Search found 591 matches

by Johan Kriel
Fri Mar 21, 2014 7:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Ene vir die slim Ooms...
Replies: 16
Views: 1954

Re: Ene vir die slim Ooms...

Dit neem n tydjie vir die engin om op optimale werks temperateur te kom, voor dit is die slytasie bietjie meer dus as hy nie warm is nie, moet hom nie wax nie. Idle is nie rerig nodig tensy hom will wegvlieg uit die blokke.
by Johan Kriel
Tue Mar 18, 2014 6:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kaokoland/Damaraland
Replies: 12
Views: 2183

Re: Kaokoland/Damaraland

Die trip reports lyk baie nice, dankie. Sal graag van n paar 'moet sien' plekke of dinge wil hoor of miskien iets wat nie algemeen bekend is nie en oornag spots. Asook die 'hou verby' dele. Dan - ons gaan van Pretoria na Outjo ry, hoe is die pad deur Botswana? Moet mens deur Whk ry of is die pad wa...
by Johan Kriel
Fri Mar 07, 2014 7:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: 31x10.5x15 se ander size asb??
Replies: 23
Views: 2530

Re: 31x10.5x15 se ander size asb??

Dankie Johan. Net om seker te maak ek verstaan jou reg. as ek van die 31x10.5x15 na 265x70x15 gaan dan gaan my bakkie 787.4-752 ~3.5cm laer wees?? Die salesman het gepraat van net1.5cm maar somehow glo ek jou meer :-) Dit raak n verskil. Pieter, ja en nee dit is die wiel se deursnit, die bakkie sal...
by Johan Kriel
Thu Mar 06, 2014 9:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: 31x10.5x15 se ander size asb??
Replies: 23
Views: 2530

Re: 31x10.5x15 se ander size asb??

2 x 265 x .75 + 15 x 25.4 = 778.5mm

2 x 255 x .7 + 15 x 25.4 = 738 mm

2 x 265 x .7 + 15 x 25.4 = 752mm

31 x 25.4 = 787.4 mm

dia of the tyre
by Johan Kriel
Thu Mar 06, 2014 5:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Fuel cards in Namibia
Replies: 12
Views: 1960

Re: Fuel cards in Namibia

I haven't yet find a service station that will not accept my debit card, but apparently there are service station do not. So just go to next one if they would not accept it. But keep cash in case you can't find one, especially is places where there are only one service station or no ATM's.
by Johan Kriel
Mon Mar 03, 2014 8:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Solar damage?
Replies: 2
Views: 537

Re: Solar damage?

Diskontekteur die paneel en kyk weer or 'c' . Panele kom nie sommer iets oor nie. Die diodes koop jy standaard.

'a' plus 'b' moet = 'c' wees
by Johan Kriel
Sun Mar 02, 2014 8:02 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kaokoland/Damaraland
Replies: 12
Views: 2183

Re: Kaokoland/Damaraland

Ek ry net BFG op my cruisers en kry selle n papwiel. Koakoveld deur gery 2 jaar terug sonder enige papwiel, en ook geen papwiel op die plaas nie. Het einde laar jaar 4 nuwe Maxxis Bighorns vir my Jeep op die plaas gekoop omdat BFG so duur is, maar moet nou al klaar 2 BFG gaan koop!! :evil: So goedko...
by Johan Kriel
Thu Feb 27, 2014 9:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "STOP" means STOP!
Replies: 16
Views: 2326

Re: "STOP" means STOP!

Jis maar so n swart kar rol maklik. :idea:
by Johan Kriel
Tue Feb 18, 2014 8:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

Chris, as n tyre so hard gepomp word steek die skerp goed hom maklik stukkend. Te sag is ook nie goed nie, want dan kry die sidewall maklik seer en padhou vermoe ly daar onder.
by Johan Kriel
Mon Feb 17, 2014 5:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

Chris met 2.5 op grondpad behoort hulle eintlik ok te wees tensy jy baie meer as n ton dra. Ek laai my SW seker ook maklik 700kg aan water en diesel en yskas ens en ry hulle so 2 tot 2.2 op grondpad, 2.5 op teerpad, maar dis 285/85x16. Wat se size tyre het jy onder die hilux? Ek het 245/75x 16 gebru...
by Johan Kriel
Mon Feb 17, 2014 7:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

