Search found 2146 matches

by GeorgeJvR
Wed Sep 21, 2016 9:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15570

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

dantjie wrote:So gepraat van n D4D 3.0 met manual pomp dit is gedoen Allan Venter hier by ons in die kaap het so engine in gesit in n SFA met n manual pomp werk great. :thumbup:
Ek glo jou nie Geen videos of fotos gesien nie :stir: :stir: :stir: :stir: :D:
by GeorgeJvR
Wed Sep 21, 2016 6:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15570

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

:thumbup:
JohanW wrote:Lekker man! Kan daai KZ nou ontslae raak van daardie extra lug? Die buig agter die turbo verander jou exhaust in 'n 1 duim nommer...
by GeorgeJvR
Tue Sep 20, 2016 2:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mmm, Nuwe Hilux of Nuwe Ranger :)
Replies: 30
Views: 4654

Re: Mmm, Nuwe Hilux of Nuwe Ranger :)

Rico Jou nommer asb. Of kontak my op 082 419 2359
by GeorgeJvR
Tue Sep 20, 2016 11:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie
Replies: 101
Views: 15570

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Nou ja tyd vir 'n update Die 33" bande is vervang met 32" Khumo KL71s, die 33"s het bly vang teen die body. My gear ratio is nou 4.55 sal graag 4.1 ratios wil hê maar as die KZ se head eendag byt dan gaan ek weer petrol toe, omdat ek nog nie weet van 'n D4d met manual pomp nie, dalk '...
by GeorgeJvR
Tue Sep 06, 2016 2:39 pm
Forum: Limpopo
Topic: Olifants 2016
Replies: 0
Views: 3706

Olifants 2016

IMG_6238.PNG
Vir wie sien ons daar?
by GeorgeJvR
Mon Aug 08, 2016 8:09 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE with Colt pump
Replies: 33
Views: 11479

Re: KZ-TE with Colt pump

Nico

Waar kan ek jou bel?
Wil gesels oor jou SFA / KZ setup.
My nommer is 082 419 2359
by GeorgeJvR
Fri Jul 22, 2016 11:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eenige Peanut Boere in ons midde?
Replies: 7
Views: 2009

Re: Eenige Peanut Boere in ons midde?

Bliksempie wrote:George, Kontak hierdie persoon by Zero Agt Twee 377 Drie Nege Dubbel Zero. Hy is in Krugersdorp omgewing en 'n groot verspreider van daai tipe dinge wat jy soek.
:thumbup:
Dankbaar
by GeorgeJvR
Tue Jul 05, 2016 10:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eenige Peanut Boere in ons midde?
Replies: 7
Views: 2009

Eenige Peanut Boere in ons midde?

Ek is opsoek na 80 / 100 en 100 / 130 peanuts.
Is daar dalk iemand in ons midde wat vir my 'n koneksie iewers het?

George JvR 082 419 2359
p_powder2.jpg
by GeorgeJvR
Tue Jun 14, 2016 7:39 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: IFS Snorkel on an SFA
Replies: 17
Views: 2700

Re: IFS Snorkel on an SFA

Music to my ears.
Dankei Pierer.

Nou moet ek net soek vir die regte filter housing.
by GeorgeJvR
Mon Jun 13, 2016 4:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: IFS Snorkel on an SFA
Replies: 17
Views: 2700

Re: IFS Snorkel on an SFA

Bingo!

Is die Flow / binne mate van die 2.7 en die KZ se snorkels dieselfde?
by GeorgeJvR
Mon Jun 13, 2016 11:43 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Scott wrote:The pump should have a daifram on it that allows for more diesel when turbo comes in is there vacuum on it.Just a thought.
will have to have a look.
by GeorgeJvR
Mon Jun 13, 2016 7:32 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Terug by die airfilter. Ek het Saterdag bietjie met Hoppy gesels oor 'n paar opsies; Die een wat tans die meeste aandag trek is 'n 2.7 se snorkel en 'n ander filter housing 'sal eers by scapyards gaan draai" Dan is die snorkel, filter en turbo aan die selfde kant....... Eenige SFA bakkies met '...
by GeorgeJvR
Mon Jun 13, 2016 7:27 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

