Search found 502 matches

by Warrior
Thu Nov 27, 2014 11:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Replies: 27
Views: 3595

Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..

Tiaan waar werk jy ??
Ek het n pragtige Golf GTi wat ek wil inruil ! :roll:
by Warrior
Thu Nov 27, 2014 11:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Stealers or Pirate???
Replies: 11
Views: 1994

Re: Stealers or Pirate???

Dont forget to phone Goldwagen for prices.
They sell quality parts with one year guarantee.
Some of the parts is also original Toyota like the thermostat I just replaced on my Vigo - has the Toyota badge and nr on.
by Warrior
Thu Nov 27, 2014 10:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..
Replies: 27
Views: 3595

Re: Sjoe....maar Jan Publiek is skelm..

Ag nee kom nou Tiaan !! nou laat jy my skuldig voel :oops: Ek het my 2010 Golf 6 GTi vir die afgelope 2jr gery met a ko4 (big turbo) conversion - 291kw 552nm :celebrate: Het hom nou weer terug na standaard verander en gaan hom inruil by die handelaars as n : Low milage. Absolutely mint and spotless ...
by Warrior
Thu Nov 27, 2014 10:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Pool installed
Replies: 121
Views: 19668

Re: Which pool installer ?

Chris ek het na n paar (duur) probeerslae op die regte ou afgekom.
Hy het n klomp verwysings en is dalk een van die laaste 3 eerlike swembadmanne ini Kaap :shock2:

Probeer hom gerus
Ben - 082 705 6563

Ek dink net jy gaan sukkel om iemand nog in hierdie jaar uit te kry !
by Warrior
Wed Nov 26, 2014 8:48 am
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30714

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Nou praat jy Tiaan :thumbup:

Ons is hoeka besig om te kyk vir n naweek binnekort na Leeuwenbosch fontein. :celebrate:

Hilux club jaareindfunksie vers 2 ? :twisted:
by Warrior
Wed Nov 26, 2014 8:42 am
Forum: Members in publications
Topic: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Replies: 15
Views: 8794

Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!

Atlantis 4x4 fun day on IGNITION TV Baie geluk aan Dirk "Huismoles" met sy Tuna "WTKYKJY WP" met jou TV optrede. :wave: :clap: Duidelik baie goeie voorbereiding gedoen :roll: - suiwer afrikaans en mooi artikulasie :twisted: Jy en Thumelu kan nou maar saam n TV program doen : Hilu...
by Warrior
Sun Nov 23, 2014 5:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30714

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Dit was n kort ma intense kuier sessie :clap: - lag self ook nou nog oor alles wat ons aangevang het :slap: Dankie aan almal wat gereel het :thumbup: Dankie aan Tertius wat ons n nuwe "shooter" geleer het :silent: Dankie aan Louis en Andro wat vir Hoppy gaan haal het toe my trokkie ge over...
by Warrior
Fri Nov 21, 2014 1:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: CHIP IN KAAP
Replies: 27
Views: 3203

Re: CHIP IN KAAP

Ja ek het ge chip by Kosie Swanepoel.
Geen noemenswaardige verskil in krag ef petrol verbruik nie.
Bakkie is @&$@ swaar op sous - aanvaar dit ma :blackeye:

Sal egter altyd n freeflow vir die klank aanbeveel - dis heerlik :mrgreen:
by Warrior
Wed Nov 19, 2014 9:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: CHIP IN KAAP
Replies: 27
Views: 3203

Re: CHIP IN KAAP

Dirk ek kan uit ondervinding Kosie Swanepoel en Izak van Dynotech aanbeveel MAAR .....
n chip en freeflow is na my mening geldmors - jy kry net n paar perre heel bo langs by (4500rpm+) maar verloor dan bietjie torque onderlangs.