Chris, BFG het n harde rubber, so as die druk nie reg is hou hulle nie, en chip ook maklik. Ek het 110 000km uit n stel AT onder n hilux gekry, en het onder my LC SW en bakkie muds, en baie tevrede, MIN PAPWIELLE. :D: +- 40 k km en nog baie loop vlak. Ek het geolanders on n Iz DC gehad, en kan ook n...
by Johan Kriel
Sun Feb 16, 2014 3:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Deul battery stelsel
Replies: 6
Views: 1172

Re: Deul battery stelsel

Jy kan dit seker doen maar eerstens moet die deep cycle genoeg CCA he om die kar te start, hulle is nie eintlik gemaak om hoe stroom oor n kort tyd te gee nie, en tweedens hoe gaan jy weet wanner on die yskas of wat jy ook al wil gebruik, af te sit sodat die voertuig nog start die volgende oggend. E...
by Johan Kriel
Fri Feb 14, 2014 6:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

:lol: Mooi hou dit so
by Johan Kriel
Thu Feb 13, 2014 5:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

en hoeveel papwiele :D:
by Johan Kriel
Thu Feb 13, 2014 7:33 am
Forum: The Workshop
Topic: Skud op D4D
Replies: 20
Views: 3356

Re: Skud op D4D

As die bande baie ongelyk afgeloop het agv n swak skokbreker of so iets kry jy hulle ook nie meer behoorlik gebalanseer nie.
by Johan Kriel
Wed Feb 12, 2014 9:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Anybody know these MT tyres?
Replies: 27
Views: 2912

Re: Anybody know these MT tyres?

Cant help you, but to me any tyre that never gets a flat on a farm is good tyre like BFG
by Johan Kriel
Sun Feb 09, 2014 7:09 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Namibia meat import
Replies: 16
Views: 2314

Re: Namibia meat import

Geen vars vleis na Namibia vanaf SA, hulle mag dalk net besluit om te kyk en dan verloor jy al jou vleis. Koop hier, jy sal nie spyt wees nie
by Johan Kriel
Wed Jan 29, 2014 9:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lion in loo gives tourist the fright of her life!
Replies: 19
Views: 2571

Re: Lion in loo gives tourist the fright of her life!

Nou wat ek daai leeu in die slakhuis sien... ons was al drie dae in CKGP en geen leeus gesien nie. Op een staduim wou ek n foto van die bosveld lewerik neem om die ander ouens die vaal voeltjie te wys wat jy net hoor as dit reent. Ek was so 30 tree weg van die kar toe roep Silvia benoud, met die omk...
by Johan Kriel
Tue Jan 28, 2014 5:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lion in loo gives tourist the fright of her life!
Replies: 19
Views: 2571

Re: Lion in loo gives tourist the fright of her life!

:D: Daai was n branssiek maer leeu, die het dalk groter geskrik as die Antie
by Johan Kriel
Tue Jan 21, 2014 8:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2014
Replies: 179
Views: 15464

Re: Dakar 2014

Seems the tyres were an isssue, but is the hilux not to heavy, comparing the performance of the minis.
by Johan Kriel
Sun Jan 19, 2014 3:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2669

Re: My vlooi hond help!

Honde sjampoo en al daai m-*-f-f-i-e goed werk seker :D: maar is aan die flou kant omdat dit gereeld gebruik kan word. Kry ky n boere co-op ordentlike dip en dip die hond, praat met die verteenwoordiger by die co-op, en spuit sy slaap plek ens , dan kan jy weer die sagter goed gebruik
by Johan Kriel
Sun Jan 12, 2014 8:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Replies: 20
Views: 3960

Voor jy n ingevoerde Vigo koop....

Ek was gister by die plaaslike Toyota tak om my FJ te laat diens, toe staan daar n ingevoerde Vigo en die dash le buite op die grond. Daai Vigos het nie n filter wat die stof en gras sade keer om die aircon blower skoon te hou nie. Die aircon het nie meer gewerk en daai blower radiater is bot toe va...
by Johan Kriel
Wed Dec 11, 2013 2:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Booing Zuma
Replies: 59
Views: 5590

Re: Booing Zuma

The boo-ing of Zooma must have been very embarrassing for the ANC. They will still vote ANC regardless the leader, hopefully the ANC get the message.
by Johan Kriel
Wed Nov 27, 2013 6:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: In Soviet Russia you rescue car
Replies: 12
Views: 1476

