Search found 653 matches
- Fri May 23, 2014 9:09 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Question on Lexus
- Replies: 6
- Views: 1484
Re: Question on Lexus
it depends if you get oversize bearings and how badly the journals are damaged.
- Tue May 20, 2014 4:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vibrating hilux when braking.
- Replies: 4
- Views: 2280
Re: Vibrating hilux when braking.
also check the steering damper.
- Mon May 19, 2014 3:12 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: I shot a cheetah
- Replies: 13
- Views: 5949
Re: I shot a cheetah
nice pictures Andy. one of my favourite animal. seen them a few times at night next to the road by us.
- Sun May 11, 2014 12:24 pm
- Forum: Humor
- Topic: Aansoek form om my dogter uit te vra.
- Replies: 7
- Views: 1778
Aansoek form om my dogter uit te vra.
het die op Fb gesien en ek moet dit met julle deel. AANSOEKVORM VIR TOESTEMMING OM MY DOGTER TE MAG UITVRA Lees asseblief die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vorm ingevul word. Alle aansoeke moet vergesel word van 5kg (of meer) biltong, 12 bottels KWV Roodeberg, 12 bottels KWV 10 jaa...
- Sun May 11, 2014 3:56 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: I need a guinea pig with Diesel Hilux who drives a lot
- Replies: 9
- Views: 1407
Re: I need a guinea pig with Diesel Hilux who drives a lot
Pieter. dit werk op die selfde prinsiep as fuel energizer. dit wat jy bespaar, betaal jy vir die produk, so jy wen nie regtig nie. as ek reg verstaan van die video ontbrand die produk al klaar alvoorens die fonkprop vuur kry. as dit so is sal jou timing advance agv vroee ontbranding en jou voertuig ...
- Sat May 10, 2014 7:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Camo IFS
- Replies: 25
- Views: 2799
Re: Camo IFS
Jis Neil dit lyk nou smaart. Job well done
- Thu May 08, 2014 6:20 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: I had it done, and i LOVE it!!
- Replies: 22
- Views: 4649
Re: I had it done, and i LOVE it!!
eish Jacques, some of us with bad eye sight are not seeing the big picture. you know what I mean.
- Wed May 07, 2014 11:11 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Regter kanste hub op 4x4 diff.
- Replies: 5
- Views: 1454
Re: Regter kanste hub op 4x4 diff.
as jy nie regkom nie, haal hom af en laat die gat opweld en oor tap. maak net seker dat hulle fyn skroefdraad opsit
- Wed May 07, 2014 10:26 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Regter kanste hub op 4x4 diff.
- Replies: 5
- Views: 1454
Re: Regter kanste hub op 4x4 diff.
hi Stefan. hat jy al probeer on die bout vas te maak met locktite.
- Tue May 06, 2014 8:00 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3" KZ-TE turbo down pipe
- Replies: 40
- Views: 5502
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. Daar is hengse verskil bo 3000. Gewoontlik sou ek in vierde versnel tot op 2900-3000 dan "haak" daardie naaltjie vas. Nou bly hy loop tot op 3400 sonder dat ek my groot toon meer wikkel. Skuus vir die wag. Ek het 'n hele lys goed by Fransoi...
- Mon May 05, 2014 5:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3" KZ-TE turbo down pipe
- Replies: 40
- Views: 5502
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
so what's the verdict?
- Sun May 04, 2014 1:13 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Geen spark.
- Replies: 4
- Views: 980
Re: Geen spark.
het jy die batery losgemaak. indien wel, wat is die kans dat jy jou mapping verloor het?
- Sun May 04, 2014 1:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: IFS Hilux Agterste Diff Raas
- Replies: 9
- Views: 1583
Re: IFS Hilux Agterste Diff Raas
as dit n local diff is gaan dit jou nie baie kos nie. bearings internasional se quote was in die omgewing van R700. import diff se bearings is amper R4000. ek het R3800 betaal desember. ek het toyo bearings gekry. dit is ook n goeie maak. kyk maar wat se maak het bearings beskikbaar. ek het die hele...
- Sun May 04, 2014 12:46 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Microsoft scam
- Replies: 8
- Views: 1327
Re: Microsoft scam
mine was on the wife's cellphone and i have 3g. the telkom line is off 10 off the 12 months of the year. :evil: :evil:
- Sun May 04, 2014 8:54 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Geen spark.
- Replies: 4
- Views: 980
Re: Geen spark.
sit n extra earth cable tussen day die body en chassis. die rubber spacers isoleer hulle van mekaar. hoop dit help.
- Sun May 04, 2014 6:07 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
- Replies: 42
- Views: 6117
Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Thys. My bakkie ry elke dag omtrent 6km dorp toe en 6 terug. ek het my hankooks in desember 2012 opgesit. in die dyd wat my bande op is het hulle al in die omgewing van 5800Km grondpad gedoen. Ek het nog geen papwiele op die grondpad gekry nie. het al baie draad uit die loopvlak uit getrek. die oilf...
