Search found 1533 matches

by louis fourie
Mon Nov 23, 2015 8:07 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZte kook
Replies: 19
Views: 6056

Re: RE: Re: KZte kook

Ja nee, daai prop is windaf. Dit sal goedwees om die termostaat te vervang. Ek weet nie presies waar hy sit nie; dalk ook die waterpomp terwyl jy besig is? Termostaat aan die regterkant van die engine (altenator kant). Jy kry waterpompe en waterpompe. Blykbaar die goed wat jy by Midas/Autozone koop...
by louis fourie
Mon Nov 23, 2015 7:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE struggles to cranck when hot
Replies: 9
Views: 1670

Re: KZTE struggles to cranck when hot

Earth cable from chassis to engine is on the right hand side of the motor (nice thick cable). At the back of the head (between head and firewall) there is also a earth cable that can cause headaces (thin cable).
by louis fourie
Mon Nov 23, 2015 7:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12862

Re: Tapatalk

Dankie Pieter. Dit werk aan my kant[emoji106]
by louis fourie
Wed Nov 11, 2015 7:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12862

Re: Tapatalk

No movement yet?? My ±2 hours a day shrinked to 20 minutes a month :thumbdown:
by louis fourie
Tue Sep 29, 2015 8:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE Fuel Tank protector wanted
Replies: 6
Views: 1413

Re: KZ-TE Fuel Tank protector wanted

WayneMan wrote:Thanks for the advice - whats the reason for drilling a hole before you weld it ?
It stops the crack :thumbup:
by louis fourie
Tue Sep 29, 2015 1:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jakkalsdraad
Replies: 2
Views: 759

Re: Jakkalsdraad

chopper wrote:Jy kan Obaro en Farm City probeer maar CWI in Sunderland Ridge behoort vir jou die beste waarde vir geld te kan bied
Dankie Thinus

Obaro is op my lys, Farm City cater vir die Ooste :o: , sal CWI ook kontak :thumbup:
by louis fourie
Mon Sep 28, 2015 8:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jakkalsdraad
Replies: 2
Views: 759

Jakkalsdraad

Waar is die goedkoopste plek om 1.8m jakkalsdraad te koop in die Pretoria omgewing?
by louis fourie
Mon Sep 28, 2015 8:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE Fuel Tank protector wanted
Replies: 6
Views: 1413

Re: KZ-TE Fuel Tank protector wanted

Drill a hole at the end of the crack and weld it. I have fixed mine like that :thumbup:
by louis fourie
Mon Aug 31, 2015 7:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12862

Re: Tapatalk

grobbepj wrote:Updated pic added to the link above just for completion sake... I did not lie. What a great trip this was once again with Luxie in the sand!!!
Pieter

I like your way of updating the forum. I only read this post once a week to see whether there is good new....nothing so far :crazy:
by louis fourie
Mon Jul 20, 2015 8:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12862

Re: Tapatalk

Eerlike feedback:

Die feit dat ek nie die forum op Tapatalk kan lees nie suig boomgom. Sal maar op 4X4community kuier :frustrated: :thumbdown:
by louis fourie
Sat Jul 18, 2015 7:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12862

Re: Tapatalk

My 1 or 2 Cents On Tapatalk I have/had: 1) Subscribed Posts with a notification when a there is a new post. I also always got an e-mail to the subscribed posts, but no e-mail anymore. I see that this is replaced by "Your Posts", BUT 2) Tapatalk automatically took me to the last post I read...
by louis fourie
Tue Jun 30, 2015 11:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Beton menger
Replies: 25
Views: 2548

Re: Konkryt menger

Dankie Stef en Thabo. Ek sal graag die fotos wil sien.
by louis fourie
Mon Jun 29, 2015 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Beton menger
Replies: 25
Views: 2548

Re: Konkryt menger

Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker. Sal ook gaan vir dit; as my DIY stukkie ook nie so ver vd straat af was nie het ek ook die trok gekry...nou is dit ma die 220V model en 'n handlanger. 3.8 kub m sover my so R3500 geko...
by louis fourie
Mon Jun 22, 2015 7:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Beton menger
Replies: 25
Views: 2548