George gee bietjie terugvoering oor die kzte/SFA kombinasie... Hoe vergelyk hy met die standaard SFA ens.... Hi Shane ek is baie tevrede met die kombinasie. Ek sal net graag die ratverhouding wil veander na so om en by 4.1 / 3.9 hy het tans die 4.55s in. die rede daarvoor is dat ek nie teen +/- 350...
by GeorgeJvR
Thu Jun 09, 2016 10:37 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

pietpetoors wrote:As hy beter loop as jy die dop afhaal sou ek eenvoudig begin om die filter se inlaat grootter te maak, dit gaan mos dieselfde effek het as om die dop af te haal.
Point made :thumbup:
by GeorgeJvR
Thu Jun 09, 2016 9:27 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Sal dit help as ek op my huidige Donaldson grootter in en outlets sit?
by GeorgeJvR
Mon Jun 06, 2016 12:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Baie Dankie Andre
Nou moet ek maar soek waar kry ek daai oukies in die noorde?
by GeorgeJvR
Mon Jun 06, 2016 11:30 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Scott wrote:What power steering pump did you guys use as the original KZTE wont fit between the chaise legs.
Not shure
Bought him with the KZ installed
by GeorgeJvR
Thu Jun 02, 2016 9:46 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Hi George,Haal daardie plank onder die battery klamp uit en maak vir jou n ordentlike een. Ek ken jou mos nie so nie. :D: :D: Of kom maak n draai in Kempton Park dan gee ek jou een. :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: Daai was 'n temp fit ek wil onder die battery verander sodat hy level...
by GeorgeJvR
Wed Jun 01, 2016 3:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Vlak Vark, kruip jy weg vir die jagters....
by GeorgeJvR
Tue May 31, 2016 2:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Hoppy / Allen Venter ?
by GeorgeJvR
Tue May 31, 2016 2:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Yes please
by GeorgeJvR
Tue May 31, 2016 2:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

IMG_5118.JPG
IMG_5119.JPG
IMG_5120.JPG
IMG_5121.JPG
by GeorgeJvR
Tue May 31, 2016 11:06 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3264

SFA Hilux with 3.0 KZ TE

My SFA ry te lekker met die KZ motor maar die donaldson smoor hom bietjie. Ek het juis die Donaldson opgesit oor ek 'n Snorkel wil fit. As ek die Donaldson se kop afhaal (dis waar jy jou filter vervang dan loop hy heelwat beter. Ek sal later fotos ook oplaai. Eenige voorstelle welkom. As daar ander ...
by GeorgeJvR
Tue May 03, 2016 3:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Tyre size
Replies: 6
Views: 1731

Re: SFA Tyre size

32"s ordered. Hope to have them fitted before this weekend Family fun day
by GeorgeJvR
Thu Apr 28, 2016 2:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Tyre size
Replies: 6
Views: 1731

Re: SFA Tyre size

Toybox wrote:Fit 35's!

That i would like, But then i'll need to cut away some metal. :shock2:
by GeorgeJvR
Thu Apr 28, 2016 10:24 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Tyre size
Replies: 6
Views: 1731

Re: SFA Tyre size

IMG_1863.JPG
IMG_1897.JPG
by GeorgeJvR
Thu Apr 28, 2016 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Tyre size
Replies: 6
Views: 1731

Re: SFA Tyre size

IMG_1898.JPG
IMG_1898.JPG (7.2 KiB) Viewed 1645 times
IMG_1899.JPG
by GeorgeJvR
Thu Apr 28, 2016 10:21 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Tyre size
Replies: 6
Views: 1731

SFA Tyre size

Hi Guys So I'm currently running 33/12.5/15 BFG MK1s on my SFA with a 3.0 KZ Motor and 4.55 gearing On the open road i'll cruise on 80km/h speedo and 100km/h on the GPS ( She can do 150 on a push ) What will be the affect if i down size to a 32/11.5/15 tyre? My main reason is after the 50mm body lif...
by GeorgeJvR
Mon Apr 25, 2016 4:14 pm
Forum: Polls
Topic: What engine do you prefer?
Replies: 16
Views: 6953

Re: What engine do you prefer?

