Search found 367 matches

by Okkie Van Wyk
Sun Oct 21, 2007 3:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: HUB LOCKS
Replies: 7
Views: 1559

HUB LOCKS

Ek het nou n vraag of drie .....vier

(1)Is daar n auto hub lock op die mark vir n Hilux ?
(2)en as daar is het iemand dit al opgesit ?
(3)en hoe werk dit ?
(4)Of is dit maar beter om by die manual hub locks te bly ?
by Okkie Van Wyk
Fri Oct 12, 2007 7:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Welcome - my new Hilux 2.5 D4D 4x4 Double Cab
Replies: 38
Views: 5575

Re: Welcome - my new Hilux 2.5 D4D 4x4 Double Cab

Hi Wade
Sien jy het jou nuwe ride gekry ,Hoop..............................nee glooooooo jy gaan nog baie baie gelukkige en pretige Kms met haar geniet.
baie geluk..
by Okkie Van Wyk
Mon Oct 08, 2007 1:03 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lex conversion met snorkel ?
Replies: 1
Views: 1262

Lex conversion met snorkel ?

Het ieman dalk al die conversion so gedoen ,Ek sal graag wil weet wat om te doen IVM.die air filter? n Vriend het n SFA met n lex motor en wil n snorkel op sit maar hy het tans n cone op.
by Okkie Van Wyk
Wed Oct 03, 2007 12:22 pm
Forum: General Mods
Topic: Camil Suspension BlumTRD
Replies: 27
Views: 6014

Re: Camil Suspension BlumTRD

Wat is die gevoel omtrent die Camil suspension upgrades ,Wil graag voor in my IFS hilux sit om so bietjie harder te kry en die neus op te hou (Neus neig om te bons as ek soos BV.duine ry)

meer inligting en ondervinding asb?
by Okkie Van Wyk
Sat Sep 29, 2007 7:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: Okkie
Replies: 7
Views: 1502

Re: Okkie

Hi Bennie Nee ek soek nog na manual op die voor diff het die ander een af gelaai maar nie genoeg om my te help met waar die probleem kan wees nie ,N ander manier sal seker wees om maar die diff uit tehaal en te strip en maar te kyk wat aan die gang is . Ek probeer nou maar uitvind of daar n manier i...
by Okkie Van Wyk
Sat Sep 29, 2007 6:31 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Okkie se Hilux
Replies: 5
Views: 1991

Okkie se Hilux

Hi Ou's
Hier is n foto of so van my se Hilux

http://s236.photobucket.com/albums/ff107/123_WEG_MP/
by Okkie Van Wyk
Sat Sep 29, 2007 5:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: Okkie
Replies: 7
Views: 1502

Okkie

Hi mense My Naam is Okkie en ek is van Middelburg Mpumalanga.Ek het onlangs my eerste regte 4X4 Hilux (n 1998 2.7i D/C ) ge koop.Was al Botswana toe en het ook al so hier en daar ge kamp.Geniet die buite lewe en beplan om nog baie te toer.Sal nog n paar fotos plaas sodra ek uitgevind het hoe om dit ...

Go to advanced search