Search found 653 matches

by Vlak vark
Fri Jun 25, 2010 4:53 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Engine conversions for CPT guys
Replies: 1
Views: 1171

Re: Engine conversions for CPT guys

He showed me a lexus v8 conversion he did on a landy.. :cry: :cry: it looks really decent :thumbup:[/quote]

AND she is OIL POLLUTION FRIENDLY, BECAUSE DIT is n something :ugeek: :ugeek: :ugeek:
by Vlak vark
Fri Jun 25, 2010 4:23 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: FORD V6 OR 4Y
Replies: 29
Views: 10852

Re: FORD V6 OR 4Y

Ja :twisted: ek is skuldig ek het so baie probleme met die Hilux was al 100 keer spyt ek het hom gekoop . Die bakkie is die afgelope jaar meer by mechanics as by my huis. Hy bly overheat. Ek is baie beindruk met die offroad vermoe maar ai die enjin. Ek hoop nou maar dat die enjin verandering sal my...
by Vlak vark
Thu Jun 24, 2010 10:25 am
Forum: Useful Articles
Topic: Wynns Diesel Conditioner
Replies: 13
Views: 3017

Re: Wynns Diesel Conditioner

Ek dog daar is water beperkings daar :)
by Vlak vark
Wed Jun 23, 2010 9:12 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How do you know your lux is a LTD?
Replies: 11
Views: 2053

Re: How do you know your lux is a LTD?

Ek hoop die brits is reg gespel "limited edition".
by Vlak vark
Wed Jun 23, 2010 8:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How do you know your lux is a LTD?
Replies: 11
Views: 2053

How do you know your lux is a LTD?

Hoe weet jy jou lux is a LTD. Eenige kenmerke en water modele?
by Vlak vark
Tue Jun 22, 2010 12:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is my starter n bibber beer?
Replies: 13
Views: 1978

Re: Is my starter n bibber beer?

As hy klik maak beten dit dat die silinoid inskop( of dit is die reley wat probeer inskop) as jy hom weer vroeg oggend Probeer crank en jy hoor net n klik stamp teen die silinoid terwyl iemand die sleutel draai. Baie keur is die kontak punt op Die silinoid gebrand. Indien die silinoid inskop is en n...
by Vlak vark
Mon Jun 21, 2010 1:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Walking / Hiking Boots - Eina...
Replies: 8
Views: 1317

Re: Walking / Hiking Boots - Eina...

Mark,jy kan probeer om mielie stronke intesit en dan vol water te maak. Die mielie stronke swel uit met die water. Anders kan jy die skoene hier by ons kom Vol water maak en dan net dit loop tot dit droog is. Onthou net on 2 stelle sokies aan te trek. Dit is defnetief nie 24 nie meer na 30 se kant. ...
by Vlak vark
Mon Jun 21, 2010 9:02 am
Forum: Mpumalanga
Topic: 4X4 Breakfast run
Replies: 44
Views: 11309

Re: 4X4 Breakfast run

Ons is in.(Vlak vark en Boere Meisie )
Moet die bb by chopper gaan aflaai.
Vervoer reelings het nie uitgewerk nie.
by Vlak vark
Thu Jun 17, 2010 10:04 am
Forum: The Workshop
Topic: Will U pay R679 more for OEM seals?
Replies: 10
Views: 1958

Re: Will U pay R679 more for OME seals?

If it is a direction seal it would be OEM. Lots of pirate seals don't have grooves or is
Normaly a single seal arrangement on the shaft. For all others I don't see a problem with pirate seal.
by Vlak vark
Wed Jun 16, 2010 8:02 pm
Forum: Humor
Topic: Hoe maak mens 'n idioot wag?
Replies: 21
Views: 1449

Re: Hoe maak mens 'n idioot wag?

CasKru wrote:Ek sal julle môre sê
Wag WAG, Lag lag lag!!! :)
by Vlak vark
Wed Jun 16, 2010 5:31 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 25527

Re: Klim bietjie uit die kas

Hi-Hilux wrote:Daai kan werk Cassie.....solank dit net vir Mark is en nie vir ons nie

Dit klink vir my iemand soek n chomp :)
by Vlak vark
Wed Jun 16, 2010 10:38 am
Forum: Humor
Topic: Hoe confuse mens webwheelers?
Replies: 12
Views: 1868

Re: Hoe confuse mens webwheelers?