Gaan eerder vir n lekker vis en chip op Blouberg strand !! :twisted:
by Warrior
Tue Nov 18, 2014 10:11 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Cats stealing dogs bed
https://m.facebook.com/story.php?story_ ... _tn__=%2As" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Tue Nov 18, 2014 9:46 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Ken Block’s Gymkhana SEVEN
Replies: 5
Views: 4593

Re: Ken Block’s Gymkhana SEVEN

:clap: :clap: :clap: :mexwave: :mexwave:
by Warrior
Wed Nov 05, 2014 9:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Pay Back
Replies: 8
Views: 1438

Re: Pay Back

Neewat dis bollie wreed !!! :thumbdown:
by Warrior
Fri Oct 24, 2014 3:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Donkey proudly features in the Nov CAR issue
Replies: 2
Views: 718

Re: Donkey proudly features in the Nov CAR issue

Oops - only saw the original post now :oops:
by Warrior
Fri Oct 24, 2014 12:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Donkey proudly features in the Nov CAR issue
Replies: 2
Views: 718

Donkey proudly features in the Nov CAR issue

Congrats Tumelo on this artical !
You are a true ambassador to the Hilux4x4 Club :clap:

Nice pic of you and your Hilux :thumbup:

p.s. only one thing though - those shoes !!! really ???? :taunt: :stop:
by Warrior
Thu Oct 16, 2014 12:36 pm
Forum: Photography
Topic: Cameras - more on the debate around the SX50
Replies: 10
Views: 5224

Re: Cameras - more on the debate around the SX50

So pas my order ingesit vir die SX60 - kani wagi !! :dance1:
by Warrior
Tue Oct 14, 2014 1:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30714

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Dirk het jy toe n kliptent gereel , en is daar nog beskikbaar ?
by Warrior
Fri Aug 01, 2014 11:34 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Nou wat nou?
Replies: 13
Views: 6245

Re: Nou wat nou?

Pragtig, Welkom :thumbup:
by Warrior
Thu Jul 31, 2014 4:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek het R80 000. Ek soek n goeie 4x4 om te koop. Wat koop ek?
Replies: 27
Views: 3252

Re: Ek het R80 000. Ek soek n goeie 4x4 om te koop. Wat koop

Mitsubishi Colt d/cab 3.0L V6. 4x4
Het 3 Colts gery voor my Hilux en nooit 1 dag se probleme.
Redelik swaer op sous ma ligter as 4.0 Hilux.

In my opinie redelik vergelykbaar met n IFS ma heelwat goedkoper.

Nadeel : het nie n toyota badge nie :wink2:
by Warrior
Thu Jul 31, 2014 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: AHA camper Canopy thing......very cool
Replies: 8
Views: 1249

Re: AHA camper......very cool

Baie impressive Tiaan !
Dom vraag ? : moet die bakkie onder die kontrepsie staan wanneer n mens binne is of slaap ?
Daai pootjies seker nie so stewig nie ???

Hang seker ook af hoe lank jy al getroud is ? :think: :mrgreen:
by Warrior
Wed Jul 16, 2014 2:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 250mm Lift on 2006 Vigo V6
Replies: 18
Views: 3274

Re: 250mm Lift on 2006 Vigo V6

Het hy 32 of 33's op Francois ??
Lyk friken mooi hoor ! :thumbup:
by Warrior
Mon Jun 30, 2014 8:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: Bulle / Stormers game, nuweland wie gaan saam?
Replies: 11
Views: 2546

Re: Bulle / Stormers game, nuweland wie gaan saam?

1. Hoppy X2
2. Francois X4
3. Shimano x2
4. Petou x1
5. 4x4BEES x3 (2xBulle en 1x Stormer)
6. Warrior x4
by Warrior
Sat Jun 28, 2014 9:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: O Ja, assssseblief !!
Replies: 5
Views: 1122

Re: O Ja, assssseblief !!

Wow !! :beg:
by Warrior
Wed Jun 25, 2014 4:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The Poor Dog !!!
Replies: 4
Views: 1036

The Poor Dog !!!

http://www.youtube.com/watch?v=fiIlY16zHyQ" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Wed Jun 25, 2014 4:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nogal impressive Landy!
Replies: 8
Views: 1874

Re: Nogal impressive Landy!

Skitterend !!! :thumbup: :wave:
by Warrior
Mon Jun 09, 2014 7:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Toy Conversion
Replies: 18
Views: 3842

Re: My Toy Conversion

Virseker n wa om baie trots op te wees Dion !!! :clap: :thumbup: :wave:
by Warrior
Fri Jun 06, 2014 12:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Best use for a Land Rover !
Replies: 2
Views: 343

Best use for a Land Rover !

http://www.gumtree.co.za/a-bakkies-carg ... 0001991609" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Fri May 30, 2014 2:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TGIF
Replies: 322
Views: 42623

Re: TGIF

Ek hoor daars gratis pannekoeke by Hoppy se shop !! :wave: :thumbup:

of is dit net vir Bloubul ondersteuners ??? :twisted:
by Warrior
Fri May 30, 2014 1:55 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Lotus 340 R
Replies: 20
Views: 7454

Re: Lotus 340 R

The ultimate track tool !! :thumbup: :excited:
by Warrior
Wed May 28, 2014 12:39 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Replies: 89
Views: 24623

Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....