Re: In Soviet Russia you rescue car

Hulle moes eintlik net die tou aan die kar vasmaak. Ek dink die hout help om die kar oor die rand te lig sodat hy nie aan die rand haak nie Verseker het die planke die job gedoen, het die kar opgelig en oor die rand gelig, maar is nie nodig om die planke aan die kar vas te maak nie, die voertuig se...
by Johan Kriel
Tue Nov 26, 2013 8:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: In Soviet Russia you rescue car
Replies: 12
Views: 1476

Re: In Soviet Russia you rescue car

As die ys so dun was dat die kar deur val hoe het die winch paal bly staan. Hulle moes eintlik net die tou aan die kar vasmaak. As jy nie n winch het nie, dan is dit seker maar so....uitstekende plan.
by Johan Kriel
Thu Nov 21, 2013 7:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: EGT - before or after the turbo
Replies: 17
Views: 2525

Re: EGT - before or after the turbo

Google will know, something like 200 to 400 deg F, I saw
by Johan Kriel
Tue Nov 19, 2013 6:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: EGT - before or after the turbo
Replies: 17
Views: 2525

Re: EGT - before or after the turbo

Chris, ek het ook my 2.5 gechip en dit was heelwat beter maar dit het nie lank gehou toe voel nog steeds te stadig. Toe koop ek maar n FJ, nou gaan ek die $#%^ se lorries sommer twee twee verby, plus paar onpadwaardige karre agter die lorries. :evil: Ek het my EGT in die manifold gesit, na die turbo...
by Johan Kriel
Sun Nov 10, 2013 7:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis AT980
Replies: 8
Views: 1338

Re: Maxxis AT980

Ek het BFG onder my cruiser en het nog net twee papwile gehad, in die 20 00km en hulle werk hard in die Khomashochland, ry elke naweek op die plaas daarmee, een papwiel was n draad wat die band gesteek het. Ek het Maxxis Bighorn onder die wWillys gesit en hy het al klaar n papwiel na 5 naweke op die...
by Johan Kriel
Tue Nov 05, 2013 6:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1701

Re: Hulp Sonpanele Keuse.

3x50 watt panele deur die ctek 250 het my battery laas jaar December in die Koakoveld volgehou, die 80l engel was op -5 grade gestel.

Hier moes die kar in die son staan, geen koelte bome. Dit was by Etambura Lodge.
by Johan Kriel
Fri Oct 25, 2013 6:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Deep cycle or normal car battery?
Replies: 8
Views: 1386

Re: Deep cycle or normal car battery?

You can use a deep cycle, but check the cold cranking amps , should be sufficient else it will not start the vehicle, and deep cycles charge slower than a high cycle. And alternators my not have the correct volts to charge a deep cycle. Best is to use a small intelligent charger when die vehicle is ...
by Johan Kriel
Thu Sep 19, 2013 9:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 500 or 50 ppm
Replies: 32
Views: 5333

Re: 500 or 50 ppm

Stem. 500 ppm diesel sal geen sins skadelik wees vir die kzte, wat wel skadelik is vir die kzte engine as hy te swaar werk (trailer sleep etc), dan gaan sy top later. Ons het net 500ppm diesel gehad tot die jaar , en al daai fensie modele het hier op 500ppm diesel geloop, niemand het eens gevra wann...
by Johan Kriel
Thu Sep 19, 2013 7:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 500 or 50 ppm
Replies: 32
Views: 5333

Re: 500 or 50 ppm

Up to Euro 3 spec engines can run on 500ppm , euro 4 spec engins will have a problem with 500ppm, if its 500ppm. The pdf filters will block up with higher sulfer diesel, but I believe our 500ppm is only 120ppm, so not so serious issue..
by Johan Kriel
Fri Sep 13, 2013 7:29 am
Forum: The Workshop
Topic: Where to service "Gem" in Windhoek?
Replies: 2
Views: 894

Re: Where to service "Gem" in Windhoek?

Olympia Auto +26481262370 if can get an appointment. Kobus Barnard, his the local Toy guru.
by Johan Kriel
Tue Sep 03, 2013 10:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....
Replies: 13
Views: 1822

Re: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....

They are a bit noisy when start up, but if it goes away it should not be an issue.
by Johan Kriel
Tue Sep 03, 2013 10:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse ding is die???
Replies: 11
Views: 1814

Re: Watse ding is die???

:oops: Maar ja, die pdf raak maklik verstop in die dorp as hy nie lekker warm word nie, en ook die hoe swael inhoud van 500ppm diesel.
by Johan Kriel
Tue Aug 27, 2013 9:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sad Sad day!!! Lost Hilux.
Replies: 17
Views: 2385

Re: Sad Sad day!!! Lost Hilux.

