Search found 3116 matches

by jacques kotze
Tue Jul 12, 2011 8:41 am
Forum: Humor
Topic: Japanese Eye Test
Replies: 7
Views: 1299

Re: Japanese Eye Test

:laugh2: :laugh2: :laugh2: Goeie een :thumbup:
by jacques kotze
Tue Jul 12, 2011 8:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

Ek was by Front runner en by 4x4 Mega world en hulle albei het gese dat hulle die latch moet bestel by IEF Engineering in JHB. Toe los ek dit en bestel dit self sommer so oor die internet. Dit kos so R187incl,posgeld uitgesluit. Die nr wat ek op hul website gekry het werk nie, het hul maar n mail ge...
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 3:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Co2 welding on aluminium ??
Replies: 25
Views: 2300

Co2 welding on aluminium ??

Is daar iemand wat my kan se wat die verskil is tussen co2 welding op aluminium en stig welding. Ek gaan nou vir my n aluminium canopy bou.ek het n co2 welder,ek het gas vir aluninium ,draad en die roller gekoop om die draad te voer wat op die rol is. Kan ek met co2 weld of moet ek n stig welder koo...
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Starter Proleme
Replies: 5
Views: 1110

Re: Starter Proleme

Dit was toe die bendix gewees.Het die starter afgehaal, dit het R630 gekos om reg te maak. :thumbup:
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

Het reggekom met die carrier, als het my so R650 gekos saam met die as,bearings en die powdercoating. :thumbup:
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snorkel fitment - Painful or painless???
Replies: 6
Views: 1320

Re: Snorkel fitment - Painful or painless???

Het myne self gedoen,so uur gewees toe is ek klaar. Onthou net om die gate wat jy sny en boor teen roes te behandel. Ek het sommer cold dip galvenise met n earbud op gesit.
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Ja,Ek is seker Toyota het hulle rede hoekom hulle enjins so "under powerd" is. Maar maggies dis partykeer maar vrustreerend. :?
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:38 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29858

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

Mine was a brown metallic '93 swb 2.4d Hilux . . .I bought it myself. It had 143000km,s on the clock. It stand on 546 000km,s and still going. Need a new torsion bar, that,s it. And it will never leave our family.
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kuhmo KL 71's Muds performance
Replies: 18
Views: 2531

Re: Kuhmo KL 71's Muds performance

I also had Khumo muds on my bakkie, Got about 60000km,s out of them. They got a bit noisy from about 40000 km,s. But otherwise I can,t complain at all. I only had one puncture. . .on the side wall!! But I'm back to BF,s. It is just better!
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:20 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Best Rated Bullbars
Replies: 30
Views: 6561

Re: Best Rated Bullbars

Ek is happy met my ARB dankie,duur maar is dit werd :thumbup:
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!
Replies: 73
Views: 35659

Re: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!

My snorkel is op :yahoo: Sal weer vir ooooms vra om die pic vir my te laai. :thumbup:
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 2:04 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Front suspension lift - I need advice
Replies: 13
Views: 2793

Re: Front suspension lift - I need advice

Ek het spacers in al twee my bakkies gesit,geen probleme met enige van hulle nie,as jy geld wil spandeer is daar baie opsies. Ek dink iemand soos OME en Iron man sal aftermarket suspensies he wat jou bakkie sal kan hoeer maak voor en agter of net voor. En hulle is albei beproefde name wat n ou kan v...
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 9:36 am
Forum: Humor
Topic: As if it was an improvement?
Replies: 14
Views: 2350

Re: As if it was an improvement?

Almal het maar hulle foute :lol: :lol: :lol:
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 9:24 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tabor vs Come up
Replies: 12
Views: 8659

Re: Tabor vs Come up

Kyk op http://www.repeater.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; Dan is daar n link met "winch" daar is vergelykings op tussen warn,tigerz,superwinch en dan die rts dv-6t. Nogal interresant dat warn die vinnegste line speed het sonder vrag,maar met 3600kg dan is di...
by jacques kotze
Mon Jul 11, 2011 9:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Duel tank se inlaat
Replies: 11
Views: 2101

