Search found 593 matches

by Rianc
Sat Jan 18, 2014 1:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2639

My vlooi hond help!

Hi julle, ek bly in PTA en my 5mnd boerboel het 'n verskriklike vlooi problem. Die ander twee honde van my (Boerboel en Lab) ondervind nie dieselfde nie. Ek het pille by die vearts gekry, help nie, frontline help nie, bad met R240 se sjampo help nie. Help! asb.
by Rianc
Fri Jan 17, 2014 2:06 pm
Forum: Fishing
Topic: Hulp in Ballito benodig
Replies: 4
Views: 3738

Re: Hulp in Ballito benodig

"Something Fishy" as hulle nog daar is! Nee wat, ek kon nog nooit in 7 jaar daar iets vang nie, sorry! :surrender:
by Rianc
Mon Jan 13, 2014 3:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4
Replies: 40
Views: 5562

Re: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4

Oh Warren, and the lexus v8 fits better into the KZ, not to confuse you further.
by Rianc
Mon Jan 13, 2014 3:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4
Replies: 40
Views: 5562

Re: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4

The ride of the d4d is softer than the ifs (kz), If standard without a front spacer, the ground clearance is less than the kz, not by far however. The manual thing is not a big issue if you are awair of it and some preffer it that way, direct engagement and not by relay (I thinks on 4H). I smaak the...
by Rianc
Mon Jan 13, 2014 1:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4
Replies: 40
Views: 5562

Re: Hilux D4D 4x4 or KZTE 4x4

Hilux is Hilux, so not much of a diffs should money be the thing. The 3d4d have 4x4 on the fly and the kz shown still has manual hub-lock. Needs a few plastics eg mud flap end front mud flap. Seem to me the previous owner had some naughty doggies. Mileage not big of an issue though. Good luck.
by Rianc
Wed Jan 08, 2014 3:59 pm
Forum: Medical forum
Topic: Need veterinary advise
Replies: 15
Views: 5738

Re: Need veterinary advise

Die dieretjies (kinders) ka groot skade berokken! Het my Lab dame laat regmaak. Twee weke later op verlof Margate toe gegaan en die man en die dam in twees verskillende gedeeltes van die erf gelaat, groot genoeg om heeldag te hardloop. Die meester (boerboel) het besluit dit was tyd om die afskort he...
by Rianc
Wed Jan 08, 2014 2:52 pm
Forum: Medical forum
Topic: Need veterinary advise
Replies: 15
Views: 5738

Re: Need veterinary advise

Wat kan jy doen? As dit die naam is, is dit die naam? Jy kan die mooi woorde ook aan die honde verduidelik, hulle leer baie gou, glo my!
by Rianc
Wed Jan 08, 2014 1:37 pm
Forum: Medical forum
Topic: Need veterinary advise
Replies: 15
Views: 5738

Re: Need veterinary advise

'n Ander spray wat ek in die 80's gebruik het was "piss-off". Dit was die produk se naam, so as dit nie geskik is hier nie, verwyder asb die post. Ek het dit ook op my bakkie se wiele gebruik sodat die reun kan wegbly.
by Rianc
Thu Jan 02, 2014 8:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Klappers
Replies: 8
Views: 1287

Re: Klappers

Ja nee kyk, die klappers is moord! My een boerboel (bang vir donderweer ook) het oujaars aand my agterdeur se tralies oopgebuig en die huis in gestorm. Ons laat hulle altyd in maar een moel het sy groot bom klappers 8pm afgevuur! Die 4mnd oue boerboel het hom egter nie aan die geraas gesteur nie, se...
by Rianc
Sat Dec 14, 2013 10:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: e-Toll
Replies: 60
Views: 5644

Re: e-Toll

Ek sien nog die dag wanneer hulle 'n tolhek by Pofadder gaan oprig. :beg:
by Rianc
Fri Dec 13, 2013 1:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dogs in confined spaces
Replies: 19
Views: 2470

Re: Dogs in confined spaces

My Pug was very fond of water. Years ago when I stayed in a duplex complex with a small 60 sqr garden with only a four ft fence surrounding. The big fat lady next door tried this water throwing idea but backfired. The dog was not barking because op space or food, since he had 24/7 access to the hous...
by Rianc
Tue Dec 10, 2013 3:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Reën op nuwe Dakkappe
Replies: 8
Views: 1149

Re: Reën op nuwe Dakkappe

Ek dink die beste sal wees om jou verskaffer te skakel.
by Rianc
Sat Dec 07, 2013 5:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some spare time.
Replies: 7
Views: 618

Re: Some spare time.