That' s bad. :shock2: :wth: Not first time that a v6 caught fire in the grass. Even LC's bakkies :shock: And now the new v8 LC's bakkies got those stuff in the exhaust :evil:

Best is to remove that stuff in our conditions. They don't belong in our enviroment :crazy:
by Johan Kriel
Tue Aug 27, 2013 6:39 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Etosha, Caprivi, Chobe and eastern Bots
Replies: 10
Views: 2415

Re: Etosha, Caprivi, Chobe and eastern Bots

How long is the trip, its a lot of driving!
by Johan Kriel
Fri Aug 23, 2013 8:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Solar Panel - Tracking the sun
Replies: 48
Views: 3648

Re: Solar Panel - Tracking the sun

:shock2: Eish, nie as die yskas bier in het en jy kamp vir n paar dae in Namibia of die Kgalagadi. :D:,
by Johan Kriel
Thu Aug 22, 2013 7:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Solar Panel - Tracking the sun
Replies: 48
Views: 3648

Re: Solar Panel - Tracking the sun

This is nog goed wat kan ratel en sluit met die ryery. Sal werk maar ek weet nie of dit so n goeie idee is nie?!. As daar plek is hoekom nie net nog n paneel by, of hou dit los en stel dit op en skuif net saam met die son
by Johan Kriel
Mon Aug 19, 2013 4:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse ding is die???
Replies: 11
Views: 1814

Re: Watse ding is die???

Wat ek van Chemie 1 S van 30 jaar terug onthou is dat daai gevaarlike gasse is elk geval onstabiel, hulle sal self na stabile gasse omskakel, so haal uit die ding. :D:
by Johan Kriel
Sun Aug 18, 2013 9:31 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Diesel in Khaudum and Divundu.
Replies: 7
Views: 1453

Re: Diesel in Khaudum and Divundu.

Divundu most of the times, Tsumkwe not always
by Johan Kriel
Fri Aug 16, 2013 12:58 pm
Forum: Humor
Topic: Chemiese Oorlogvoering....
Replies: 13
Views: 2674

Re: Chemiese Oorlogvoering....

:laugh2: :lmao: :laugh2: :lol:

Ons het as laaitjies ook 3 van die goedjies gevang, noodeloos om te se ons was ook die huis verbied vir dag of twee.
by Johan Kriel
Thu Aug 15, 2013 6:45 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Snorkels - ideas on preventing dust?
Replies: 21
Views: 5307

Re: Snorkels - ideas on preventing dust?

Turn the head of the snorkel back wards, works on the same principle as the pre-filter. In the pre-filter the speed of the air/dust particles are been reduced so that the heavier particles can filter to the bottom, or spinned outwards and settle to the bottom. If the snorkel look backwards the heavi...
by Johan Kriel
Mon Aug 12, 2013 7:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Namibia renames Caprivi Strip
Replies: 5
Views: 1140

Re: Namibia renames Caprivi Strip

Next year is election again, and more of their buddies need to be put on a payroll.
by Johan Kriel
Tue Aug 06, 2013 9:16 am
Forum: Namibia
Topic: Scenic backroads of Southern Namibia
Replies: 14
Views: 7133

Re: Scenic backroads of Southern Namibia

And wil not, only from Rosh Pinah to Oranjemund is in the pipe line.
by Johan Kriel
Sun Aug 04, 2013 9:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: long range fuel tank and off road tyres.
Replies: 11
Views: 3157

Re: long range fuel tank and off road tyres.

:oops: :lol: still valid :D:
by Johan Kriel
Sun Aug 04, 2013 8:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: What Battery to Fit?
Replies: 23
Views: 7954

Re: What Battery to Fit?

Do you want the cheapest or one that will last longer? Willard/Sabbat is maybe the cheapest, but as said, try fit the one with the most Ah, that will last a bit longer, especially for short distance driving like in town. I started to use raylite AGM maintenace free for the vehicles that are not used...
by Johan Kriel
Sun Aug 04, 2013 8:30 am
Forum: The Workshop
Topic: long range fuel tank and off road tyres.
Replies: 11
Views: 3157

Re: long range fuel tank and off road tyres.