Re: Duel tank se inlaat

Ek het n LR tank en het dit al goed bekyk, Myne het n Y pyp op wat die twee tanks gelyktydig vol maak. Tussen die LR en die standaard tank het myne omtrent n 15mm/20mm pypie wat die twee verbind. Die pypie wat by die LR uitkom sit op die laagste punt van die LR sodat al die diesel kan uitloop,so jy ...
by jacques kotze
Sun Jul 10, 2011 7:40 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tabor vs Come up
Replies: 12
Views: 8659

Re: Tabor vs Come up

Dis korrek,Tabor word deur warn gemaak as n budget winch en Arctis trucks gebruik die come up winch so albei sou ek se is n goeie winch. Ek het n 12000lbs winch gekoop wat ek seker makilk 2-3 keer per maand gebruik om my maste mee op te trek wat ek bou en installeer. dis n china produk maar die rede...
by jacques kotze
Sun Jul 10, 2011 7:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Dis sulke dinge wat my suur maak van Toyota, so hy gaan nou eers soveel krag kry soos die meeste van die huidige bakkies al reeds het. Kom ek se julle, as Toyota se verkope met die helfte minder was dan sou hulle plan gemaak het, En as julle mooi gaan dink dan sal julle sien dis ons lojale Toyota on...
by jacques kotze
Sun Jul 10, 2011 6:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: stupid stupid stupid!!!
Replies: 11
Views: 1602

Re: stupid stupid stupid!!!

It is times like this when I wish I was a traffic officer. To give her the fine of her life. I'm sure she will be unhappy about the fine, but what she need to realize is that the life of a child is much more than what any fine could ever be. . . Like you said, STUPID,STUPID,STUPID :thumbdown:
by jacques kotze
Sun Jul 10, 2011 6:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ek is nuut
Replies: 16
Views: 2496

Re: Ek is nuut

Welkom Christo,
4x2 of nie, dit bly n Toyota :D: geniet die forum :thumbup:
by jacques kotze
Sat Jul 09, 2011 4:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
Replies: 74
Views: 11213

Re: What job makes it possible to afford your Hilux?

Ek is self employed en ook doenig met die "ereksie" tiepe werk, Bou maste vir enige iemand wat belangstel. Meeste werk gaan maar Afrika in. Die hoogste sover is maar net 50m, die verste sover is Mauritania, vir die wat wonder dis daar bo in die Sahara in Wes-Afrika daar rond waar hulle alt...
by jacques kotze
Fri Jul 08, 2011 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!
Replies: 73
Views: 35659

Re: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!

My snorkel gekoop, het hom vandag gaan oplaai by Ooooms :yahoo: Nou is daar niks om my watse naam mee te krap totdat die snorkel op is nie,sal hom Maandag gou opsit,sal pics laai :D: VAT SO SAFARI :twisted:
by jacques kotze
Wed Jul 06, 2011 11:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!
Replies: 73
Views: 35659

Re: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!

I couldn't decide if I should by a snorkel or not, but this made up my mind. As soon as my plans work out, I'll take two please. Don't know if this will help, but I had a look in a S.A. 4x4 magazine I think it was April 2008 and almost right in front there is a add from I think it was L.A. Sport and...
by jacques kotze
Wed Mar 30, 2011 2:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Old timer Hilux
Replies: 17
Views: 1931

Re: Old timer Hilux

Dag almal,
My een vriend in die dorp doen tuindienste,hy ry ek dink met n 1982 hilux ek dink dit is n 2.0 of n 2.2D maar hy het al 750 000km,daar is baie goedjies wat nie meer werk aan hom nie maar dit is in alle daagse gebruik.
Groete. :wave:
by jacques kotze
Tue Mar 01, 2011 3:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: V8 Lexus ?
Replies: 21
Views: 5304

Re: V8 Lexus ?

My father-in-law also dit the Lexus V8 conversion,but you will not believe on what!!He dit it on he,s KIA K2700 bakkie,The conv.cost around R60 000 this include the V8,Gearbox and all the fitment,the only extra was the double wheel setup at the back was modified to a single wheel setup and he also i...
by jacques kotze
Tue Mar 01, 2011 8:18 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Die foto van die rooi Lux is die huidige Lux soos die wat ons tans hier het,maar die een is die 4.0 V6 wat deur n maatskappy genaamd TRD racing in Australie op geknap is,dit is maar net die voorste bumper wat anders lyk,ek het op n tyd die specs gehad van die TRD 4.0 V6 maar weet nie meer wat dit is...
by jacques kotze
Thu Feb 17, 2011 4:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Weet nie of dit net ek is nie,maar dit lyk vir my darrem baie na die Amarok!?Ek sien die rims het net 5 gate vir die studs,wonder of hulle dit 6 gaan maak soos die huidige Lux se rims en of hulle dit 5 gaan hou?Hoop maar hulle maak dit 6 gate. :shock:
by jacques kotze
Wed Feb 16, 2011 9:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag
Replies: 9
Views: 1605

