Search found 2460 matches

by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 10:23 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Fishing mods
Replies: 5
Views: 1859

Re: Fishing mods

Hier is 'n foto van hoe hy gelyk het, baie lekker gewerk.
by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 10:19 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Fishing mods
Replies: 5
Views: 1859

Re: Fishing mods

Nou kry nie eers ek my eie posts nie :blink: :shock2: :shock2:
by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 9:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Toyota Owner
Replies: 15
Views: 2246

Re: New Toyota Owner

Welkom en geniet!
by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 7:56 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
Replies: 63
Views: 19553

Re: Pipe bull-bar made from roll-bar

Andre, hier is my mail stkmetals@gmail.com
by Hi-Hilux
Thu Nov 14, 2013 6:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Firestone Destination MT?
Replies: 26
Views: 4743

Re: Firestone Destination MT?

Baie mooi, dis hoogtyd dat daar bietjie 'n cheaper M/T tyrer op die mark kom!
by Hi-Hilux
Wed Nov 13, 2013 7:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Black Rhino
Replies: 2
Views: 461

Re: Black Rhino

Kon dit self nie beter gesê het nie Danie...
by Hi-Hilux
Tue Nov 12, 2013 8:13 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Trevor (Hi-Hilux)
Replies: 468
Views: 60774

Re: Trevor (Hi-Hilux)

Sommer baie lekker om weer terug te wees George!
by Hi-Hilux
Tue Nov 12, 2013 8:03 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Trevor (Hi-Hilux)
Replies: 468
Views: 60774

Re: Trevor (Hi-Hilux) Blou pou & Grou pou

Hier is Grou pou...
Het gisteraand sy plaashek afgehaal en vandag die bak se rubberizing weer swart gemaak..
by Hi-Hilux
Tue Nov 12, 2013 6:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 150989

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Grou pou, hoekom? Want Thys het so gesê!
by Hi-Hilux
Mon Nov 11, 2013 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Look what I got!!!
Replies: 14
Views: 1848

Re: Look what I got!!!

Nice!
by Hi-Hilux
Mon Nov 11, 2013 10:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
Replies: 63
Views: 19553

Re: Pipe bull-bar made from roll-bar

Thanx Andre, ek het op my vorige hilux 'n ARB een gebou maar soek iets anders vir die "nuwe" hilux en hierdie een van jou trek my aandag BAIE!
by Hi-Hilux
Mon Nov 11, 2013 10:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Dankie Edge, het vanaand die "plaashek" af gehaal
by Hi-Hilux
Mon Nov 11, 2013 10:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
Replies: 63
Views: 19553

Re: Pipe bull-bar made from roll-bar

Andre, gaan jy omgee s ek jou idee gebruik?
by Hi-Hilux
Mon Nov 11, 2013 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22315

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Ai Cassie, dis baie sad man. Bly niemand het seer gekry nie! Sterkte my vriend.
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 10:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Thanx Val
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 10:39 pm
Forum: Build your own:
Topic: Cheap DIY Canvas canopy & Awning
Replies: 31
Views: 5123

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Om te dink ek moet al die werk oor doen op die nuwe lux...ehhh
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 10:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day
Replies: 97
Views: 9697

Re: 9th Nov Zone 7 AAWDC fun day

Lyk sommer baie lekker!
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 9:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Dawie jy slaan die spyker op s kop!
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 8:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Dawie ek het gesien die ouens sit die 2.5 in die hilux, dis 'n baie lekker masjien maar ek soek nie meer diesel pomp wat lek, turbo wat skreeu as hy kous ens. Ek soek net my 4Y.