Snorkel helps on the dirt roads, but you can clean the filter now by blowing it out from time to time. Jerry cans in a DC are much cheaper than a long range tank, and only if you are going into the Kaokoveld in Namibia that you need extra fuel. Any all terrain will do it, but be prepared should you ...
by Johan Kriel
Fri Aug 02, 2013 8:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: OOPS-I was wrong
Replies: 17
Views: 1736

Re: OOPS-I was wrong

First in has right of way. If its a taxi then it doesn't count. Do what they do.
by Johan Kriel
Sun Jul 28, 2013 7:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Solar Panels
Replies: 6
Views: 1177

Re: Solar Panels

Battery sizes, type and size of fridge, and how much longer you want to run it from the batteries? I use 150 watt panel with 90Ah AGM battery and 80l engel on -5 deg plus 25l weaco on 5 deg, can be stationery for weeks. LED's run from the 80Ah AGM start battery. But the solars are not mounted , I ca...
by Johan Kriel
Sun Jul 28, 2013 7:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat kan ek nog by sit?
Replies: 31
Views: 2676

Re: Wat kan ek nog by sit?

Ek het lank n 2.5 gebruik, die eerste ding wat gekalf het deur n kort sloot was die plastiek agter bumper, toe vervang met n staal een, toe daai hoepel raampie onder die sump was later amper om die samp gevou soort van, so dit sal ek ook vervang. En dalk iets wat die IFS boot rubbers dalk bietjie be...
by Johan Kriel
Sat Jul 27, 2013 7:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Show and tell - What tools do you carry with you?
Replies: 17
Views: 2010

Re: Show and tell - What tools do you carry with you?

Hilux 1 wrote:Do you permanently pull a trailor
Me?, no FJ is the platkar, having a kitted LC 80 series.
by Johan Kriel
Fri Jul 26, 2013 4:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Show and tell - What tools do you carry with you?
Replies: 17
Views: 2010

Re: Show and tell - What tools do you carry with you?

I got one of those cheap china-made kits, just in case. Only one LR friend but he got a big toolbox. :yahoo:
by Johan Kriel
Fri Jul 26, 2013 4:16 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Show and Tell - Recovery Kit
Replies: 30
Views: 11931

Re: Show and Tell - Recovery Kit

Proper recovery kit will not fit in a Wolfpak: Winch remote Snatch block Tree trunk protector Snatch rope At least two tow straps Chain Axe Tree saw Branch cutters Spade Hi lift jack At least four D-shackles, rated. Sand ladders Exhaust jack (for areas of bad sand) Jumper leads (but could be part o...
by Johan Kriel
Tue Jul 23, 2013 8:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Squeak found uiteindelik!!
Replies: 19
Views: 2719

Re: Squeak found uiteindelik!!

Jy moet eers n paar Nissans op ry dan raak jy gewoond aan rattles en squeaks, as jy dan Toyota ry, hoor jy nooit niks! :lol:
by Johan Kriel
Mon Jul 22, 2013 5:48 pm
Forum: Amarok
Topic: Ek gaan nou geskiet word
Replies: 15
Views: 6638

Re: Ek gaan nou geskiet word

Was daai cruiser in 4x4 ? :yahoo:

Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie. :tongue:
by Johan Kriel
Sun Jul 07, 2013 8:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir al die ouer (diensplig era) manne
Replies: 16
Views: 1614

Re: Vir al die ouer (diensplig era) manne

Ek het seker 20 000km met een gery op die grens. Meeste het nooit by 20 000 km ook gekom nie, voordat hy omgekeer of opgedonner was. In Rundu het 100e gestaan, sal nie omgee om so een te he vir overlanding nie.
by Johan Kriel
Sun Jul 07, 2013 8:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Replies: 19
Views: 2927

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Diesel het meer torgue vir offroad as n petrol , maar petrol het meer spoed, maar in low range maak dit seker nie rerig verskil nie. Maar ek ry met 160l diesel waar die petrol manne 300l nodig het. :stir:
by Johan Kriel
Sun Jul 07, 2013 6:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Replies: 19
Views: 2927

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Ek ken nie die Patrol nie, maar ek het n 80 series, 1Hd-t engine en sal hom ruil vir niks. Maak maar seker of hy goed opgepas was en goed gediens anders kan hy duur raak.
by Johan Kriel
Thu Jul 04, 2013 8:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: MotorMate DC-DC charger
Replies: 7
Views: 1561

Re: MotorMate DC-DC charger

Correct, and if the batteries are not the same type, and size etc, a DC to DC will be better than with an alternator, even if it charge only at 13.8 Volt like the motormate?, all I want to high lighted! :D:

Go to advanced search