My pa het soort gelyke probleem op ander voertuig gehad.
Diesel tenk laat af haal en skoon maak en fout weg so dit kan dalk vuil diesel tenk wees
Hoop jy kry die fout
Search found 661 matches
- Sun Feb 22, 2015 5:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3.0D 5L Condor cutting out
- Replies: 5
- Views: 1260
- Sun Feb 22, 2015 5:42 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3.0D 5L Condor cutting out
- Replies: 5
- Views: 1260
Re: 3.0D 5L Condor cutting out
My pa het soort gelyke probleem op ander voertuig gehad.
Diesel tenk laat af haal en skoon maak en fout weg so dit kan dalk vuil diesel tenk wees
Hoop jy kry die fout
Diesel tenk laat af haal en skoon maak en fout weg so dit kan dalk vuil diesel tenk wees
Hoop jy kry die fout
- Fri Feb 20, 2015 8:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Uiteindelik het ek een gekry.
- Replies: 12
- Views: 2268
Re: Uiteindelik het ek een gekry.
Speeding fine.
- Thu Feb 19, 2015 9:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Daai Brood Bakkie
- Replies: 20
- Views: 2592
Re: Daai Brood Bakkie
Looks good
- Wed Feb 18, 2015 9:12 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
- Replies: 66
- Views: 13689
Re: Atlantis dunes Hilux day GTG
Dirk. WTKYKJY- WP
- Wed Feb 18, 2015 1:16 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
- Replies: 66
- Views: 13689
Re: Atlantis dunes Hilux day GTG
Gemengde gevoeling :razz: :razz:
Wind waai so see deur mekaar kan nie Gaan vis vang nie
So ek kan sondag saam gaan
Kan ook help met permitte as moet
Anders neem ons vir pierre op sy aan bot
Wind waai so see deur mekaar kan nie Gaan vis vang nie
So ek kan sondag saam gaan
Kan ook help met permitte as moet
Anders neem ons vir pierre op sy aan bot
Re: SONA 2015
Dis n circus
- Wed Feb 11, 2015 10:00 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: IFS Bumper Bullbar.
- Replies: 9
- Views: 3287
Re: IFS Bumper Bullbar.
Ek like
Iets anders
Mooi lyne
Mawr stem saam biekie groter pyp
Iets anders
Mooi lyne
Mawr stem saam biekie groter pyp
- Wed Feb 11, 2015 9:54 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
- Replies: 66
- Views: 13689
Re: Atlantis dunes Hilux day GTG
As jul so aangaan gaan dit n lekker groep wees.
Ek kom sommer saterdag aand terug en join jul
Ek kom sommer saterdag aand terug en join jul
- Wed Feb 11, 2015 1:21 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
- Replies: 66
- Views: 13689
Re: Atlantis dunes Hilux day GTG
Sou graag wou saam
Maar moet gaan vis vang daai naweek
( Het voor die kansel belowe om vir my vrou te sorg
Nou moet mens maar vis vang en jag vir kos op tafel)
Lol
Maar moet gaan vis vang daai naweek
( Het voor die kansel belowe om vir my vrou te sorg
Nou moet mens maar vis vang en jag vir kos op tafel)
Lol
- Tue Feb 10, 2015 8:54 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZTE or D4D?
- Replies: 12
- Views: 2254
Re: KZTE or D4D?
Verkoop die d4d
Verkoop die kz
En koop n v6
Verkoop die kz
En koop n v6
- Wed Feb 04, 2015 9:18 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
- Replies: 26
- Views: 3493
Re: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
Brett
Hiers n paar manne as hul praat kan mens maar luister
Soos Chris se praat met oomThys
Ek het self been van sy kursise gedoen (hy mag maar)
Hiers n paar manne as hul praat kan mens maar luister
Soos Chris se praat met oomThys
Ek het self been van sy kursise gedoen (hy mag maar)
- Wed Feb 04, 2015 1:48 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
- Replies: 26
- Views: 3493
Re: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
Will the SRX handle the Atlantis sand dunes?
Welkom
En die antwoord op jou vraag
Kom ons gaan kyk
(Se net waneer)
Welkom
En die antwoord op jou vraag
Kom ons gaan kyk
(Se net waneer)
- Wed Feb 04, 2015 1:38 pm
- Forum: Surf & 4Runner
- Topic: Surf up for grabs!
- Replies: 5
- Views: 4303
Re: Surf up for grabs!
Prys? ??
- Sun Jan 25, 2015 11:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My kind of toy!
- Replies: 7
- Views: 1607
Re: My kind of toy!
