Search found 205 matches

by coetzer94
Wed Sep 09, 2015 11:25 pm
Forum: General Mods
Topic: Wannenburg aftermarket
Replies: 18
Views: 4600

Re: Wannenburg aftermarket

I would reccomend that you find out the spesific make of the bumper, if it is from a well known manufacturer the chances of a difficult installation becomes a lot smaller problem.
by coetzer94
Thu Sep 03, 2015 10:13 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Efficient LED
Replies: 16
Views: 2878

Re: Gemz Light bar

Dagse!! Ek het toe na advies geluister en n lightbar gekry by TJM silverlakes. Dis n 20" Gemz unit (kon geen info op die net oor hulle kry nie maar dis n vreeslike skerp lig (14800lumens) wat in n blok fokus. Nou dat ek die bar het moet ek hom mount. Ek wil graag hom agter die onderste grill op...
by coetzer94
Wed Aug 26, 2015 11:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member!
Replies: 8
Views: 1732

Re: New Member!

Hi
We used RCC in Voortrekker weg North for our radio installations. Good guys and good workmanship.
by coetzer94
Mon Aug 24, 2015 3:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Efficient LED
Replies: 16
Views: 2878

Re: Efficient LED

Dankie vir al die insette. Ek sal bietjie verdere ondersoek instel op die ou se ligte asook die ander genoem!

Ek waardeer julle vinnige kommentaar
by coetzer94
Sun Aug 23, 2015 2:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Efficient LED
Replies: 16
Views: 2878

Re: Efficient LED

Ek het met n ou in die omgewing gepraat wat hul produkte gebruik en hy se hy is nog heel tevrede. Hulle is in die Pretoria area, so daar is ook geen couriers betrokke nie. Ek kyk na hulle 550mm (21 duim) bar wat hulle nou op special het vir R1100.oo dis wat mens vir n simple stel Hella's betaal!! Ek...
by coetzer94
Sun Aug 23, 2015 10:50 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Efficient LED
Replies: 16
Views: 2878

Efficient LED

Dagse

Het enige iemand al lightbars by Efficient LED bestel (hulle adverteer hoofsaaklik deur Facebook)? Is julle gelukkig daarmee? Hulle pryse is BAIE billik, en ek het nie nou bokke om op duurder bars te spandeer nie.

Groete
by coetzer94
Fri Aug 14, 2015 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: N4 highway heading to Botswana.
Replies: 3
Views: 952

Re: N4 highway heading to Botswana.

Came back that route the long weekend from mabuashehube. We had absolutely no troubles at all.
There is a section where the road is narrowed, but traffic going bothways in it.

Enjoy the trip!
by coetzer94
Tue Aug 04, 2015 6:52 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Jerrykan/geyser
Replies: 0
Views: 3758

Jerrykan/geyser

More Weet iemand dalk waar ek n 2de handse jerry kan kan kry wat nog in n goeie toestand is? Ons het so n paar jaar terug n sleepwa gehuur op n trip Khutse toe, wat oulik was is dat hulle n ekstra kan gegee het spesifiek vir warm water., as jy dan wil gaan stort dan sit jy die kan so teen aan/in die...
by coetzer94
Mon Jul 27, 2015 3:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Unichip... your thoughts and advice.
Replies: 7
Views: 4845

Re: Unichip... your thoughts and advice.

Hi Mr B I have fitted a unichip q4 from the guys at Steve's Auto clinic about 2 months ago, and thus far it has been none but brilliant! I have posted a topic about it complete with the dyno charts, i believe you'd find it with a quick search. "Nuwe Unichip vir Hilux" The Q4 chip comes com...
by coetzer94
Wed Jul 22, 2015 9:02 pm
Forum: Meet the People
Topic: Chirping noise on hilux D4D
Replies: 9
Views: 3121

Re: Chirping noise on hilux D4D

Haha sorry, totally missed that. Good luck on getting it sorted though!
by coetzer94
Wed Jul 22, 2015 6:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Chirping noise on hilux D4D
Replies: 9
Views: 3121

Re: Chirping noise on hilux D4D

I had a chirping sound on my right front wheel of my 2014 hilux d4d. I determined, by jacking the vehicle up and rotating the wheel, that the noise was coming from where the front drive shaft enters the diffhousing. I took it to toyota to see wat could be done. They replaced the front drive shaft se...
by coetzer94
Mon Jul 06, 2015 8:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fox Shocks
Replies: 4
Views: 1430

Re: Fox Shocks

Its a place near kayalami, got there info from their website (terrible webpage by the way, took forever to load) . Moonshine mafia, or something like that, google it maybe. They do not do fitment, but uses TJM silverlakes. You do get a 3year/60000km warranty. I would just like to hear from people wh...
by coetzer94
Fri Jul 03, 2015 12:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fox Shocks
Replies: 4
Views: 1430

Fox Shocks

Haai is daar enige iemand wat Fox shocks op hulle voertuie het? Oorsee hoor jy baie goeie dinge, en ek sien hulle is nou beskikbaar in SA.