777
by Vlak vark
Wed Jun 16, 2010 9:19 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Whats under the hood ?
Replies: 10
Views: 2212

Re: Whats under the hood ?

KZTE. Ek weet die 2C is bietjie pap. Nie so sterk soos lexus nie, maar ek glo die diesel verbuik
Is beter op die Kzte as V8.
by Vlak vark
Tue Jun 15, 2010 11:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Webwheeler - Are you?
Replies: 28
Views: 3542

Re: Webwheeler - Are you?

Knowledge is power.
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 7:17 pm
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Ek kan net 8 op n slag OPLAAI :evil: :evil: :? :?
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 6:53 pm
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Hoe bedoel ooooms dan nou :shock: :crazy:
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 5:44 pm
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley(Pic's)

Nog a paar foto's :thumbup:
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 10:53 am
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Bloues wrote:Lyk awesome !!! Ek het weer uitgemis..... :crazy: :crazy: :crazy:

:cry: :cry: :cry: :cry: :clap: :clap:
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 10:44 am
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Nog n paar foto's om die wat uitgemis het n bietjie jaloers te maak :D: :mrgreen:

HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees? :twisted:
by Vlak vark
Mon Jun 14, 2010 12:06 am
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Dankie aan Mark en Danelle, Paul en Vera en Cassie wat ons naweek n sukses gemaak het.
Tussen die uitpak, ou-top, crapberry en die swak opvangs wil ons net se:
Baie dankie. Die ander wat uitgemis het, as die swak sein dit toelaat sal ek vandag nog
Foto's oplaai.

Dit was n JOL, julle het gemis.:)
by Vlak vark
Sat Jun 12, 2010 4:50 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello from Phalaborwa
Replies: 23
Views: 3211

Re: Hello from Phalaborwa

Hi Delon.

Welkom by die forum. Al hoewel ons by die agterkant van SA is
Glo ek die mense op die forum sal meeste van jou vrae kan beandwoord.
Jy moet dit geniet.
by Vlak vark
Fri Jun 11, 2010 9:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek groet julle....
Replies: 18
Views: 1973

Re: Ek groet julle....

Ek voel vir jou. Gelukkig bly ek ook So 17 km buite die dorp. Phalaborwa is ook baie raserig
Maar tenminste na werk is daar geen geraas in die bos nie, behalwe leeu's, hyinas en die
Seekoei.
Wat meer wil jy he?
by Vlak vark
Thu Jun 10, 2010 10:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Start nie
Replies: 58
Views: 4852

Re: Start nie

Hi Heinrich. Jy het gese jou lux het diesel, maar hoeveel. Dit sal jou n aanduiding gee oor die pomp. Gewoonlik onder half as die pomp begin klaar raak, kry jy fuel starfasion. Ander opsie is dat Daar iewers in die lyn of n bars in die pyp is of n haar kraak in een van die staal pype is Sodat dit li...
by Vlak vark
Thu Jun 10, 2010 10:04 pm
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Ons ry net na 12. Het n paar stukkies hardekool by
Mekaar gemaak vir more aand se braai, en ja Mark
Die wors is nou net klaar gemaak. Kan nie wag nie.
Dit gaan awesome wees.:)

Jum, jum, jum
by Vlak vark
Thu Jun 10, 2010 11:50 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Most irratating thing with your Lux
Replies: 97
Views: 10079

Re: Most irratating thing with your Lux

Die links draai episode, daad moet n manier wees om dit te oorkom en natuurlik
Die kombuis stoele voor waar niks op kan bly wat jy dit gelos het nie.
by Vlak vark
Thu Jun 10, 2010 10:09 am
Forum: The Workshop
Topic: Brake lights???????????
Replies: 10
Views: 1875

Re: Brake lights???????????

That is why we are all on the forum. To help and assist one another.
by Vlak vark
Thu Jun 10, 2010 9:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Brake lights???????????
Replies: 10
Views: 1875

Re: Brake lights???????????

Have you checked the tail lights that the globes are in the correct position that the positive
Of the brake light don't toutch the postive of the park lightm
If check and it is ok. Check for bad earth at tail light.