Duur speel goed
Maar hy weet wat om met daai masjien te maak
Maar hy weet wat om met daai masjien te maak
- Sun Jan 25, 2015 10:52 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: early year GTG
- Replies: 31
- Views: 6358
Re: early year GTG
Ag nee man Kobus
Hoe moet ek nou vanaand slaap
Dit lyk of jul jul gate uit geniet het
Dankie vir die deel van fotos
Hoe moet ek nou vanaand slaap
Dit lyk of jul jul gate uit geniet het
Dankie vir die deel van fotos
- Fri Jan 23, 2015 5:33 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: early year GTG
- Replies: 31
- Views: 6358
Re: early year GTG
Sal dit nie maak vir sondag nie
Jul moet dit geniet
Jul moet dit geniet
- Thu Jan 22, 2015 4:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What happened in and around your hilux today?
- Replies: 29
- Views: 3697
Re: What happened in and around your hilux today?
Ek het vandag 100 stukke hout gaan koop en agter op my bakkie gesit. Om die bak te gebruik laat mens nogal goed voel :lmao: :lmao: Geen foto's nie, ek kan nie drink en vuur kyk en nog foto's neem nie, ek is maar net n halwe mens :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Kevin 1 thing at a time :acute: :laugh2: :...
- Wed Jan 21, 2015 5:05 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: early year GTG
- Replies: 31
- Views: 6358
Re: early year GTG
Is daar nog manne wat saam gaan
Niks vir saterdag nie??
- Tue Jan 20, 2015 8:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Naam genote
- Replies: 13
- Views: 1844
Re: Naam genote
pietpetoors wrote:Ek het daai boot al gesien
Die boot is in port owen
Hy het hom desember om gery langebaan toe vir n dag
- Tue Jan 20, 2015 8:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Naam genote
- Replies: 13
- Views: 1844
Re: Naam genote
FIRSTGEER wrote:I'll have to wait till my SHIP comes in to afford one of them boats.
Toe my SKIP ingekom het toe wag ek op die lughawe
- Tue Jan 20, 2015 8:05 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid opsoek na Aluminium Canopy...
- Replies: 6
- Views: 1162
Re: Nuwe lid opsoek na Aluminium Canopy...
Welkom
Hoop jy kom reg met een
Hoop jy kom reg met een
- Mon Jan 19, 2015 8:40 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: early year GTG
- Replies: 31
- Views: 6358
Re: early year GTG
Ters jy hoef nie saam te gaan nie
Jy moet dit net vir ons reel asb
Jy weet mos en kan mos
Jy moet dit net vir ons reel asb
Jy weet mos en kan mos
- Mon Jan 19, 2015 8:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nou ja................
- Replies: 8
- Views: 1274
Re: Nou ja................
Nice
Sal een van elk vat
Een vir teerpad en een vir duine
Sal een van elk vat
Een vir teerpad en een vir duine
- Mon Jan 19, 2015 11:47 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Nuut op die forum
- Replies: 12
- Views: 4689
Re: Nuut op die forum
Nice foto
Welkom ook
Welkom ook
- Mon Jan 19, 2015 11:45 am
- Forum: Humor
- Topic: Present from grandparents
- Replies: 2
- Views: 1826
Re: Weirdos
Jy het n taamlike leer nodig vir daai laaste een
Maar dit kan werk taxi sal nie indruk voor jou nie
Maar dit kan werk taxi sal nie indruk voor jou nie
- Sun Jan 18, 2015 5:47 pm
- Forum: Humor
- Topic: Roof top camper for Suzi's
- Replies: 8
- Views: 2468
- Fri Jan 16, 2015 5:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: early year GTG
- Replies: 31
- Views: 6358
Re: early year GTG
Reel net eers n day trip for starters of iets
- Sun Jan 11, 2015 9:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Who is joining me tomorrow ?
- Replies: 3
- Views: 930
Re: Who is joining me tomorrow ?
Is al n week terug by die werk
Voel al of ek nie vakansie gehad het nie
Sterkte vir die manne wat more begin
Voel al of ek nie vakansie gehad het nie
Sterkte vir die manne wat more begin
- Sat Jan 10, 2015 2:54 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Our little Karoo trip
- Replies: 31
- Views: 6800
Re: Our little Karoo trip
Jy verstaan nie Kevin
Die vrouens ry agter na met die plat kar
Die vrouens ry agter na met die plat kar
- Thu Jan 08, 2015 10:19 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Rudeman
- Replies: 12
- Views: 3854
Re: Rudeman
Welkom
Mooi trokkies wat jy het
Wat se motor is in jou speel trok?
Mooi trokkies wat jy het
Wat se motor is in jou speel trok?