- Sun May 04, 2014 5:34 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Microsoft scam
- Replies: 8
- Views: 1327
Re: Microsoft scam
Same here. Also had a call last year around. told the wife that there was a problem with windows 8 and that her laptop would explode. the strangest thing off all is that i bought her laptop about a week earlier. Seems like they have inside info.
- Sat May 03, 2014 12:18 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
- Replies: 42
- Views: 6117
Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads
hi Thys. .just some advice on dirt road traveling. always travel as close to rhe middle of the road as possible. as they scrape the road all the nails and unwanted pieces of iron land up on the edge of the road. I feel your frustration.
- Sat May 03, 2014 8:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Fast Golf
- Replies: 4
- Views: 1148
Re: Fast Golf
pretty impressive. ek wonder wat n kz sal maak met 4 bar boost
- Sat May 03, 2014 8:35 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux verkoop -
- Replies: 9
- Views: 1576
Re: Hilux verkoop -
great Rood nou het jy geen verskooning on nie te gaan 4x4 in die rivier nie.
- Fri May 02, 2014 4:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3" KZ-TE turbo down pipe
- Replies: 40
- Views: 5502
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
waar hardloop jou etg temp met n boost van 1.6 bar. is dit nie bietjie hoog nie?
- Mon Apr 28, 2014 4:31 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: S.O.S Clutch
- Replies: 19
- Views: 2744
Re: S.O.S Clutch
Ek het op my KZTE verstelling by die pedaal. By die pen wat by die master silinder ingaan is daar 'n lock nut. Jy kan dan die pen verstel. Miskien is jy gelukkig en het joune ook verstelling. Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk Louis, dit sal geen verskil maak as die pen te lank is nie. Che...
- Sun Apr 27, 2014 3:14 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: S.O.S Clutch
- Replies: 19
- Views: 2744
Re: S.O.S Clutch
Jy kan die slave silinder voel op die clutch. Die pen moet bietjie los wees. As hy vas is beteken dit dat jou pressure plate nie heeltemal gerelease is nie. as hy vas is kan jy die pen uithaal en n bietjie korter grind en dan weer terug sit ( tot hy bietjie los is ). dit behoord jou te help. As hy l...
- Fri Apr 25, 2014 9:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Malaria is real...
- Replies: 11
- Views: 1777
Re: Malaria is real...
ons het net so groot uitbreek hier in phalaborwa. My een meisiekind het dit gekry. gelukkig het ons dit vroeg ogetel. Sy het gelukkig vinnig hestel. My vriend se vrou het dit ook gehad en was behandel vir griep vir eers en toe hulle haar eiteindelik getoets het, was dit klaar te laat. Sy is dood aan...
- Fri Mar 28, 2014 9:26 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Horses back in the kraal
- Replies: 21
- Views: 3865
Re: Horses back in the kraal
wat se een werk die beste. die van colt of die een van 3l Toyota.
- Thu Mar 20, 2014 5:10 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Ene vir die slim Ooms...
- Replies: 16
- Views: 1937
Re: Ene vir die slim Ooms...
soos Andy sê, die belangrikste is smeering. ek het al getoets op my kz. die egt styg tot 140'c en dan bly dit daar. werks tempratuur is tussen 350 en 650'c afhangende van pad toestande. so jy is n hele ent van die werks tempratuur af.
- Sun Mar 16, 2014 2:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Temp gauge sensor unit.
- Replies: 1
- Views: 251
Re: Temp gauge sensor unit.
ek het die selfde een op my kz
- Fri Mar 14, 2014 1:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZTE gearbox oil questions
- Replies: 3
- Views: 1534
Re: KZTE gearbox oil questions
make sure that it is gearbox oil and in fact not engin oil. gearbox oil has a strange smell. keep us updated.
- Fri Mar 07, 2014 11:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die bosveld blom weer na die reen
- Replies: 22
- Views: 1948
Re: Die bosveld blom weer na die reen
hey Polla. dit lyk of daai spots vir die boeings bright. bly julle het goeie reen gehad.
- Thu Feb 27, 2014 12:00 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: FINALY my first bit of mud on my lux
- Replies: 12
- Views: 2078
Re: FINALY my first bit of mud on my lux
lekker man
- Sun Feb 23, 2014 4:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Army pics, who has interesting ones?
- Replies: 52
- Views: 5123
Re: Army pics, who has interesting ones?
daai safair vlossie bring baie ou herhinderinge terug. watse lugmagbasis is daai?
