Search found 109 matches

by Rattlesnake
Fri Dec 19, 2014 8:10 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Vhf radio instillasie gedoen
Replies: 9
Views: 5880

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Ja ook Erik het die kannale vir my ingestel.
by Rattlesnake
Thu Dec 18, 2014 9:27 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Vhf radio instillasie gedoen
Replies: 9
Views: 5880

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Dirk, nee nog nie reg gekom.

Tertius, kan ons bymekaar uitkom?
by Rattlesnake
Tue Dec 16, 2014 7:56 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 29 meg radio
Replies: 3
Views: 4560

Re: 29 meg radio

Dankie Daan
by Rattlesnake
Mon Dec 15, 2014 7:40 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 29 meg radio
Replies: 3
Views: 4560

29 meg radio

Goeie more almal.

Het enige iemand n 29 meg radio wat nie meer benodig word nie? Laat my west asb. :D:
by Rattlesnake
Sun Dec 14, 2014 6:40 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Vhf radio instillasie gedoen
Replies: 9
Views: 5880

Vhf radio instillasie gedoen

Goeie dag almal.

Ek het vandag my Kirisun PT 8100 radio geinstalleer. Enige iemand wat my kan help om dit te toets? Moontlik iemand in Brackenfell area?. Sal baie waardeer word. :D: En moontlik te wys hoe die radio week.

Dankie
by Rattlesnake
Thu Aug 28, 2014 9:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: PG glass incompetence- Help!
Replies: 8
Views: 1410

Re: PG glass incompetence- Help!

Sy ma sal hom nie meer herken nie. Ek sal buite myself wees. Wat se die bestuurder?
by Rattlesnake
Sun Jul 27, 2014 1:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2001 Hilux 2.7 fixed after 1 year 2 months at Toyota
Replies: 14
Views: 2876

Re: 2001 Hilux 2.7 fixed after 1 year 2 months at Toyota

Agente is nie meer wat hul was soos in die ou dae nie. R10000 nog te veel vir hul onvermoe om die probleem te kry.
by Rattlesnake
Mon Jul 07, 2014 9:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi almal..ek is nuut hier.
Replies: 21
Views: 2670

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Charl. As ek mag vra wat is die prys? Km bietjie hoog. My opinie, shop nog rond. Ek het na n klomp KZ's gaan kyk. Verlede jaar myne gekoop met 104000 km op die,look. 2004 model. Voledige diens rekord.
by Rattlesnake
Wed Jun 18, 2014 9:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Please list your VHF Radios here
Replies: 81
Views: 33534

Re: Please list your VHF Radios here

Kirisun PT 8100
by Rattlesnake
Sat May 24, 2014 12:28 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 67884

Re: VHF radio montering

Louis. Jy het joune self gemaak. Wat is die kans dat jy die plaat en die brackets kan sny en buig vir my. Ek sal dit self aan mekaar sit en laat oortrek?
by Rattlesnake
Sun May 18, 2014 7:18 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 67884

VHF radio montering

Hi almal. Dit is seker iets wat al baie oor gepraat is. Ek wil my VHF radio in my IFS inbou. Pieter her al n post met fotos opgesit wat baie sal help. Dan is daar die duur konsole in die dak. Is daar forum manne wat hul radios op ander plekke gemonteer het en wat kan pics op sit. Sal dit baie wardeer
by Rattlesnake
Sat May 17, 2014 9:58 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

My bakkie snuif nou diesel. 10.6km/l
by Rattlesnake
Sun May 11, 2014 8:42 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Nou dat ek weet als werk en is reg is ek baie happy.

Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.

Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
by Rattlesnake
Sat May 10, 2014 12:13 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Was by Allen vanoggend. By het bevestig dit is die boost wat die geluid maak deur die pype. Nou voel ek weer beter
by Rattlesnake
Fri May 09, 2014 10:06 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Sing geluit
by Rattlesnake
Fri May 09, 2014 7:34 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Die ouens by KSD se dit is die boost wat vroeër inskop. Sal more kyk of Hoppy by die shop is en daar n draai maak
by Rattlesnake
Thu May 08, 2014 10:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Dankie Louis. Ek het nou die bakkie terug gekry. Gechip. Geintercool. Gedyno. Gefree flow. Nou my vraag is. Eerste en tweede rat is als normaal maar van derde tot vyfde rat gebeur dinge wat ek nie aan gewoond is nie. Van 1500 rpm kom n geluid. As jy jou voet daar hou dan gaan dit weg. Trap jy die pe...
by Rattlesnake
Wed May 07, 2014 1:54 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Help my as ek verkeerd is. Die EGT gauge is net n analog of digital meter met n probe of thermocouple wat op jou exhaust manifold sit. Wat kan gestel word om jou te waarsku as die temp oor n sekere grade gaan. Niks fancy nie?
by Rattlesnake
Wed May 07, 2014 1:19 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Louis. Het jy ditself op gesit?
by Rattlesnake
Wed May 07, 2014 9:33 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Ek het hom nog net van die workshop huistoe very. In derde rat het by begin pap word maar nou kan jy voel hy wil nog gaan. Baie beindruk. Net not die etg gaude op sit on my ALU kappie Dan is ek happy.
by Rattlesnake
Tue May 06, 2014 10:38 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