Wat van die Noord-oewer projek? Is jy daar ook betrokke?
Rian
by Rianc
Tue Dec 03, 2013 1:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre Issues Bridgestone Dueler
Replies: 20
Views: 3773

Re: Tyre Issues Bridgestone Dueler

Very interesting! I'm happy, very happy.
by Rianc
Tue Dec 03, 2013 1:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Modderskerms op vigo
Replies: 21
Views: 2832

Re: Modderskerms op vigo

Cassie, nou weet ek hoekom jou hilux geval het, die ketting het vas gehaak :yahoo: :surrender: :surrender: Joke net Cassie. Daai werk! ek kan nie onthou hoeveel mudflaps ek al verloor het nie, basies elke keer as jy die vigo in revers sit! Eendag op 'n gewone grondpad 'n drie-punt draai gemaak, en w...
by Rianc
Mon Nov 25, 2013 2:41 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 3D4D bonnet scoop
Replies: 8
Views: 6750

3D4D bonnet scoop

I have a 2010 Fortuner with the smaller off-set bonnet scoop for the intercooler. Is it possible to replace this with the later model's wider scoop "centre" without to much modifications? I have not measured the later model's scoop hight, it seems a bit flatter, although its wider thus I p...
by Rianc
Sat Nov 16, 2013 12:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Oh dear....water, water everywhere...
Replies: 27
Views: 2295

Re: Oh dear....water, water everywhere...

This is bad! Goodluck with the clean up. Then we are sitting here in Gauteng with a heat wave, although thunderstorms are predicted later today. North west is declared a drought disaster area etc. Just don't take chances through running water! I'm a flood hydrologist and flow velocities higher that ...
by Rianc
Wed Nov 13, 2013 6:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4078

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Lekker Tony, enjoy you trip. It does save not to put the pedal to the metal??
by Rianc
Wed Nov 13, 2013 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4078

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Tony, the altitude does play some role with normal aspired motors on the Highveld. Well, good consumption on your side!
by Rianc
Wed Nov 13, 2013 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4078

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Net vir interesantheid, as jy hoër waarde van die diesel 3d4d voertuig betaal, kry jy dalk net jou geld terug op die ou end van die dag. Seker nie in alle gevalle nie, maar ek het dit so ervaar. Ek het my 2007 DC 4x4 einde 2008 gekoop vir R185k by Zeda Cars, 55 000km op. Begin van hierdie jaar het e...
by Rianc
Tue Nov 12, 2013 10:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4078

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Ek persoonlik het altyd net in petrol geglo! Tot een dag toe n' 3d4d vigo my IFS 2.7! se gat geskop het! Ek kon dit nie glo nie! Ek was reguit na die naaste agentskap en 'n 3d4d vigo gekoop, nog nooit spyt gewee nie. Ek het nou die 3d4d Frotuner en sy verbuik is egter (onverklaarbaar) beter as die v...
by Rianc
Tue Nov 05, 2013 2:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo veldgenote
Replies: 21
Views: 2913

Re: Hallo veldgenote

Pierre, welkom! Jy hoef nie 'n Toyota te ry om jou Castle of die forum en club te geniet nie! :thumbup:
by Rianc
Mon Oct 28, 2013 5:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Rood, dis Ali3n se bakkie, wat hy hierbo gepos het wat sulke verbruik gee. Die timing maak vir my sin, alhoewel ek nie ken nie!
by Rianc
Mon Oct 28, 2013 9:58 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Rood se bakkie het 212000 km op.
by Rianc
Fri Oct 25, 2013 4:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

