoeveel van die game het die Brannavalie gesien het?
by Hi-Hilux
Mon Feb 24, 2014 7:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Leaf springs
Replies: 5
Views: 693

Re: Leaf springs

Dis hoekom ek vermoed die vere is gemeng, ek sal vanaand wiel afhaal en foto post. Wat ek ook gesien het, ek het nog my blou hilux se Rancho shocks wat ek hier wou insit, maar hulle is BAIE te kort en die TJM shocks wat nou in is, is ook gerek tot op hulle limits! Iets met die bakkie se setup is nie...
by Hi-Hilux
Sun Feb 23, 2014 11:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22106

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

WOW dit lyk goed! Nou sal jy weer rustig slaap!
by Hi-Hilux
Sun Feb 23, 2014 11:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Leaf springs
Replies: 5
Views: 693

Re: Leaf springs

Baie dankie, hy het 7 in en die 4de een is dubbel so dik soos die ander.
by Hi-Hilux
Sat Feb 22, 2014 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Leaf springs
Replies: 5
Views: 693

Leaf springs

Kan iemand vir my sê hoeveel vere in 'n pak is asb. My trokkie staan lekker hoog maar kan nie gronpad ry nie, dit voel of ek met 'n forklift ry! Blou pou het nie eers so hard gery nie. Ek wil van die vere uit die pak haal, hoeveel kan ek uithaal? Dit lyk na gemengde vere en TJM schocks.
by Hi-Hilux
Wed Jan 29, 2014 12:34 pm
Forum: General Mods
Topic: replacement bumper
Replies: 2
Views: 1568

Re: replacement bumper

3mm en 6mm of 8mm vir die brackets
by Hi-Hilux
Tue Jan 28, 2014 4:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Logo - What it stands for
Replies: 9
Views: 1803

Re: Toyota Logo - What it stands for

Lekker om dit te weet maar stem ook vir die ou wit perd.
by Hi-Hilux
Fri Jan 17, 2014 3:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What do you think.... Then and NOW
Replies: 48
Views: 4494

Re: What do you think.... Then and NOW

Stukke beter!
by Hi-Hilux
Fri Jan 17, 2014 12:02 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear diff...
Replies: 9
Views: 1146

Re: Rear diff...

Dankie oom Andy, het ook al aan dit gedink
by Hi-Hilux
Thu Jan 16, 2014 2:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear diff...
Replies: 9
Views: 1146

Re: Rear diff...

Dankie!
by Hi-Hilux
Thu Jan 16, 2014 11:39 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear diff...
Replies: 9
Views: 1146

Re: Rear diff...

by Hi-Hilux
Thu Jan 16, 2014 11:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear diff...
Replies: 9
Views: 1146

Re: Rear diff...

Oom Andy, daai diff skreeu sing van 1ste tot 5de en as ek by stop straat draai klink dit soos 'n cv joint wat klap. Dis 'n LSD diff.
by Hi-Hilux
Thu Jan 16, 2014 10:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear diff...
Replies: 9
Views: 1146

Rear diff...

Okay gister terug gekom van Henties en wil die week begin om my agter diff diff (import-maak van voor oop) te begin strip/oop maak. Iemand wat dit al gedoen het wat dalk bietjie wil vertel hoe ek tewerk gaan en is daar enige ietts snaaks wat ek van moet weet, trek die aste net uit ens. Ek begin seke...
by Hi-Hilux
Sun Dec 22, 2013 8:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Tuna se Prezzi
Replies: 14
Views: 1725

Re: My Tuna se Prezzi

Gerrie dis nou al donker genoeg....ons wag...
by Hi-Hilux
Sun Dec 22, 2013 6:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: I have joined the casscrew
Replies: 35
Views: 3758

Re: I have joined the casscrew

Bly niemand het seer gekry nie! Lyk my dit raak nou mode om jou lux om te dop....:-)
by Hi-Hilux
Thu Dec 19, 2013 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou hoe nou ?
Replies: 11
Views: 1655

Re: Nou hoe nou ?

:yahoo: :yahoo: :celebrate: :celebrate: :celebrate: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Hi-Hilux
Tue Dec 10, 2013 4:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Build your own bead lock rims.
Replies: 22
Views: 5001

Re: Build your own bead lock rims.

Nou dit lyk nou lekker!
by Hi-Hilux
Fri Dec 06, 2013 9:11 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fresh Look for TUNA
Replies: 30
Views: 9366

Re: Fresh Look for TUNA

Lyk sommer lekker windgat, baie mooi.
by Hi-Hilux
Fri Dec 06, 2013 7:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Ek stuur jou 'n PM
by Hi-Hilux
Fri Dec 06, 2013 7:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mandela...
Replies: 19
Views: 2846

Mandela...