Re: Konkryt menger

die klein menger het al LEKKER gewerk :) :) Nee ek sien so...myne ook LOL (so so net onder die 4 ton in die laaste 2 maande) maar hy was nie eers so mooi oranje toe ek hom gekry het nie; 2de hands gekoop vir R800 en nog R200 moes spandeer op die koord. Myne het 'n Shucko plug onder die motor... Maa...
by louis fourie
Sat Jun 20, 2015 7:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Beton menger
Replies: 25
Views: 2548

Beton menger

Ek is opsoek na 'n konkryt menger om te koop (250 liter tot 400 liter - petrol of diesel). Op die stadium lyk dit vir my ek gaan ten minste 'n nier moet verkoop :o: om een aan te skaf. Iemand dalk 'n idee waar ek kan kyk?

Ek hoor graag van julle.
by louis fourie
Fri Jun 05, 2015 6:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 53257

Re: Kungwini 4x4 6th June, Prices added.

Jammer mense, maar ek en my vriende gaan ook uitsit. Ek het 'n bietjie baie werk op hande. Geniet die dag.
by louis fourie
Tue May 19, 2015 5:58 am
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 53257

Re: Kungwini 4x4 New trail 6th June

1. Thunder02 (camping) 2. George (camping) 3. JohanM 4. Robbie22 5. Louis Fourie 6. Mofasa 7. Jaans 8. Daffy99 9. GrobbePJ 10. Oupa Stig 11. Scott 12. Obelix ver 1.2 13. pietpetoors (camping) 14. Cassie (guest appearance) 15. Ou Vale (camping) 16. Rigardt 17. BushMad 18. Dawie (Day visit) 19. Andy (...
by louis fourie
Sat May 09, 2015 6:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 53257

Re: Kungwini 4x4 New trail 6th June

louis fourie wrote:30th
6 June is OK. Please add my friend Coenraad as well. He is also a forum member but not active at all.


Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
by louis fourie
Wed May 06, 2015 6:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18757

Re: 2016 Hilux?

Dit is nou flippen mooi
by louis fourie
Sun May 03, 2015 11:34 am
Forum: Alternative Energy
Topic: Batteries and inverter use at home
Replies: 91
Views: 23991

Re: Batteries and inverter use at home

In dieselfde lyn wat Wayne dink Baie binnekort (wag net nog vir oordrag) gaan die 3 fase transformer my R1200 per maand kos en dan het ek nog nie eers 1W se krag gebruik nie :crazy: . My krag verbruik by my vorige huis, 9 maande terug, was 'n R1000 per maand. 1) Ek het lig nodig 2) Ek het reeds 'n A...
by louis fourie
Sun May 03, 2015 11:28 am
Forum: Alternative Energy
Topic: Batteries and inverter use at home
Replies: 91
Views: 23991

Re: Batteries and inverter use at home

This system wont affect the COC under the current rules - though technically the 12V circuit is not legal, not until the new regs comes into play. The nice thing here is that as long as you use the correct wire size - FOR DC !! - and standard practice for wire type and connections etc etc then this...
by louis fourie
Fri May 01, 2015 7:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1999-2005 IFS Hilux Rust Warning
Replies: 7
Views: 2220

Re: 1999-2005 IFS Hilux Rust Warning

Ek hou dop. Gelukkig bly ek nie by die see nie.
by louis fourie
Wed Apr 29, 2015 7:42 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini 4x4 6th June, Pictures added
Replies: 230
Views: 53257

Re: Kungwini 4x4 New trail 30 or 31 May 2015

30th
by louis fourie
Mon Apr 27, 2015 6:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Avanza shocks
Replies: 0
Views: 396

Toyota Avanza shocks

Ek ry elke dag 52km grondpad wat natuurlik plek-plek sinkplaat het. Dit klink na 'n goeie verskoning om so 'n bietjie te "speel":D. Eerste is shocks. Die Monroe's gaan dit nie maak nie:oops:. Ek was reeds by Darell (Mikem) gewees en daar is 'n plan te maak, maar dit kan dalk 'n bietjie van...
by louis fourie
Thu Apr 16, 2015 8:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Kz - te Head: AMC vs Toyota
Replies: 15
Views: 2981