My bakkie is terug :yahoo: :celebrate:
Volgens die dyno printout n groot verbetering
Free flow is op. Intercooler en die chip
by Rattlesnake
Tue May 06, 2014 11:44 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:

Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
by Rattlesnake
Mon May 05, 2014 9:02 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Dankie almal vir die raad maar nou is ek confuse. :roll: :crazy: Is dit dan die moeite werd vir n intercooler met chip. Ek sleep nie eintlik nie. Gemiddelde spoed is maar 100km/h. Is dit dan nie better soos dit is nie, stock standard??
by Rattlesnake
Mon May 05, 2014 7:07 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Hulle sit n unichip in. Wie doen sulke free flows. Hul se die etg is nie nou brood nodig nie. Kan dit later doen. Wat is jul opinie??
by Rattlesnake
Mon May 05, 2014 6:28 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Ek kan die free flow exhaust seker op n later stadium op sit. Ek gaan die ETG op n later stadium insit wanneer die minister van finansies my weer goed gesind is
by Rattlesnake
Sun May 04, 2014 9:59 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

Re: intercooler

Hoop hoop so. Almal praat goed van dit. Gaan na Motorcade in Stikland
by Rattlesnake
Sun May 04, 2014 8:05 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: intercooler
Replies: 43
Views: 5910

intercooler

Dinsdag gaan my bakkie vir sy intercooler en chip. :yahoo: :celebrate: Kan nie wag on die uitwerking van dit te sien nie
by Rattlesnake
Mon Mar 17, 2014 7:58 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: VHF of 29 meg
Replies: 13
Views: 3008

Re: VHF of 29 meg

Die rede hoekom ek n radio wil insit is as mens saam met n paar voertuie ry dan kan jy komunikeer met die ander. Ek is nuut in die 4x4 gemeenskap en is stadig besig om my bakkie uit te kitt
by Rattlesnake
Sun Mar 16, 2014 11:54 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: VHF of 29 meg
Replies: 13
Views: 3008

Re: VHF of 29 meg

Dankie vir die terugvoer. Weet jul dalk waar kan ek n detachable face radio kry? Ek kan seker die gewone radio kry maar dan moet ek n roofconsole in sit en hul is bietjie pricy. Enige ander voorstelle?
by Rattlesnake
Sat Mar 15, 2014 10:16 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: VHF of 29 meg
Replies: 13
Views: 3008

VHF of 29 meg

Hi almal. Ek wil n radio in my bakkie sit. Wat is die beste opsie 29 meg of vhf of altwee? Is daar n radio wat alrwee in een is?
by Rattlesnake
Sat Feb 22, 2014 10:33 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ali canopy
Replies: 4
Views: 1851

Ali canopy

Hi almal.
Ek wil my eie aliminium canopy bou. Wat moet ek voor uit kyk? Wat is die slag gate? Aliminium raam of staal raam? Enige raad?
by Rattlesnake
Sun Feb 16, 2014 1:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Deul battery stelsel
Replies: 6
Views: 1172

Deul battery stelsel

Hi almal.

Is dit n goeie idee om in plaas van n extra battery in te sit, net n deep cycle battery in te sit waar die huidige battery is en net drade deur te trek na agter. Wat ek probeer doen is om spasie te spaar.
by Rattlesnake
Sun Feb 02, 2014 10:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Dankie vir die raad en advies
by Rattlesnake
Sun Feb 02, 2014 6:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Is die diff drop kit ook een stel vir alby kante?
by Rattlesnake
Sun Feb 02, 2014 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Laaste vraag :angel:
As ek die spacers in sit neem ek aan die afstand tussen die wiel en die wheel arch sal groter wees?
by Rattlesnake
Sun Feb 02, 2014 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Die spacer wat by 4x4 direct te koop is, is die stel vir altwee kante of moet ek n stel per kant koop?
by Rattlesnake
Sun Feb 02, 2014 10:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Sal julle se dit is n goeie opsie as ek die spacers insit en die diff drop doen?? Wat sal die lang termyn uitwerking op my bakkie wees? M.a.w sal dit nie n negatiewe uitwerking he dat ek na n paar jaar goed moet vervang nie as gevolg van die lift nie.
by Rattlesnake
Sat Feb 01, 2014 11:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Re: Suspension lift on my KZ