Hope this will help.
by Vlak vark
Sat Jun 05, 2010 11:45 am
Forum: The Workshop
Topic: dyna tuning
Replies: 1
Views: 1382

Re: dyna tuning

If you have R10 000. You can do the intercooler and chip and then dyno it. As soon as the clinic's hear there is no chip or intercooler they are not realy Intristed. Ask me? SAC and dastek in pretoria told me that in December. Rather balance your pump and check the injectors. Also make sure the pump...
by Vlak vark
Thu Jun 03, 2010 9:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: If you remember these...admit, you’re getting old
Replies: 28
Views: 2271

Re: If you remember these...admit, you’re getting old

download/file.php?id=19120&t=1" onclick="window.open(this.href);return false;

Sony memory stick?
Isn't this a transitor radio or is this the predsesor of the transitor radio.
by Vlak vark
Thu Jun 03, 2010 8:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: If you remember these...admit, you’re getting old
Replies: 28
Views: 2271

Re: If you remember these...admit, you’re getting old

Waar is n foto van n LP. Nie dat ons wat di ken oud is nie ..... die wat dit nie herken nie is maar nog net nat agter die ore .... Of sal ek liewer sê hulle het meer hare op hul kop as in hul neuse en ore ..... Wat van 'n 7 single :silent: nee wat, die jonges sal dink dit is n CD ..... Nee, hulle s...
by Vlak vark
Wed Jun 02, 2010 10:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bad Toyota Service Made Good!
Replies: 11
Views: 1683

Re: Bad Toyota Service

Garry, daai agente is besig om toyota SA se naam weg te gooi. Gelukkig ry ek n SFa moet my self help. My werks trok is n D4d 2.5 en is onlangs deur NTT toyota Phalaborwa gediens. Was vuil agv vorige dag se werk. Die tegnukus wat die trok gevat het het gese dat dit nie n probleem is nie. Die middag t...
by Vlak vark
Wed Jun 02, 2010 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: If you remember these...admit, you’re getting old
Replies: 28
Views: 2271

Re: If you remember these...admit, you’re getting old

Oud word? Word een van die weer 21.
Koop grys hi-lights by checkers om lekker saam met die oom's te kuier.
Die chopper het ek laas in std 3 gesien. Een van my friende het een gehad.
by Vlak vark
Tue Jun 01, 2010 8:45 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Wildevy 2010 (Burgersfort)
Replies: 1
Views: 4576

Re: Wildevy 2010 (Burgersfort)

Hi Deon.

Ons beoog om dit by te woon sal op die webwef gaan en kyk .

groete anderkand die berg :wave:
by Vlak vark
Mon May 31, 2010 10:11 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 25527

Re: Klim bietjie uit die kas

sorry, sorry people :( :( :( marches against rape. We have a very high rate of rape for such a small town. Currently we have weekly marches. We wear pink shirts and black pants. Nico joins us, but not in his pink shirt but in his work clothes. khakies. dankie Mark. Ja dis nou n goeie naam vir my &qu...
by Vlak vark
Mon May 31, 2010 9:00 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 25527

Re: Klim bietjie uit die kas

Klink goed. Kan nie wag om julle te sien nie. Mis julle baie :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
by Vlak vark
Mon May 31, 2010 8:55 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Whats under the hood ?
Replies: 10
Views: 2212

Re: Whats under the hood ?

Sorry to disappoint you with the details. because there is NO!!! :clap: :thumbup: details. Yum Yum Yum!!! :mrgreen: :D:
by Vlak vark
Mon May 31, 2010 8:38 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 25527

Re: Klim bietjie uit die kas

Liewe Mark :thumbup: Toe ek sien Nico wou antwoord op hierdie blok, toe se ek, "nee liefie, laat ek vir hulle se hoe jy regtig is". Nico is die groot Kok hier in Phalaborwa. {AKA NICO'S KITCHEN} As ons familie kom kuier dan sit hulle bestellings in. En ek is nou weer die baskster. Wil nog ...
by Vlak vark
Mon May 31, 2010 8:02 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Klim bietjie uit die kas
Replies: 155
Views: 25527

Re: Klim bietjie uit die kas

Amper geskei oor die kombuis en kos maak. Het Kristy n beurt gegee op Sondae. Ek is baie lief vir kos maak en braai en almal vir by ons kom eet. Sal bietjie vra waar my pink hemp is, wil ook een he. As ek nie in my kombuis is nie, dan is ek in my garage, besig om bollie aan te jaag, of om iets te bo...
by Vlak vark
Thu May 27, 2010 10:33 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Whats under the hood ?
Replies: 10
Views: 2212

Whats under the hood ?

yum Yum Yum!!![/color] :crazy: :crazy: :thumbup:
by Vlak vark
Tue May 25, 2010 2:46 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.
Replies: 12
Views: 2381

Re: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.