:D: Ek LIKE my KZ motortjie.
7.5 KM/L met sy 33" voete in die dorp en ek ry nie rustig nie.
by GeorgeJvR
Tue Apr 05, 2016 3:17 pm
Forum: Limpopo
Topic: So ietsie vir die Limpopo Manne
Replies: 1
Views: 3124

Re: So ietsie vir die Limpopo Manne

Hierdie is absoluut vir die gesin en nie klou en grou hindernisse nie.
by GeorgeJvR
Tue Apr 05, 2016 2:48 pm
Forum: Limpopo
Topic: So ietsie vir die Limpopo Manne
Replies: 1
Views: 3124

So ietsie vir die Limpopo Manne

LTT-4x4-Klub_16x5.jpg
by GeorgeJvR
Tue Mar 08, 2016 2:38 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: pick of your hilux
Replies: 9
Views: 5179

Re: pick of your hilux

Nice looking hilux
by GeorgeJvR
Fri Mar 04, 2016 8:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18951

Re: 2016 Hilux?

Bester wrote:Het iemand al hulle nuwe Revo gekry? Watter modifikasies?
IMG_4046.JPG
IMG_4045.JPG
by GeorgeJvR
Mon Feb 22, 2016 3:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Double Cab Sound system
Replies: 13
Views: 3124

Re: SFA Double Cab Sound system

Jip stef en dan loop ek nog met nommer 12 skoene
Daarom wil ek eerder nie in die deure speakers plaas nie.
by GeorgeJvR
Mon Feb 22, 2016 11:04 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Double Cab Sound system
Replies: 13
Views: 3124

Re: SFA Double Cab Sound system

Yes danie daai is 'n lekker plat sub
Ek het 'n soortgelyke sub agter die agter seat en ek het my 9x6 se boksies kleiner gemaak om hul ook agetr die seat te pas. sal maar sien hoe dit gaan klink.
by GeorgeJvR
Fri Feb 19, 2016 2:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Double Cab Sound system
Replies: 13
Views: 3124

Re: SFA Double Cab Sound system

Thanks MR B
by GeorgeJvR
Thu Feb 18, 2016 4:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Double Cab Sound system
Replies: 13
Views: 3124

SFA Double Cab Sound system

Hi Gents ( and Ladies)

Where is the best place to fit 6' x 9" speakers in a SFA D/C Hilux?

Any Pointers welcome.
by GeorgeJvR
Wed Feb 10, 2016 8:55 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: I Joined the 90 club
Replies: 54
Views: 17645

Re: I Joined the 90 club

Lekker man dis 'n vantasiese voertuig.
Ek oorweeg om my te verkoop maar ek kan nie sover kom nie, hy ry net SOOOOOOOOO LEKKER.

En dan klink daai v6 soos nog.
Dis net die sous vir daai monster, dis SWAMBO se taxi vir die school runs $$$$...
by GeorgeJvR
Tue Feb 02, 2016 10:47 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling.
Replies: 18
Views: 4204

Re: Nuweling.

Hi Juan

Welkom hier
Louis Trichard groete
by GeorgeJvR
Mon Feb 01, 2016 7:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Wel ek sal maar kyk hoe lank hou die BF's
Glo dit of nie maar daai KZ Diesel motorkie van my laat daai 33" so bietjie sing om die draaie :shh: :angel: :angel: :angel: :tongue:
by GeorgeJvR
Fri Jan 29, 2016 8:28 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D Hilux Diff lock not working
Replies: 12
Views: 7509

Re: D4D Hilux Diff lock not working

rood wrote:As far as i know the difflock will only engaged in 4L, did you engaged difflockmjust in 2x4?

My thoughts exactly

Sent from my iPad using Tapatalk
by GeorgeJvR
Thu Jan 28, 2016 7:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Jip Stef dis nou presies wat ek dink besig is om oor die algemeen te gebeur.
Koop eerder 'n goedkooper band wat minderkilos gee.
En as jy 'n band sny is dit nie so duur om te vervang nie...