@ Ali3n, ek is so jammer! het nie die 7 gesien nie en kan steeds nie, maar jou verduideliking maak sin. Shucks, dis nou goeie verbruik, gin wonder Rood is so upset nie! :surrender:
by Rianc
Fri Oct 25, 2013 4:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Ali3n, I don't get this? please explain your photos. Photo one shows, on trip A 58 km travelled, tank is half? Second photo shows 883 km and the gauge is still not on empty, also on trip A, ok near empty. My measures is taken on a full to full tank, km travelled GPS) versus fuel consumed. Die 12.56k...
by Rianc
Thu Oct 24, 2013 1:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Rood en die res wat respond het, is julle bakkies 4x4 of 2x4? want die twee kan nie vergelyk word nie.
by Rianc
Thu Oct 24, 2013 1:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Nou natuurlik die vraag! Wat is fout met Rood se wa? Ek het gou met my vriend gesels (dieselkop) en die volgende. 1. injectors wat se tips "gebrand' het agv swak diesel wat te veel parafien bevat. (Dit kan gecheck word op die engine se management system, laptop) 2. Die turbo boost te laag, gooi...
by Rianc
Thu Oct 24, 2013 10:10 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Ja nee Rood, dis heavy!
by Rianc
Tue Oct 22, 2013 7:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hondtjie mantjie
Replies: 0
Views: 468

Hondtjie mantjie

Please help! Ek het Vrydag 'n boerie weer gekry om my ander outjie te vervang/afgesterwe. Die maat het 'n breuk en moet ten minste twee maande wag (omdat hy te jonk is, 8 weke), vir die operasie. So hy soek nou asb 'n mandtjie met 'n sagte matrassie asb! PTA Wonderboom area. Ek sal betaal, maar nie ...
by Rianc
Tue Oct 22, 2013 5:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Rood, praat asb in liters nie Rand nie, pryse verskil die land vol. Verskaf jou liters gebruik vir die kilos gery, dan sal ek dit beter kan verstaan. Bv, jy het dalk nie jou 80l tank heeltemal leeg gery nie en net sowat 70l ingegooi, so dis nie 'n vol tank nie, en dan weer kwart tank van bo, nie mee...
by Rianc
Tue Oct 22, 2013 2:43 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My vorige SFA bakkies
Replies: 6
Views: 2163

Re: My vorige SFA bakkies

Lollie, mens sou sweer jy is 'n Toyota fan :mocking: ,baie mooi bakkies! Die tyd toe ek hulle begeer het, het ek nie die geld gehad nie! Ek is darem ook 'n Toy fan en moes eers settle met 'n Corrolla 1.6 GL 1990, COnquest 1300 1991, Camry 200si 1996, Raider 2700 dc 2001 IFS, Vigo dc 3d4d 2007, Fortu...
by Rianc
Mon Oct 21, 2013 1:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat dink julle van die hilux
Replies: 12
Views: 1814

Re: Wat dink julle van die hilux

Meneer, ek persoonlik is nie mal daar oor nie. :surrender: In my mening sal dit dalk cool wees ook op die Vigo, maar probeer die oorspronklike ligte en detail agter te behou. Die liggies agter, op die foto, laat my aan 'n Landie dink???
by Rianc
Sun Oct 20, 2013 3:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: How weird is this..
Replies: 43
Views: 3264

Re: How weird is this..

Sorry Val, die voël het ook gedog hy kan swem en lyk soos 'n duck, maar te veel promosies op die produk gedoen. :tease:
by Rianc
Sun Oct 20, 2013 1:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: How weird is this..
Replies: 43
Views: 3264

Re: How weird is this..

Ek het die voël gekry! Hiers hy, die foto. :surrender:
by Rianc
Wed Oct 16, 2013 5:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Ek stem Jeepie met die cruise control, want hy sien nie die bult voor hy dit begin klim nie! So hy goei baie fuel om die spoed te handhaaf. Maar dit kos my minder in boetes om op cruise te ry, veral as ek KZN toe gaan, die kar is beter op die voet met diesel verbruik en op 150km/h. Maar dis ongelukk...
by Rianc
Wed Oct 16, 2013 3:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Ek stem 100% Hangover! Kom ons verwys eerder na wind sleurkrag (spelling) as "suurstof" Die lug bestaan slegs gedeeltelik uit O2. :thumbup: :surrender:
by Rianc
Wed Oct 16, 2013 2:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Rood, dit blyk my dan soos al verduidelik deur ander, dat jou spoed meter moontlik "under read" dus ook die km afstand met sowat 6.25%. Hang nou net af jou bakkie sie speedo afwyking, maar gebaseer op gegewe data hierbo is jou 600km's eintlik 637.5km wat jou 'n avg gee van 9.1km/l met 70l ...
by Rianc
Wed Oct 16, 2013 1:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