- Wed Jan 07, 2015 10:34 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Wanted: Fortuner nudgebar
- Replies: 2
- Views: 4842
Re: Wanted: Fortuner nudgebar
Het een paar skrapies op kan jou volgende week fotos pm as ek by huis is
Maar ek sit in die kaap
( en ek moet die brackets soek iewers in my garages )
Maar ek sit in die kaap
( en ek moet die brackets soek iewers in my garages )
- Tue Jan 06, 2015 2:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dogs Love Luxes Too!!!!
- Replies: 10
- Views: 1488
- Sat Jan 03, 2015 11:29 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What happened in and around your hilux today?
- Replies: 29
- Views: 3697
Re: What happened in and around your hilux today?
Was heel week by huis met kinders(vrou het gewerk)
Elke oggend maak my 2en n half jarige meisie kind my wakker my my tuna se sleutels in haar hand en se sy wil ta taa
So elke oggend vat ons n joy ride
Elke oggend maak my 2en n half jarige meisie kind my wakker my my tuna se sleutels in haar hand en se sy wil ta taa
So elke oggend vat ons n joy ride
- Thu Jan 01, 2015 10:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kan dit waar wees?
- Replies: 13
- Views: 2004
Re: Kan dit waar wees?
Daar was nie tv daai tyd nie
Of iets in die drink water gewees
Maar geluk aan jul elk
Of iets in die drink water gewees
Maar geluk aan jul elk
- Wed Dec 31, 2014 4:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 4L V6 fuel pump
- Replies: 5
- Views: 1134
Re: Hilux 4L V6 fuel pump
Moet die hilux se tenk ook uitkom of is daar gat onder seat??
Fortuner se tenk moet sak
Hul se toyota se pomp is maar die beste op die 4l. ( wat mense vir my gese het)
Pomp by agente R1400 (as jy by regte agente koop)
Het so 3 weke terug my pomp laat vervang en dit maak n groot verskil op krag
Fortuner se tenk moet sak
Hul se toyota se pomp is maar die beste op die 4l. ( wat mense vir my gese het)
Pomp by agente R1400 (as jy by regte agente koop)
Het so 3 weke terug my pomp laat vervang en dit maak n groot verskil op krag
- Fri Dec 19, 2014 2:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Snorkel fitted to bees
- Replies: 41
- Views: 3898
Re: Snorkel fitted to bees
[quote="4x4BEES"
Took it to Atlantis dunes on Sunday and could do a lot of dunes with
the other bakkies that I previously couldn't have.[/quote]
Hoekom is ons nie saam genooi nie????
Of was dit were n brackenfell ding
Bakkie lyk mooi en kry mooi houding
Took it to Atlantis dunes on Sunday and could do a lot of dunes with
the other bakkies that I previously couldn't have.[/quote]
Hoekom is ons nie saam genooi nie????
Of was dit were n brackenfell ding
Bakkie lyk mooi en kry mooi houding
- Fri Dec 19, 2014 2:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Romer 40ltr coolerbox added to future 4x4
- Replies: 4
- Views: 1175
Re: Romer 40ltr coolerbox added to future 4x4
Nou wys one n paar fotos
- Fri Dec 19, 2014 2:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Front driveshaft breaking
- Replies: 3
- Views: 750
Re: Front driveshaft breaking
Dis ford man :wth:
Nie eers gevors nie
Maar moenie warry nie kev daai ou van jou is solid
Nie eers gevors nie
Maar moenie warry nie kev daai ou van jou is solid
- Fri Dec 19, 2014 2:12 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Modifying my new roof rack advise please
- Replies: 23
- Views: 2735
Re: Modifying my new roof rack advise please
Duane ek het vir jou n beter plan
Verkoop daai bargen aan my dan soek jy reg size vir job weer
Hoop jy kom reg
Verkoop daai bargen aan my dan soek jy reg size vir job weer
Hoop jy kom reg
- Wed Dec 17, 2014 10:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: some photos of the trips this year
- Replies: 17
- Views: 2115
Re: some photos of the tris this year
Baie mooi
Tx for sharing
Tx for sharing
- Wed Dec 17, 2014 10:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Are there caravans weighing less than 750kg?
- Replies: 7
- Views: 1551
Re: Are there caravans weighing less than 750kg?
Lyk nie so nie
890kg
Jy sal maar vir n camp trailer moet gaan
890kg
Jy sal maar vir n camp trailer moet gaan
- Wed Dec 17, 2014 1:43 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Vhf radio instillasie gedoen
- Replies: 9
- Views: 6231
Re: Vhf radio instillasie gedoen
Het jy reg gekom? ?