Re: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag

I havn,t checked the consumption yet,I only have the chip for about a week and I don,t use the double cab as much as the single cab,so when I have results I will post them.When I dit the SAC on my 2.5,I didn,t see much of a difference before and after the conv.I still get around 9km/l with normal dr...
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 5:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag
Replies: 9
Views: 1605

Re: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag

Alfred,I,m gonna try to shed some light on your question,to chip or not to chip. Do you have a 3.0D4D or the 2.5 D4D.I,ve got both and both of them have a chip.my 2.5 got a SAC conversion with the intercooler and my Father-in-law has got the 2.5 with the Kaufner chip without the intercooler.The Kauf...
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 5:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag
Replies: 9
Views: 1605

Re: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag

Die chip word voor op die common rail self ingeplug,as jy die bonnet oop maak sit hy regs net so agter die fan belt ek dink,daar is n plug met drie drade wat jy uitplug en die chip word dan daar ingeplug.Ek het die verspreider in die hande gekry en hy het my oor die foon verduidelik waar die beste s...
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 5:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2011 CLUB CAB
Replies: 4
Views: 2328

Re: Hilux 2011 CLUB CAB

I got a pic of the club cab with the two doors,it is a website in Taiwan.I,m gonna try to upload a pic.Image
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 5:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2011 CLUB CAB
Replies: 4
Views: 2328

Re: Hilux 2011 CLUB CAB

I,m gonna see if I can find that website with the foto,s of that extra cab Hilux with the double doors.Wonder why they don,t bring that extra cab Lux to S.A.?
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 9:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2011 CLUB CAB
Replies: 4
Views: 2328

Re: Hilux 2011 CLUB CAB

I saw on the Internet a foto of the extended cab Hilux with doors opening the same as the Ford Extra cab,with the small door opening the same way as the Ford.I asked around and the answers I got is that Ford in S.A. has got patentet rights on that gonfiguration doors,But not elswhere in the world. :...
by jacques kotze
Tue Feb 15, 2011 9:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Die foto lyk heel goed,n ou kan sien hy trek baie na die huidige Lux.As ek so na die scoop op die bonnet kyk lyk dit vir my of hy dieselfde enjin gaan he,of dalk net bietjie "getune"Hoop maar hulle gee hom n kompeteerende enjin in sy klas.
:cooldude:
by jacques kotze
Mon Feb 14, 2011 4:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Ek is bly dat iemand darrem iets weet.Dinge is so geheimsinnig ek het al begin dat Toyota al vergeet het om n nuwe Lux te begin ontwerp.Het jy dalk n foto of n website waar ons n fototjie of iets kan sien.Dit sal nice wees as hulle hom soos die Amerikaanse Tacoma of Tundra kan maak,hy hoef nie so gr...
by jacques kotze
Thu Feb 10, 2011 4:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

Thanks Mr.B :thumbup:
by jacques kotze
Thu Feb 10, 2011 4:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

Sorry,I,m not so good with uploading pics,will keep trying!!
by jacques kotze
Thu Feb 10, 2011 4:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

Ok, I,ve got some more info on the towbar.It is a Outback extreme. Her is a few pics. [img][/imhttp://i1108.photobucket.com/albums/h414/Plaasvark1/P1030119Custom.jpg[img][/img]ghttphttp://i1108.photobucket.com/albums/h414/Plaasvark1/P1030118Custom.jpg://i1108.photobucket.com/albums/h414/Plaasvark1/P...
by jacques kotze
Thu Feb 10, 2011 10:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Ek dink ook nie dat Toyota sommer sy titel as die gunstelling bakkie sal verloor nie.As ek dit nou reg het gaan die nuwe Ford 470nm he,Alhoewel hy n 3.2L enjin gaan he(ek dink)gaan Toyota dit navolg of nie,as hulle doen dan gaan die ouens met die Prado,s heel ongelukkig wees met hulle 400nm,dit maak...
by jacques kotze
Tue Feb 08, 2011 2:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Re: Rear bumper spare wheel carrier