En my 220 CDI Merc (2003) kry slegs 5.5l/100km @125km/h cruise controlled. Interresant genoeg, die engine power specs (Nm en KW) is identies aan die van die 3D4D. Dis seker maar die gewig wat die verskil maak.
by Rianc
Wed Oct 16, 2013 7:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Magies Jeepie, dis 12.35km/l. Het jy die Nissan 1400 convertion gedoen :taunt:
by Rianc
Tue Oct 15, 2013 1:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Dis lekker om jou kollegas en vriende te wys jy kry sulke goeie verbuik op die avg display! Hulle weet nie dat hy 0.6km/l uit is nie en sal dit ook nie sê nie hehe :celebrate: "Sjoe oom, is ligter as my Corsa"
by Rianc
Tue Oct 15, 2013 12:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 3974

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

My Tuna ook 'n 3D4D, besef dit is nie 'n 2.5 nie, gee 9km/l min in die stad (en ek ry). En langpad laas week terug van Musina na PTA 11.3km/l, ac aan, geen swaar begasie, speed control geset op 130km/h. Ek verstaan dit nie lekker nie, want my vigo dc 3d4d het my presies 1.5km/l minder gegee. Ek doen...
by Rianc
Wed Sep 18, 2013 2:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Time to get some more grunt and performance,
Replies: 9
Views: 1893

Re: Time to get some more grunt and performance,

Welcome Geoff Please be more informative on grunt you are referring to. Would you like to burn rubber, increase highway speed, or lowdown torque for towing and bundu bashing? This will depend the outcome of the experts on the forum. There is no quick and cheap fix, so be prepared to spend a couple o...
by Rianc
Wed Sep 11, 2013 1:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Broken pin on steering wheel cover
Replies: 11
Views: 1803

Re: Broken pin on steering wheel cover

Haal die clips uit sonder om die base te beskadig. Kry dieselfde size plugs eg 8mm (raai net), die goed wat jy in mure insit om gordyn rails en poef te hang. Sit in met silicon, en clip net weer terug. Behoort te werk?
by Rianc
Fri Sep 06, 2013 4:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....
Replies: 13
Views: 1801

Re: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....

Maggie my adres gee nie, maar die besige straat op die hoek van die ander besige straat waar al die ongelukke is, langs Prima.
Chrs
R
by Rianc
Fri Sep 06, 2013 12:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....
Replies: 13
Views: 1801

Re: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....

Dankie Mr H, jy bly net om die hoek van my en kon nie die geraas gehoor het nie :thumbup: Ek was altyd vertel dis maar hoe hulle maak, moet sê die fortuner het nie so harde gekletter soos my hilux op 120000km gehad het nie. Sal bietjie met Pieter gesels. Ek aanvaar jy was by Toyota Gezina?
Rian
by Rianc
Thu Sep 05, 2013 7:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rattles en squeaks
Replies: 4
Views: 738

Re: Rattles en squeaks

Martyn, as jy daai rattle kry, gaan gewoonlik gepaart met lae revolusies, moet jy laat weet! My lux het dit gedoen, my fortuner dieselfde en so ook al my vriende wat lux en fortuners ry. Soos ek iewers elders al genome het, dis 'n algemene kenmerk, maar sal lekker wees om dit stil te kry.
by Rianc
Wed Sep 04, 2013 7:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....
Replies: 13
Views: 1801

Re: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....

Let them check it just in case, My 3d4d vigo and my current fortuner does this and is perfectly normal. Give us feedback
by Rianc
Tue Sep 03, 2013 5:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0l V6 little sluggish ?????
Replies: 17
Views: 2370

Re: 4.0l V6 little sluggish ?????