Hier is die fotos van Grou Pou, Blou Pou se boetie.
by Hi-Hilux
Sun Nov 10, 2013 3:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Hy staan veilig hier by sy nuwe baas. Vat hom vanmiddag bietjie veld toe. Voel baie lekker om weer 'n SFA te ry maar die Ford se 2.5tdi en aircon het my so bietjie bederf.
by Hi-Hilux
Sat Nov 09, 2013 5:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Dankie oom Andy, het nou met hom by die huis kom stop, 430 genotvolle kilos en geen probleme nie! Ja dis 'n 91model
by Hi-Hilux
Fri Nov 08, 2013 3:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Sal so maak :-)
by Hi-Hilux
Fri Nov 08, 2013 2:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Seker nie lelik nie, maar kort darem mooi rock sliders, spotlight ens...
by Hi-Hilux
Fri Nov 08, 2013 9:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Dankie Thys en ja dink die naam pas mooi. Ek en die Ford kon net nie lekker vat aan mekaar kry nie, maar ek gaan verseker haar turbo mis as ek more weer 'n 4Y ry
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 9:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kyk vir wie jy toet
Replies: 6
Views: 1062

Re: Kyk vir wie jy toet

Stem saam Allen
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 9:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Dankie Dawie, ja Anita klaar gesê "Nou sien mens jou weer nie..."
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Thanks Edge
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 7:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Nee Pieter ek bly in Nam, jy moet maar hier kom tafels haal. Dis hoe hy lyk, http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=14&t=33114" onclick="window.open(this.href);return false; maar sal soos altyd anders lyk as ek hom eers het. Ek sit net heeltyd en dink, gaan hy dieselfde ry as ...
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 11:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Ja ek wens ek kon!
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 10:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Re: Cant wait!

Will do
by Hi-Hilux
Thu Nov 07, 2013 9:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Cant wait!
Replies: 24
Views: 2388

Cant wait!

Saterdag ry ek Windhoek toe my Hilux te gaan haal :dance1:
by Hi-Hilux
Wed Oct 30, 2013 8:17 pm
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5465

Re: NS200 nag sig

Daai agter jou scope, is dit die night vision screen? Nice!
by Hi-Hilux
Mon Oct 28, 2013 11:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Dankie
by Hi-Hilux
Mon Oct 28, 2013 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Nou ja hier is sy, nog nie beeldskoon nie maar Bloupou was ook nie mooi op haar eerste dag nie, http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=136&t=9237&hilit=trevor+blou+pou" onclick="window.open(this.href);return false; maar ek sal haar al die liefde en aandag gee wat bloupou g...
by Hi-Hilux
Mon Oct 28, 2013 3:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

:yahoo: :yahoo: :yahoo: Het 'n Hilux gekry vandag!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:

:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Hi-Hilux
Mon Oct 28, 2013 10:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die nuwe Hilux....Wat dink julle
Replies: 44
Views: 4598

Re: Die nuwe Hilux....Wat dink julle

Nee..regtig???
by Hi-Hilux
Sun Oct 27, 2013 10:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Thomas ek moet eintlik bietjie my broer vra hoe hy gemaak het, hy het my Afslaan kap BMW by my in Nam gekoop en ry met hom in S.A
Sal jou laat weet
by Hi-Hilux
Sun Oct 27, 2013 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Ek weet nie hoe werk julle invoer belasting nie. By ons het jy net die Regestrasie papiere en police clearance nodig en 'n koop brief. Dan moet jy 3 waardasies op die voertuig kry dan vat hulle 'n gemiddeld waarop jy dan 16.5% betaal.
by Hi-Hilux
Sun Oct 27, 2013 10:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Nee Dawie, daai bakkie van my loop nou êrens in Angola...
by Hi-Hilux
Sun Oct 27, 2013 2:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Ja ons hier op ons eie tyd, hehe
by Hi-Hilux
Sat Oct 26, 2013 5:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

Dankie Hennie maar soek 2.2 4y verkieslik.
by Hi-Hilux
Sat Oct 26, 2013 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

Re: SFA Hilux WANTED!

:beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg:
by Hi-Hilux
Sat Oct 26, 2013 11:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: SFA Hilux WANTED!
Replies: 29
Views: 3383

SFA Hilux WANTED!