Re: Kz - te Head: AMC vs Toyota

Vlak vark wrote:het my head vervang in jan 2012. het oor die 50 000 km gedoen en 825 ure. na die intercooler en nuwe radiator en egt gauge nog geen probleem nie. part land het my verseker dit was n amc head.
AMC is aan die kant van die head ingegiet.
by louis fourie
Wed Apr 15, 2015 4:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kz - te Head: AMC vs Toyota
Replies: 15
Views: 2981

Re: Kz - te Head: AMC vs Toyota

Toyota het my R12 000 ge-quote en die AMC head het ek vir R8000 gekry. AMC bestaan van 1968 af, so ek glo hulle weet wat hulle doen. Ek het die head in 2011 vervang, 110 000km, 2000 ure later and still going strong. My buurman het die Prado met die KZT engine. ... water het weggeraak .... Allan het...
by louis fourie
Tue Apr 14, 2015 9:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kz - te Head: AMC vs Toyota
Replies: 15
Views: 2981

Re: Kz - te Head: AMC vs Toyota

George wat sal die import duty wees op so iets? As ek dit reg is omtrent 20% Ek sal ook maar vir die AMC gaan,maar my "krakie" is nog klein dink ek.Myne word nog nie warm nie.Net coolant wat verdwyn George Myne het ook nie warm geword nie solank daar net genoeg coolant in was. Daar was 3 ...
by louis fourie
Tue Apr 14, 2015 9:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kz - te Head: AMC vs Toyota
Replies: 15
Views: 2981

Re: Kz - te Head: AMC vs Toyota

Toyota het my R12 000 ge-quote en die AMC head het ek vir R8000 gekry. AMC bestaan van 1968 af, so ek glo hulle weet wat hulle doen. Ek het die head in 2011 vervang, 110 000km, 2000 ure later and still going strong.
by louis fourie
Tue Apr 07, 2015 6:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Direct - Irritated Customer
Replies: 28
Views: 3891

Re: 4x4 Direct - Irritated Customer

Pieter. Wat is die verskil tussen die OLEDONE 80W LED spots en die ander 80W LED spots wat julle verkoop? Jammer Louis, ek het nie jou boodskap gesien nie. Dit is twee verskillende make. Die Oledone is ligter as die ander een, albei is omtrent ewe skerp. Die voltmetertjies het vandag geland http://...
by louis fourie
Mon Apr 06, 2015 6:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Verband Lening
Replies: 4
Views: 920

Re: Verband Lening

Kaaskrul wrote:Banke is vol stories deesdae.

Jy sal stoei om net n lee erf ook te koop, die Bank soek geodgekeurde huis planne.
Ja, lyk my dis maar 'n storie. Daar is gelukkig 101 maniere om 'n kat dood te maak, maar dis duurder.....ek koop nou maar "kontant".
by louis fourie
Fri Apr 03, 2015 9:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Verband Lening
Replies: 4
Views: 920

Re: Verband Lening

Oom Andy. Ek was by hulle. Hulle het my mooi vestaan hule is SA HOME Loans en nie PLOT of PLAAS loans nie. Ek koop 'n 21 Ha stuk grond. Ek sal vroeg volgende week Land Bank probeer. Ek het genoeg geld bymekaar geskraap met 'n persoonlike lening en by vriende om kontant te koop, maar sal verkies om d...
by louis fourie
Fri Apr 03, 2015 7:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Verband Lening
Replies: 4
Views: 920

Verband Lening

Ek het 'n bietjie raad nodig :oops: . Ek is besig om 'n eiendom te koop, maar die banke wil nie die verband goedkeur omdat daar 'n pre-fab huis op die eiendom is nie. Die eiendom, sonder enige struktuur is meer werd as wat ek wil leen. Ek moet eers bewys gee dat bg. huis afgebreek/vernietig is en da...
by louis fourie
Tue Mar 31, 2015 6:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Hiers hy

viewtopic.php?t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;

Was R3000 saam met probes. Ek het die installasie self gedoen
by louis fourie
Tue Mar 31, 2015 6:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Ek soek gou my thread
by louis fourie
Tue Mar 31, 2015 5:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???
Replies: 29
Views: 3930

Re: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???