Nog n Tuna met houding - daai ding lyk mean hoor ! :thumbup: :wave:

kan nerens sien nie- het jy 32's opgesit of op een of ander manier 33's opgekry ??? :shock:
by Warrior
Wed May 28, 2014 12:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Western Cape Monthly (Wacky-Wine)
Replies: 39
Views: 4517

Re: Western Cape Monthly (Wacky-Wine)

Kan werk Allan !! Hopelik speel die weer saam ! :thumbup:

Het laaskeer 1uur in die oggend teruggery (of terug geslaap volgens mamma :oops: ) Kaap toe - dit was nie so vars nie !
by Warrior
Wed May 28, 2014 12:21 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Netso !
KWV 5jr Brandy :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender:
by Warrior
Wed May 28, 2014 12:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Automark
Replies: 13
Views: 2259

Re: Toyota Automark

Hel dis pateties - veral as jy so baie betaal vir jou droomkar ! :thumbdown:

Het ongelukkig ook al dieselfde ervaring gehad. :evil:
by Warrior
Fri May 23, 2014 1:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: YAMMMMMIEEEEE !!!!!!
Replies: 17
Views: 2357

Re: YAMMMMMIEEEEE !!!!!!

Yo Yo dis mooi !!! :surrender: :surrender:
by Warrior
Fri May 23, 2014 11:29 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

@ 4x4Bees :banned:
by Warrior
Fri May 23, 2014 11:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: new or used?..
Replies: 8
Views: 1548

Re: new or used?..

Stem saam - koop 2de hands :thumbup:
Na 3 maande is daai nuwe bakkie reuk weg en dan ga jy baie spyt wees oor daai extra cab met die ekstra poeier !! :frustrated:

O ja - en welkom hier !! :wave:
by Warrior
Fri May 23, 2014 10:34 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Brake Calipers
Replies: 24
Views: 4206

Re: SFA Brake Calipers

Try your nearest Goldwagen branch - they started with Toyota spares now but the knowledge and part numbers are "n bietjie deurmekaar" at the moment. Teething problems.
by Warrior
Fri May 23, 2014 8:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2015 Toyota Hilux Release and Spy Shots
Replies: 30
Views: 36679

Re: 2015 Toyota Hilux Release and Spy Shots

Toyota neig deesdae om die Hilux se voorste ligte op die Land Cruiser te skoei. Dus lyk hierdie konsep na die een !! :thumbup: :clap:
Lig hom en gooi grooter wiele op - en hy sal houding kry !! :cooldude:
by Warrior
Fri May 23, 2014 7:06 am
Forum: Trail Reports
Topic: Maskam 2014-Duin 7
Replies: 7
Views: 5727

Re: Maskam 2014-Duin 7

Baie mooi man ! Momentum is jou vriend.
Net jammer die video wys nie mooi hoe styl daai bult is nie.

Sal graag n 4.0L Vigo of Swartvark daar wil sien uitry. :thumbup:
by Warrior
Mon May 19, 2014 4:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Charges laid against 'sanctuary' for torturing baby elephant
Replies: 5
Views: 431

Re: Charges laid against 'sanctuary' for torturing baby elep

"She said the footage showed elephant calves and juveniles being chained, roped, and stretched, shocked with cattle prods, and hit with bull hooks."

I would love to see the people mentioned here - be given the same treatment as the poor animals !! :x
by Warrior
Mon May 19, 2014 4:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: RGMOTORSPORT
Replies: 20
Views: 3328

Re: RGMOTORSPORT

Sover ek weet het Rob Green al die jare gespesialiseer in BMW voertuie - veral om hulle vinniger te maak. Hy het ook al n paar super charger kits op die 4.0L Hilux Vigo's gedoen met baie groot sukses. Soos enige plek was daar al positiewe en negatiewe kritiek maar oor die algemeen het hulle n goeie ...
by Warrior
Mon May 19, 2014 8:13 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Wrong - they will all be facing the other way for a Selfie !! :slap:
by Warrior
Sun May 18, 2014 3:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cat saves boy !
Replies: 8
Views: 1007

Cat saves boy !