Ai julle outjies en meisies help my tog soek na 'n Hilux asb!!! Nie meer as R60 000 nie want dan raak my invoerbelasting te veel, op 60 000 is dit klaar 9900! Die ouens op Gumtree antwoord my nie, dink seker ons Namibiers is skelm. En die Namibiers hier rook weer dagga of iets want almal begin by R9...
by Hi-Hilux
Thu Sep 26, 2013 11:19 pm
Forum: Hunting
Topic: Synthetic Stock
Replies: 4
Views: 4601

Synthetic Stock

Het iemand van julle as so "tupperware" kolf gespray of laat spray?
by Hi-Hilux
Sun Apr 21, 2013 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die lyk mos nou na vet pret...
Replies: 23
Views: 2383

Re: Die lyk mos nou na vet pret...

Dis nie nice van hom om daai mooi tannie so te sand blast nie!
by Hi-Hilux
Fri Apr 05, 2013 4:06 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Replacement Bumper
Replies: 21
Views: 6486

Re: Replacement Bumper

Dis stunning!
by Hi-Hilux
Tue Feb 19, 2013 10:15 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Replies: 27
Views: 4116

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Stunning!
by Hi-Hilux
Tue Jan 15, 2013 8:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Facebook Page
Replies: 9
Views: 1481

Re: Facebook Page

Thanx Barrie, het jou daar gesien.
by Hi-Hilux
Tue Jan 15, 2013 7:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Loadbin Mod..
Replies: 23
Views: 3165

Re: Loadbin Mod..

Ek dink dis baie nice!
by Hi-Hilux
Tue Jan 15, 2013 7:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Facebook Page
Replies: 9
Views: 1481

Facebook Page

Ek is nog nuut met die Facebook ding en het 'n page gemaak vir my nuwe winkel, maar party mense sê hulle kry nie die page nie en ander kry dit. Hoe werk dit? Alles is op public gestel.

Kan julle kyk of julle dit kry asb? Hunters Den Tsumeb

Dankie
by Hi-Hilux
Sat Jan 12, 2013 10:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Terug by die huis
Replies: 5
Views: 659

Re: Terug by die huis

Baie goed, Henties, Myl72 het lanklaas soveel vis gegee. Sal later fotos post.
by Hi-Hilux
Sat Jan 12, 2013 8:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Terug by die huis
Replies: 5
Views: 659

Terug by die huis

Naand julle, wil net laat weet ons is veilig by die huis en die Ford het hom mooi gedra, dis u nie dieselfde gewees as die hilux nie en daai "adventure/off-road" gevoel was nie teenwoordig soos met die lux nie. Paar dinge moet aan die ford gedoen word en eerste op die lys is hy moet gelig ...
by Hi-Hilux
Sat Jan 12, 2013 8:29 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Saw this nice looking Vigo
Replies: 9
Views: 2421

Re: Saw this nice looking Vigo

Black Sam wrote:Dis nou vir jou "Freaken" mooi...
Stem saam!
by Hi-Hilux
Mon Dec 31, 2012 1:19 pm
Forum: Members in publications
Topic: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!
Replies: 11
Views: 8953

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Baie mooi, iets om op trots te wees!
by Hi-Hilux
Fri Dec 28, 2012 5:33 pm
Forum: Humor
Topic: Landy troubles
Replies: 5
Views: 411

Re: Landy troubles

Met 'n paar stout vriende en paar bierre sou ek daai ding gaan uitsleep het!
by Hi-Hilux
Thu Dec 27, 2012 8:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2809

Re: Spotlights...

Dankie oom Eric, hulle werk mooi!
by Hi-Hilux
Wed Dec 26, 2012 8:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2809

Re: Spotlights...

Dankie oom Eric, gaan dit so probeer more oggend.
by Hi-Hilux
Wed Dec 26, 2012 6:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2809

Re: Spotlights...

Niemand nie? Moenie bang wees nie...as dit brand maak ek dit weer reg...hahaha
by Hi-Hilux
Wed Dec 26, 2012 5:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spotlights...
Replies: 29
Views: 2809

Re: Spotlights...

Alles is klaar reg oom Andy, die wat nie te erg gebrand het nie het ek net toe ge tape en die wat erg was het ek uit geknip en vervang...nie weer nie asb! ek bou eerder 100 bullbars voor ek weer so iets moet doen. Kan enige iemand vir my vertel/teken/skets van hoe die bedrading moet loop as ek net v...

Go to advanced search