Wat is face book?:twisted:
by louis fourie
Tue Mar 31, 2015 5:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

My Madman EGT guage was R1800 + dan nog 'n paar sensors. As ek reg kan onthou so R2500 totaal, maar verseker nie meer as R3000 nie
by louis fourie
Tue Mar 31, 2015 12:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Ek sleep die afgelope 5 jaar (ongeveer) my Commander met 'n KZ (sowat 16000km). Oral oor. Mabua, Kgalagadi, ens ens. Sleep lekker nadat ek die tussenkoeler ingesit het (het die siliderkop gekraak omdat die termostaat nie wou werk nie....... :) :) ). Daarmee saam het ek 'n Madman ingesit. Die EGT ko...
by louis fourie
Sat Mar 28, 2015 5:57 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895195

Re: Joke of the day

Mud Dog wrote::lol: :lol: :lol: Good one! Could use that idea from time to time!
You will get very poor in good old South Africa:o
by louis fourie
Sat Mar 28, 2015 5:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Naald in 'n hooimied
Replies: 5
Views: 1152

Re: Naald in 'n hooimied

pietpetoors wrote:Jeep gebruik 114, so begin vra die Jeep ouens.

Dit is al die ou Jeeps, JK, CHeroke, ens.

Nuuter Jeeps het 127
Dankie Pieter
by louis fourie
Fri Mar 27, 2015 6:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naald in 'n hooimied
Replies: 5
Views: 1152

Re: Naald in 'n hooimied

Bushwacker wrote:Daars 'n ou op die ander forum wat ook soek, dalk kry hy 'n klomp en jy kan by hom kry... :twisted:

Hoop jy kom reg :surrender:
:P
by louis fourie
Thu Mar 26, 2015 7:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Om eerlik te wees Pieter, ek het hulle van 2010 nog nie nodig gehad nie. Die klein goedjies wat verkeerd gaan het ek sommer self reggemaak. As jy parte of ekstras soek is die diens goed. Hulle (Conquerer Zambesi) bestel en bel jou as die items daar is, maar hulle is vrek duur. Dit wat jy nie by hull...
by louis fourie
Thu Mar 26, 2015 7:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naald in 'n hooimied
Replies: 5
Views: 1152

Naald in 'n hooimied

Ek weet nie of ek opsoek is na 'n naald in 'n hooimied nie, maar ek is opsiek na die volgende rim grootte

15x6.5" pcd = 114, 4gat, Offset 0 tot +10 of 15

Waar kan ek begin soek
by louis fourie
Thu Mar 26, 2015 1:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Pieter Spoed is nie alles nie. Ek was nou al 3 keer Wes Kaap toe met my Companion en ek sleep heel gemaklik teen 100. Ja, daar is plekke waar mens vrek baie klim, maar selfs my vriend se V6 sukkel teen die opdraendes. Die kere wat ek terug moet sit 3de toe in die 1400 km rit kan ek op een hand tel.....
by louis fourie
Wed Mar 25, 2015 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Direct - Irritated Customer
Replies: 28
Views: 3891

Re: 4x4 Direct - Irritated Customer

louis fourie wrote:Pieter.

Wat is die verskil tussen die OLEDONE 80W LED spots en die ander 80W LED spots wat julle verkoop?
Bump
by louis fourie
Tue Mar 24, 2015 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Direct - Irritated Customer
Replies: 28
Views: 3891

Re: 4x4 Direct - Irritated Customer

Pieter.