Dis hoekom ek oorweeg om my BFs te smous.
IMG_3691.JPG
IMG_3689.JPG
by GeorgeJvR
Wed Jan 27, 2016 11:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Georgie, begin by die begin. Is dit vir die Vigo, prado of sfa. As dit vir die eerste 2 is sit plain AT :dance1: tyres op want hulle sien nie 4x4 nie :taunt: maar sfa die bfs, hy ry darem 4x4 Dis vir my SFA Dalk maar net my GAT wit staal borsel kort...... Nou toe Gompie wanneer gaan ons my blou wa ...
by GeorgeJvR
Wed Jan 27, 2016 8:01 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Wat sou julle manne gebruik
7 jaar oue BF muds MK1 met so 90% loop vlak oor
Of
Nuwe General Grabber MT?
by GeorgeJvR
Wed Jan 27, 2016 8:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

ThysdJ wrote:Hulle balanseer makliker... :shock2:
:shock2: :D: :laugh2: :laugh2: :D:
by GeorgeJvR
Tue Jan 26, 2016 4:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Ek is bewus daarvan Thanks Thys. Hoe vergelyk General Grabber se muds met Maxxis Bighorns
by GeorgeJvR
Tue Jan 26, 2016 3:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Re: Tyres - Tyres - Tyres

Ek shop tans rond vir 33/12.5/15
by GeorgeJvR
Tue Jan 26, 2016 3:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - Tyres - Tyres
Replies: 16
Views: 3152

Tyres - Tyres - Tyres

Ek wonder net is dit regtig die moeite werd om tyres teen duurder te koop om dat hul meer kilos gee, as die goed dan net vir 5 jaar gebruik mag word?
by GeorgeJvR
Wed Jan 06, 2016 8:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux SFA build 1:10
Replies: 22
Views: 2972

Re: Hilux SFA build 1:10

Kostes?
by GeorgeJvR
Mon Nov 30, 2015 3:06 pm
Forum: Meet the People
Topic: Top gasket
Replies: 4
Views: 1442

Re: Top gasket

Is it on your Volvo?
by GeorgeJvR
Mon Nov 16, 2015 10:36 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 9940

Re: my hilux project almost done

Sjoe maar sy lyk mooi!
by GeorgeJvR
Thu Oct 29, 2015 10:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 148018

Re: Wat is die naam van jou HILUX

oxydog wrote:George, so julle is eintlik ook fleet owners? :thumbup:
:D: :D: :D: :siffler: :siffler: :siffler:
by GeorgeJvR
Thu Oct 29, 2015 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 148018

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Blou Bull Bakkie soos my Laaitie sal sê; Hy reken my Pappa die is my bakkie jy mag hom nie verkoop nie maar jy mag hom maar leen. :thumbup: IMG_2040.JPG SWAMBO se wa - Daisy WP_20131215_003.jpg Yster - Dis die gesin se Dans Kerk en Werk voertuig IMG_1431.JPG Dan is die KZ-TE ook nou in my erf - TE K...
by GeorgeJvR
Wed Oct 21, 2015 8:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 club
Replies: 16
Views: 2257

Re: Hilux 4x4 club

Hi Andy

Seems like i was so scaly with the payment that i thought i paid but actualy did not :oops: :oops: :oops:

Appologies.

Just paid now two seconds ago.
by GeorgeJvR
Tue Oct 20, 2015 8:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 club
Replies: 16
Views: 2257

Re: Hilux 4x4 club

Pieter and Modds - I see Deon's name is not in BLUE .... has his membership application gone through ? Deon sadly the Post Office do mess up things a bit. Not too worry, SOON you will have a very nice sticker :) Now you mention that i see mine is also not blue :think: Mods please assist Or is it th...
by GeorgeJvR
Tue Oct 20, 2015 8:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 club
Replies: 16
Views: 2257

Re: Hilux 4x4 club

I'm also waiting for a new sticker, i renewed a month or two ago.

Go to advanced search