- Fri Feb 21, 2014 10:47 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Kraan op LR tank
- Replies: 12
- Views: 2451
Re: Kraan op LR tank
sit vir jou n inlyn pomp in. sodra jy sous nodig het skakel jy hom net aan. my extra tenk sit bo die spaarwiel en dit is hoe my setup is . die pomp dien dan as n non return valve ook.
- Tue Feb 18, 2014 12:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: So wrong, in so many ways...
- Replies: 5
- Views: 859
Re: So wrong, in so many ways...
daai is nou n regte klomp palukas by mekaar.
- Wed Feb 12, 2014 9:16 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hankook dynapro load issues??
- Replies: 5
- Views: 1311
Re: Hankook dynapro load issues??
Pieter. they work for me. went 4x4 n few times fully loaded without any problems.
- Fri Dec 20, 2013 12:57 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: 1997 2.4L Raider
- Replies: 43
- Views: 4958
Re: 1997 2.4L Raider
Rusti wrote:Here are the specs. Let me know what you think..
1997
Toyota raider bakkie
In excellent condition
One owner since new
Never in any accidents
Previous owner can be contacted
so who is the previous owner. as it is supposed to be new. me smell a rat.
- Thu Dec 12, 2013 5:05 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: fitted a boost gauge to my hilux
- Replies: 11
- Views: 2174
Re: fitted a boost gauge to my hilux
hi Louis. ek het net die EGT gauge. sover ek weet lees die madman die olie electronies. die boost gauge wat ek opgesit het werk met druk. as jy die sensor vir die olie druk het behoord dit dalk te kan werk. ek is nie seker watse invloed die lug teenoor die olie sal he op die sensor nie. Ek het hom g...
- Thu Dec 12, 2013 4:18 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: fitted a boost gauge to my hilux
- Replies: 11
- Views: 2174
fitted a boost gauge to my hilux
So on the way to the sea it some times felt like there is a power loss on my lux. i checked all the piping and found nothing wrong. on the way back it was fine even with the diff problem. So i decided to fit a boost gauge to my lux. found that the boost only came to about 0.5 bar at around 3500 rpm....
- Fri Dec 06, 2013 6:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: winch
- Replies: 3
- Views: 494
Re: winch
had the same winch on my mazda. mechanical brake. can only winch in not out. if it is working it will do the job.
- Fri Dec 06, 2013 5:59 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: rear diff input bearing collapsed (repaired)
- Replies: 5
- Views: 1054
Re: rear diff input bearing collapsed (repaired)
so I fixed the diff today. bought all the bearings from triangle bearings in vereeniging. total cost with locktite and rv sealer and seal and pinion and carrier bearing- R1850. I will post all the bearing numbers later for future reference.
- Fri Dec 06, 2013 10:50 am
- Forum: The Workshop
- Topic: rear diff input bearing collapsed (repaired)
- Replies: 5
- Views: 1054
Re: rear diff input bearing collapsed
so the teeth on the pinion is 11 and the crown wheel is 41 teeth. so the ratio is 3.72
- Fri Dec 06, 2013 5:25 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 1994 Hilux 5th Gear
- Replies: 26
- Views: 4351
Re: 1994 Hilux 5th Gear
hi Louis. vra vir hulle om vir jou n dun flinger plaat in te sit. dit sal seker maak dat jy op lae revs olie op die rat kry. van die isuzu bokse doen dit ook. dit is al my bakkie se 3de box. ek maak seker dat ek bo 100kmph is voor ek 5de haak, veral as ek vrag op het.
- Thu Dec 05, 2013 4:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: rear diff input bearing collapsed (repaired)
- Replies: 5
- Views: 1054
Re: rear diff input bearing collapsed
I'll do that tomorrow
- Thu Dec 05, 2013 3:00 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: rear diff input bearing collapsed (repaired)
- Replies: 5
- Views: 1054
rear diff input bearing collapsed (repaired)
so yesterday afternoon before leaving from port edward back home I felt a vibration between 80kmph and 100kmph. after inspection I saw the input shaft bearing have collapsed. so after much debate I decided to take a chance and drive to sasolburg today. well all ended well as I have made it. so now I...
- Thu Nov 21, 2013 10:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 30 KZTE
- Replies: 7
- Views: 1249
Re: 30 KZTE
aan die agterkant is daar 2 skroewe waar jy die dwel kan stel. het jy die pomp afgehaal, dat jy hom wil stel?
- Thu Nov 21, 2013 8:36 am
- Forum: The Workshop
- Topic: EGT - before or after the turbo
- Replies: 17
- Views: 2513
Re: EGT - before or after the turbo
hi Chris
As hy na die turbo sit meet jy die exhaust gasse, as jy hom voor die turbo sit lees jy die TIT (turbine inet temp) wat baie hoer gaan wees as die exhaust temp.
As hy na die turbo sit meet jy die exhaust gasse, as jy hom voor die turbo sit lees jy die TIT (turbine inet temp) wat baie hoer gaan wees as die exhaust temp.