Wat is die verskil tussen die OLEDONE 80W LED spots en die ander 80W LED spots wat julle verkoop?
by louis fourie
Tue Mar 24, 2015 1:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak. Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie... Pieter Die Comander is heelwat swaarder as die Companion. Ek het gekyk na d...
by louis fourie
Tue Mar 24, 2015 11:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rim size
Replies: 2
Views: 625

Re: Rim size

antlo69 wrote:6.5 are the OEM standard iirc
Thanks
by louis fourie
Tue Mar 24, 2015 9:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Stef wrote:Dalk net die nuwe reels oor trailer/karavaan sleep raadpleeg...blykbaar is dit nie meer so eenvoudig nie....het op die community forum gelees
Stef

As jy kan sit 'n link op
by louis fourie
Tue Mar 24, 2015 6:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rim size
Replies: 2
Views: 625

Rim size

What rim width do I need to fit 205/75R15, i.e.6", 6.5", 7",8"?
by louis fourie
Sun Mar 22, 2015 5:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Pieter. Ek sleep 'n Conquerer Companion. Jy sleep nooit in 5de nie (vra vir Thabo). Stel my EGT guage op na 680°C toe en geniet die rit. Dankie Louis. Net v interessantheid wat weeg die companion? (Te lui v google)... En jy is heel happy met die sleep? Ons hou gewoonlik maar in elk geval so by die ...
by louis fourie
Sun Mar 22, 2015 12:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Pieter. Ek sleep 'n Conquerer Companion. Jy sleep nooit in 5de nie (vra vir Thabo). Stel my EGT guage op na 680°C toe en geniet die rit.
by louis fourie
Sun Mar 22, 2015 11:41 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ Coolant gone missing
Replies: 12
Views: 1815

Re: KZ Coolant gone missing

Nou net weer deur my thread gegaan. Dis 4 jaar, 2000 ure en 110 000km later.....and still going strong. As jy head moet vervang, betaal maar 'n paar rand meer en koop 'n AMC
by louis fourie
Sun Mar 22, 2015 10:42 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ Coolant gone missing
Replies: 12
Views: 1815

Re: KZ Coolant gone missing

Head - viewtopic.php?t=16162" onclick="window.open(this.href);return false;

Die 2de vraag kan ek ongelukkig nie vir jou sê nie
by louis fourie
Sun Mar 22, 2015 7:20 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ Coolant gone missing
Replies: 12
Views: 1815

Re: KZ Coolant gone missing

George

The water is most probably pushed out at the reservoir next to the radiator as was the case with mine - the only evidence is the pink coolant marks. Good luck and remember to use a genuine part head gasket.
by louis fourie
Tue Mar 03, 2015 7:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Idler arm broken on 2000 KZ-TE
Replies: 6
Views: 1615

Re: Idler arm broken on 2000 KZ-TE

From the outside it looks the same but the shaft is +- 14 mm thick on the pirate part . It would be interesting to know what is the size of the oem part. Sent from my iPhone using Tapatalk Pirate's pin is 16mm turned down to 12mm and then welded to arm. Genuine part 16mm right through and then weld...
by louis fourie
Sun Feb 15, 2015 5:46 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Bars
Replies: 26
Views: 9196

Re: LED Bars

ek cable tie die draad na die LED ook vas aan die yster :) GEEN beweging op die soldeersel. ANDER idee - daai magnetiese signs wat die manne so op die kant van n voertuig plak - kry van dit en sny dit in strokies. Plak die LED strip op dit. Die magneet sit mos vas teen die voertuig se staal :) MAKL...
by louis fourie
Sun Feb 15, 2015 5:45 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Bars
Replies: 26
Views: 9196

Re: LED Bars

Vlak vark wrote:Louis, ek is ongelukkig in nelspruit in die hospitaal met my suiker. sodra ek uitkom vat ek n kiekie of twee vir jou :thumbup:
Dankie

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
by louis fourie
Sun Feb 15, 2015 6:07 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: LED Bars
Replies: 26
Views: 9196

Re: LED Bars

ek het n 2 meter pvc pyp wat split een kant n meter strip op wat met cable ties vas is. na die koneksie het ek n s in die draad gemaak en met n cable tie vasgemaak sodat die koneksie nie kan los kom nie al haak jou voet die draad. werk soos n bom. maak die yster langer en sit n cable tie op. Dis ba...
by louis fourie
Fri Feb 06, 2015 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diesel injectors and pump repair shop
Replies: 5
Views: 1449

Re: Diesel injectors and pump repair shop

Northern Diesel het my dieselpomp in 2008 oorgedoen en verlede jaar die injectors. Hulle diens en kwaliteit is goed.

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk

Go to advanced search