- Wed Dec 17, 2014 1:37 pm
- Forum: Humor
- Topic: WRONG COLOUR.
- Replies: 4
- Views: 1264
Re: WRONG COLOUR.
Dink nie colour maak daar saak nie solank daar net ys ook is
- Wed Dec 17, 2014 1:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: EB license (GOT IT!)
- Replies: 27
- Views: 2972
Re: EB license
Van voor af alles (dis reg alles) oor doen
Ek sleep self maar so nou en dan onwettig ( did that came out loud :wth: )
Weet nie hoe werk dit al dag nie my vrou mag caravan sleep maar nie ek nie en my lisens is ouer as hare
Ek sleep self maar so nou en dan onwettig ( did that came out loud :wth: )
Weet nie hoe werk dit al dag nie my vrou mag caravan sleep maar nie ek nie en my lisens is ouer as hare
- Mon Dec 15, 2014 7:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Service - at home OR at dealer ?
- Replies: 24
- Views: 2544
Re: Service - at home OR at dealer ?
Het self noudie dag goeie diens daar by Louise by kuilsrivier gekry
En ook n heel goeie pryse op my petrol pomp gekry
En ook n heel goeie pryse op my petrol pomp gekry
- Mon Dec 15, 2014 6:31 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Ride
- Replies: 18
- Views: 7970
Re: My Ride
Welkom
Very very nice looking truck u have there.
Very very nice looking truck u have there.
- Sun Dec 14, 2014 10:39 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Vhf radio instillasie gedoen
- Replies: 9
- Views: 6231
Re: Vhf radio instillasie gedoen
Ek is dinsdag aand weer terug in Belleville dan kan ek jou help
Maar daar is baie brakenfellers met radios
Wys paar fotos van instalasie
Maar daar is baie brakenfellers met radios
Wys paar fotos van instalasie
- Sat Dec 06, 2014 12:05 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Any good deals currently on 33/12.5/R15 tyres ???
- Replies: 8
- Views: 1701
Re: Any good deals currently on 33/12.5/R15 tyres ???
Eben ek dink daai 32" van jou sal mooi lyk op my van ons moet praat
- Mon Dec 01, 2014 1:48 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: petrol pomp vervang
- Replies: 2
- Views: 911
petrol pomp vervang
Jumping the gun
Maar is die vervang van n v6 fortuner se petrol pomp n diy job of nie?????
Maar is die vervang van n v6 fortuner se petrol pomp n diy job of nie?????
- Sat Nov 29, 2014 12:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: I've learned..................
- Replies: 3
- Views: 840
- Sat Nov 29, 2014 12:32 am
- Forum: Members in publications
- Topic: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
- Replies: 15
- Views: 9297
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Self geskrik toe ek my daar sien
(Mos nie foto genies nie)
Ons bly darm nie almal in brackenfell nie
Tiaan daai gordyn is al lankal opgeeet hoekom dink jy lyk ons soos ons lyk
(Mos nie foto genies nie)
Ons bly darm nie almal in brackenfell nie
Tiaan daai gordyn is al lankal opgeeet hoekom dink jy lyk ons soos ons lyk
- Tue Nov 25, 2014 4:49 pm
- Forum: Humor
- Topic: Bad joke of the day
- Replies: 21
- Views: 3323
Re: Bad joke of the day
Hulle soek nie die petrol nie
Maar vir daai prys koop ek sommer nog n v6 by
Verkoop maar uit die hand uit
Maar vir daai prys koop ek sommer nog n v6 by
Verkoop maar uit die hand uit
- Sun Nov 23, 2014 10:46 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
- Replies: 8
- Views: 2098
Re: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
Vleesbaai 4x4
Lekker sand trail en speel plek
Lekker sand trail en speel plek
- Sun Nov 23, 2014 10:44 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Ontmoet my ôita
- Replies: 26
- Views: 5008
Re: Ontmoet my ôita
Mooi man!
- Sun Nov 23, 2014 10:42 pm
- Forum: Humor
- Topic: Kom ons buig gou 'n Ford
- Replies: 8
- Views: 1921
- Sun Nov 23, 2014 10:26 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
- Replies: 242
- Views: 31041
Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Mens moet ook net vir Pieter (4x4 direct ) en die ander dankie se vir die "lucky" draw pryse
- Sun Nov 23, 2014 12:29 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
- Replies: 242
- Views: 31041
Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Al wat skiet kan se is dit was awesome
- Fri Nov 21, 2014 8:25 am
- Forum: Western Cape
- Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
- Replies: 242
- Views: 31041
Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Ek ken mense
Het ook 1 handheld
Het ook 1 handheld