- Thu Nov 21, 2013 8:17 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 30 KZTE
- Replies: 7
- Views: 1249
Re: 30 KZTE
Hi Hein
is dit hoe jou timing is
is dit hoe jou timing is
- Tue Nov 05, 2013 12:36 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: klein letaba dag
- Replies: 2
- Views: 3744
Re: klein letaba dag
ek het eers gerus voor ek myself gerecover het. was vas in die water.Jaans wrote:Baie nice Nico . Een dag sal ek saam met julle ry. Lyk of jy stilstaan in die water. Het jy eers gerus voor jy verder gery het?
- Tue Nov 05, 2013 9:57 am
- Forum: Limpopo
- Topic: klein letaba dag
- Replies: 2
- Views: 3744
klein letaba dag
ons het die naweek bietjie gery. die wit mahindra was n 2x4 met limited slip diff. het oral gery waar die ander gery het.
- Tue Oct 29, 2013 12:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2stroke
- Replies: 15
- Views: 2622
Re: 2stroke
op die 4x4 community het hulle groot gesprekke oor 2so. jy moet net seker maak jy koop die regte een. van hulle los solids agter na dit ontbrand is.
ek dink dit is n persoonlike keuse of jy wil 2so wil bysit.
ek dink dit is n persoonlike keuse of jy wil 2so wil bysit.
- Sat Sep 21, 2013 5:34 am
- Forum: Gauteng
- Topic: What would you like to do in 2014??
- Replies: 42
- Views: 5895
Re: What would you like to do in 2014??
a river trip. it is difficult to fit it in if it is not on the agenda. ideal time will be between july and August.
- Sat Sep 14, 2013 3:00 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My tipe tent hierdie...
- Replies: 12
- Views: 2038
Re: My tipe tent hierdie...
die enigste manier om daai sterkte in die struktuur te kry is om die pomp die heeltyd te laat hardloop. dit vat my nie veel langer om my camp master 5man tent op te slaan nie, en dan hoef ek nie te worry oor n flat roof nie.
- Thu Sep 12, 2013 7:11 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Computer snake
- Replies: 30
- Views: 3164
Re: Computer snake
natal green water snake. eyes are to big for any tipe of mamba or boomslang.
- Sat Sep 07, 2013 7:41 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZTE fuel pump
- Replies: 8
- Views: 2189
Re: KZTE fuel pump
Speak to Otto (bosfebok) on the forum.he had one up for grabs not long ago.
viewtopic.php?f=132&t=31607" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=132&t=31607" onclick="window.open(this.href);return false;
- Wed Sep 04, 2013 7:58 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KZTE fuel pump
- Replies: 8
- Views: 2189
Re: KZTE fuel pump
what's wrong with the pump?
- Sun Sep 01, 2013 4:32 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: rivier trip
- Replies: 1
- Views: 3822
rivier trip
Ek het bietjie op youtube rondgekyk en het op n video van een van die rivier trips van 2011 afgekom wat Charles vir ons gemaak het. Hoe jeuk my agterstewe nou.
http://youtu.be/RuxIDp_HopA" onclick="window.open(this.href);return false;
http://youtu.be/RuxIDp_HopA" onclick="window.open(this.href);return false;
- Sat Aug 31, 2013 6:50 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3D Hilux 1999
- Replies: 2
- Views: 677
Re: 3D Hilux 1999
if you are using the hi lift pump to get pressure to the diesel pump, you either have a crack in the pipeline or the rubber pipes are perished letting the diesel run back to the tank.
- Wed Aug 21, 2013 7:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 38 DGAS weber idles but won't rev up
- Replies: 25
- Views: 4142
Re: 38 DGAS weber idles but won't rev up
the tubes you refer to is venturi tubes afaik. if it is a 38 38 weber the tubes are to be 38 38. and the emulsion tubes are the air correction jets afaik. hope this is correct.
- Wed Aug 21, 2013 6:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Android alweer
- Replies: 11
- Views: 1663
Re: Android alweer
I upgraded my crabberry to a samsung X cover 2 and I'm happy with it. Boere meisie has a tablet ( n8000 ). I will play around with the 2.
- Wed Aug 21, 2013 2:32 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Forum is Great, Dankie!!!
- Replies: 21
- Views: 1632
Re: Forum is Great, Dankie!!!
well done George.
- Mon Aug 19, 2013 4:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Pecan Nut Farming???
- Replies: 7
- Views: 1295
Re: Pecan Nut Farming???
I use to rent a house on a pecan nut farm at de 2de spruit near Cullinan . you need pecan nut trees, avo trees and lemon trees. the lemon tree helps to lure bees to pollinate the avo and pecan trees. The avo trees main function is to take most of the water out of the ground so that the pecan nuts do...