To bend the leaves in n press won't help. You have to strip the leaves and anneal each leave separate with a hammer. I used a bench vice and the gap Between the two jaws was about 50mm (2 inches). Take a 4 pound hammer and start hitting from one side to the other. You must move the leave About 1 inc...
by Vlak vark
Mon May 24, 2010 3:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4167

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Bulle: 27 :thumbup:

Stomers: 33 :thumbup: :thumbup:

Ons sal net aan ons scrums moet werk :clap:
by Vlak vark
Mon May 24, 2010 3:19 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 350622

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

.
by Vlak vark
Mon May 24, 2010 12:56 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.
Replies: 12
Views: 2381

Re: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.

Thanks Andy. :clap:

Sorry for not using the correct terminology. :oops: :think:

Your are catching my lift! :lol: :thumbup:
by Vlak vark
Sun May 23, 2010 12:52 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.
Replies: 12
Views: 2381

Re: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.

Ek weet as jy die vere in n pers buig gaan hulle weer na normaal toe na n ruk. Ek het die vere gestrip en elke blad met n hammer geslaan. Hulle se as jy die veer staal met n hammer slaan dan ping jy hom en hy hou langer. We'll die werk is klaar gedoen so ons sal maar moet kyk hoe lank hulle gaan bo ...
by Vlak vark
Sun May 23, 2010 12:42 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se trok
Replies: 20
Views: 2688

Re: Nico se trok

Moenie worry nie, dit is nie n trein smash nie.
by Vlak vark
Sun May 23, 2010 8:03 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.
Replies: 12
Views: 2381

Get 2 and a half inch lift by retensioning front leafes.

Before lifting or new suspension on your sfa, try to tetension old leaves to give you more lift.
by Vlak vark
Sun May 23, 2010 7:19 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se trok
Replies: 20
Views: 2688

Re: Nico se trok

Baie Mooi gedoen Trevor.

My bumper het my 2 dae gevat om te bou. hier waar ons bly is baie wilde diere en n mens het n goeie bumper nodig on in die aande ry.( olifante, buffels, kameel perde, kuddu's, vlakvarke, rooibokke, leeus en laaste, ek hoop ek het nie iets gemis nie hyhenas.)
by Vlak vark
Fri May 21, 2010 4:22 pm
Forum: Places to go
Topic: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Replies: 47
Views: 14619

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Hi Paul.

Ek was op georges valley se web page. :clap:
Ek en Ampie sal ook kom.
Is dit nog reg dat ons by julle oornag. :crazy:

Waar gaan die res van die forum slaap?

Die kostes is R300 per voertuig.
Net 100 voertuie kan inskyf.
by Vlak vark
Fri May 21, 2010 2:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se trok
Replies: 20
Views: 2688

Nico se trok

speel tyd
by Vlak vark
Fri May 21, 2010 2:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 350622

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Knp kamping
by Vlak vark
Fri May 21, 2010 7:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bulls & Crusaders en Stormers & Waratahs
Replies: 8
Views: 1628

Re: Bulls & Crusaders en Stormers & Waratahs

Bulls wen met 6 punte.

STOMERS wen met 10 punte.

Final STOMERS wen met 5 punte.
by Vlak vark
Tue Apr 27, 2010 3:22 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 42865

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Baie lekker naweek gehad Paul.
Jy kan maar weer n spit bou.
"net jammer vir die beroemde VETKOEKE wat ontbreek het" :crazy:
Ons moet weer so maak. :wave: :thumbup:
Sal nog foto's oplaai. :mrgreen:
by Vlak vark
Fri Mar 26, 2010 5:57 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 42865

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Hi Paul.

Ons is ook in. Nico, Kristy en die 2 kinders, Caitlin en Nicola van Phalaborwa. :mrgreen:

Go to advanced search