Geen "punt" nie, maar as jy plus minus 300kg (my beraming) by jou voertuig voeg sal hy nie perform soos van te voor nie? En as jy nou nog vir Bot begasie gaan begin pak gaan dit nog erger raak. Jy sal hom nie weer kan ry soos jy gewoond was nie want jou brandstof gebruik gaan ook met 20% v...
by Rianc
Tue Sep 03, 2013 1:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brake adjusters keep loosening
Replies: 14
Views: 2396

Re: Brake adjusters keep loosening

Strangely enough, Toyota could never figure this out on my Vigo. After a service the breaks were responding as it should. After a week or say also had the handbrake touch the roof! My fortuner however does not do this, ready for the next service and I would not request a adjustment. You forum guys h...
by Rianc
Mon Sep 02, 2013 8:43 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Spot the difference...New Alien rocks
Replies: 19
Views: 3040

Re: Spot the difference...New Alien rocks

En dan is hy nog lig op sous ook! 180 000km en die naald het skaars gesak.
by Rianc
Sun Sep 01, 2013 1:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: squeacky brieke
Replies: 5
Views: 967

Re: squeacky brieke

Die backplate soos Mud Dog genoem het is dit noodsaaklik. Help met die beskerming van die pads (druk zone) en dien ook as 'n hitte geleier. Indien verkeerd verstaan dat die squeack van elders afkom, moet die suspensie ondersoek word. Hier is baie squeack related mails op die forum. Smaak my Nissan H...
by Rianc
Thu Aug 29, 2013 2:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 Clutch en voor suspension squeak
Replies: 15
Views: 1885

Re: Hi-Lux V6 Clutch en voor suspension squeak

Weet nie wat is die "pluger" nie, maar myne het ek maar so verkoop. Die manne by Toyota sê dis die nylon bush op die pedal? Alle hiluxe het algemene problem soos jy beskryf, sluit nie uit die dash wat links voor rattle op lae revs, selfs op my Fortuner presies dieselfde, die sonbesie sing ...
by Rianc
Wed Aug 28, 2013 5:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5kw generator hulp asb
Replies: 7
Views: 908

Re: 5kw generator hulp asb

Thabo, dankie, maar Albert doen ne instalasies en nie reperasies nie.
R
by Rianc
Wed Aug 28, 2013 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5kw generator hulp asb
Replies: 7
Views: 908

Re: 5kw generator hulp asb

Hy het wel 'n fuse en is 100% Sal bel dankie!
by Rianc
Wed Aug 28, 2013 3:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 5kw generator hulp asb
Replies: 7
Views: 908

5kw generator hulp asb

My gen is gekoppel op my DB bord in die huis. My dam wat vir my stryk het die krag getrip en toe al die breakers op die bord aangesit en dus daartoe gelei dat die gen 'n feeback gekry het. Iets he nou op die gen gegaan! Het die swart kapassietor of wat ook al die naam is vervang met 'n vriend sin en...
by Rianc
Wed Aug 28, 2013 2:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2010 Fortuner 3.0 D4D - is this a good price?
Replies: 5
Views: 1263

Re: 2010 Fortuner 3.0 D4D - is this a good price?

Still a good price, reason I asked is,I have paid 95k more for a 4x4 at a second hand dealer for the same year model with 48000km on the clock.
by Rianc
Wed Aug 28, 2013 1:59 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Etosha, Caprivi, Chobe and eastern Bots
Replies: 10
Views: 2400

Re: Etosha, Caprivi, Chobe and eastern Bots

Looks like a lekker trip you planned. At least the flies keep the meet moist! Enjoy
by Rianc
Fri Aug 23, 2013 2:03 pm
Forum: Fortuner
Topic: Suspention upgrade??????
Replies: 14
Views: 5235

Re: Suspention upgrade??????

Persoonlik sal ek nooit weer 'n spacer lift doen nie. Ek het dit op my Vigo gedoen, en die bakkie se padhou vermoë het daarna gesuig! Ek sou sê as jy wil lig doen die regte ding met volledige suspensie aanpassing. Jy moet tevrede wys met die rygenot van die voertuig, nie met die looks nie.

Go to advanced search