I think it is a red outback or something like that.Will have a look when I get home and get a pic.
Thanks :)
by jacques kotze
Tue Feb 08, 2011 11:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear bumper spare wheel carrier
Replies: 12
Views: 2391

Rear bumper spare wheel carrier

Hallo all!! I know this is a dumb question for you clever guys out there but here goes.I,ve got a replacement rear bumper on my d4d but without the sparewheel swing arm,I would like to built my own swing arm the only problem I can,t solve is how the inside look where the bearings go.If I have to I w...
by jacques kotze
Tue Feb 08, 2011 11:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Nuwe 2012 Hilux

Dag almal, Ek het vroeer dieselfde onderwerp gepost maar sonder n subject en ek sien hom nerens so ek skryf hom maar weer. Het enige iemand dalk nuus of inligting oor die nuwe Hilux wat in 2012 die huidige lux gaan vervang.Ek wonder maar net want ek hoor van al die ander vervaardigers hoe hulle nuwe...
by jacques kotze
Fri Feb 04, 2011 11:24 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag
Replies: 9
Views: 1605

Re: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag

Dankie mark,ek het n 2.5 en 3.0.Moet eers weer my vrou vra om my 3.0 se foto op telaai,my gestremdheid is kwaai,het hom nou so 3 maande.My 2.5 het n SAC chip in.In die begin het hy ook maar probleme gegee maar niks van crawl mode nie,hy het tussen 2000 en 3400 revs erg geloop en ruk,die uiteinde is ...
by jacques kotze
Fri Feb 04, 2011 10:38 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kaufner chip op 3.0.D4D vraag
Replies: 9
Views: 1605

Kaufner chip op 3.0.D4D vraag

Dag almal, Hoop daar is n paar van julle wat my bietjie raad kan gee.Ek het onlangs n Kaufner chip in my 3.0.D4D gesit, :twisted: Soos ek verstaan van die handleiding is die chip op 50% gestel.Nou als werk goed totdat ek wil oor gaan 3de rat toe dan gaan die bakkie in"crawl mode"in.Kan iem...
by jacques kotze
Wed Feb 02, 2011 12:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Good Workshop - Nelspruit area
Replies: 3
Views: 894

Re: Good Workshop - Nelspruit area

Dag, My swaer bly op Hectorspruit tussen Malelane en Komatiepoort,Hy vat al sy bakkies na Dawie toe op Malelane,hy sweer by Dawie,se sy werk is baie goed.Hy het my ou 93 2.4d na hom toe gevat en die ding heel oor gedoen. Ek was nog nooit self by hom gewees nie sojy moet maar self besluit.As hy nie j...
by jacques kotze
Fri Jan 28, 2011 3:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Starter Proleme
Replies: 5
Views: 1110

Re: Starter Proleme

Thanks for the help,a friend of mine also said it sounds like the bendix.I already made an apointment with toyota for service and to have a look at the starter on Monday.Will let you know what the results are.
Thanks,Happy 4x4ing. :thumbup:
by jacques kotze
Thu Jan 27, 2011 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Starter Proleme
Replies: 5
Views: 1110

Starter Proleme

Dagse manne, Kan iemand my dalk raad gee,my 05 2.5d4d 4x4 se starter gly.ek het hom al uit gehad en na die rat gekyk wat op die ring gear loop maar als daar is reg.Ek dink dit is seker maar binne in die starter self.My bakkie het 230 000km op sonder enige probleme.Kan iemand my se of ek hom moet uit...
by jacques kotze
Mon Sep 06, 2010 2:19 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: HILUX VIGO GEN 6 BODY LIFT
Replies: 2
Views: 2478

Re: HILUX VIGO GEN 6 BODY LIFT

Good day Evan, I dont have much info on what you need.I had a an old sfa hilux wich I also wanted to fit a cab lift.With no one who could really help me and those who could help asked me R6600 back in 1998.I decided to make my own lift kid for about R280.I cant remember all the detail.What I do reme...
by jacques kotze
Thu Sep 02, 2010 12:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat is die
Replies: 23
Views: 2407

Re: Wat is die

Dag,
Daai 2 "blokke"is net as n mens stadigerig teen iets vas ry jou voertuig bietjie meer beskerming te bied want die voorste bumper is nie voldoende vir ligte stampe nie.Dis min of meer maar al waarvoor hulle is,as jy n replacement opsit het hulle geen doel meer nie,ek dink?