Enige info sal waardeer word!!!
by coetzer94
Wed Jul 01, 2015 10:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Vigo std voorste bumper
Replies: 6
Views: 1427

Re: Hilux Vigo std voorste bumper

Ek het vanmiddag by n oulike plek hier in pta noord gestop, Tokia LDV, hulle spesialiseer in cruisers en hiluxes. Hoofsaaklik koop hulle wrakke, strip en verkoop dan die spares daaruit. Ek het al n paar parte by hulle gekry teen bilike pryse. Hulle kry ook baie van die fitment centres se parte inslu...
by coetzer94
Wed Jul 01, 2015 10:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Vigo std voorste bumper
Replies: 6
Views: 1427

Re: Hilux Vigo std voorste bumper

Baie dankie vir al die voorstelle! Ek sal beslis bietjie rond kyk vir eenetjie wat moes plek maak vir n bosbumper. @Chris ek het n redelike idee van hie ek die bakkie wil laat lyk, en alhowel dit n mooi bumper is, is dit nie die "look" waarvoor ek wil gaan nie (ek het in elk geval nie nou ...
by coetzer94
Tue Jun 30, 2015 10:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Vigo std voorste bumper
Replies: 6
Views: 1427

Hilux Vigo std voorste bumper

Hallo Ek is opsoek na advies en ek hoop iemand op die forum kan my help. My hilux (2014 model) se voorste standaard bumper het seer gekry nadat die stainless steel nudgebar se brackets terug geskyf het gedurende n onlangse 4x4 roete waar die nudgebar kontak gemaak het met die grond. Dit het veroorsa...
by coetzer94
Thu May 28, 2015 8:05 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nuwe Unichip vir Hilux
Replies: 13
Views: 3608

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Ek het nog nie n foto op die forum geplaas vab die bakkie nie, so hier is sommer n paar. Die swart op die wiele (foliatec) is wel intussen afgetrek na ons Moremi in Desember gedoen het (dis n wonderlike produk, net nie as jy bos toe gaan nie) En daar het n stelletjie spotlights op die rollbar gekom....
by coetzer94
Thu May 28, 2015 7:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nuwe Unichip vir Hilux
Replies: 13
Views: 3608

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Okay die waardes is op die wiele geneem. Omtrent n 37% verhoging in kW, wat n teoretiese waarde van 168kW gee, en omtrent n 40% verhoging in Nm wat +-480Nm gee.
by coetzer94
Thu May 28, 2015 7:51 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nuwe Unichip vir Hilux
Replies: 13
Views: 3608

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Haai manne Ek sukkel net met die upload van die grafieke, maar sal dit opkry een of ander tyd. Kostes was maar effens aan die duur kant. Maar na mens die bakkie gery het voel dit als die moeitewerd! Koste van die chip geinstaleer en gedyna tune was R9000.00 maar soos ek se, die bakkie voel ongeloofl...
by coetzer94
Tue May 26, 2015 2:39 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nuwe Unichip vir Hilux
Replies: 13
Views: 3608

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Ek het die bakkie toe vandag ingevat om te chip. WOW! Die krag is verstommend!! Ek sal later die grafieke opsit, maar dis wragtig n helse verbetering. Kan nie wag om duine toe te gaan nie!
by coetzer94
Mon May 25, 2015 1:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nuwe Unichip vir Hilux
Replies: 13
Views: 3608

Nuwe Unichip vir Hilux

Ons was die naweek by die LA Sport skou in spesifiek die Steves Auto Clinic Stalletjie... Eers 'n bietjie geskiedenis. Ons eerste hilux, 'n 2001 KZ het my pa gechip en 'n intercooler by SAC laat opsit. Ek kan nie die stats onthou nie maar ons was baie beindruk daarmee! Van daar het ons meeste van on...
by coetzer94
Fri May 15, 2015 8:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What Bullbar
Replies: 20
Views: 5888

Re: What Bullbar

Kyk gerus ook na Onca se produkte. Ons het nog net goeie ervaringe gehad met hulle.
by coetzer94
Tue Apr 28, 2015 8:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe hilux engine specs
Replies: 9
Views: 2167

Nuwe hilux engine specs

Haai

Ek het die nuwe (2016) hilux se engine specs op n foto maar ek sukkel vreeslik om die foto te upload. Kan iemand vir my hul nr stuur dan forward ek dit na hulle om op die thread te sit?
by coetzer94
Wed Apr 22, 2015 6:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Iriteerende suspensie geraas
Replies: 9
Views: 1835

Re: Iriteerende suspensie geraas

Dankie vir almal se terugvoer. Gaan beslis die naweek bietjie daarna kyk!
by coetzer94
Tue Apr 21, 2015 2:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Iriteerende suspensie geraas
Replies: 9
Views: 1835

Iriteerende suspensie geraas

Hallo Gedurende die Desember vakansie het ons baie modder gery in die Moremi en Savuti areas. Nou vandat ons terug is kreun die suspensie op die bakkie iets verskrikliks, veral die agterse veering. Die bakkie het nog standaard toyota bladvere in. Ons voringe hilux het dieselfde gemaak maar nooit so ...

Go to advanced search