:evil:

http://www.youtube.com/watch?v=Bg6fQAW3vz8" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Thu May 15, 2014 1:55 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

n Universiteitstudent gaan huis toe vir die vakansie en waarsku haar ouers dat sy haar nuwe kêrel saambring. Die ou is 'n dwergie en die student vra haar ouers om asseblief tog haar sesjarige sussie in te lig. Die ma neem vir kleinsus eenkant en se "Poplap, jou ouer suster kom die naweek huis t...
by Warrior
Tue May 13, 2014 9:58 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Stem saam Ters ! Ons Camo Koeie is ook ma net so op en af soos n bordeel matras ! :cry:

Ten minste het ons darem vir Hoppy en Kevin om julle uit te haal !!! :tongue: :tongue:
by Warrior
Tue May 13, 2014 9:16 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Allan hou asb op met al hierdie Stormer grappies - die manne hier onder word nou die m o e r in vir ons ! :punch:

nog net so twee of drie asb. :mrgreen:
by Warrior
Mon May 12, 2014 10:56 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

:applaud: :applaud: :lmao: :lmao:
by Warrior
Fri May 09, 2014 12:34 pm
Forum: Humor
Topic: Wine
Replies: 68
Views: 7709

Re: Wine

:thumbup:
by Warrior
Thu May 08, 2014 8:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: I had it done, and i LOVE it!!
Replies: 22
Views: 4691

Re: I had it done, and i LOVE it!!

Tappit se m o e r !!!!
Daai lyk mos nou goed man :thumbup: :cooldude:
by Warrior
Thu May 08, 2014 9:38 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Apple does it again! Apple Computers announced today that it has developed a computer chip that can store and play high-fidelity music in women's breast implants. The " iTit" will cost between £499.00 and £699.00, depending on speaker size. This is considered to be a major breakthrough bec...
by Warrior
Thu May 08, 2014 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mud Lover !???
Replies: 8
Views: 1330

Mud Lover !???

http://youtu.be/zX2tQ3YWMA8" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Thu May 08, 2014 9:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fast Tuk Tuk
Replies: 7
Views: 1385

Fast Tuk Tuk

http://youtu.be/9gyfHyfm7OA" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Thu May 08, 2014 9:17 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945124

Re: Joke of the day

Too much magnesium ??

http://www.youtube.com/watch?v=Qr66yDKRkag" onclick="window.open(this.href);return false;
by Warrior
Wed Apr 30, 2014 7:46 am
Forum: Build your own:
Topic: Double Jerry can holder
Replies: 21
Views: 2946

Re: Double Jerry can holder

Is daai gewigte onder die braai nie bietjie swaer vir jou nie ... :tease:
by Warrior
Tue Apr 29, 2014 12:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3659

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

nog
by Warrior
Tue Apr 29, 2014 12:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3659

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Foto's van Kobus :thumbup: ....
by Warrior
Mon Apr 28, 2014 10:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3659

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Jis dit was nou baie lekker - ons was n lekker Hilux groepie daar en dit was n fees !!
Kobus sit asb nog n paar fotos op man !!
Dankie Kevin vir die pics - en die lekker geselskap !! :thumbup:
Dit was darem ma baie lekker om daai Jeep uit te sleep !! :celebrate:
by Warrior
Fri Apr 25, 2014 12:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My HILUX 2.5 D4D
Replies: 11
Views: 6712

Re: My HILUX 2.5 D4D

Nice ride man !!

Is that red shock at the rear Standard ??? :wth:
by Warrior
Fri Apr 25, 2014 11:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3659

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Ai dis slegte nuus Omo ! :thumbdown:
Wie ry dan nou nog saam 6am ?
Net ek, Kevin en Andro (Fire & Ice) ?
by Warrior
Fri Apr 25, 2014 11:09 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: My KZTE DC 4x4
Replies: 44
Views: 8626

Re: My KZTE DC 4x4

Congrats and many happy miles !! :thumbup: :clap:

Go to advanced search