Is hy oorlede of is dit net stories? Ons Namibiers hoor mos alles laaste....
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 10:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Blom dis nou die hele ding met crown wheel pinion, alles?
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 5:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22106

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

So we are finalising the claim and the value they are paying out should be enough to have it fixed properly by Hennie in Heidelberg. Taking the vehicle to him this weekend. Maybe, if his preliminary quote is the final quote value, I might be able to have him fit a descent roll-cage inside while his...
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 5:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Die probleem is, ek kan alles strip en seker weer aan mekaar sit maar as daar nie stukke yster in die housing lê nie sal ek nie weet wat stukkend is nie...nog nie so slim met 'n diff nie.
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 4:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Gaan hy nie moeilik ry as ek die agterste slip diff voor in sit nie?
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 12:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre Issues Bridgestone Dueler
Replies: 20
Views: 3806

Re: Tyre Issues Bridgestone Dueler

Ek was ook baie happy met die 697's wat ek op die Ford gesit het, sal hulle weer opsit.
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 11:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Waneer min of meer Johan? Ek kan wag as ek weet dis die moeite werd. PM my solank 'n prys asb.
by Hi-Hilux
Thu Dec 05, 2013 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Dankie, ek sal volgende naweek begin oop maak en fotos neem en dan weer julle advies vra :-)
by Hi-Hilux
Wed Dec 04, 2013 9:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Wat gaan die grappie my min of meer kos?
by Hi-Hilux
Wed Dec 04, 2013 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Rear Diff...

Hierdie Hilux se agter diff is nie vars nie, in 1ste en 2de humm hy en in 3de, 4de en 5de skreeu hy soos 'n maar vark, soos yster op yster grinding noise! As ek by stop straat weg trek en draai link of regs kom daar 'n klank soos soos cv joints van agter, maar dis net as ek draai en weg trek. Hoe mo...
by Hi-Hilux
Wed Dec 04, 2013 7:57 am
Forum: Gauteng
Topic: Rust De Winter Bundu Trail 7 Dec 2013... Final Arangements
Replies: 145
Views: 19265

Re: Rust De Winter Bundu Trail 30Nov 2013... Final Arangemen

Nee mense, julle het my heel verloor hier. Is 30Nov 2013 nie al verby nie of het S.A in 'n heel nuwe tyd zone in gegaan?
by Hi-Hilux
Mon Dec 02, 2013 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: moegatle 30 nov 2013
Replies: 132
Views: 11979

Re: moegatle 30 nov 2013

Bly niemand het seer gekry nie, sjoe nie lekker om die hiluxe so te sien nie. Wat my wel verbaas met almal se "ge-rolde" fotos is hoe sterk die dakke en pilars is!
by Hi-Hilux
Tue Nov 26, 2013 9:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe gesig
Replies: 20
Views: 3225

Re: Nuwe gesig

Welkom baie :thumbup:
by Hi-Hilux
Mon Nov 25, 2013 7:50 am
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Ek kan nie lees nie, so ek wag maar vir die fotos... :boredom: :boredom: :boredom:
by Hi-Hilux
Wed Nov 20, 2013 7:57 pm
Forum: Meet the People
Topic: Kapish is terug in n Hilux
Replies: 38
Views: 4884

Re: Kapish is terug in n Hilux

Baie welkom, dit lyk sommer baie nice!
by Hi-Hilux
Tue Nov 19, 2013 9:33 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Who is going NOWHERE in December?
Replies: 37
Views: 3865

Re: Who is going NOWHERE in December?

Ek wou by die huis bly maar die "nuwe" Hilux smeek my om Henties toe te ry!
by Hi-Hilux
Mon Nov 18, 2013 11:59 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux SFA
Replies: 5
Views: 2051

Re: Hilux SFA

Looks very nice!
by Hi-Hilux
Sun Nov 17, 2013 3:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Miniature wonderland
Replies: 5
Views: 765

Re: Miniature wonderland

WOW! Wat van 'n klein Hilux?
by Hi-Hilux
Sun Nov 17, 2013 12:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Oh dear....water, water everywhere...
Replies: 27
Views: 2303

Re: Oh dear....water, water everywhere...

Ai ai ai, my hart bloei vir julle mense, ek weet hoe dit voel, ons het ook al so oorstroom soos hierdie laaste kar en hospitaal foto. En mens kan niks maar niks doen nie. Bid vir julle!
by Hi-Hilux
Sun Nov 17, 2013 12:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Sunroof...
Replies: 6
Views: 806

Re: SFA Sunroof...

Baie dankie.
by Hi-Hilux
Sun Nov 17, 2013 9:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Sunroof...
Replies: 6
Views: 806

SFA Sunroof...

Good Idea :dance1: or Bad Idea :dash: ?
by Hi-Hilux
Sat Nov 16, 2013 9:03 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: My homebuild SFA Hardbody met bietjie Hi Lux parte
Replies: 30
Views: 8821

Re: My homebuild SFA Hardbody met bietjie Hi Lux parte

OOPS, wat het gebeur???
by Hi-Hilux
Sat Nov 16, 2013 3:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bumper mod
Replies: 17
Views: 2576

Re: Bumper mod

Is die 4x spotlights nou al op???
by Hi-Hilux
Sat Nov 16, 2013 1:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Oh dear....water, water everywhere...
Replies: 27
Views: 2303

Re: Oh dear....water, water everywhere...

Sterkte Val, weet hie dit voel, was deur 2 floods in my lewe gewees.
by Hi-Hilux
Fri Nov 15, 2013 1:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
Replies: 63
Views: 19156

Re: Pipe bull-bar made from roll-bar

Het dit gekry, baie dankie!
by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 10:27 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Fishing mods
Replies: 5
Views: 1848

Re: Fishing mods

Hier is die link viewtopic.php?f=41&t=17523" onclick="window.open(this.href);return false;

Go to advanced search