Dankie vir jul terugvoer. Waar presies kom die spacers en waar kom die parte vir die diff drop?
by Rattlesnake
Sat Feb 01, 2014 2:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspension lift on my KZ
Replies: 12
Views: 1811

Suspension lift on my KZ

Hi almal.
Ek wil net jul brein pick. Ek wil my 2004 KZ se voorste suspensie lig. Die voorige eienaar het agter gedoen maar nie voor nie. Is daar n goeie DIY manier en wat is my opsies? Of is die beste om dit profesioneel te laat doen?
by Rattlesnake
Fri Jan 31, 2014 4:34 pm
Forum: Vehicles For Sale
Topic: Note before posting
Replies: 26
Views: 28400

Re: Ford Explorer for sale

I want to sell my Ford Explorer. Year-1997 Milage- 230 000kms on the clock but the engine got 90 000kms Service history- I serviced it regularly. But before me, I do not know. Condition-good Extras-roofrack, front and rear offroad bumpers, 2x swing arms, water tank, 6x 18 inch cooper tyres with rims...
by Rattlesnake
Fri Nov 08, 2013 2:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4
Replies: 10
Views: 1352

Re: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4

Thabogrobler wrote:'n Vars dosis EP90 behoort jou probleem op te los.
Dankie vir die advies? Is 75w90 die selfde as EP90?
by Rattlesnake
Fri Nov 08, 2013 2:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4
Replies: 10
Views: 1352

Re: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4

dd6 wrote:Hoe lyk die olievlak in die ratkas? Gewoonlik sukkel reverse ook as die clutch gaar is.
Hy was 2500km gelede vir sy 120000km diens waar al die olies op die bakkie vervang is volgens die diensboekie. Ek sal aan neem dit is reg maar sal dit weer na gaan
by Rattlesnake
Fri Nov 08, 2013 2:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4
Replies: 10
Views: 1352

Re: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4

Johan, ek ken nie van dié dinge nie, maar ek kan jou een ding sê: my KZ staan nou op 230 000kms op sy oorspronklike clutch. Hang seker af hoe jy ry, en ek offroad nou nie juis met my 2x4 nie, maar jou kilo's lyk te min vir 'n clutch om klaar te wees. Hoop die slimmer manne kan jou raad gee. Die pro...
by Rattlesnake
Fri Nov 08, 2013 11:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4
Replies: 10
Views: 1352

Clutch probleme op my 2004 KZ-TE 4x4

Hi almal. Het n vraag en hoop nie dit is te ernstig nie. As my bakkie koud is, veral in die oggende dan sukkel ek om 1st en 2de te kry. Ook nie altyd nie. As hy warm gery is dan is daar geen probleme nie. Kry dan al die ratte sonder enige gesukkel elke keer. Die agente se ek moet n nuwe clutch insit...
by Rattlesnake
Sun Sep 01, 2013 12:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: squeacky brieke
Replies: 5
Views: 969

squeacky brieke

Hi almal. Ek het n 2005 kzte met 117000 km op die klok. As ek briek trap is daar n squeck op die voor suspensie. Ek het al die remme verander maar nou luck. Dit gebeur ook nie elke keer nie. Dit is seker niks ernstig nie maar dit irreteer my net. Enige advies sal wardeer word
by Rattlesnake
Sun Apr 21, 2013 3:43 pm
Forum: Build your own:
Topic: Roof Console - IFS
Replies: 69
Views: 11475

Re: Roof Console - IFS

Ek het toe uiteindelik minute en moed bymekaar begin skraap om met my roof console te begin. Ek bou dit uit Al - My idees kom van die, ek dink, Robert Stuurman roof console. Eerste probeerslag vir so iets. Hier is 'n paar fotos: 01 - Planning.jpg 02 - Planning.jpg 03 - Stencil.jpg 04 - Stencil.jpg ...
by Rattlesnake
Sun Apr 21, 2013 3:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: Roof Console - IFS
Replies: 69
Views: 11475

Re: Roof Console - IFS

Hi Louis

Nee ek het nie autocat nie maar ek het n vriend wat het. My nr is 0845519595
by Rattlesnake
Mon Apr 15, 2013 7:44 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Spotlight mounting
Replies: 32
Views: 6568

Re: Spotlight mounting

Hi

Waar kry n mens die brackets op die Hella Comet 500 wat Mikama aan gesit het??
by Rattlesnake
Sat Apr 13, 2013 4:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Roof Console - IFS
Replies: 69
Views: 11475

Re: Roof Console - IFS

Hi Louis

Kan jy miskien die afmetings saam met die tekeninge gee as dit moontlik is?

Go to advanced search