Groete.
by jacques kotze
Thu Sep 02, 2010 12:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.5 D4D
Replies: 12
Views: 1793

Re: 2.5 D4D

Dag Jhonnie, Ek het dieselfde bakkie as jy met dieselfde chip en so aan.Ek het presies dieselfde probleem gehad met die geruk as jy moet versnel naby die kus en in Nelspruit ook.In die vrystaat het ek geen probleme gehad van enige ruk nie.Ek het my bakkie by SAC Nelspruit gehad en die diagnose is as...
by jacques kotze
Fri May 15, 2009 9:20 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2-Way Radios
Replies: 125
Views: 84319

Re: 2-Way Radios

Thanks Hentey,Hope there is a good Plumber in Klerksdorp to help F D out with hes hot water problem. :lol: No heart feelings F D,keep well.
by jacques kotze
Tue May 12, 2009 5:23 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2-Way Radios
Replies: 125
Views: 84319

Re: 2-Way Radios

Dag F D en ander forum lesers. Ek sien nou ek het bietjie negatiewe aandag getrek met my stellings oor die radios wat ek in my bakkie gesit het en hoe ek dit ervaar as ek dit gebruik.Ek wil graag omverskoning vra as ek enige iemand ontstel het of as iemand voel dat ek uit plek uit was oor wat ek ges...
by jacques kotze
Mon May 11, 2009 12:02 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2-Way Radios
Replies: 125
Views: 84319

Re: 2-Way Radios

Dag, Dis interresant om te lees hoe elkeen n radio verskillend ervaar.Ek het gehoor dat ICAASA 29Mhz gaan stop in die volgende 5jaar of so(als net hoorse)Die rede is omdat die hele wereld op 27Mhz is en net S A op 29Mhz is.dis hoekom ek besluit het op 27Mhz.Ek het n VHF Midland,27Mhz Midland en n Ke...
by jacques kotze
Wed Mar 18, 2009 7:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Enige manne van Bloem of omgewing hier
Replies: 2
Views: 778

Re: Enige manne van Bloem of omgewing hier

Dagse. Ek het onlangs Senekal toe getrek,dis so +-185km van bloem af.Ek is ook op soek na 4x4 roetes hier rond.Ek dink die naweek wat jy hier is is dit die Bloem skou.Ek werk vir my skoonpa,Hy is die eniste agent vir Midland 2 rigting radios in SA.Ons het n stalletjie by die bloem skou so ek en my v...
by jacques kotze
Mon Mar 09, 2009 8:56 am
Forum: Build your own:
Topic: Body Lift
Replies: 13
Views: 3241

Re: Body Lift

Dagse. Ek was bietjie lanklaas op die forum gewees,dis lekker om weer julle ouens se dinge te lees wat dieselfde belangstellings het as ek.Ek het my 94 Hilux n body lift gegee.Dit is nou nie dieelfe model as joune nie maar dalk kan dit jou help.Wat vir my die "moeilikste"was,was om die rat...
by jacques kotze
Tue Jan 06, 2009 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Injector/Commonrail probleem ?
Replies: 2
Views: 571

Re: Injector/Commonrail probleem ?

Jacques, het jy al die ou terug gevat SAC toe? Ek sou reken hulle het die mapping nie te reg gedoen nie. Daai conversion het mos 20 000km waarborg, of hoe? Hoe verlang ek nou... Ek het die intercooler by SAC in vereeniging gedoen,ek het intussen Vrystaat toe getrek. ek het al so 35 000km gedoen.Maa...
by jacques kotze
Tue Jan 06, 2009 5:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Injector/Commonrail probleem ?
Replies: 2
Views: 571

Injector/Commonrail probleem ?

Dagse. Ek het n Hilux 2.5 D4D 4x4.Dit is n baie lekker voertuig en is baie tevrede met die algehele verrigting van my bakkie. Ek het dit tweedehands gekoop met 121000km agter die blad. Ek het die bakkie sowat n week gery voordat ek n SAC intercooler en chip in gesit het. Ek het egter n probleem wat ...

Go to advanced search